GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

TSHWANE WES GRAAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. Begin die antwoorde van ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Plantstruktuur en Plant Voedsel

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Vrae 2012

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 LEWENSWETENSKPPE V2 MOEL 2012 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

Lewenswetenskappe/V2 2 E/2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. eantwoord L die vrae. Skryf L die antwoorde in die NTWOOREOEK. egin die antwoord op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. eantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag. Maak LLE tekeninge met 'n potlood en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. ie diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. Jy moet 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe/V2 3 E/2012 FELING VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.9) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.10. 1.1.1 Watter van die volgende is 'n abiotiese komponent? Vegetatief iere Lemoenbome Water 1.1.2 Watter van die volgende beskryf 'n gemeenskap binne-in 'n ekosisteem? l die diere in 'n gebied l die plante in 'n gebied l die plante en diere in 'n gebied ie totale getal van een spesie in 'n gebied 1.1.3 Verwys na die kenmerke hieronder genoem: (i) (ii) (iii) Groot oppervlakarea In noue kontak met weefselselle evat dun wande Watter kombinasie van kenmerke is van toepassing op die kapillêre netwerk? Slegs (i) en (ii) Slegs (ii) en (iii) Slegs (i) en (iii) (i), (ii) en (iii) 1.1.4 ie vyfrykstelsel, voorgestel deur Whittaker, gebruik die volgende taksa/taksons om organismes te klassifiseer: Monera, Protista, Fungi, Plantae, nimalia Eubacteria, Protista, Fungi, Plantae, nimalia acteria, rchae, Eukaryotes, Plantae, nimalia rchaebacteria, Protista, Eukaryotes, Plantae, nimalia

Lewenswetenskappe/V2 4 E/2012 1.1.5 s deel van 'n ekologiese studie is die biomassa van organismes in 'n gemeenskap bepaal. ie tabel hieronder toon die biomassa. ORGNISME IOMSS (kg) R 50 S 10 T 250 U 200 V 3 000 W 75 Uit die data hierbo, watter EEN van die volgende sal 'n moontlike voedselketting wees? S W U V T V R S U T W R V T W S 1.1.6 'n Persoon wat fossiele bestudeer, is 'n... argeoloog. paleontoloog. antropoloog. radioloog. 1.1.7 Watter klassifikasiestelsel gee aan elke spesie 'n naam wat uit twee dele bestaan? Taksonomiese stelsel Hiërargiese stelsel Tweerykstelsel inomiale stelsel

Lewenswetenskappe/V2 5 E/2012 VRG 1.1.8 en 1.1.9 is op die diagramme hieronder gebaseer. 1 2 3 4 1.1.8 ie diagramme hierbo illustreer... tektoniese plate. kontinentale drywing. asteroïed-impak. vulkaniese aktiwiteit. 1.1.9 ie korrekte volgorde van gebeure gedurende die proses hierbo is 4, 3, 2, 1. 1, 3, 4, 2. 1, 2, 3, 4. 1, 4, 3, 2. (9 x 2) (18)

Lewenswetenskappe/V2 6 E/2012 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.10) in die NTWOOREOEK neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9 1.2.10 Plante wat aangepas is om in droë habitats te leef 'n Groep voedselkettings wat gerangskik is om aan te dui hoe voeding van organismes ineengeskakel is l die stowwe wat 'n ph van minder as 7 het ie onrekbare membraan wat 'n lagie rondom die hart vorm 'n Operasie uitgevoer om die bloed weg te lei van 'n geblokkeerde deel van 'n koronêre arterie deur 'n klein aartjie uit die been of arm daaraan te heg ie hoogte bo seevlak ie verskeidenheid lewende organismes op arde ie verteenwoordiging van 'n tydskaal wat die geskiedenis van lewe op arde vertoon Kalksteengrotte, noordwes van Johannesburg, waar die grootste hoeveelheid hominiedfossiele in die wêreld gevind word ie dood van alle individue van 'n spesie in die wêreld (10 x 1) (10)

Lewenswetenskappe/V2 7 E/2012 1.3 ui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS, SLEGS, EIE EN of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs, slegs, beide en of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.11) in die NTWOOREOEK neer. KOLOM I 1.3.1 ie posisie van 'n area in verhouding tot die son 1.3.2 Organismes wat op dooie of verrottende materiaal voed 1.3.3 'n Plek wat deur 'n organisme in 'n ekosisteem bewoon word en die interaksie daarmee en met ander organismes KOLOM II : spek : Helling : Saprofiete : Karnivore : Habitat : Nis 1.3.4 ie deel van die arde waar lewe gevind word : tmosfeer : Hidrosfeer 1.3.5 ie verlies van water in dampvorm : Transpirasie : Verdamping 1.3.6 Wanneer koolstofdioksied uit die atmosfeer verwyder word 1.3.7 Spesies wat slegs in een spesifieke area en nêrens anders in die wêreld gevind word nie 1.3.8 ie tipe organisme wat as 'n skakel tussen visse en amfibieë beskou word 1.3.9 'n Fossiel wat kenmerke besit van organismes wat aan twee verskillende taksa/taksons behoort 1.3.10 Vroeë landplante in die Grahamstadgebied 1.3.11 Moontlike oorsake vir die sesde massauitwissing : Respirasie : Fotosintese : Inheems : Endemies : inosourus : Selakant : Oorgangsfossiele : fdrukfossiele : Kolfmosse : rchaebacteria : Klimaatsverandering : Menslike impak (11 x 2) (22) TOTL FELING : 50

Lewenswetenskappe/V2 8 E/2012 FELING VRG 2 2.1 ie diagram hieronder verteenwoordig 'n voedselketting in 'n tuin. 'n VOESELKETTING IN 'n TUIN Roos Roos Groen plantluis Liewenheersbesie Lyster 'n Voedselketting in 'n tuin 2.1.1 Noem die organisme hierbo wat die volgende verteenwoordig: (a) (b) Herbivoor Produsent 2.1.2 'n Roosplant beskik oor 1 000 kj/m 2 /jaar energie en slegs 10% van hierdie energie word by elke trofiese vlak van die voedselketting oorgedra. Hoeveel energie sal aan die lyster oorgedra word? Toon L jou berekeninge. (4) 2.1.3 Indien al die groen plantluise in hierdie tuin verwyder sou word, verduidelik wat met die bevolkings van die volgende sou gebeur: (a) (b) (c) Roosplante Liewenheersbesies Lysters (12)

Lewenswetenskappe/V2 9 E/2012 2.2 rie grondmonsters wat in verskillende streke bymekaargemaak is, is vir luginhoud, waterhouvermoë en humusinhoud ontleed. ie resultate wat verkry is, word in die tabel hieronder vertoon. GRONMONSTER Luginhoud (%) 30 10 60 Waterhouvermoë (m water wat deur 100 g 20 5 70 grond per minuut beweeg) Humusinhoud (%) 25 10 5 2.2.1 Na aanleiding van die resultate hierbo, watter grondmonster (, of ) sal die volgende wees: (a) (b) (c) Leem Klei Sand 2.2.2 2.2.3 2.2.4 Verduidelik die nadele vir die plante wat in grondmonster groei met verwysing na die waterhouvermoë van water. Noem TWEE faktore met betrekking tot die samestelling van grondmonster wat die grond se lae waterhouvermoë tot gevolg gehad het. Noem TWEE voordele van 'n hoër persentasie humus vir die grond. (9)

Lewenswetenskappe/V2 10 E/2012 2.3 Lees die leesstuk hieronder en beantwoord die vrae wat volg. ie Kaapse fynbos-ryk is die kleinste van die wêreld se blomryke. it is die tuiste vir meer endemiese en inheemse plante as enige ander streek in Suid-frika. Ongeveer 70% van die gebied se 9 000 plantspesies word nêrens anders in die wêreld aangetref nie. ie plante van hierdie bioom, wat meestal klein struike is, groei in grond wat arm aan voedingstowwe is. Hulle oorleef ook die lang, droë somertoestande, asook gereelde brande. ie flora van die Kaap word onder meer deur indringerplante bedreig, asook deur habitatvernietiging deur die mens. Verskeie spesies van die bioom is alreeds uitgewis. aarom is die bewaring daarvan 'n nasionale bewaringsprioriteit. In 'n poging om hierdie bioom te bewaar, is daar verskeie projekte met die doel om verantwoordelike uitstappies na natuurlike gebiede te onderneem om die omgewing te bewaar, asook om die welstand van plaaslike gemeenskappe te verbeter. 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 2.3.5 2.3.6 2.3.7 Wat is die naam van die bioom in die leesstuk hierbo? efinieer 'n bioom. Gee TWEE redes vir die vernietiging van die habitat deur mense. Gee TWEE moontlike redes hoekom mense die natuur behoort te bewaar. ereken die totale getal spesies wat endemies aan hierdie bioom is. Toon jou berekeninge. enoem die tipe toerisme wat in die paragraaf genoem word. Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe uit die tipe toerisme, genoem in VRG 2.3.6, voordeel sal trek. (3) (12)

Lewenswetenskappe/V2 11 E/2012 2.4 estudeer die diagrammatiese voorstelling hieronder van 'n dwarssnee deur 'n aar/vene en 'n slagaar/arterie. 1 2 3 2.4.1 2.4.2 2.4.3 2.4.4 Watter diagram ( of ) verteenwoordig 'n slagaar/arterie? Verduidelik jou antwoord op VRG 2.4.1. Watter bloedvat ( of ) het kleppe? Verskaf die byskrifte vir die dele genommer: (a) (b) (c) 1 2 3 (7) [40]

Lewenswetenskappe/V2 12 E/2012 VRG 3 3.1 estudeer die twee fossiele (iagram en iagram ) wat ontdek is en as oorgangsfossiele geklassifiseer word. IGRM IGRM 3.1.1 Wat is die wetenskaplike naam van die prehistoriese voël in iagram? 3.1.2 Verduidelik hoekom wetenskaplikes kon aflei dat hierdie prehistoriese voël 'n oorgangsfossiel is. (4) 3.1.3 eskryf hoe hierdie fossiel gevorm kon word. (4) 3.1.4 Noem die organisme in iagram geïllustreer en noem waar dit in Suid-frika gevind is. (12)

Lewenswetenskappe/V2 13 E/2012 3.2 estudeer die tabel hieronder wat die verval van koolstof-14 oor tyd vertoon en beantwoord dan die vrae wat volg. VERVL VN KOOLSTOF-14 Jare van nou af 0 5 730 11 460 17 190 22 920 X 34 380 40 110 Getal halflewens wat verval het 0 1 2 3 4 5 6 7 Persentasie van oorspronklike koolstof-14 wat oorbly 100 50 25 12,5 6,25 Z 1,56 0,78 3.2.1 3.2.2 Noem TWEE tipes metodes wat gebruik word om die ouderdom van fossiele te bepaal. ereken die waarde van: (a) (b) X Z 3.2.3 3.2.4 Verduidelik hoekom dit nie moontlik is om die ouderdom van 'n fossiel wat 80 miljoen jare gelede geleef het, te bepaal deur die gebruik van die verval van koolstof-14 nie. Gee TWEE redes hoekom daar gapings in die fossielrekords is. (10)

Lewenswetenskappe/V2 14 E/2012 3.3 estudeer die grafiek hieronder wat die hoof- uitwissingsgebeurtenisse toon en beantwoord die vrae wat volg. Krytuitwissing Ordovisiumuitwissing Permiese uitwissing 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 Wanneer het die Senosoïkum-tydperk begin? Watter massa-uitwissing het aan die einde van die Paleosoïkumtydperk plaasgevind? Ongeveer hoeveel families van spesies het aan die einde van die Paleosoïkum-tydperk uitgesterf? Toon L die bewerkings. Verduidelik hoekom die getal families van organismes na elke massa-uitwissing vinnig toegeneem het. (3) (3) (9)

Lewenswetenskappe/V2 15 E/2012 3.4 ie volgende vrae is op die uitwissing van dinosourusse op arde gebaseer. 3.4.1 3.4.2 3.4.3 FELING VRG 4 Watter bewyse gebruik wetenskaplikes om aan te toon dat dinosourusse lank gelede op die arde geleef het? Hoe lank gelede het dinosourusse uitgesterf? eskryf 'n hipotese wat voorgestel is vir die uitwissing van baie spesies, insluitend die dinosourusse, gedurende die tyd genoem in VRG 3.4.2. TOTL FELING : (6) (9) [40] 80 eskryf pulmonêre sirkulasie (die bloedvloei tussen die hart en die longe) en verduidelik hoe die hart geskik is om sy funksie te verrig. Inhoud: Sintese: (17) (3) LET WEL: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van diagramme of vloeidiagramme toegeken word nie. TOTL FELING : GROOTTOTL: 20 150