Memorandum: Voorbeeld van n toets

Vergelijkbare documenten
Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Voorbeeld van n toets

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Nota vir die onderwyser/es:

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Assesseringsrubrieke

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

FAKTORE EN VEELVOUDE

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

CAMI EDUCATION. AFRIKAANS Leesbegrip en Taalleer Graad 7 Totaal: 90 Tyd: 90 min. Naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Antonieme en sinonieme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Direkte en indirekte rede. Naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Parktown Boys High School

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Vlotheid en intonasie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Hoe kies n mens n troeteldier?

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

BARRETT SE TAKSONOMIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 2. TAAK 11: Begrip, Taal en Letterkunde

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Transcriptie:

Memorandum: Voorbeeld van n toets Afdeling A: Leesbegrip Vraag 1: Advertensie 1. Dui die verband tussen die titel en die inhoud van die advertensie aan. (2) Die inhoud verduidelik hoe Aerolite n gesin van n branddood gered het en die titel sê dat n kat (Aerolite) n gesin gered het. (2) 2. Watter woord in die eerste sin dui daarop dat dit nie n regte kat is wat die mense se lewens gered het nie? (1) Pienk. (1) 3. Watter eienskap van Aerolite het gekeer dat die brand deur die huis versprei? (1) Aerolite brand nie maklik nie. (1) 4. Haal n woord uit die leesstuk aan wat dieselfde beteken as: 4.1 groot ramp (1) Katastrofe. (1) 4.2 om iets op te rig (1) Installeer. (1) 5. Skryf in jou eie woorde wat plafoninsolering beteken. (2) Die plafon van n huis word met n materiaal bedek sodat lug nie kan versprei nie. (2) 6. Die woord katastrofe kom in die advertensie voor. Waarom is die gebruik van die woord gepas? (1) Die woord katastrofe dui hier op groot moeilikheid, ensovoorts. Die pienk isoleringsmateriaal het gekeer dat daar groot probleme ontstaan toe die brand uitbreek. Daar is ook woordspeling met die woord kat wat in die advertensie gebruik word. (1) [9] Vraag 2: Geskrewe teks Vrae en voorgestelde memorandum 1. Bestudeer die titel van die leesstuk en skryf neer wat met die titel bedoel word. (2) Die titel dui aan dat die baba olifantjie harte steel. (2) 2. Hoe word die leser betrek by die aanvangswoorde van die leesstuk? (1) Die beginwoorde Met n stertjie van voor en n stertjie van agter, kom uit n baie bekende kleuterversie en trek die leser se aandag. (1) 3. Hoe lank is n olifantkoei dragtig voordat n olifantjie gebore word? Van watter leestegniek het jy gebruik gemaak om die antwoord te vind? (2) Byna twee jaar (22 maande). Soeklees. (2) 4. Wat was moontlik die rede waarom Pumbi, die ma-olifant, aan die dieretuin geskenk is? (1) Pumbi was n wees olifant en kon nie in die wildtuin sonder n ma oorleef nie. (1) 5. Waarom moes die dieretuinpersoneel die olifantjie voer? (1)

Sy was by geboorte so klein dat sy nie kon bykom om self aan haar ma te drink nie. (1) 6. Hoeveel bottels melk kry sy per dag? (1) 12 bottels. (1) 7. Meneer Jacob Moeng sê dat die olifantjie baie stout is (paragraaf 9). Is dit n feit of n bewering? (1) Dit is slegs meneer Moeng se mening dat sy stout is, die olifantjie wil maar net speel. (1) 8. Word die olifantjie in dieselfde kamp as haar ma aangehou? Motiveer jou antwoord. (2) Ja, hulle is in dieselfde kamp, maar tog geskei, die woord afsonderlik dui dit aan. (2) [11] Totaal afdeling A: 20 punte Afdeling B: Taalgebruik Vraag 3 1. Die woord foto s (paragraaf 1) is die meervoud van die woord foto. Skryf die meervoud neer van die volgende woorde: (3) 1.1 oupa oupas 1.2 olifantkalf olifantkalwers 1.3 webwerf webwerwe (3) 2. Die woord burgeroorloë (paragraaf 2) word met n deelteken geskryf om n nuwe lettergreep aan te dui. Skryf die skuinsgedrukte woorde oor en voorsien van deeltekens waar nodig. (3) 2.1 Die seekoeikalfie se dieet bestaan uit allerhande plante. Die woord dieet word nie met n deelteken geskryf nie. 2.2 Die seekoeikalfie is n pasient van die veearts. Pasiënt. 2.3 Om die dwergseekoeie te bewaar is finansieel baie duur. Die woord finansieel word nie met n deelteken geskryf nie. (3) 3. Verdeel die woord binne (paragraaf 5) eers in lettergrepe en dan in klankgrepe. (2) Lettergrepe = bin / ne Klankgrepe = bi / (n)ne (2) 4. Benoem die aksentteken op die woord dié in paragraaf 2. (1) Akuutaksent. (1) 5. Van die dwergseekoeie is reeds binne die eerste vyf uur op film vasgevang (paragraaf 5). Gebruik die woord vyfuur (as een woord geskryf) in n sin sodat die betekenis duidelik na vore kom. (2) Die wedstryd begin om vyfuur. (2) 6. Verklaar die gebruik van die komma in paragraaf 2. (2) Die komma word tussen twee gesegdes geplaas. (2) 7. Is die onderstaande woorde gevorm deur middel van samestelling, afleiding of samestellende afleiding? 7.1 ontbossing (paragraaf 2) Afleiding.

7.2 dwergseekoei (paragraaf 2) Samestelling. (2) 8. Skryf die korrekte vorm van die woord tussen hakies neer: (1) Die dieretuin (organisasie) n veldtog om geld in te samel vir die dwergseekoei se bewaring. Organiseer. (1) 9. Skryf die vroulike vorm van seekoei neer. Seekoeikoei. (1) 10. Skryf uit die paragraaf 4 n woord neer wat dieselfde beteken as dierkunde. (1) Soölogie. (1) 11. Waarom word die woord Wes-Afrika (paragraaf 2) met n koppelteken geskryf? (1) Aardrykskundige name wat aan rigting gekoppel word, word met n koppelteken geskryf. (1) 12. Skryf die korrekte vorm van die woord tussen hakies neer: Die filmspan het die leefwyse van die dwergseekoei (film). (1) Verfilm. (1) [20] Vraag 4 1. Benoem die skryfteken op die woord dié in paragraaf 1. (1) Akuutaksent. (1) 2. Bestudeer die subtitel: Snelheid: 115 km/h. 2.1 Skryf die meervoud van die woord snelheid neer. (1) Snelhede. (1) 2.2 Waarvoor staan die afkorting km/h? (1) Kilometer per uur. (1) 3. Die woord landdier kom in paragraaf 1 voor. Waarom word die woord met twee d s gespel? (1) Die woord landdier is n samestelling. Die eerste basis van die woord eindig op die letter d en die tweede basis begin met die letter d. (1) 4. Skryf uit die leesstuk n woord neer wat beteken enig in sy soort. (1) Unieke. (1) 5. Is die woord halfterugtrekbare in paragraaf 2 n voorbeeld van n samestelling of n samestellende afleiding? (1) Samestellende afleiding. (1) 6. Bestudeer die woord suurstofinname in paragraaf 2. Uit watter twee woorde is die woord inname saamgestel? (1) In en neem. (1) 7. Dui die korrekte vorm van die woord tussen hakies aan: Die (sirkuleer) van die suurstof deur die bloed is belangrik. (1) Sirkulasie. (1) 8. Die luiperd het groot neusgate. Gebruik die woorde grote en grootte in twee sinne sodat die betekenis van die woorde duidelik na vore kom. (2)

Leerders maak sinne met grote en grootte. Die grootte van my skoen is n nommer 5. Ons het klomp visse gevang maar die ou grote het weggekom. (2) [10] Totaal afdeling B: 30 punte