OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8 Moet deur alle werkgewers voltooi en ingedien word: Pos aan: Aanslae Afdeling 955, Pretoria, 0001 Compensation House Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en- Siektes, 1993 (Wet 130 van 1993) Artikel 82(1) H/v Hamiltonstraat & Soutpansbergweg, Arcadia Sy Edele., Prof., Dr., Eerw., Mnre., Mnr., Me. Inbel Sentrum 0860105350 Slegs oorspronklike dokumente sal aanvaar word. Afskrifte moet vir tenminste 4 jaar gehou word. VERWYSINGSNOMMER 2009 DEEL1: WERKGEWERSBESONDERHEDE 1.1 Handelsnaam. Aanslagjaar 1 Maart 2009 tot 28 Februarie 2010 Datum uitgereik Hierdie opgawe moet ingedien word voor of op 31 Maart 2010 *Raadpleeg asseblief die ingeslote riglyne met voltooing van die vorm Vul die wit blokke in slegs waar besonderhede verander het. Gebruik blokletters of maak 'n X waar van toepassing 1.2 Naam van eienaar, Mpy of BK. 1.3 Maatskappy of BK nommer. 1.4 Werkgewer se ID-nommer. 1.5 Werkloosheidversekerings nommer. 1.6 Posadres. 1.7 Liggingsadres. Poskode Kode Nommer 1.8 Telefoonnommer. Kode Nommer 1.9 Faksnommer. 1.10 Selfoonnommer. 1.11 E- pos adres. 1.12 Besonderhede van werksaamhede. a) Beskryf die aard van die besigheids-boerderywerksaamhede, goedery wat verkoop of vervaardig word/of dienste gelewer. b) Beskryf die materiaal wat gebruik word in die vervaardiging van goedere. c) Beskryf die aard en omvang van konstruksie/oprigting wat onderneem word. d) Indien 'n boerdery, dui die aard Veeboerdery Saaiboerdery van die boerdery aan. Gemengde boerdery: % Vee % Saai e) Gebruik u enige trekkers en/of krag aangedrewe sae?. Ja Nee 1.13 Status van die besigheid. a) Gestaak. J J J J M M D D b) Verkoop met: J J J J M M D D Bates. Ja: Nee: Bates & laste. Ja: Nee: Naam en adres van nuwe eienaar / Mpy of BK. c) Gelikwideer/gesekwestreer met Hofbevel J J J J M M D D Boedel No. d) Eienaar oorlede. J J J J M M D D Bladsy 1 van 5
Verwysingsnommer W.As. 8 DEEL 2: Verdienste van alle permanente, tydelike en geleentheidswerknemers 2009 LEES ASSEBLIEF DIE RIGLYNE VOORDAT DEEL 2 EN DEEL 3 VAN DIE DOKUMENT W.As 8, OPGAWE VAN VERDIENSTE, VOLTOOI WORD 2.1 Aantal werknemers in diens vir die tydperk 1 Maart 2009 tot 28 Februarie 2010. 2.1.1 Aantal direkteure/lede in diens vir die tydperk 1 Maart 2009 tot 28 Februarie 2010 Werklike verdienste betaal aan al die werknemers (permanente, tydelike en geleentheidswerknemers) vir die aanslagjaar 2009-2010 2.2 VERDIENSTE BETAAL VIR DIE TYDPERK 1 MAART 2009 TOT 28 FEBRUARIE 2010. 2.2.1 Totale verdienste betaal. 'n maksimum van R 239 172 per (Sien bladsy 4) (Sien 2.2.2 vir direkteure/lede se verdienste) (SLEGS RANDE) 2.2.2 Totale verdienste van direkteure van Beslote Korporasie betaal tot 'n maksimum van R 239 172 per tydperk. (sien bladsy 4) Verpligtend: Heg n lys aan met die name, ID nommers en adresse. 2.2.3 Totale kontantwaarde van gratis voedsel en/of huisvesting, indien nie in 2.2.1 of 2.2.2 ingesluit is nie. 2.2.4 Totale bedrag (2.2.1 + 2.2.2 + 2.2.3). 2.2.5 TOTALE BEDRAG IN WOORDE: Verpligtend: 2.3 NB: Indien die getal werknemers en/of die totale verdienste betaal met 30% meer of minder verskil van die vorige aanslag jaar, 2008, verstrek kortliks die rede: DEEL 3: Versuim om hierdie gedeelte in te vul sal veroorsaak dat die voorlopige verdienste deur hierdie kantoor beraam word. Die syfers sal gebaseer word op die werklike verdienste verklaar in 2.2.4 plus 'n persentasie wat van tyd tot tyd deur die Kommissaris vasgestel word. 3.1 Aantal werknemers wat na beraming gedurende die tydperk 1 Maart 2010 tot 28 Februarie 2011 in diens sal wees. 3.1.1 Aantal direkteure/lede wat na beraming gedurende die tydperk 1 Maart 2010 tot 28 Februarie 2011 in diens sal wees. Beraamde verdienste van al die werknemers (permanente, tydelike en geleentheidswerknemers) vir die aanslagjaar 2010-2011 3.2 BERAAMDE VERDIENSTE BETAALBAAR VIR DIE TYDPERK 1 MAART 2010 TOT 28 FEBRUARIE 2011. 2010 3.2.1 Totale beraamde verdienste betaalbaar (uitgesonderd direkteure van Beslote Korporasie) vir die bogenoemde tydperk tot 'n maksimum van R 261 893 per persoon. (Sien 3.2.2 vir direkteure/lede se verdienste). (SLEGS RANDE) 3.2.2 Totale beraamde verdienste betaalbaar aan direkteure van 'n Maatskappy of lede van 'n Beslote Korporasie betaal tot n maksimum van R 261 893 per 3.2.3 Totale kontantwaarde van gratis voedsel en/of huisvesting, indien nie in 3.2.1 of 3.2.2 ingesluit is nie. 3.2.4 TOTALE BEDRAG (3.2.1 + 3.2.2 + 3.2.3). 3.2.5 TOTALE BEDRAG IN WOORDE: VERPLIGTEND: 3.3 NB: Indien die getal werknemers en/of die totale beraamde verdienste betaal met 30% meer of minder verskil van die vorige aanslag jaar, 2009, genoem in ( Deel 2 ) verstrek kortliks die rede: Bladsy 2 van 5
VERKLARING DEUR WERKGEWER Ek (volle naam) synde die wetlike aangestelde Amptenaar van bogenoemde maatskappy, verklaar dat al die inligting in hierdie opgawe en ook in die bygaande bylae in elke opsig volledig en korrek verstrek is. Ek verklaar dat alle dele van hierdie opgawe wat van toepassing is op die maatkappy, voltooi is en dat alle inligting item besonderhede en skedules soos versoek verstrek is. In die geval waar die Maarskappy dormant is, is die inligting in item 1.13 verstrek. Handtekening: INDIEN HIERDIE OPGAWE VOLTOOI WORD DEUR 'N AGENT/BETAAL ROL ADMINISTRATEUR WAARNEMEND IN DIE PLEK VAN DIE WERKGEWER MOET DIE ONDERSTAANDE INLIGTING INGEVUL WORD. VOORBEREIDING VAN OPGAWE DEUR AGENT/BETAAL ROL ADMINISTRATEUR VOORBEREI DEUR: BESIGHEIDS/ POSADRES 1. VOLLE NAME: 2. VAN: 3. ID NOMMER/MAATSKAPPY REGISTRASIE NOMMER: 4. VERWANTSKAP VAN WERKGEWER: 5. INKOMSTEBELASTINGVERWYSINGS NOMMER Poskode TEL. NO. SEL NO. Ek (volle naam) verklaar dat al die inligting, besonderhede en skedules verskaf in hierdie opgawe na die beste van my wete korrek en volledig is, en die toepaslike inligting deur die werkgewer aan my voorsien is. HANDTEKENING: DATUM: NB: DIT IS VERPLIGTEND VIR BEIDE WERKGEWER EN AGENT/BETAAL ROL ADMINISTRATEUR OM BOGENOEMDE VERKLARING TE TEKEN. DIT IS 'N ERNSTIGE OORTREDING OM 'N VALSE VERKLARING TE MAAK OF OM TE VOORKOM DAT 'N OPGAWE BINNE DIE VOORGESKREWE TYDPREK IN GEDIEN WORD. VERPLIGTEND VERSEKER ASSEBLIEF DAT DIE VERKLARING OP DIE AGTERKANT (BLADSY 4) VOLTOOI IS. Bladsy 3 van 5
Verklaring vir Maart 2009 - Februarie 2010 Ek, die ondergetekende verklaar hiermee dat die aantal werknemers en hulle verdienste vir die 12 maande geëindig 28/02/2010 soos volg was: Voorlopige verdienste verklaar: 2009 Werklike verdienste: 2009 Voorlopige verdienste: 2010 Maand Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Totaal Gemiddelde maksimum van R239 172 per Beslote Korporasie betaal tot 'n maksimum van R239 172 per maksimum van R239 172 per Beslote Korporasie betaal tot 'n maksimum van R239 172 per persoon vir Beslote Korporasie betaal tot 'n maksimum van R261 893 per bogenoemde maksimum van R261 893 per Aantal Verdienste Aantal Verdienste *Aantal **Verdienste ***Aantal ****Verdienste *Aantal **Verdienste ***Aantal ****Verdiens * Verplaas aantal werknemers na item 2.1 op bladsy 2 **Verplaas bedrag salarisse na item 2.2.2 op bladsy 2 ***Verplaas aantal direkteure na item 2.1.1 op bladsy 2. ****Verplaas bedrag salarisse na item 2.2.2 op bladsy 2. *Verplaas aantal werknemers na item 3.1 op bladsy 2. **Verplaas bedrag salarisse na item 3.2.2 op bladsy 2. ***Verplaas aantal direkteure na item 3.1.1 op bladsy 2. ****Verplaas bedrag salarisse na item 3.2.2 op bladsy 2. Goedgekeur: 2009 Bank besonderhede van Besigheid: Goedgekeur deur: 2010 Naam: Bank Naam: Naam: Hoedanigheid: Rekening Nr: Hoedanigheid: Tak Kode: Telefoon Nr: Tak Naam: Telefoon Nr: e- pos adres: Tipe rekening: e- pos adres: Bladsy 4 van 5
BELANGRIKE INLIGTING EN RIGLYNE 1. INDIEN DIE OPGAWE NIE BY HIERDIE KANTOOR VOOR OF OP 31 MAART 2010 INGEDIEN IS NIE, KAN N BOETE GEHEF WORD, INTERME VAN ARTIKEL 83(6)(b) VAN DIE WET, MAG DIE DIREKTEUR-GENERAAL DIE VERDIENSTE BERAAM. N BOETE VAN HOOGSTENS 10% (TIEN PERSENT) VAN DIE FINALE AANSLAG MAG GEHEF WORD INTERME VAN ART. 83(6)(a) 2. LET WEL DAT DIE OPGAWE VAN VERDIENSTE, W.As.8, AAN ALLE GEREGISTREERDE WERKGEWERS GEPOS WORD IN DIE BEGIN VAN DIE JAAR. DIE VERANTWOORDELIKHEID BERUS BY DIE WERKGEWER OM HIERDIE KANTOOR TEEN 1 ST MAART TE VERWITTIG INDIEN DIE OPGAWE VAN VERDIENSTE NIE ONTVANG IS NIE. VORMS IS BESKIKBAAR OP DIE WEBTUISTE. WIE IS N WERKNEMER SOOS BEDOEL IN DEEL 2.1 "Werknemer" beteken iemand wat n diens- of vakleerlingskap- of leerlingskapkontrak met n werkgewer aangegaan het of daar volgens werk, hetsy die kontrak uitdruklik of stilswyend, mondeling of skriftelik is, en of die vergoeding bereken word deur tyd of werk gedoen, of kontant of in natura is en sluit in - Stuk/tydelike werknemer in diens vir die doel van die werkgewer se besigheid/boerdery; Werkende direkteur van n Maatskappy of lid van n Beslote Korporasie/ Beheerliggaam, wat n diens- of vakleeringskap- of leerlingskapkontrak aangegaan het, vir sover die werknemer optree binne die bestek van sy/haar diens ingevolge sodanige kontrak. (Uitgesonderd aandeelhouers of rustende vennote wat slegs dividende betaal word of in winste deel.) NB. n Alleeneienaar of vennote in n besigheids/boerderywerksaamheid word nie beskou as werknemers soos beskryf in die Wet nie en hulle verdienstes moet dus nie verklaar word nie. Iemand wat deur n arbeidsmakelaar verskaf word, teen betaling vir n kliënt vir die lewering van n diens of die verrigting van werk en vir welke diens of werk sodanige persoon deur n arbeidsmakelaar betaal word, is n werknemer van die arbeidsmakelaar. Die verdienste van sodanige persone moet nie ingesluit word in die kliënt se Opgawe van Verdienste nie. WAT IS VERDIENSTE SOOS BEDOEL IN DEEL 2.2 Verdienste is alle betalings wat gereeld, voor enige aftrekkings, hetsy in geld of in natura, gedoen word aan werknemers. Die volgende lys is nie volledig nie, maar is slegs bedoel om sekere vergoedingsitems uit te lig, waar twyfel oor die insluiting of uitsluiting kan bestaan. Ingesluit in die bruto verdienste voor enige aftrekkings is die volgende: Oortyd van n gereelde aard, (nie onderbroke of onreëlmatige oortyd). Bonusse van enige soort, insluitende aansporingsbonusse en jaarlikse bonusse. Kommissie, alhoewel die bedrag van maand tot maand kan wissel. Die kontantwaarde van voedsel en huisvesting verskaf aan werknemers as deel van n vergoedingspakket. Kontantwaarde van byvoordele soos n maatskappymotor, gratis akkommodasie of akkommodasie teen afslag, ens. Reis-en ander toelaes wat gereeld betaal word as deel van die pakket. Waar die werknemer vergoed word ooreenkomstig n voordelepakket waar al die items deel van die pakket vorm, buiten die werkgewerbydraes soos bydraes tot n mediese fonds. Verdienste/trekkings wat betaal word aan werkende direkteure van n Maatskappy of lede van n Beslote Korporasie. (Om afsonderlik verklaar te word in Item 2.2.2). Heg n lys aan met die name, ID-nommers en adresse. Uitgesonderd is die volgende: Terugbetalings van n vergoedende aard. Oortyd soms gewerk. Betalings vir spesifieke eenmalige take wat nie deel vorm van n werknemer se normale pligte nie. Ex gratia-betalings Ontasbare byvoordele soos die belasbare deel van mediese hulp/pensioenbydrae deur die werkgewer, ens. Betalings om spesiale uitgawes soos reis- en verblyfkoste, middagetes en koste vir besigheidsvergaderings. Reis- en ander uitgawes wat by geleentheid betaal word. Winsdeling van Direkteure/Lede. FINALE VERDIENSTE : Indien besigheid verkoop/gestaak/gelikwideer/gesekwestreer of eienaar oorlede is : Dui die datum in die toepaslike spasie op die voorblad aan (item 1.14) en verklaar die finale verdienste wat tot daardie datum betaal is. MINIMUM AANSLAG ARTIKEL 83(2)(b) As gevolg van stygende koste is die minimum aanslag vir 2009 2010 verhoog tot R620,00 per jaar. GOEIESTAND BRIEF. Hierdie brief kan slegs skriftelik versoek word sodra die werkgewer aan die vereistes van die VBBS Wet voldoen het, naamlik: Die huidige opgawe van verdienste ingedien is. Aanslag is betaal of reëlings is getref vir paaiemente. Aansoek moet betyds gedoen word, 5 werksdae voor dit benodig word, slegs skriftelik op n briefhoof. Indien reëlings vir maandelikse paaiemente getref is, moet n bewys van betaling die aansoek vergesel. Meld asseblief die registrasienommer, sowel as die telefoon- en faksnommers met skakelkode. Faks versoeke is aanvaarbaar. Gebruik slegs faks nommers 012-357 1817 / 012-323 0262 of 012-323 5433 Enige verandering aan die inhoud van hierdie brief is n ernstige oortreding. WEBTUISTE Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en siektes, 1993 en Wysigings is op die webtuiste beskikbaar by http//www.labour.gov.za