NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

DIE KEUSE VAN DIE KORREKTE LEK AANVULLING IS BAIE BELANGRIK VIR OPTIMALE DIEREPRODUKSIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GROENVOER HEELJAAR OOR VOER-BOER WAT KAN VOER-BOER DOEN VIR JOU

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

JUNIE-EKSAMEN 2014 LANDBOUWETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Maak die meeste van jou marges

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

Prysvorming deur vraag en aanbod

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maak seker dat daar genoeg drinkplekke en voerders is vir die aantal kuikens wat jy bestel het. Sien onderstaande tabel vir riglyne.

Les Plan Twee. Habitats

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Kodes vir Afkeurredes

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

Kuilvoer foelie Produk inligting

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

RIGLYNE VIR GOEIE PRODUKSIE. HENNING VERMAAK

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Energie en verandering

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hoe maak ek meer wins uit bees- boerdery? Benut geleenthede Waardetoevoeging Geleentheidsvoerkraal Toekomsvisie Samevatting

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Vlotheid en intonasie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling.

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Landbouwetenskappe/V1 2 AFDELING A VRAAG 1.1 VRAAG 1.3 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10 X B C D A B C X X B C D A B C X X B C D X B C D A B C X A X C D A B X D A B X D (10 x 2) (20) 1.3.1 Abomasum / melkpens / ware pens 1.3.2 Villus / dermvlokkie / Villi 1.3.3 Voerkraal/Intensiewe boerdery/ Intensiewe produksie 1.3.4 Kriptorchidisme/klophings 1.3.5 Ontsterting/sterte afsit VRAAG 1.4 (5 x 2) (10) VRAAG 1.2 1.4.1 Proteïen 1.4.2 Voedings- / Rantsoen SLEGS SLEGS A en B GEEN A B 1.4.3 Skuiling / Behuising / 1.2.1 X Aanpassing 1.2.2 X 1.4.4 Presisie / Intensief / 1.2.3 X 1.2.4 X Wetenskaplik 1.2.5 X 1.4.5 Dragtigheid/Besetting (5 x 2) (10) 1 (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45

Landbouwetenskappe/V1 3 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Spysverteringstelsel van herkouers 2.1.1 Diagram 1 en Die kompartemente van die maag A, B en C is onderontwikkel D is goed ontwikkel (Enige 1) (2) 2.1.2 Diagram 1 Diagram 2 A E B F C G D H (4) 2.1.3 I slukderm / esophagus / kardiese klep J dunderm / duodenum / pilorusklep / dundermopening (2) 2.1.4 Diagram 2 / E / rumen / retikilo-rumen en Rumen/retikulo-rumen is goed ontwikkel en groot (groot volume) om voorsiening te maak vir die lywige en veselagtige ruvoere gevorm soos 'n fermentasie-orgaan of fermentasievat en ideaal vir mikrobe-/bakteriese/protosoë-aktiwiteit het 'n warm en vogtige omgewing / korrekte ph / optimum ph / vingeragtige uitsteeksels / hittestafies in die wand van die rumen (Enige 3) (3) [12] 2.2 Energieverlies in die diereliggaam 2.2.1 A Verteerbare energie C Hitteverlies / Liggaamshitte / hitte inkrement (2) 2.2.2 THREE redes om die belangrikheid van die netto energiewaarde van 'n voer aan te dui Dit verteenwoordig slegs n klein persentasie / presiese hoeveelheid van die bruto energie-inname wat vir die dier beskikbaar is vir die gebruik in: Onderhoud / Gesondheid Groei Produksie / bv. Melkproduksie / eierproduksie / wolproduksie / vleisproduksie ens. Reproduksie (Enige 3) (3)

Landbouwetenskappe/V1 4 2.2.3 Lipiede het 'n hoë bruto energievlak en sal die netto energiewaarde verhoog omdat hulle nie veel bydra tot die vorming van mis en fermentasiegasse nie daarom word minder energie verloor (Enige 2) (2) 2.2.4 Enkelmaagdiere / vark / hoender / pluimvee Hulle verloor minder energie in mis en fermentasiegasse (3) [10] 2.3 Lusern as 'n voer vir vee 2.3.1 Proteïenryk Ruvoer (2) 2.3.2 Hooi Droëmateriaal-inhoud: 7 kg 0,56 = 6,44 kg of 92/100x7 = 6,44 kg Mis Droëmateriaal-inhoud: 2 kg 0,08 = 1,92 kg of 96/100x2 = 1,92 kg = Droëmateriaal-inname (kg) Droë massa van mis x 100 Droëmateriaal-inname 1 = (7 kg 0,056 kg) (2 kg 0,08 kg) x 100 6,44 1 = 6,44 1,92 x 100 OF = 4,52 x 100 6,44 1 6,44 1 (Enige 3) (3) = 70,1% / 70% 2.3.3 Jonger skape benodig proteïen hoofsaaklik vir groei terwyl ouer skape weer proteïen benodig vir produksie en reproduksie of Jonger diere benodig meer proteïen as ouer diere Weens hul groter groeibehoefte (2)

Landbouwetenskappe/V1 5 2.3.4 Geskiktheid van lusernhooi Maklik vir skape (herkouers) om te verteer Dit is smaaklik Ryk aan proteïen Ryk aan kalsium Ryk aan vitamien A en D Bevat kobalt en kalium wat mikrobiese aktiwiteite stimuleer (Enige 2) (2) 2.3.5 DRIE maniere om die verteerbaarheid van lusernhooi te verbeter Maal / Verbrokkel / Stamp Verpilling / Krummel Kerf / sny in stukke Toevoegings (Enige 3) (3) [13] [35] VRAAG 3 3.1 Diereproduksie 3.1.1 Nkomani voerkraal 3.1.2 Sondela voerkraal: Die totale koste was die laagste (78 in vergelyking met 81) en Die produksie-uitset was die hoogste (72 in vergelyking met 68) (3) 3.1.3 Die effektiefste wyse van verbetering Genetiese verbetering en teling 3.1.4 Klimaatstoestande / Reënval / Droogte / Temperatuur / Lig / Humiditeit / Wind / Voeding / Helling / Topografie / Voer / Beskutting (Enige 1) 3.1.5 'n Gespesialiseerde telingsprogram / Inteling / Kruisteling / KI / Embrio-transplantering / Genetiese ingeneurswese / Opgradering sal die genetiese potensiaal van die kudde verbeter / Koop van voortreflike diere van uitgesoekte telers [7] 3.2 Suiwelboerdery 3.2.1 Geskikte / gunstige / aanpasbare / ideale / korrekte temperatuur vir maksimum produksie

Landbouwetenskappe/V1 6 3.2.2 - Lae temperature sal voedselinname verhoog om 'n konstante liggaamstemperatuur te handhaaf - Hoë temperature sal lei tot laer voerinnames aangesien die dier minder energie benodig om sy liggaamstemperatuur te handhaaf/dier is ongemaklik en eet minder (2) 3.2.3 TWEE moontlike maatreëls om hoë temperature te beheer Skuiling / behuising / skadienette Ventilasie / lugverkoeling / verkoeling tydens warm dae Humiditeitsbeheer / besproei (2) [5] 3.3 DRIE vereistes vir die vervoer van diere - Groot en sterk voertuie/aangepas vir die vervoer van diere/sterk kante - Genoeg spasie vir diere - Genoeg lugvloei - Korrekte dokumentasie vir die vervoer van vee - Diere moet gemerk word soos deur wetgewing voorgeskryf word. - Diere van dieselfde geslag en ouderdom moet saam vervoer word - Voldoende beskerming - Verkoeling en skaduwee aan diere - Voorsiening van drinkwater/'n kalm omgewing voor vertrek word (Enige 3) (3) 3.4 Inspeksie deur 'n organieseboerdery-vereniging 3.4.1 Die redes vir inspeksie van 'n boer deur 'n organiese vereniging Om seker te maak die boer voldoen aan die vereistes om geregistreer te wees as 'n lid van die vereniging Om die lidmaatskap vereistes te bevestig Om meer inligting en besonderhede oor organise boerdery te voorsien / kyk na vooruitgang en moontlikhede Skenk oorweging om te verander na organise boerdery (Enige 1)

Landbouwetenskappe/V1 7 3.4.2 Vyf kriteria vir organiese boerdery Besproeiingswater moet vry wees van anorganiese minerale soos natrium, kalium, boorens. Bemesting word gedoen met organiese bemestingstowwe bv. kompos/plaasmis Onkruidbeheer word biologies gedoen sonder enige onkruiddoders, Plae en siektes word biologies beheer / vrystelling van natuurlike vyande Die produk (melk) word voorsien aan handelaars wat handel dryf in organiese produkte bv. Woolworths Geen groeistimulante word by die rantsoene gevoeg nie bv. hormone/antibiotika Gebruik van omgewingvriendelike energiebronne soos wind en sonenergie / metaan produksie vir die opwekking van elektrisiteit / gebruik van bio-brandstowwe Minimize the carbon footprint Geen byvoegings tot mineraallekke en slegs diereprodukte soos beenmeel en karkasmeel word gebruik (Enige 5) (5) 3.4.3 Noodsaaklikheid om te registreer by die vereniging - Om te verseker die produk beskik oor 'n relevante mark - Om te verseker die produk (melk) verskaf aan die handelaars voldoen aan die kriteria - Die suiwelboer sal voorsien word van toepaslike en die nuutste inligting sowel as tegnologie - Die vereniging sal die onderhandelingsmag van die organiese melkprodusent verseker/versterk (Enige 2) (2) 3.4.4 TWEE voordele van organiese boerdery - Daar is nie meer besoedeling van die omgewing met giftige chemikalieë nie/gebruik ekologies vriendelike metodes en stowwe om die grond te verbeter en plae te beheer - Die produk word teen 'n hoër prys verkoop - Die hoër prys vir die produk maak sy/haar suiwelboerdery meer winsgewend - Melk wat geproduseer word, is vry van kontaminante (aanvullings soos chemikalieë, antibiotika en hormone) - Boer en werkers geniet 'n gesonder omgewing om in te werk - Optimale hulpbronbenutting / volhoubare landbouproduksie - Beveg die uitwerking van aardverwarming (Enige 2) (2) [10]

Landbouwetenskappe/V1 8 3.5 Natuurlike weiding 3.5.1 Julie - Geen reënval in die winter nie / droog / droë toestande - Te lae temperature vir groei / nie groeiseisoen nie (3) 3.5.2 TWEE waarnemings van weidingstoestand - Kleur van weiding / groen baie voedsaam / ouderdom van plante - Volume weiding/grootte van plante / drakrag van die weiding - Tipe dominante plante/permanente plante/eenjarige plante - Bedekkingsdigtheid / skade aan weidingsplante - Van Maart tot Julie sal die voedingswaarde afneem - Van Augustus tot Februaries al die voedingswaarde toeneem (Enige 2) (2) 3.5.3 Herfs / Somer Nuwe aanteel sal dan markgereed wees (Herfs) Wanneer die voedingswaarde van die veld begin afneem (Herfs) Omdat die voedingswaarde hoër is tydens die somer (Somer) / Baie voiding beskikbaar in die somer en diere sal gereed lyk vir bemarking (Enige 1) VRAAG 4 3.5.4 Mei Sept (tydens wintermaande) / tydens die maande wanneer die voedingswaarde lag sal wees 3.5.5 Wanneer die voedingswaarde van die weiding laag is (2) [10] [35] 4.1 Dieresiektedraers 4.1.1 Die bosluise het verskillende stadiums en beweeg van een dier na die ander en versprei die siektes van een dier na die ander of Bosluise suig bloed (parasiete) wat gifstowwe en patogene in hul speekselkliere bevat (2)

Landbouwetenskappe/V1 9 4.1.2 Beheermaatreëls om aansteeklike siektes te beperk Enting / immunisering / inspuiiting Werk nou saam met veeartse Pas streng gesondheidsmaatreëls op die plaas toe (skoon behuising en vars, skoon drinkwater) / sanitasie / sterilisasie van gereedskap / persoonlike higiëne Isoleer siek diere Vernietig karkasse, velle en ander materiaal van besmette diere Streng beheer van plae of parasiete / dip / doseer / beheerde brand van besmette weidings Verskaf behoorlike voeding / gebalanseerde voeding / gebalanseerde rantsoene / wisselweiding Aanmelding van sekere aansteeklike siektes Kwarantyn vir siek diere / verpleging / beperk beweging van diere (Enige 3) (3) [5] 4.2 Bevrugting en embrio-ontwikkeling 4.2.1 Luteïeniserende hormoon (LH) / Estrogeen Ovulasie (2) 4.2.2 fallopiese buis / eierleier / ampulla / tussen A en B / B / uterushoring (sal toegelaat word) 4.2.3 TWEE funksies van membrane om die embrio - Vir voeding/gasse/teenliggaampies - Vir beskerming teen skokke - Vir uitskeiding/afvalprodukte - Smeer die geboortekanaal - Skep die ideale omgewing vir die fetus - Voorkom die uitdroging van die fetus (Enige 2) (2)

Landbouwetenskappe/V1 10 4.2.4 Oorsake vir die beëindiging van dragtigheid - Infeksies - Allergieë - Gifstowwe / Toksiene / Gebruik van sterk lakseermiddels - Wanvoeding / Nie korrekte voeding - Siektes / Bruselose / Trichomoniase / Hoë koors - Entstowwe - Beserings - Hormonale versteurings / sinkronisasie van bronstigheid - Aangebore defekte - Stremmingstoestande - Mummifikasie (Enige 2) (2) 4.2.5 Sigbare tekens van 'n naderende kalftyd - Isolering / nesskopgedrag - Eet nie meer nie / gebrek aan aptyt - Maak bulkgeluide / rusteloos / tekens van ongemak as gevolg van pyn - Urineer dikwels met misuitskeidings - Ligamente van stertarea, bekken, vagina en serviks verslap - Vulva vergroot / geswel - Stringe slym verskyn vanuit die vulva - Uier raak geswel en lek melk (Enige 2) (2) [9] 4.3 Lewensiklus van diereplaag 4.3.1 Die plaag sal die menslike spysverteringskanaal/gesondheid (voeding) beïnvloed Die dier se gesondheid (markwaarde) sal geaffekteer word Die gehalte van vleis sal negatief beïnvloed raak Meganiese skade van die spysverteringskanaal aangesien dit weefsel en organe beskadig/veroorsaak wonde Verteringskade kom voor in beide diere aangesien die plaag die weefsel (selle) vernietig wat verteringsappe vrystel Vermaeringskade deurdat voedingstowwe geabsorbeer word wat deur die gasheer benodig word Dier is meer vatbaar van siektes weens die laer weerstand van die dier (Enige 3) (3)

Landbouwetenskappe/V1 11 4.3.2 4.3.3 4.3.4 Die dier sal die plaag inkry deur beweiding/besmette weiding Mens en beeste Vleis word geïnspekteer voor verbruik / vleis word ondersoek deur beamptes by slagpales (2) 4.3.5 Dosering/Geheelmengsels (wurmmiddels gemeng in voer)/pastas (wurmmiddel geplaas op tong)/inspuitings (middels word ingespuit)/lekblokke (bevat die middel) Die lintwurm is 'n inwendige parasiet (2) 4.3.6 Beesmasellintwurm/Taenia saginata/lintwurm [10] 4.4 Batterystelsel Skrophoenderstelsel Hoenders word beskerm teen Hoenders word toegelaat om spasie kontak met ander hoenders en vrylik te gebruik mense Hoenders word in 'n geslote Hoenders word blootgestel aan sonlig omgewing beskerm en ander omgewingstoestande Siektebeheer word beklemtoon op Hoenders word meer blootgestel aan alle vlakke van die bedryf Sterilisering van hokke en skuiling word versigtig gedoen en gemonitor Alle lêhenne ontvang gelyktydig entstowwe en geneesmiddels Ontvang bymiddels in hulle voer Aparte voer word voorsien vir groepe 4.5 Mineraaltekortsiektes siektes Mis en ander materiaal word op die grondoppervlak gelos Hoenders word vir siektes behandel soos nodig Ontvang slegs voer en beweeg in die ruimte waar hulle aangehou word Hulle vul hul voer aan met vegetasie en dinge wat hulle van die grond oppik (Enige 3 uit elke kolom) (6) 4.5.1 Vitamien B 2 4.5.2 Vitamien D 4.5.3 Vitamien A 4.5.4 Vitamien K 4.5.5 Vitamien D [5] [35] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 105 150