Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1

Vergelijkbare documenten
Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 2

Tema 8: Mense wat ons help

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Tema 7: Stories van dapper helde

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Lees en Leesgereedheid

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Klank en kleur in die skepping

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

1 Waar ek vandaan kom

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

10 Die bou van n plant

Letterlike en figuurlike taalgebruik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Naam:. My naam is Faan. Ek is n haas. As jy met my praat raak ek baie skaam. My naam is Peet. Ek kuier by my neef. Ons klim n leer en eet n peer.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Direkte en indirekte rede. Naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Transcriptie:

Kom leer van klanke Graad 1 Afrikaans Huistaal Onderwysershandleiding 1 Saamgestel in opdrag van

Aros Uitgewery Posbus 31120, Totiusdal, 0134 Tel 012 332 3227/8 Kopiereg voorbehou Eerste druk 2014 Gedruk en gebind deur Printburo Posbus 25316, Gezina, 0031 Geset in 12 pt Arial ISBN 978-1-920553-01-2

A...5 Klankstorie: Arno en sy familie...6 Karakters van klankstorie...16 Klankkaart...18 Klankkaart vir natrek...19 Dubbelklanke...20 Klanke enkel...21 Klanke dubbel...22 EERSTE KWARTAAL...23 Tema 1: Ek en my nuwe skool...24 Week 0: Aanvangsweek...24 Week 1...36 Week 2...53 Week 3...68 Tema 2: Ek en my liggaam...86 Week 4...86 Week 5...103 Week 6... 117 Tema 3: Ek, my gesin, my familie...132 Week 7...132 Week 8...147 Week 9...163 Week 10 Assessering...177 TWEEDE KWARTAAL...179 Tema 4: Vervoermiddels...179 Week 1...179 Week 2...193 Week 3...208

T...223 Week 4...223 Week 5...238 Week 6...252 Tema 6: Troeteldiere...266 Week 7...266 Week 8...282 Week 9...294 Week 10 - Assessering...308

Algemene inligting vir die onderwyser 1. Kaarte Apparaat: n Weerkaart, Verjaardagkaart, Pligtekaart en Aanmoedigingskaarte word in die klaskamer gebruik. 2. Klaskoerant: A3 bladsye, vyf per week. Die onderwyser bind bladsye soos n boek. Voorbeeld van lyne is by apparaat ingesit. Die datum kan elke dag op die linkerkantse bladsy geskryf word, byvoorbeeld: Maandag 20 Januarie 201 Leerlinge wat kan teken, kan onder die datum of onder die sinne teken. Langs die dag, byvoorbeeld Maandag, kan die weersomstandigheid aangedui word, byvoorbeeld: Die son skyn ; reën!" ens. Nuwe letter van die week word in die Klaskoerant ingekleur. 3. Leesboeke: Leesboekies of Leesreeks kan deur die Onderwyser uitgekies word. Dié boekies kan deel wees van n Gegradueerde Leesreeks of boekies wat self uitgekies word. In die eerste kwartaal kan Leesboek 1 van Lees maak ons slim! gebruik word. In die tweede kwartaal kan Leesboek 2 van Lees maak ons slim! gebruik word. 4. Aanvullende Leesstof: Leeshoekie met Leesstukke Rympies, Liedjies, Grappies, Raaisels, Storieprente en kort stories kan versamel word om te gebruik. Leesboekies op leerlinge se vlak kan in die Leeshoekie beskikbaar wees om te lees en te geniet. Die volgende aanvullende leesreeks kan gebruik word: Begin lees van Lapa UItgewers (beskikbaar by Boekenhout-Folmer). Tema 1: Speel buite en Dans net soos ek Tema 2: Oeps en In die park Tema 3: Die blou bril, Tessa se teddie en Pa se nuwe klere Tama 4: Die ruimtetuig Tema 5: Verjaardagkoek Tema 6: Die sirkus en Seerowers 5. Leesstukke: In die Handleiding is die leesstukke tot A4 vergroot. Die onderwyser vergroot die leesstukke na A3. Maak groot Leesstukke of Groot boeke. Wenk: n Groot A3 plastieksak kan oor die leesstuk getrek word om leestekens, ens uit te wys. 5

Ná die leesstuk behandel is, word die plastiek skoongevee om dit jaar na jaar weer te gebruik. is ook van nut om die leesstukke in te bêre en netjies te hou. 6. Natrekvelle: Die oorspronklike natrekvel van die opdrag is vervat in die Handleiding. Die onderwyser fotostateer net soveel kopieë as wat sy nodig het vir die leerlinge in haar klas. Leerlinge werk met die Natrekvel in n plastiek koevert. Wenk: Die gefotostateerde velle kan in A4 plastiek sakkies in n lêer gebêre word en jaar na jaar gebruik word. 7. Nuus: Wenk: Die onderwyser kan ± ses leerlinge op n dag laat nuus vertel en sal dan in n week vir elke leerling n kans gee. Leer leerlinge almal moet eers n beurt kry voordat hy/sy weer n beurt sal kry. Die onderwyser kan n stel klein naamkaartjies op die bord vassit en die naam afhaal as die leerling sy/haar nuus vertel het. Aan die einde van die week sit sy die name weer vas. 8. Skryfbehoeftes: Witborde Plastiek koevert of A4 sakkie Witbordmerker (dun) Borduitveër HB potlode Uitdraaikryt Kleurpotlode Skêre 9. Apparaat wat reeds beskikbaar is: Stel A4 letters met assosiasie, byvoorbeeld: a vir appel 6 a A Stel wat n halwe A5 bladsy groot is van elke letter van die alfabet, byvoorbeeld: a, b, om woorde op die skryfbord te bou, byvoorbeeld: o m Die dubbelklkanke is ook ingesluit aa, oo, ee, uu, ie, oe, ui, eu en ei. Oorspronklike velle wat gefotostateer kan word vir elke leerling is: - Klankkaart met prentjies vir assosiasie en herkenning. - Klankkaart waarop die klanke sonder assosiasie is net die letter byvoorbeeld: a, s, ens. - Klankkaart met al die dubbelklanke op, byvoorbeeld: oo, aa, ens. - Stel letters om woorde mee te bou. Leerlinge kry die klanke soos wat hulle aangeleer word en bou n klanksakkie ( n banksakkie) vol klanke op.

Let Wel: Die Handleiding is volgens die minimum tyd geskryf. Agt tydsindelings per week: Luister en praat 45 minute 4 dae Klanke 1 uur 15 minute 5 dae Gedeelde lees 45 minute 3 dae Groeplees 2 uur 30 minute 5 dae Handskrif 1 uur 4 dae Selfstandige skryf/lees 45 minute 4 dae Totaal 7 uur 30 minute Let Wel: Die hoeveelheid dae per week vir elke afdelling mag verskil. Die Luister en praat is ingedeel in 4 dae i.p.v 3 dae en die Selfstandige skryf word ook oor 4 dae i.p.v 3 dae gedoen. Dit is so gedoen om by die beskikbare tyd per dag (85 minute) in te pas. 10. Aanleer van klanke: Die enkelklanke se volgorde is: a, o, s, d, e, m, i, t, h, k, r, n, b, l, f, u, v, w, y, g, j, p, terloops in name c, q, x, z Dubbelklanke se volgorde is: aa, oo, ee, uu, ie, oe, ou, ui, eu, ei Elke klank pas by n prentjie: 1 a vir appel 2 o vir Otjie 3 s vir Sannie slang 4 d vir dam 5 e vir emmer 6 m vir maan 7 i vir inkpen 8 t vir tent 9 h vir hok 10 k vir kat 1 1 r vir roos 12 n vir nes 13 b vir baba 14 l vir leer 15 f vir fiets 16 u vir put 17 v vir vis 18 w vir wurm 19 y vir ys 20 g vir gogga 21 j vir jas 22 p vir pyp 7