G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Vergelijkbare documenten
Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Les 14: Entrepreneurskap

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Antieke Egipte en die Nylrivier

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

1 Waar ek vandaan kom

n Tempel Leier besoek Jesus

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Beide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense.

Inleiding Tot Die Jagluiperd

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Wrestling Federation Stoeifederasie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Les 1 vir 7 Oktober 2017

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Sentraalbeplande stelsel

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Elektriese Stroombane

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

Transcriptie:

G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie tyd Werk vir kos en blyplek Tuin is meer middel tot die doel

Uitdagings Sekuriteit - omheining Grond - kwaliteit Water toegang en koste Toesig - koste Arbeid beskikbaarheid, werketiek Effek van bloekoms grond en verdere ontwikkeling Produksie plan ens

Terrein Okt 2013

Fase 1 Besluit moet iets op die grond kry Grond probleem plant in kratte, bande of in pots met potgrond. Los ook bloekom-effek gedeeltelik op Water drupbesproeiing Sekuriteit omheining is opgesit Toesig -? Was nog n probleem Arbeid kers opgesteek by Straatwerk se Ophelp-projek in Kaap Betaal werkers per 4 uur skofte Werk volgens stukwerk

Fase 1 Begin datum: 10 Februarie 2014 Die volgende mense maak die begin moontlik: Potgrond Chris Smit en Reliance Grondbewerking en gereedskap Jannie Bosman en sy span Besproeiing Clifford Frylinck Plantjies Radical Seedlings (Marius Langenhoven) Gemeente help met toerusting. Produksie raad en groeimiddels Fritz Otto Hawelose mense van G-voucher verskaf arbeid maks 8 deurlopend 3.

Fase 1

Fase 1 Area ongeveer 400m²

Terrein Feb 2014

Maart 2014

April 2014

Fase 2 Met Fase 1 is net aangeplant wat beskikbaar was. Spinasie, kool, aartappels en pampoene Met Fase 2 meer volledige produksieplan en beter kombinasie van groentes. Volgende moet in plek wees vir Fase 2: Grondbewerking Laaste gedeelte omheining van kerk Projek voorlegging en goedkeuring deur Dept Landbou vir Fase 2, 3 en 4 Projek goedkeuring deur EPWP loonsubsidie program

Fase 2 Dept Landbou voorlegging sluit die volgende in: Besproeiingstelsel vir 400m², 800m²(suidelike parkeer terrein) en by bome in begraafplaas. Tuingereedskap Stoorplek vir gereedskap en produksiemiddele Grond potgrond en bo-grond Opleiding vir werkers Produksiemiddele soos bv plantjies vir totale gebied 1 600m²

Fase 2 Doelwitte vir hierdie fase Berei beddings voor Installering van besproeiing van 400m² en vir bome in begraafplaas Maak van olyfboom steggies vir begraafplaas Uitvoering van produksie plan Skep ongeveer 10 nuwe werksgeleenthede vir Fase 2 en 3 Vestiging van gemeenskap betrokkenheid by projek

Fase 2 Area ongeveer 400m²

Fase 3 Hierdie fase kan slegs begin nadat die bome afgekap is.

Fase 3 Area ongeveer 800m² 1 2 3

Fase 3 Area is hoofsaaklik onder bloekoms. Genoodsaak om in kratte te plant. Fase 3 sluit in die aanplanting van die olyf- en sitrusbome in die begraafplaas

Toekoms visie Gemeenskap betrokkenheid is krities. Alle kerke, groepe en organisasies moet betrek word Die idee is dat elke groep (bv Skrop) neem verantwoordelikheid van een bedding (ons voorsien infrastruktuur, lone, produksiemiddele ens), maar Skrop werk elke dag met arbeider. Watervoorsiening bekosbare water is krities. Die moontlike sink van boorgat kan projek baie help Sekuriteit van perseel Omheining maak reeds groot verskil Hele perseel baie kwesbaar in die aand.

Wat beteken die projek Ons het met 8 mense begin. Dag 2 was net 3 oor. n Man van iets in die 40, n vrou en n 67 jarige. Aan die begin het dit vir hulle gegaan oor die R50 per dag en om so min as moontlik te doen vir die dag. Na 3 maande het hulle die sleutels van die projek. Hulle kyk hou toesig oor gereedskap as ander mense kom saam werk. Hulle kom werk naweke sonder betaling om op di e warm dae nat te gooi. Hulle gee raad oor wat nog gedoen of verander moet word.

Besluite verlang: Toestemming word verleen: Dat Wellingtongemeente eienaarskap aanvaar van die projek; vir die gedeeltelike benutting van die Suidelike parkeerterrein; vir die ondersoek na n boorgat vir water; vir aanplant van olyf- en sitrusbome in begraafplaas; en dat kennis geneem word dat die 11 bome op die suidelike parkering afgekap word.