Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Vergelijkbare documenten
toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Groot Gebod dennis de wet

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

ons rykdom in Christus 2

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die betekenis van die doop

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Welkom by Die Storie God se storie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Goeie Konings, Slegte Konings

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Die Sleutels van Dawid

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Geroep vir Gemeenskap

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Hom alleen moet jy dien

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

n Tempel Leier besoek Jesus

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Deur Christus Alleen

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Van Vervolger tot Prediker

PAULUS: APOSTEL VIR DIE HEIDENE. Les 1 vir 1 Julie 2017

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Deur Christus Alleen

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Preek Romeine 1:16-17

God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk

Die Kerk se Geboorte

Die Geseendes(Voorspoediges)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die duiwel versoek Jesus

Petrus en die Krag van Gebed

Baie welkom by vanoggend se erediens

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Jesaja sien die Toekoms

Sp reuke 10:24 Waa r die goddelose bang voor is dit kom oor hom; maa r die b egee rte van die regve rdiges ve rvul Hy.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Paulus en sy vriende vertel ander van God

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

WIE IS EK IN CHRISTUS?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jona en die Groot Vis

Psalm 23 Die HERE is my Herder... Daarom sal niks my ontbreek nie.

Deur Christus Alleen

Die brief aan die Filippense

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

DOOP: Deel 2 INLYDING:

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Transcriptie:

1

Begin Punt Dennis de Wet 29 September 2013 2

Here my Herder Ps 23 Herstel my Siel Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. 2Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 3Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. 3

Here my Herder Ps 23 Doodskaduwee 4Al gaan ek ook in n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. 5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 6Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae. 4

Hoekom leef ons dit nie? Christelike vryheid of self regverding Galasiers 5 1STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid (bondage) bring nie. 2Kyk, ek, Paulus, sê vir julle dat as julle jul laat besny, Christus vir julle tot geen nut sal wees nie. 3En ek betuig dit weer aan elke mens wat hom laat besny, dat hy onder verpligting is om die hele wet te onderhou. 4 Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle het van die genade verval. 6 Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk. 5

Satan - Aanklaer van ons broeders Openbaaring 12v10 10Toe hoor ek n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag. 11En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, enhulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie. 6

Ons Eie verandwoordlikheid Onvergewensgesindheid Mattheus 6 v 14-15 14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15 Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. 7

Jesus is ons Leidsman en Voleinder Hebrews 12 1DAAROM dan, terwyl ons so n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het. 8

Name (karakter) van God El Roi - Die God wat sien wat gebeur. El Shaddai -God Almagtig. Emmànuel/Immanuel - God met ons Jesus/Yeshua - Verlosser, messias. Yahweh Jireh - Die HERE wat voorsien. Yahweh Nissi - Die HERE my banier/vaandel Yahweh Mkadesh - Die Here wat ons heilig/ Die HERE ons reiniger. Yahweh Rohi - Die HERE is my Herder. Yahweh Rapha - Die HERE wat jou genees. Yahweh Tsevaoth - Die HERE van die Leërskare. (God of Hosts) Yahweh Shalom - Die HERE is vrede Yahweh Shammah - Die HERE is daar Yahweh Tsidkenu - Die HERE ons geregtigheid.hy is n regter. Alef en Tav / Alfa en Omega 9

Sy Heilige Gees in ons 2 Timotheus 7 7Want God het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Gees van wysheid Gees van raad en sterkte Gees van kennis Gees van die geloof Gees van die heerlikheid Gees van genade en smekinge Gees van die lewe Gees van die profesie Gees van die waarheid 10

Gevolgtrekking Blydskap van die Here is ons krag Nehemia 8 v10 Die mense het begin huil toe hulle hoor wat in die boek staan. Toe het Nehemia vir die goewerneur, die priester en skrywer Esra en vir die Leviete wat die gebooie vir die mense verduidelik het, gesê: Julle moenie treur of huil nie, vandag is n spesiale dag wat aan die Here, julle God, gewy is. 10Hy het ook vir hulle gesê: Gaan eet n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees! 11

Gevolgtrekking Nuwe Natuur = Vrug van die Gees 22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 23 Teen sulke dinge is die wet nie. 24Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 25 As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. 12