VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD

Vergelijkbare documenten
RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

DESIGN RELIGIESTUDIES

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TOERISME EKSAMENRIGLYNE GRAAD

FAKTORE EN VEELVOUDE

Les 14: Entrepreneurskap

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Prysvorming deur vraag en aanbod

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Sentraalbeplande stelsel

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

2 nd Chances... Wiskunde

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Transcriptie:

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2009 Hierdie riglyn bestaan uit 5 bladsye.

Verbruikerstudies 2 DoE/Eksamenriglyne 2009 DOEL VAN DIE EKSAMENRIGLYNE Om onderwysers en leerders te help om voor te berei vir die Nasionale Senior Sertifikaat () eksamen in Verbruikerstudies Hierdie riglyne moet gebruik word saam met die volgende dokumente: 1. Die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) 2. Die raamwerk vir die vakinhoud ( Content Framework ) in die Leerprogramriglyne (LPG) gedateer Januarie 2008 3. Die Vakassesseringriglyne (SAG) gedateer Januarie 2008 FORMAAT VAN DIE VERBRUIKERSTUDIES-VRAESTEL 1. Die Verbruikerstudies-eksamen bestaan uit een 3-uur-vraestel van 200 punte. 2. Daar is vyf VERPLIGTE afdelings wat al die Leeruitkomste en Assesseringstandaarde insluit. 3. Gevallestudies en scenarios kan gebruik word waar van toepassing INHOUD PUNTE AFDELING A Kortvrae (Dek al die Assesseringstandaarde) 40 AFDELING B Voedsel en Voeding 40 AFDELING C Kleding 40 AFDELING D Behuising en huishoudelike toerusting 40 AFDELING E Teorie van die praktiese opsies: Voedsel, kleding of sagte meublement 40 TOTAAL 200 KOGNITIEWE VLAKKE Die vraestel maak voorsiening vir n reeks kognitiewe vlakke en vermoëns van leerders. Die volgende riglyn in die Vakassesseringsriglyndokument (SAG), gedateer Januarie 2009, word gebruik om vrae op te stel: KOGNITIEWE VLAKKE % PUNTE Kennis 30 60 Begrip 20 40 Toepassing 30 60 Analise, Sintese, Evaluering 20 40 In vrae waar begrip van verbruikers-situasies getoets word, bv. gevallestudies of nuusbrokkies uit koerante of tydskrifte, sal die volgende in aanmerking geneem word: 30% van elke afdeling se vrae toets kennis dit kan direk uit die gevallestudie of nuusberig kom, of as toepassing van kennis wat verband hou met die situasie. 20% begripsvrae sal gebaseer wees op die inhoud van die gevallestudie of uittreksel. 30% toepassingsvrae waar leerders die scenario as verwysing moet gebruik, en eie gevolgtrekkings moet maak. 20% sal vrae op n hoë kognitiewe vlak wees, waar evalueringsvaardighede van leerders verwag sal word. Hierdie tipe vrae vereis n in-diepte begrip van die vakinhoud, waar gevolgtrekkings, aanbevelings en voorstelle in die antwoorde verwag kan word.

Verbruikerstudies 3 DoE/Eksamenriglyne 2009 VOORBEREIDING VIR DIE VRAESTEL Dit is uiters belangrik dat die basis vir hierdie vraestel reeds vanaf Graad 10 gelê word. As gevolg van die progressie van die Leeruitkomste van Graad 10 tot 12, moet agtergrondkennis van Graad 10 en 11 in Graad 12 geassesseer word. Op die dag van die eksamen 1. Leerders moet ten minste 20 minute voor die aanvang van die eksamen in die eksamenlokaal wees om hulleself in te rig en om gebruik te maak van die beskikbare tyd vir die deurlees van die vraestel. Leerders moet n sakrekenaar en al die nodige skryfbehoeftes saam te bring. 2. Dit is belangrik dat leerders geleer word om hulle tyd goed te bestuur sodat hulle die hele vraestel kan voltooi. 3. Leerders moet aangemoedig word om die vraestel deeglik deur te lees voordat hulle begin skryf. 4. n Netjiese, leesbare handskrif is noodsaaklik. Baie leerders benadeel hulleself deur so onnet te skryf dat merkers nie kan ontsyfer wat geskryf is nie. 5. Leerders moet aangemoedig word om genoeg tyd aan die einde van die skryfsessie te laat om hulle antwoorde weer deur te lees. Regmaak van swak gestelde antwoorde, spelfoute en verkeerde bewerkings kan n groot verskil aan die punte maak. WAT OM VAN DIE VRAESTEL TE VERWAG A. Meervoudigekeuse-vrae 40 punte 1. Hierdie afdeling dek 'n verskeidenheid objektiewe vrae op verskillende kognitiewe vlakke. 2. Geen vul in die ontbrekende woord of waar of vals -vrae word gevra nie. 3. Pasitems (Kolom A/Kolom B), kies die regte woord uit die gegewe opsies, gee die regte term, kan ingesluit word. 4. Al die Leeruitkomste word gedek. Vir LU4 word sleg generiese aspekte van toepassing op al die praktiese opsies gevra, bv. kosteberekenings. Vakkennis van n spesifieke praktiese opsie word in die PAT gedek. 5. Vakterminologie kan in hierdie afdeling gevra word. B. Voedsel en voeding 40 punte in die LPG gedateer Januarie 2008. Handboeke kan moontlik nie alle aspekte soos uiteengesit in die vakraamwerk dek nie. 3. Die inhoud kom uit Assesseringstandaarde 12.2.1, 12.2.7, 12.3.1. Integrasie met 12.1.1 en 12.1.2 is moontlik. Vrae in verband met 12.2.7 en 12.3.1 kan aan gevallestudies gekoppel word. 4. Vrae oor die voorkoming en beheer van dieetsiektes en kondisies wat verband hou met verkeerde voeding, soos gelys in die vakraamwerk, kan die volgende insluit: n kort beskrywing van die toestand, voeding en eetgewoontes vir die voorkoming van die toestand, asook vir die beheer van n bestaande toestand. Mediese behandeling vir hierdie toestande is nie deel van die vereiste vakkennis nie.

Verbruikerstudies 4 DoE/Eksamenriglyne 2009 5. Kennis van die volgende aspekte van die GIukemiese Indeks van voedselsoorte word vereis: Definisie, voordele, verskille tussen Hoë GI- en Lae GI-voedselsoorte, hoe om oor te skakel na n lae GI-dieet wat nog steeds gebalanseerd is, vals / misleidende aansprake in verband met die GIukemiese Indeks van voedselsoorte. 6. Beide die positiewe en negatiewe inpakte wat die die keuse en gebruik van voedsel op die natuurlike en ekonomiese omgewing kan hê, moet ondersoek word. (AS 12.3.1) 7. Ongeveer 10% van Graad 10- en 11-werk, wat direk verband hou met voedselverwante sake, kan gevra word. 8. Vakinhoud wat verband hou met voedsel en voeding moet deeglik gedek word. Ander bronne behawe handboeke kan ook gebruik word. C. Kleding 40 punte in die LPG gedateer Januarie 2008. Handboeke kan moontlik nie alle aspekte soos uiteengesit in die vakraamwerk dek nie. 3. Die vrae in hierdie afdeling dek Assesseringstandaarde 12.2.2, 12.2.3 en 12.3.2. Sommige vrae mag relevante vakinhoud van Graad 11 toets. 4. Huidige modetendense sluit alle aspekte in wat verband hou met hoe jong volwassenes aantrek na openbare geleenthede, sportaktiwiteite en ander ontspanningsgeleenthede, werk toe en na kulturele feestelikhede. Faktore wat veranderings in modeneigings verhaas of vertraag, word vir vrae oorweeg. 5. Style en ontwerpe (asook visuele voorstellings) is baie belangrik in hierdie afdeling. 6. Artikels uit koerante en tydskrifte kan gebruik word as gevallestudies vir analise en toepassings vrae. 7. Onderwysers moet verseker dat sake wat verband hou met kledingaspekte deeglik gedek word. Ander bronne behawe handboeke kan ook gebruik word. D. Behuising en huishoudelike toerusting 40 marks in die LPG gedateer Januarie 2008. Handboeke kan dalk nie alle aspekte soos uiteengesit in die vakraamwerk dek nie. 3. Ander bronne kan gebruik word om die nuutste vakkennis te bekom, bv. informasie van eiendomsagente, banke en ander instansies betrokke by die verkoop van huise, meubels en huishoudelike toerusting. a. Vergelykings tussen verskillende huishoudelike apparate kan gebruik word om die begrip van energiebesparings-strategieë in die huis te verduidelik. b. Evaleer huishoudelike apparaat om die geskikste een te kies. c. Die finansiele en kontraktuele verantwoordelikhede wanneer meubels en ander huishoudelike toerusting aangekoop word. d. Die regte en verantwoordelikhede van kopers en verkopers / handelaars. 4. Die verskillende tipes behuising in Suid Afrika, en n in-diepte begrip van die verskillende transaksies en kostes betrokke by die proses van huiskoop, is belangrik. 5. Onderwysers moet verseker dat sake wat verband hou behuising en huishoudelike toerusting deeglik gedek word. Behalwe handboeke, kan ander bronne ook gebruik word.

W Verbruikerstudies 5 DoE/Eksamenriglyne 2009 E. Teorie van die praktiese opsies 40 marks 1. Vrae in hierdie afdeling kom uit LU 4, en hou verband met die teoretiese kennis wat nodig is om kwaliteit, bemarkbare produkte op klein skaal te produseer. 2. Vakinhoud uit LU 1 3, soos bv. belasting, mag ingesluit word. 3. Algemene begrip van die prosessse en prosedures vir die produksie van produkte van goeie kwaliteit is nodig. 4. Teoretiese kennis oor die opstel en implementering van n plan vir die produksie en bemarking van produkte op klein skaal is belangrik. 5. Generiese vrae wat verband hou met al drie die praktiese opsies sal gevra word. 6. Berekeninge kan die basis vorm van vrae om die volhoubare winsgewendheid van n onderneming te evalueer. Al die stappe van n berekening moet gewys word. 7. Begrip van standaardisering en gehaltebeheer in n onderneming of klein besigheid is belangrik. 8. Indien keusevrae gevra word, sal daar vir al drie die praktiese opsies voorsiening gemaak word. Algemeen 1. Relevante vakkennis van LU 1 kan in enige van die vrae ingesluit word. Integrasie met Graad 10 en 11 werk is moontlik. 2. Verbruikerklagtes: Kanale wat in Suid Afrika beskikbaar is vir verbruikersklagtes Hoe om klagtes aanhangig te maak. Klagtes in verband met voedseletikette moet verstaan word in die konteks van die terminologie wat gebruik word vir spesiale nutriënte, en die oorbeklemtoning van die voordele en belangrikheid hiervan. Die betekenis daarvan is belangrik. 3. Tipes belasting wat deur Suid-Afrikaners betaal word: Begrip van die konsepte en die toepassing daarvan. Implikasies van belasting soos toegepas op spesifieke goedere en kommoditeite is belangrik, bv. wanneer goedere op krediet gekoop word, krediettransaksies soos afbetalings- en huurkoop transaksies. 4. Rentekoerse van toepassing op verskillende tipes krediet. Enkelvoudige en saamgestelde rente. Geen berekeninge van rente sal gevra word nie, maar dit is noodsaaklik dat leerders transaksies kan interpreteer waar die terugbetalings gebaseer is op enkelvoudige of saamgestelde rente. 5. Inflasie: Definsie, inflasie koers, verbruikersprysindeks (CPI). Die verbruikersprysindeks moet verstaan word in relasie tot prysverhogings en inflasiekoers. Koerantartikels uit die besigheidseksies sal van nut wees. 6. Sake wat die omgewing raak is belangrik dwarsdeur die vak verbruikerstudies.