HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Wiskunde Graad 4. November 2016

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie taak gebruik word. 3. 'n Goedgekeurde sakrekenaar (nie- programmeerbaar en nie- grafies) mag gebruik word. 4. AL die stappe en berekeninge moet duidelik getoon word. 5. Waar van toepassing moet die korrekte eenhede altyd by die antwoord gegee word. 6. AL die finale antwoorde moet tot TWEE desimale syfers afgerond word, tensy anders vermeld. 7. Skryf netjies en leesbaar. 1

VRAAG 1: Terwyl die skoolhoof na die koste van meubels vir sy kantoor kyk, sien hy die volgende advertensie: DEPOSITO = 10% 1.1. Hoeveel meer sal die skoolhoof vir hierdie pakketaanbieding betaal as hy dit op krediet koop, eerder as om kontant daarvoor te betaal? (6) 1.2. Hoekom dink jy dat iemand sal verkies om hierdie item op krediet te koop, alhoewel dit meer op die langtermyn sal kos? (2) [8] VRAAG 2 2.1. Elke vierkantige toebroodjie word skuins gesny om twee driehoekige stukke te vorm wat langs mekaar gepak word. Dit word dan in 'n houer wat soos 'n driehoekige prisma gevorm is, verpak, soos hieronder aangetoon. A 110 mm B 110 mm C 2

2.1.1. Bepaal die skuinslengte, afgerond tot die naaste cm, van die toebroodjie. (3) 2.1.2. Die verhouding van die lengte van die plakker tot die lengte van die skuinssy van die houer is 2 : 3. Bereken die lengte van die plakker. (3) 2.2. Die grafiek hieronder toon die maksimum en minimum temperature van vyf wêreldstede vir 8 Maart 2011. 2.2.1. Skryf die maksimum temperatuur van Nieu-Delhi neer. (2) 3

2.2.2. Watter stad het 'n minimum temperatuur gehad wat hoër was as Londen se maksimum temperatuur? (2) 2.2.3. Watter stad het die laagste minimum temperatuur gehad? (2) 2.2.4. Herlei die minimum temperatuur van Nieu-Delhi tot grade Fahrenheit ( F), deur die volgende formule te gebruik: Temperatuur in F = (1,8 temperatuur in C) + 32 (2) [14] VRAAG 3 Hieronder is 'n straatkaart van 'n gedeelte van die omgewing waar mnr. de Haan woon. 4

3.1. Gee die ruitverwysing van die Van Riebeeck Sportstadion. (2) 3.2. Skryf die name van die strate aan weerskante van die Stadsaalkompleks neer. (2) 3.3. Die afstand op die kaart gemeet vanaf mnr. De Haan se huis tot by die ingang van die Bayview Hospitaal is 8,9 cm. Bereken die werklike afstand (in km) indien 1 cm op die kaart 0,3 km voorstel. (2) 3.4. Mnr. De Haan ry by die parkeerterrein van die Van Riebeeck Sportstadion uit en draai dan regs in Georgestraat. Hy draai dan links in Montaguestraat en ry aan totdat hy Marshstraat bereik. In watter rigting moet hy draai indien hy direk na die ingang van die polisiestasie wil gaan? (2) [8] VRAAG 4 Die Naidoo-gesin woon in Pietermaritzburg. 'n Kaart van Suid-Afrika wat die nasionale paaie (N1, N2, ensovoorts gemerk) aandui, word op BYLAE A gegee. 4.1. Die gesin het per motor vanaf Pietermaritzburg na Johannesburg op die N3 gereis. 4.1.1. Gebruik die padkaart op BYLAE A om die afstand, in sentimeter, op die kaart tussen die twee stede te meet? (2) 4.1.2. Vervolgens, gebruik die staafskaal wat op die padkaart gegee word om die werklike afstand, in kilometer, tussen die twee stede te bereken. (5) 5

4.2. Die motor het teen 'n gemiddelde spoed van 110 km/h gery. Hulle het om 08:15 vertrek en beplan om teen 14:30 in Johannesburg aan te kom. Bepaal of hulle op die voorspelde tyd by hul bestemming aangekom het. Gebruik die formule: Afstand = gemiddelde spoed tyd (4) 4.3. Die gesin het Pietermaritzburg met 'n vol tenk brandstof verlaat. Hulle het langs die pad gestop om brandstof aan te vul teen 'n koste van R455,40. Die tenk se kapasiteit is 60 liter en die koste van die brandstof is R10,12 per liter. 4.3.1. Voor hulle brandstof ingegooi het, het die brandstoflesingmeter aangedui dat die tenk halfvol was. Bevestig, deur ALLE berekeninge aan te toon, of die brandstoflesingmeter korrek gewerk het. (6) 4.3.2. As die motor se brandstofverbruik 9 liter per 100 km was, bepaal hoe ver hulle van Johannesburg af was toe hulle brandstof aangevul het. (3) [20] TOTAAL 50 6

BYLAAG A 7