DEPARTEMENT REKENINGKUNDE

Vergelijkbare documenten
Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Verlof 251 A. OORSIG. Die aantal dae wat n werknemer gewoonlik in ses weke sou gewerk het binne n siklus van 36 maande.

DEBITEURE REKONSILIASIES

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113

TELEMATIESE ONDERRIG 2014 Graad 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Departement Rekeningkunde. Finansiële Rekeningkunde FRK 211

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

FINANSIËLE REKENINGKUNDE

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe

OORGANGSVERSLAG OORGANG NA INTERNASIONALE FINANSIËLE RAPPORTERINGSTANDAARDE (IFRS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Departement Rekeningkunde

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12


Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Transcriptie:

1 2 FINANSIëLE EKENINGKUNDE 700 Seminaar S 8 Voorraad PH Ferreira Voorgeskrewe werke: 1. IAS 2 - IASB DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP 2. GAAP Handbook Volume 1 - Pretorius, et al - Hoofstuk 3 3. Circular 9/2006 - SAIG Klasvoorbeeld: Vraag A Vrae: Verantwoording en openbaarmaking Vraag 1 Konseptuele vraag ± 10 min Vraag 2 ekeningkundige verantwoording ± 20 min Vraag 3 ekeningkundige beleid en waardasie van voorraad ± 25 min Vraag 4 Voorraadwaardasie en openbaarmaking ± 55 min Vraag 5 Voorraad advies ± 15 min Vraag 6 Voorraad konsekwente toepassing ± 25 min Tyd KLASVOOBEELD A TNT Bpk is n maatskappy betrokke by die vervaardiging van vuurwerke. Twee kilogram grondstof en 30 minute se arbeid word benodig om een eenheid van die maatskappy se hoofproduk, Explozif, te vervaardig. Geen verspillings vind tydens die vervaardigingsproses plaas nie. Op 31 Desember 20X1 is 20 000 eenhede Explozif in voorraad (31/12/20X0: nul eenhede). Op 20 Desember 20X1 het TNT Bpk se sterkste mededinger n produk soortgelyk aan Explozif op die mark gebring, met die gevolg dat Explozif se verkoopprys onmiddellik gedaal het vanaf 15 per eenheid tot 10 per eenheid. Vanaf 20 Desember 20X1 tot 31 Desember 20X1 is 5 000 eenhede Explozif verkoop. Op 1 Januarie 20X1 was 10 000 kg grondstof voorhande met n kosprys van 2 per kg. Gedurende 20X1 is 100 000 kg grondstof aangekoop teen 2,5 per kg, waarvan 1 000 kg op 31 Desember 20X1 voorhande was. Die netto realiseerbare waarde van die grondstof is op 31 Desember 20X1 2,6 per kg. Direkte arbeidskoste beloop 4,4 per uur. Vaste produksiebokoste beloop 180 000 per jaar, terwyl normale kapasiteit geskat word op 60 000 eenhede per jaar. Verkoopskoste beloop 2% van verkoopspryse. TNT Bpk waardeer alle voorraad op die eerste-in-eerste-uit-grondslag. Op jaareinde was daar geen werk-in-proses voorhande nie. a. Bereken die verkope en koste van verkope van TNT Bpk vir die jaar geëindig 31 Desember 20X1. b. Berei die volgende aantekeninge tot die finansiële state van TNT Bpk voor vir die jaar geëindig 31 Desember 20X1: - wins voor belasting; en - voorraad. LET WEL: - Vergelykende bedrae word nie verlang nie. - Aanvaar dat alle bedrae wesenlik is.

3 4 VAE VAAG 1 egverdig die volgende stellings konsepsueel deur na Die Konsepsuele aamwerk te verwys: 1. Voorraad is bates wat vir verkoop in die normale loop van besigheid gehou word. 2. Voorraad word getoon teen die laagste van kosprys of netto realiseerbare waarde. 3. Die koste van voorraad moet as n uitgawe erken word sodra die voorraad verkoop word. VAAG 2 Doepa Beperk is 'n vervaardigingsmaatskappy in die farmaseutiese bedryf. Die volgende items wat verband hou met die produksieproses is op 30 Junie 20X5, die jaareinde, by Werk-in-proses onder "Voorraad" op die staat van finansiële posisie ingesluit. 1. Die voorraaditem Sonpyn is soos volg teen 426 000 waardeer : Grondstowwe @ kosprys 200 000 Ander direkte koste 144 000 Gedeelte van fabrieksbokoste 38 000 Gedeelte van verkoops- en administratiewe bokoste 44 000 426 000 Sonpyn is 'n pil wat bestendig verkoop en 'n redelike winsopbrengs verdien. 2. 1 300 kg van 'n chemiese bestanddeel, Seerstil, wat in massahoeveelheid gehou word. Dit is soos volg waardeer : Grondstowwe @ kosprys 340 000 Ander direkte koste 260 000 Gedeelte van fabrieksbokoste 47 000 Gedeelte van toekomstige verkoopskoste 59 000 706 000 'n Mededinger van Doepa Bpk het onlangs 'n soortgelyke produk op die mark gebring wat verkoop word in handige 100 g pakke teen 35 elk. Doepa Bpk sal Seerstil ook in 100 g houers moet verpak ten einde by die mededinger kers vas te hou. Die koste van sodanige verpakking vir die huidige voorraad sal ongeveer 20 000 beloop en 'n bykomende 30 000 sal aan reklame spandeer moet word ten einde dit te kan verkoop. Verduidelik, tesame met 'n opgaaf van redes, hoe bovermelde items in die finansiële jaarstate van DOEPA BPK hanteer moet word. U antwoord moet in ooreenstemming wees met die jongste International Financial eporting Standards. VAAG 3 'n Maatskappy vervaardig en verkoop 'n spesifieke produk. Aankope van grondstowwe word gereeld elke Maandag gedoen en dit beloop 1 000 ton per week. Die leweransiersprys daarvan was 100 per ton gedurende die eerste semester van 20X7 maar is op 1 Julie 20X7 na 150 per ton verhoog en het konstant gebly tot 1 Februarie 20X8 toe dit na 130 per ton verlaag is. Bykomende doeanebelasting van 10 per ton en vervoerkoste na die maatskappy se fabriek van 20 per ton is ook betaal. Aanvaar dat die grondstof op 31 Desember 20X7 teen 160 per ton verkoop kan word. Die volgende produksiegegewens is beskikbaar vir die jaar geëindig 31 Desember 20X7: Normale kapasiteit per week 1 500 ton Veranderlike verwerkingskoste 25 per ton Vaste produksiekoste gebaseer op normale kapasiteit 30 000 per week Daar vind geen verlies aan tonnemaat tydens produksie plaas nie. Die finale produk is teen 240 per ton bemark. Verkoopkoste was 3 000 per elke 1 000 ton van die finale produk wat verkoop is en afleweringskoste beloop 7,50 per ton. Daar was geen beginvoorrade aan die begin van die jaar nie, maar op 31 Desember 20X7 was daar 5 000 ton grondstowwe en 2 000 ton finale produk voorhande. Daar word verwag dat verkooppryse en kostes hierbo vermeld ook vir 20X8 sal geld. Die EIEU-metode van waardasie word gebruik. 1. Stel die rekeningkundige beleidsaantekening vir voorraad op soos wat dit in die maatskappy se finansiële jaarstate op 31 Desember 20X7 sal verskyn. (1) 2. Bereken die waarde van voorraad klaarprodukte op 31 Desember 20X7 volgens die voorskrifte van IAS 2. (5) 3. Bereken die waarde van grondstowwe voorhande op 31 Desember 20X7 volgens die voorskrifte van IAS 2. Aanvaar dat die netto realiseerbare waarde van die grondstof op 31 Desember 20X7 160 per ton beloop. (Verduidelik telkens waarom u n spesifieke waardasiemetode vir u voorraad-berekenings kies.) (4) 4. Dui aan hoe dit u antwoord in 3. sou beïnvloed indien die verkoopprys van die finale produk, as gevolg van n daling in die koste van grondstof, na 230 per ton sou daal. (6)

5 6 VAAG 4 U is die ouditeur van Topline Beperk, 'n mediumgrootte genoteerde maatskappy. Die maatskappy voer grondstof uit die VSA in en verwerk en verkoop dit in die SA. Twee produkte word vervaardig, naamlik Cattex and Fumex. Beide produkte word van dieselfde grondstof vervaardig. Gedurende die jaar het die maatskappy 100 000 kg grondstof uit die VSA ingevoer waarvan die besonderhede soos volg was: Faktuurkoste : $1 000 000 Kaaigeld : 22 500 Vraggeld : 15 000 Klaringsdienste : 1 500 Doeanebelasting : 150 000 BTW teen 14% : 504 000 Die wisselkoers op 1 Februarie 20X5 was $1 = 3,60 toe die grondstof vry aan boord (VAB) uit die VSA verskeep is. Die wisselkoers was $1 = 3,62 toe die grondstof deur doeanebeamptes geklaar is en $1 = 3,65 op 1 Mei 20X5 toe dit op die fabrieksperseel aangekom het. Die skuld van $1 000 000 is betaalbaar op 1 Februarie 20X6 (aanvaar dat die tydwaarde van geld nie wesenlik is nie). Op 31 Augustus toe die sigkoers $1 = 3,70 beloop het, is daar besluit om 'n valutatermynkontrak ten opsigte van die volle skuld van $1 000 000 uit te neem. Die termynkoers het $1 = 3,73 beloop. Die valutatermynkontrak verstryk op 1 Februarie 20X6. Die volgende inligting is beskikbaar vir die tydperk vanaf 1 Mei 20X5 tot 31 Desember 20X5: Grondstowwe uitgereik Direkte arbeid (8 per uur) Produktiewe ure Ledige ure Direkte fabrieksbokoste (ten volle produktief) Vaste fabrieksbokoste Cattex 30 000 kg 152 000 ure 24 000 ure 160 000 1 120 000 Fumex 40 000 kg 164 000 ure 20 000 ure 170 000 1 200 000 Bykomende inligting vir die tydperk vanaf 1 Mei 20X5 tot 31 Desember 20X5: 1. Normale kapasiteit (produktiewe en normale ledige tyd) is soos volg: Cattex-afdeling 22 000 ure per maand Fumex-afdeling 20 000 ure per maand. 2. Die werknemers in die Cattex-afdeling het gedurende Augustus 20X5 gestaak ten einde te beding vir hoër lone. Die afdeling het 6 000 ure as gevolg van die staking verloor. Dié ledige ure is by totale ledige ure van 24 000 ure ingesluit. Die res van die ledige ure is normaal. Die ledige ure in die Fumex-afdeling was normaal. Werklike kapasiteit in die Fumex-afdeling het afgewyk van normale kapasiteit as gevolg van 'n groot bestelling wat gedurende die tydperk aan 'n klant gelewer moes word. 3. Een eenheid klaarproduk van Cattex weeg 1 kg, terwyl 'n Fumex klaarproduk 2 kg weeg. 4. Normale grondstofvermorsing in beide produkte se geval is 10%, en vind heel aan die begin van die produksieproses plaas. 5. Daar is geen onvoltooide voorraad op jaareinde nie en geen ander grondstof is gedurende die jaar aangekoop nie. 6. Klaarprodukte wat gedurende die tydperk vanaf 1 Mei 20X5 tot 31 Desember 20X5 vervaardig is, was soos volg: Cattex: Fumex: 26 000 produkte 18 000 produkte Vyf-en-twintig persent van die klaarprodukte was in beide gevalle steeds voorhande op 31 Desember 20X5. 7. Die vervangingskoste van grondstof is op 31 Desember 20X5 hoër as op 1 Mei 20X5. 8. Die verkooppryse van klaarprodukte was op 31 Desember 20X5 soos volg: Cattex: Fumex: 150 per eenheid (uitsluitende BTW) 300 per eenheid (uitsluitende BTW) 9. Afleweringskoste per produk beloop 2, terwyl verkoopskommissie 5% beloop. Die finansiële bestuurder van Topline Beperk het op 31 Desember 20X5 voorraad soos volg waardeer vir doeleindes van die finansiële state: Grondstof Faktuurkoste ($1 000 000 x 3,65) Wisselkoersverskil ($1 000 000 x (3,73-3,65)) Kaaigeld Vraggeld Klaringsdienste Doeanebelasting BTW 3 650 000 80 000 22 500 15 000 1 500 150 000 504 000 Totaal: 100 000 kg 4 423 000 Eindvoorraad: 30 000 kg @ 44,23 1 326 900

7 8 Klaarprodukte Cattex Fumex Grondstof (44,23 per kg) Direkte arbeid (8 per uur) Direkte fabrieksbokoste Vaste fabrieksbokoste 1 326 900 1 408 000 160 000 1 120 000 1 769 200 1 472 000 170 000 1 200 000 Totale vervaardigingskoste 4 014 900 4 611 200 Kosprys per eenheid 154,42 256,18 Eindvoorraad 1 003 725 1 152 800 1. Bereken die bedrae waarteen die verskillende voorraaditems op 31 Desember 20X5 in die finansiële state getoon behoort te word. (17) 2. Stel 'n verslag aan die finansiële bestuurder op waarin u, met volledige verwysing na International Financial eporting Standards, motiveer waarom u waardasie van syne verskil. (10) 3. Toon hoe alle aspekte met betrekking tot voorraad, rekeningkundige beleid uitgesluit, in die finansiële state vir die jaar geëindig 31 Desember 20X5 geopenbaar sal word. (9) IAS 2 se beginsels moet deurgaans toegepas word. VAAG 5 (10 punte) 'n Maatskappy besit 'n fabriek wat 'n produk, Produk Y, plaaslik vervaardig. By die bepaling van die toedeling van produksiebokoste na voorraad is die volgende kriteria gebruik: A - Die maandelikse produksievolume (eenhede vervaardig) word bepaal. B - Maandelikse produksiebokoste word bereken. Die volgende items word, onder andere, by produksiebokoste ingesluit: - huurfinansieringskoste van bruikhuurbates wat gekapitaliseer is - werwingskoste, advertensies, ens. vir produksiepersoneel - navorsingskoste ter verbetering van Produk Y - koste van fabriekadministrasie C - B A = produksiebokoste per eenheid vir die maand. D - Maandelikse produksievolume word gebruik aangesien die maatskappy slegs op bestelling vervaardig en die bestellings geweldig seisoengebonde is. Evalueer bogenoemde toedeling van produksiebokoste ten einde te verseker dat daar te alle tye aan International Financial eporting Standards voldoen word. (BON: Univ. Stellenbosch - 1995)

9 10 VAAG 6 Wiesenhof is n maatskappy wat n aantal koffiewinkels besit. Koffie word aan klante by koffiewinkels reg oor die land bedien. Uitgesoekte koffie word ook in spesiaal verpakte houers by die winkels verkoop. Hierdie verkope geskied egter slegs twee keer per maand op spesifieke dae. Dit gee aan klante die geleentheid om die Wiesenhofervaring huis toe te neem. Hierdie spesiaal verpakte koffie word deur die onderskeie koffiewinkels direk vanaf uitgesoekte verskaffers, soos deur hoofkantoor goedgekeur, aangekoop. Koffiewinkelbestuurders ontvang vanaf Maartmaand maandeliks n kommissie gebaseer op die wins wat uit hierdie koffieverkope realiseer. Vir hierdie doel moet bestuurders maandeliks n staat van wins of verlies en ander omvattende inkomste vir koffieverkope opstel. Hierdie maandelikse state sal dan ook by die opstel van die jaarlikse finansiële state van die maatskappy gebruik word. Die finansiële direkteur is, na hersiening van die twee koffiewinkels se Maartstate van wins of verlies en ander omvattende inkomste, onseker oor die meting van voorraad. Die Pretoria-tak het hulle voorraad volgens die eerste-in-eerste-uit-grondslag gemeet, terwyl die Kaapstad-tak die geweegde gemiddelde-metode gevolg het. Die volgende inligting word vir advies aan u voorgelê: Pretoria- Tak Kaapstad- Tak Die Kaapstad-tak se voorraadaankope en verkope was soos volg: Datum Koop/Verkoop Aantal Prys 6 Maart Koop 1 000 40 13 Maart Koop 500 55 17 Maart Verkoop 200 100 24 Maart Koop 2 000 30# 29 Maart Verkoop 500 100 # Die bestuurder van die winkel in Kaapstad kon daarin slaag om n spesiale aankoopprys met een van die goedgekeurde verskaffers te beding. VELANG a. Stel Maart se staat van wins of verlies en ander omvattende inkomste vir koffieverkope (afsonderlik vir elke tak) volgens beide die eerste-in-eerste-uit en geweegde-gemiddelde- grondslag op. b. Lewer advies aan die finansiële direkteur rakende die aanvaarbaarheid om verskillende kosteformules by die twee takke te gebruik. Verwys in u antwoord na Die Konsepsuele aamwerk en ander relevante International Financial eporting Standards. Aantal eenhede verkoop 700 700 Verkoopprys (deur hoofkantoor goedgekeur) 100 100 Die Pretoria-tak se voorraadaankope en verkope was soos volg: Datum Koop/Verkoop Aantal Prys 3 Maart Koop 1 000 40 14 Maart Koop 500 55 18 Maart Verkoop 200 100 22 Maart Koop 2 000 55 27 Maart Verkoop 500 100