Die verhaal van die ruimtewedloop

Vergelijkbare documenten
Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

'n Kort geskiedenis van seevervoer *

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Groot godsdienste van die wereld *

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die klimaat van SA: Temperatuur

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Rolprente uit twee verskillende genres *

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Prysvorming deur vraag en aanbod

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

8 Die mens in die ruimte

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Vergelyking van die wereld se grootste godsdienste *

Die planeet aarde beweeg

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Oorboek van huljoernale na grootboeke

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

1 Waar ek vandaan kom

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Antieke Egipte en die Nylrivier

OpenStax-CNX module: m Dans: Beweging * Siyavula Uploaders

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Nota vir die onderwyser/es:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

2. Die skepping van die mens

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Om materiaal te weef

Deelname aan klasbesprekings oor dans

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Les Plan Twee. Habitats

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

BARRETT SE TAKSONOMIE

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Elisa, Man van Wonderwerke

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Die uitwerking van ddie Eerste Wereldoorlog op SA

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

5 Die mens in die ruimte (Teg)

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Abu Ali tel sy donkies

Planeet Aarde en daarbuite 1

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Transcriptie:

OpenStax-CNX module: m25438 1 Die verhaal van die ruimtewedloop Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 GESKIEDENIS 2 Graad 4 3 HOE VERVOER DIE MENSDOM GEDIEN HET 4 Module 12 5 DIE VERHAAL VAN DIE RUIMTEWEDLOOP Sedert die mens die eerste keer oor oseane en vastelande beweeg het, is pogings aangewend om die sterre en planete te bereik. Eers was hierdie pogings meestal kompetisies tussen verskillende individue. Later het hulle ruimte-ekspedisies geword, aangepak deur spanne van verskillende lande. In hierdie leereenheid gaan ons weer in pare oefeninge doen sodat jy tyd beter kan verstaan. Die bekende Franse skrywer, Jules Verne, was `n man met `n besondere verbeelding en insig. Hy het reeds in 1856 sy nou beroemde boek geskryf, `n Reis na die Maan en terug. Lees hierdie uittreksel uit sy verstommende verhaal. Figure 1 Version 1.1: Jun 17, 2009 2:40 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25438 2 Jules Verne 5.1 Aktiwiteit 1 5.2 Om tyd te verstaan [LU 2.1] 5.3 a)lees meegaande verhaal, en paar dan die volgende sketse saam met `n maat met hulle regte byskrifte af. Na die Amerikaanse Burgeroorlog het `n groep artillerie-osiere die Kanonklub gestig. Hulle plan was om `n vuurpyl te lanseer wat die maan sou bereik! Veertig lande het geld vir hierdie projek geskenk. Die kanon wat die vuurpyl sou lanseer het 68 000 ton geweeg. Die projektiel, Colombiad gedoop, was so groot soos `n treinwa. `n Gat is gegrawe om die kanon te monteer. (Die lansering sou plaasvind naby die dorp Tampa, nie ver van die huidige Kaap Kennedy af nie.) Die drie ruimtevaarders se ruimtepakke het bestaan uit `n keil, baadjie en broek. Twee honde, Diana en Satellite, sou hulle vergesel, want hulle sou almal gewone lug inasem. Gas is egter gebruik vir lig en hitte. Maaltye het bestaan uit gebraaide aartappels en ander heerlike geregte. Toe die massiewe kanon die vuurpyl die lug inskiet, het die ruimtevaarders vir `n ruk lank hulle bewussyn verloor. Die toeskouers was vir dae lank daarna doof weens die geweldige geraas. Die Colombiad het verskeie kere in `n baan rondom die maan gewentel. Weens die koue aan die donkerkant van die maan, het ys aan die binnekant van die tuig gevorm. Die ruimtemanne het akkurate kaarte van die maan geteken en berig dat daar geen teken van lewe op die maan was nie. Aan die einde van sy reis het die Colombiad in die Stille Oseaan neergeplons, waar `n Amerikaanse oorlogskip die manne opgepik het. Vir vier dae lank is alle treine van die Amerikaanse spoorweë uit diens onttrek, sodat die beroemde ruimtevaarders met `n spesiale trein deur die land kon reis. Oral waar hulle gekom het, is hulle soos helde ontvang.

OpenStax-CNX module: m25438 3 1 2 3 4 5

OpenStax-CNX module: m25438 4 Table 1 a) Die groot dag.... vlae wapper.... gereed vir lansering. b) Die ruimtemanne klim aan boord. c) Binne-in die vuurpyl. d) Die yslike kanon lanseer die Colombiad. e) Terug op die aarde. Table 2 Dink jy die ruimtemanne se klere sou warm genoeg gewees het vir hulle reis? Hou `n klasvasvra. Elke span moet vrae uitdink oor hierdie verstommende verbeeldings vlug.

OpenStax-CNX module: m25438 5 5.4 b)bestudeer die volgende tydlyn en sketse oor die verhaal van die ruimtewedloop. Voltooi daarna die aktiwiteite wat volg. Figure 2

OpenStax-CNX module: m25438 6 Figure 3

OpenStax-CNX module: m25438 7 5.5 Aktiwiteit 5.6 Om tyd te verstaan [LU 2.1] 5.7 a)plaas meegaande sketse in die korrekte volgorde. Jy kan daarna `n opsomming van hierdie illustrasies maak met behulp van die inligting op die vorige tydlyn. Figure 4

OpenStax-CNX module: m25438 8 5.8 b)rangskik die volgende sketse (in julle groep) in die regte chronologiese volgorde aan die hand van die tydlyn asook onderstaande leidrade. Figure 5 1. Laika die eerste ruimtereisiger. Sy is op 3 November 1957 deur die Sowjetsatelliet in die ruimte geplaas. 2. Skylab 1. 4. Die eerste Sowjet-satelliet, Sputnik 1. continued on next page

OpenStax-CNX module: m25438 9 5. Colombiad-pendelruimtetuig. 6. Terra Maan Hotel se spog opening op 1 Januarie 2010. Table 3 Wat het van Laika geword? 6 Assessering 6.1 LEERUITKOMS 2: GESKIEDKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon. 6.1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder 2.1 kronologie en tyd verstaan: kan algemene begrippe in verhale van die verlede gebruik (oud, nuut, voor, agter); verstaan woorde soos geskiedenis en argeologie; kan historiese voorwerpe, artefakte en prente in volgorde plaas; demonstreer hoe sekere aspekte oor tyd verander/dieselfde gebly het; begin om woorde soos verlede, mite, waarheid te gebruik. Memorandum a)a) 2 d) 3 b) 4 e) 1 c) 5 a) 1. Eerste mense op die maan, 1969 5 2. Sputnik 1 eerste satelliet, 1957 (Oktober) 1 3. Maanmodule, Eagle land, 1969 4 4. Eerste vrou in ruimte, 1963 3 5. Sputnik 2 met hond, 1957 (November) 2 b) 5, 3, 4, 6, 2, 1 Table 4