Voorskool: Graad 0 en 1 Fokus: Oordrag van die verhale Jaar 1: Leer die mense van die Ou Testament Jaar 2: Leer Jesus ken

Vergelijkbare documenten
DIE OU TESTAMENT. Die skepping en sonde Genesis 1-3. Die eerste moord Genesis 4:1-16. Noag en die sondvloed Genesis 6-9:1-17

Welkom by Die Storie God se storie

Inleiding. Die Bybel is n wonderlike Boek vol groot stories. Dit gaan alles oor Jesus.

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

n Tempel Leier besoek Jesus

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Goeie Konings, Slegte Konings

Week 3 Psalm 116: 1 Week 4 Psalm 100: 1 en 4. Week 5 Psalm 105: 1 Week 6 Psalm 105: 5. Week 7 Psalm 25: 2 Week 8 Psalm 84: 2

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

2. Die skepping van die mens

BIJBELROOSTER GROEP 1

21. Die koning word gesalf

Die storie Vind jou storie in God se storie

Toe God alles gemaak het

Inligtingsblad vir ouers en onderwysers

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Toe God alles gemaak het

God eer Josef die slaaf

Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4

BIJBELROOSTER GROEP 3

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

'n Man gestuur deur God

Inligtingsblad vir ouers en onderwysers

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Elisa, Man van Wonderwerke

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

11. Die roeping van Moses

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

7. Van Noag tot die toring van Babel

Die Groot Gebod dennis de wet

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Van Vervolger tot Prediker

Baie welkom by vanoggend se erediens

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Petrus en die Krag van Gebed

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

bijbelrooster HSN jaar 2

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Simson, God se sterk Man

Die Kerk se Geboorte

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4

Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Preek Die sondeval het siek gesinne veroorsaak

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Jona en die Groot Vis

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Die Geseendes(Voorspoediges)

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

BIJBELROOSTER GROEP 2

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

VRAE EN ANTWOORDE VIR KLEINER KINDERS (6-8 JAAR)

BIJBELROOSTER GROEP 5

6. Die roeping van Moses

bijbelrooster HSN

INHOUDSOPGAWE. Kinders van die Bybel. Ons leer by Bybelkarakters 11. Saggeus Paulus Daniël Elia...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Transcriptie:

Voorskool: Graad 0 en 1 Fokus: Oordrag van die verhale Jaar 1: Leer die mense van die Ou Testament Jaar 2: Leer Jesus ken ken Les 1 Die Skepping Die geboorte van Jesus Les 2 Adam en Eva Die doop van Jesus Les 3 Noag en die ark Jesus maak vissers van mense Les 4 Abraham en Isak Jesus verander water in wyn Les 5 Josef se mooi jas Die wyse en dwase bouers Les 6 Baba Moses Die man deur die dak Les 7 Die tien plae Jesus maak die storm stil Les 8 Trek deur die Rooi see en Jesus sorg in die woestyn Vyf broodjies en 2 vissies Les 9 Tien Gebooie en die goue kalf Jesus loop op die water Les 10 Die mure van Jerigo val n Engel by die bad Les 11 Simson, die sterk man Jesus maak die dogtertjie weer lewendig Les 12 Rut volg Naomi Barmhartige samaritaan Les 13 Dawid en Goliat Verlore seun Les 14 Elia en die kraaie Die storie van die verlore skaap Les 15 Die weduwee se olie word meer Jesus het kindertjies lief Les 16 Naaman se melaatsheid Die klein mannetjie in die boom Les 17 Ester tree in vir haar volk Lasarus kom uit die graf uit Les 18 Jona en die vis Jesus word gekruisig Les 19 Sadrag, Mesag en Abednego Jesus staan op Les 20 Daniël in die leeukuil Jesus vaar op na die hemel Graad 2 en 3 Fokus: Die kind is nou toerekeningsvatbaar en moet besef dat sonde gevolge het, maar dat daar n belofte vir verlossing en versoening is Jaar 1: Sonde en die gevolge van sonde Jaar 2: Jesus, die Beloofde Messias (Verlosser) Les 1 Skeppingsoorsig en die sondeval Johannes die Doper en sy roeping Les 2 Kaïn en Abel Engel verskyn aan Maria en die belofte Les 3 Die sondvloed en die toring van Babel Geboorte van Jesus en vlug na Egipte 1

Les 4 Les 5 Roeping van en belofte aan Abram. Abram en Lot skei. Sodom en Gomorra Ismael en Hagar. Die geboorte van Isak en die toets Jesus leer die oudstes in die tempel Doop van Jesus en Sy versoeking Les 6 Isak en Rebekka Die roeping van die eerste dissipels Les 7 Jakob en Esau. Jakob vlug en werk vir Ragel en Lea. Verheerliking op die berg Les 8 Jakop se 12 seuns (Josef die dromer) Jesus reinig die tempel Les 9 Josef verkoop en land in Egipte. Josef werk vir Potifar en beland in die tronk Wonderwerke van Jesus: (Waar meer as een wonderwerk per les is, kan die onderwyser bepaal hoeveel hy/sy daarvan wil doen, ooreenkomstig die vlak en vermoëns van die leerders) 1) Jesus voorsien voedsel (Water in wyn en die vermeerdering van die brode en vissies) Les 10 Josef in die tronk (bakker en skinker). Die koning se droom en Josef se uitleg. Josef word tweede in bevel en die hongersnood. Les 11 Israeliete kom na Egipte en word later slawe. Moses se roeping en hulle verlossing uit Egipte. Les 12 Die trek deur die woestyn (wonderwerke, tien gebooie en die bou van die tabernakel). Moses sterf. Hulle straf. Les 13 Israel trek die Beloofde land in. Josua lei die volk en die val van Jerigo Les 14 Die rigters regeer (Debora, Gideon, Simson en Samuel) Les 15 Die volk wil 'n koning hê. Saul en Dawid. Les 16 Dawid word koning. Sy sonde en straf. Salomo volg hom op en bou die tempel. Les 17 Die volk raak afvallig. Die skeuring en die ballingskap. 2) Jesus beheer die elemente (Jesus maak die storm stil en loop op die water) 3) Jesus maak siekes gesond (die besetene van Gadara, die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en die 10 melaatses word gesond) 4) Jesus maak siekes gesond - vervolg (twee blindes en n stomme, die man met die verdorde hand, die maansieke kind) 5) Jesus het beheer oor lewe en dood ( Hy maak die dogtertjie lewendig en wek Lazarus op) Gelykenisse: 1) Hoe ons die Woord moet ontvang ( die Saaier en die onkruid in die saailand) 2) Ons moet elkeen vergewe wat teenoor ons oortree (Onbarmhartige skuldeiser) 3) Ons moet goed wees vir mekaar (Barmhartige samaritaan) 4) Ons moet kom as Hy ons roep (Die bruilof) 2

Les 18 Daniël en sy vriende Les 19 Ester kom tot redding van haar volk Les 20 Nehemia en die herstel van die tempel 5) Hy wag vir ons as ons wegdwaal (Die verlore seun) 6) Ons moet gereed wees vir Sy koms (Vyf wyse en vyf dwase maagde) Gee jou hart vir Jesus Graad 4 en 5 Fokus: Die geskiedenis van Israel as n tipe van Jesus wat ons verlos van ons sonde. Die simboliek van die geskiedenis van Israel en Juda as vooruitskouing op die Messias wat sal kom. Les 1 Jaar 1: Die geskiedenis van Israel Die Israeliete in Egipte en die geboorte van Moses. Moses vlug na Midian en Moses se roeping. Jaar 2: Jesus, ons Verlosser uit die wêreld Die geboorte van Jesus deur die profete voorspel (Jesaja, Miga, Dawid in die Psalms, Johannes die doper) en die werklike gebeure Les 2 Les 3 Moses en Aaron, die 10 plae en die instelling van die pasga Die vlug uit Egipte die wonderwerk by die Rooi See en die murmurering in die woestyn, water uit die rots, manna en kwartels Die doop van Jesus en die 40 dae in die woestyn Jesus roep sy dissipels en begin sy bediening Les 4 Die tien gebooie Die verheerliking op die berg Les 5 Die tabernakel Jesus leer die mense (die bergpredikasie) Les 6 Les 7 Les 8 Die opstand en die koperslang en die simboliek daaraan verbonde Die dood van Moses, Josua lei die volk. Jerigo en die rooi tou Die rigters regeer (Debora, Gideon en Simson) Jesus verrig wonderwerke (verwys verskeie wonderwerke kan hier genoem word) Jesus praat in gelykenisse (verwys na enkele van die gelykenisse en die betekenisse daarvan) Jesus maak die Fariseërs kwaad (Jesus die Here van die Sabbat, aan die vrugte sal julle hulle ken, die suurdeeg, die oorlewering van die ou mense) Les 9 Die roeping van Samuel en hy lei die volk Jesus praat oor die toekoms (die begin van die smarte, die groot verdrukking en die koms van Jesus) Les 10 Die volk verwerp die Here en vra n koning (Saul) Les 11 Dawid word koning. Die sonde van Dawid en die gevolge. Les 12 Salomo se wysheid. Hy bou die tempel en die inwyding van die tempel. Hy sterf. Hoe moet ons vir Jesus wag? (Gelykenis van die twee diensknegte, die wyse en dwase maagde en die talente) Die laaste Avondmaal Die intog in Jerusalem die volk wil hom koning maak 3

Les 13 Die volk skeur, tien stamme breek weg (Israel). Oorblywende 2 stamme bekend as Juda. Die verskillende konings en hul dade. Les 14 Elia en die Baälprofete. Elisa volg hom op. Les 15 Die ballingskap van Israel en Juda Les 16 Daniël en sy vriende Les 17 Ander belangrike profete (Jesaja, Jeremia, Esegiël, Hosea, verwysing na elk se bydrae en lewe). Belofte van herstel. Les 18 Ester en redding vir die volk Les 19 Nehemia en herbou van die tempel Die volk verwerp Jesus (Beplan om hom dood te maak, Judas word omgekoop) Jesus in Getsemane Jesus word gevange geneem, verhoor en gemartel Jesus dra Sy kruis en die kruisiging Die woorde van Jesus aan die kruis Jesus se dood en begrafnis Die opstanding Les 20 Profesië oor die eindtyd. (Kern en oorsig) Die Hemelvaart en belofte van wederkoms is jy gereed? Graad 6 en 7 Fokus: Die kind moet voorberei vir die aanslag op hulle geloof in die hoërskool Jaar 1: Ons glo in die Skepping en God as ons Skepper (Creation Science vs Evolution) Jaar 2: Die ontstaan van die Bybel as die Woord van God Les 1 Die Skepping Die Hemelvaart en Pinkster die uitstorting van die Heilige Gees Les 2 Laat daar lig wees Die eerste martelaar en die groei van die Christendom Les 3 Waters word geskei Die vervolging van die Christene Saulus se bekering Les 4 Dag 3 - Plantegroei Paulus se eerste sendingreis Les 5 Solar regulations Dag/nag Die tweede sendingreis Les 6 Visse en voëls Die derde sendingreis Les 7 Diere en mense die verskil Paulus skryf uit die gevangenis oorsig oor die boeke wat hy geskryf het Les 8 Wonders van die skepping Johannes op die eiland Patmos en die skryf van Openbaring Les 9 Wetenskaplike bewyse teen evolusie Wat het van al die ander dissipels geword? Hulle sending oor die wêreld. Les 10 Rus ingestel deur God Die vervolging van die Christene deur 4

die eeue heen Les 11 Ken God deur Sy skepping Les 12 DVD Life s Story Les 13 My plig om na die skepping om te sien Les 14 Het Dinosaurusse bestaan? Les 15 Pas jouself (gees, siel en liggaam) op vir God Les 16 Christen Waardes Les 17 Maak jou hart rein voor God Les 18 Oorsig Spade Reën sending en Spade Reën terme Les 19 God ken jou Les 20 Om soos Hy te wees Die vervolging van Christene vandag Ons opdrag om dissipels van alle nasies te maak sendingopdrag Is die Bybel waar? 1) Dieselfde boodskap oor eeue heen geskryf deur verskillende mense 2) Vervulling van profesieë Wat kan ons in die toekoms verwag? 1) Profesieë in Daniël 2) Openbaring Wat word van ons verwag? 1) Neem Jesus aan as ons Verlosser en Saligmaker 2) Bely ons sonde en laat ons doop 3) Leef n Godvrugtige lewe 4) Verkondig die evangelie 5