GEDRAGSREëLS HARTENSEE DEELTITEL WOONSTELLE

Vergelijkbare documenten
AANHANGSEL F TOT DIE GRONDWET VAN DIE. Eienaarsvereniging van. Caves Aftree-Oord. GEDRAGSREëLS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

PROTEA AFTREE-OORD HEUWELSIG. GEDRAGSREËLS [Artikel 35 (2) (b) van die Wet op Deeltitels, 1986]

INTERNE REëLS : KAREEPARK AFREE-OORD : 10 FEBRUARIE 2015

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

HUISHOUDELIKE REëLS 11/03/2010

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

HUISHOUDELIKE REëLS HERSIEN JANUARIE 2012/2

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

DIE HOEWES HUISREëLS - Konsep

TERME EN VOORWAARDES

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

STORMSEE REGSPERSOON

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING.

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GEDRAGSREËLS VIR DIE BEHEER EN BESTUUR VAN DIE OOG AFTREE-LANDGOED

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Pre-Graad R / Graad R

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

PROTEA AFTREE-OORD CENTURION

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK

HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

MUNISIPALITEIT BEAUFORT-WES. Kennisgewing nr. 145/2005

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016)

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Transcriptie:

GEDRAGSREëLS HARTENSEE DEELTITEL WOONSTELLE REGULASIE / AANHANGSEL 9 (Artikel 35 (2) (b) van die wet op Deeltitels. 1986) LET WEL: SLEGS TOILETPAPIER MAG AFGESPOEL WORD IN TOILETTE. 1. HUISREëLS 1.1 Eienaars, vakansiegangers / huurders en besoekers mag GEEN troeteldiere op die perseel bring nie. 1.2 Vullis moet in toegebinde swart vullissakke wees. Kartonne moet platgedruk wees. 1.3 Die vulliskamer se hek / deur moet te alle tye toe gehou word. 2. VOERTUIE 2.1 Geen eienaar of bewoner mag sonder die skriftelike toestemming van die trustees n voertuig op die gemeenskaplike eiendom parkeer of laat staan, of toelaat dat n voertuig op die gemeenskaplike eiendom laat staan word nie. 2.2 Die trustees mag enige voertuig wat sonder hulle toestemming op die parkering is, daarop staan of daarop geabandoneer is, op die koste en risiko van die eienaar daarvan laat verwyder of wegsleep. 2.3 Eienaars en bewoners van dele moet sorg dat hulle voertuie en die voertuie van hulle besoekers en gaste nie olie of remvloeistof op die gemeenskaplike eiendom drup of die gemeenskaplike eiendom op enige ander wyse skend nie. 2.4 Geen eienaar of bewoner word toegelaat om op enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, n uitsluitlike gebruiksgebied of n deel, enige voertuig uitmekaar te haal of groot herstelwerk daaraan te doen nie. 2.5 Parkering is n Eksklusiewe Gebruiksarea en is genommer en so geregistreer op die eienaar se naam. SLEGS die geregistreerde eienaar MAG op hierdie parkering parkeer. Eienaars moet sorg dat hulle gaste hierdie reël gehoorsaam. 2.6 Vakansiehuurders is slegs geregtig op EEN parkering. n Tweede motor moet buite die perseel geparkeer word.

2.7 Geen besoekers mag binne die parkeerarea parkeer nie. 2.8 Die ekstra binne parkering word deur die eienaars op die basis first come first serve gebruik. Eienaars mag egter nie n parkering reserveer vir die hele vakansie nie. As hy die parkering verlaat, mag enige ander eienaar op daardie parkering parkeer. 2.9 Geen voertuig mag op ander dele van die parkeerarea, behalwe op gemerkte parkering, parkeer word nie. 2.10 Voertuie mag nie met brandslange gewas word nie. 2.11 n Maksimum spoedgrens van 15 km/h moet ten alle tye op die terrein gehandhaaf word. 2.12 Sleepwaentjies moet op n plek daarvoor geallokeer, geparkeer word. 2.13 GEEN boot of woonwa mag op die parkeerarea parkeer word nie. Indien n eienaar sy boot, nie groter as sy motor, op sy parkering parkeer, moet sy motor buite die terrein parkeer word. 3. SKADE OF VERANDERINGE AAN DIE GEMEENSKAPLIKE EIENDOM 3.1 n Eienaar of bewoner van n deel mag nie sonder die skriftelike toestemming van die trustees enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom verf of merke daarop aanbring, spykers of skroewe of iets soortgelyks daarin slaan of dit andersins beskadig of verander nie. 3.2 Nieteenstaande subreël (1) mag n eienaar of n persoon deur hom gemagtig - (a) (b) enige sluittoestel, veiligheidshek, diefwering of ander veiligheidstoestel vir die beskerming van sy deel; of enige skerm of ander toestel om diere of insekte uit te hou, installeer met dien verstande dat die trustees eers skriftelik die aard en ontwerp van die toestel asook die wyse waarop dit geïnstalleer word, goedgekeur het. 3.3 Geen fisiese veranderinge, diefwering, veiligheidshekke, afdakke, skerms, TV - skottels, antennas, ens. mag aan die gebou of op die terrein aangebring word sonder die skriftelike toestemming van die Trustees nie.

GEDRAGSREëLS HARTENSEE 4. BUITE VOORKOMS 4.1 Die eienaar of bewoner van n deel wat vir woondoeleindes gebruik word, mag nie iets op enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom, insluitende balkonne, patio s stoepe en tuine, plaas of iets daarop doen wat na die oordeel van die trustees esteties onaangenaam of ongewens voorkom, wanneer dit van buite die deel gesien word nie. 4.2 Slegs gasbraaiers sal op die daktuin toegelaat word en elke eienaar moet toesien dat daar skoongemaak word na gebruik van die daktuin. 5. TEKENS EN KENNISGEWINGS 5.1 Geen eienaar of bewoner van n deel wat vir woondoeleindes gebuik word, mag sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die trustees n teken, kennisgewing, aanplakbord of advertensie van enige aard hoegenaamd op enige gedeelte van die gemeenskaplike eiendom of aan n deel aanbring sodat dit van buite die deel sigbaar is nie. 6. ROMMEL / VULLIS 6.1 n Eienaar of bewoner van n deel mag nie rommel, insluitende vullis, sigaret stompies, oorskietkos of ander vuilgoed op die gemeenskaplike eiendom stort of gooi of laat stort of gooi of toelaat dat dit gedoen word nie. 6.2 Geen sigaret stompies of enige ander vullis mag vanaf die balkon op die grasperk / plaveisel / skadunette gegooi word nie. 6.3 Die eienaars word versoek om hul vullis in swartsakke voor 11 vm in die asdromme te plaas en ook toe te sien dat daar nie soppe en souserige vullis daarin gegooi word nie. Elke eienaar het n verantwoordelikheid om te verseker dat vullis betyds uitgeneem word en nie n gesondheidsrisiko word nie. 7. WASGOED 7.1 n Eienaar of bewoner van n deel mag nie sonder die skriftelike toestemming van die trustees sy eie wasgoedlyne span nie en mag ook nie enige wasgoed of ander items aan enige gedeelte van die gebou of die gemeenskaplike eiendom hang sodat dit van buite die gebou of van enige ander deel sigbaar is nie.

8. BEWARING VAN VLAMBARE STOWWE EN ANDER GEVAARLIKE OPTREDES 8.1 n Eienaar of bewoner mag nie in die gebou of die gemeenskaplike eiendom enige goedere berg of enige ander gevaarlike handeling verrig of laat verrig of toelaat dat dit verrig word wat die verhoging van die tarief van die premie betaalbaar deur die regspersoon op enige versekeringspolis sal of kan meebring nie. 9. VERHUUR VAN DIE EENHEDE 9.1 Alle huurders van eenhede en ander persone aan wie die reg tot okkupasie deur enige eienaars van n betrokke eenheid verleen is, moet hierdie gedragsreëls nakom, ondanks andersluiende bepalings vervat in enige huurooreenkoms of die toestaan van n reg tot okkupasie sal die verantwoordelikheid van die eienaars wees. 10. UITWIS VAN PLAE 10.1 n Eienaar moet sy eenheid vry hou van witmiere, boorinsekte en ander insekte wat hout vernietig, en moet vir hierdie doel die trustees, die bestuurder en behoorlik gemagtigde agente, of werknemers toelaat om sy deel van tyd tot tyd te betree om die deel te inspekteer en sodanige stappe te doen as wat redelikerwys noodsaaklik is om enige sodanige plae uit te wis. Die koste van die inspeksie, die uitwissing van sodanige plae as wat binne die deel gevind word en die vervanging van enige hout of ander materiaal wat deel vorm van dit wat deur sodanige plae verander is, word deur die eienaar van die betrokke eenheid gedra. 11. LAWAAI / GERAAS / STEURENDE GEDRAG (Rusverstoring) 11.1 GEEN steurende gedrag, lawaai of musiekgeraas sal geduld word nie, VERAL NA 23:00 ( 11 nm. ) 11.2 Oortreding van reël 2.1 sal lei tot die oplê van n boete en / of regstappe vir rusverstoring. 11.3 Eienaars word verantwoordelik gehou vir die gedrag en optrede van besoekers / huurders / kinders. 11.4 Daar mag nie met buiteligte gepeuter word nie.

11.5 Daar mag nie op en af met die trappe, of op die stoepe, of om die gebou gehardloop word nie. 11.6 Daar mag nie met die elektroniese hek gespeel word nie. Hierdie hek moet te alle tye toe wees. Indien n persoon in of uit deur die hek beweeg, word verwag dat die persoon sal toesig hou tot die hek weer toe is. 11.7 Moenie toeter by hoofhek gebruik om toegang te kry tot perseel. 11.8 Kinders onder die ouderdom van twaalf jaar moet vergesel word van n volwasse persoon indien hysbak gebruik word. Boetes / skadevergoeding sal opgelê word indien enige persoon betrap word wat die hysbak misbruik / beskadig deur op en af te speel of die elektroniese panele beskadig. NS. Indien u die hysbak wil oophou, gebruik asseblief die nodige kontrole binne in die hysbak. Geen voorwerpe mag voor die deure gesit word om dit oop te hou nie. Hierdie hysbakke is geprogrameer om uit te sny indien die deure te lank oopgehou word. 11.9 Geen balspeletjies of die gooi van enige ander voorwerp soos byvoorbeeld Frisbees, word op die perseel toegelaat nie. 11.10 Geen geboor, gekap of gesaag na 20:00. 11.11 Vakansiegangers respekteer asseblief permanente inwoners, ander vakansiegangers, pensioenarisse en babas se regte. Permanente inwoners word versoek om die vakansiegangers ook n kans te gun om hulle binne perke te geniet. 11.2 Geen gehang aan of spelery op die motorafdakke nie. 11.3 Geen partytjies, of die gebruik van sterk drank word op die geplaveide gedeeltes, parkeerruimte of grasperk om die gebou toegelaat nie. 11.4 Geen klappers, vuurwerke of vuurwapens mag op die terrein afgevuur word Nie.

12. WERKERS OP DIE TERREIN 12.1 Geen drank mag aan die werkers gegee word nie. 12.2 Die skoonmakers mag nie motors was of enige ander los werkies vir eienaars of verhuurders doen nie. 13. VERANTWOORDELIKHEID 13.1 Heffings is betaalbaar op die 1 ste dag van die kalendermaand. Rente sal gehef word teen prima koers op agterstallige heffings. Eienaars sal oorhandig word aan die prokureurs vir agterstallige heffings en regskostes sal gevorder word op n basis van kliënt / prokureur en prokureur / prokureur. 14. NAKOMING VAN REëLS 14.1 Dit is elke eienaar se verantwoordelikheid om toe te sien dat hierdie reëls deur sy gaste, besoekers en huurders nagekom word. 14.2 Indien die gedrag of optrede van n eienaar of bewoner van n deel of sy werksmense, kontrakteur, huishulp, besoeker, gas of familielid n oorlas veroorsaak volgens die trustees se diskresie, of indien n eienaar, bewoner of besoeker die bepalings van die Wet, Bestuursreëls of Gedragsreëls verbreek of verontagsaam, mag die trustees die eienaar of bewoner (indien van toepassing) aanmaan by wyse van n skriftelike kennisgewing, wat na oordeel van die trustees per hand of per geregistreerde pos gelewer mag word. In die kennisgewing moet die spesifieke optrede of nalate wat n oorlas of verbreking of nie-nakoming van die wetsbepaling of reël daarstel, voldoende beskryf word, en waar toepaslik, moet die wetsbepaling of reël wat verbreek of verontagsaam word, duidelik aangedui word, en die oortreder moet gewaarsku word dat indien sy optrede of nalate voortduur, die eienaar van die eenheid n boete opgelê sal word ingevolge hierdie reël. 14.3 Indien die eienaar of bewoner nietemin voortgaan met die veroorsaking van n oorlas, of die verbreking of nie-nakoming van die wetsbepaling of die bepaalde reël, mag die trustees n trusteevergadering reël om die saak te bespreek en te oorweeg, en om n boete op te lê.

14.4 n Skriftelike kennisgewing waardeur die oortreder (hetsy die eienaar of bewoner) ingelig word omtrent die doel van die vergadering en genooi word om die vergaderng by te woon, moet aan hom of haar of hulle gestuur word ten minste sewe (7) dae voordat die vergadering plaasvind. Tydens die vergadering moet die eienaar of bewoner die geleentheid gegun word om enige persone wat deur die trustees genooi is om getuienis aan te bied aangaande die beweerde oorlas of oortreding, te ondervra, en om sy of hul saak te stel, insluitende om getuienis aan te bied, getuies te roep en om te betoog. Die eienaar of bewoner mag egter nie deelneem aan die verrigtinge of stemming nie, tensy die voorsitter toestemming daartoe verleen. 14.5 Nadat die eienaar of bewoner die geleentheid gehad het om sy of haar saak te stel, mag die trustees by wyse van n spesiale besluit (75% van trustees teenwoordig by die vergadering met n minimum van drie trustees), besluit om n aanvanklike boete op te lê vir n eerste oortreding, of n verdere boete ten opsigte van n verdere oortreding van n soortgelyke aard. 14.6 Enige boete opgelê ingevolge sub-reël (4) mag, nadat die oortreder (en die eienaar, waar die eienaar nie die oortreder is nie) skriftelik van die oplegging van die boete in kennis gestel is, en die boete na 14 dae onbetaald bly, by die eienaar se heffings gevoeg word waarvoor hy of sy ingevolge die bepalings van artikel 37 (1) verantwoordelik is, en mag deur die trustees gevorder word as deel van die maandelikse heffings wat die eienaar verskuldig is. 14.7 Die maksimum bedrag vir die aanvanklike boete en n verdere boete is R 500 en R 1000 onderskeidelik, onderhewig daaraan dat die trustees n diskresie het om n mindere bedrag op te lê. Die regspersoon kan van tyd tot tyd by wyse van n gewone besluit op n algemene vergadering, die bedrag bepaal van n aanvanklike boete en van n verdere boete wysig sonder wysiging van hierdie gedragsreël. 14.8 Indien die eienaar wat beboet word of die oortreder n trustee is, of die eggenoot, ouer, kind of bewoner van n trustee, sal daardie trustee nie deelneem aan die verrigtinge hierin beskryf nie, maar kan die trustees n plaasvervangende trustee aanstel ingevolge die bepalings van die Bestuursreëls, vir die doeleindes van daardie verrigtinge alleenlik.

GEDRAGSREëLS HARTENSEE NOODNOMMERS POLISIE 10111 AMBULANS 10177 HOSPITAAL BAYVIEW 044 691 3718 Beheerliggaam Harcourts Trio 044 695 0443 ( In noodgeval ) 076 404 5111 MUNISIPALITEIT 044 606 5000 KRAG EN WATERTOEVOER NA GEBOU 044 691 2087 ( Baie belangrik Maak eers seker water toevoerkraan van u eenheid is oopgedraai en die kragskakelaar in u woonstel is aangeskakel voordat u die munisipaliteit skakel )