09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

Vergelijkbare documenten
09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Getroosde mense wat huil. Ds Fanie Coetzee Tema: Kom, almal wat honger en dors het

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

18:00 Aanddiens. Kontak ons

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

sodat jy n gestuurde van die Here kan

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Preek oor: Die spreek in tale

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

As julle enige vrae het, iets

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Petrus en die Krag van Gebed

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Les 1 vir 7 Oktober 2017

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Tema: God is blydskap en Hy maak ons in Christus ook bly! Lofprysing ter voorbereiding van die erediens Ps : 1, 2 Lied 571: 1, 4

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Van Vervolger tot Prediker

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Hoe kies n mens n troeteldier?

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Les 14: Entrepreneurskap

Transcriptie:

Jaargang 6 #17 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 28 Mei 2017 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here Sb 12:13 Lied 188: 3 (Kinderbegeleiding) Skriflesing: Hand. 2:1436 Teks: Hand. 2:36 Ps 1051: 5 (Preekbegeleiding Gr 13) Lied 168:1, 3 Ps 1482: 1, 7, 8, 9 Ds Fanie Coetzee Tema: Wysheid in beproewings en versoekings Ps 951:1,4 Ps 332:1,2,7 Ps 861:1,2,3 Skriflesing: Jakobus 1:118 Teks: Jakobus 1:2,12 Ps 1191:25,27 Lied 200:1,2,3

11:30 International Service Rev Willem Steyn Theme: Our calling to proclaim Jesus Christ, as our Lord Scripture reading: Acts 2:1436 Verjaarsdae Vandag, 28 Mei Nic Aucamp 072 226 2126 Maandag, 29 Mei Liezl Granzier 083 424 1187 Heleen Jv Rensburg 084 516 0559 Germarié Viljoen 084 261 6522 Dinsdag, 30 Mei Jooste Nienaber 21 079 541 3334 Baie geluk aan Stefan Denysschen (073 826 9614) wat vanoggend belydenis van sy geloof doen en gedoop word. Ons dink aan Fanie en Judie (018 293 3789) met die nuus die week dat sy pa, Simon, terminale kanker het. Mag die Here julle ma Hester en julle as familie vertroos en perspektief gee in tyd. Woensdag, 31 Mei Leentjie van Jaarsveld 082 509 8040 Donderdag, 1 Junie Ben de Klerk 072 183 1083 Rika Goede 12 018 290 5736 Heidrie Greyling 071 488 9571 Salome Verburgh 081 049 5899 Vrydag, 2 Junie Jaco Greyling 082 497 6295 Gerhard Potgieter 071 602 3251 Saterdag, 3 Junie Heleen Coetzee 083 625 1970 Paul Krüger 018 290 5110 Ons kleingroep het besluit om weer n kombersprojek te loods. Indien enigiemand n dik kombers wil skenk kan hul dit net by die kerkkantoor aflaai en ek sal elke nou en dan dit kom a aal sodat ons dit vir behoeftige mense kan skenk in ons direkte omgewing... Dankie vir jou ontvanklikheid om ander te help. Rudi vd Merwe (082 406 2869 / Rudivandermerwe23@gmail.com) Teeskinkbeurte 9 28 Mei Wyk 15: Anna Fick (073 682 3751) Wyk 16: Retha van Wyk (083 967 1511) n Enkelouer wat deur BetEzer gehelp word, benodig n fiets vir haar seun om universiteit toe te ry. As u kan help, skakel met Dirk Venter by 082 454 5984. 2 4 Junie Wyk 1: Rhodé Vorster (076 875 4132) Baie dankie! Kontak asb die kerkkantoor as jy onseker is wie in jou groep is. OnderOnsieinligting is verouderd.

Uitnodiging na Liturgiese gespreksgroep 29 Mei om 19:00 by die Kerksaal Hiermee nooi ons alle lidmate wat belangstel in die liturgie van ons eredienste om aan die volgende gespreksgeleentheid deel te neem (sien die datum, tyd en plek hierbo). Hierdie keer wil ons graag fokus op ons viering van die Nagmaal. Vrae soos: Hoe kan ons die Nagmaal as n fees beleef? Hoe pas verootmoediging en verlossing en blydskap by die viering? Wat behoort ons by die eet van die brood te doen? En by die drink van die wyn? Watter klem plaas die Kategismus en die Nederlandse Geloofsbelydenis op die Nagmaal? Hoekom vier ons gemeente agt keer per jaar Nagmaal? Dit is n oop gesprek en lidmate kan ook oor ander aspekte van die Nagmaal en die liturgie kom gesels. Hartlik welkom!! Ben de Klerk (Sameroeper) In opbou na die 4de Junie beplan ons n preekreeks waarin ons gaan kyk die redes waarom die Here ons, as sy kerk, in hierdie wêreld laat bestaan. Koinonia ons roeping om mekaar lief te hê Kerygma ons roeping om te verkondig dat Jesus die Here is. Diakonia ons roeping om diensbaar te wees Marturia ons roeping om te getuig. Ons sien ook hierdie preekreeks as n geleentheid vir ons as gemeente om saam te besin oor ons bestaan hier op die Bult. Liefdegawes 28 Mei 4 Junie 11 Junie by die deure Oggend: GKSA Sustentasie Aand: Meelewingsfonds Oggend: Emeritaatsfonds Aand: Meelewingsfonds Oggend: Simonversorgingstrust Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Het jy vervoer nodig kerk toe? Kontak vir Susan teen Donderdag. 0825631207 / geeldogtertjie@gmail.com Volgende Sondag, 4 Junie, vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Soos gebruiklik gaan ons dit saam met gelowiges van n wye verskeidenheid kulture vier. Buiten die gewone erediens in Afrikaans om 9:30 gaan ons die jaar saam met die gelowiges van Venterskroon n diens by hulle hou. (Daar gaan geen aanddiens in ons kerkgebou wees nie) Die voorlopige reëlings is soos volg: Ons begin om 12 uur by Venterskroon met n ligte middagete Die diens saam met hulle begin om 13:00. Die diens sal getolk word sodat almal ook die lidmate wat ons internasionale diens bywoon, dit kan verstaan. Daar vertrek DV om 11:15 n bus vanaf die kerkgebou. Volgende week sal ons n kaart verskaf vir die wat met eie vervoer daar kom. 3

Ons rol in die inkomste en uitgaw van Christus se gemeente H jy gewe? Die gereelde dankbaarheidsoffers (in die verlede bydraes genoem) wat jy maak, is die primêre bron van die gemeente se inkomste. Die kerkraad beskik oor beleggings wat oor tyd opgebou is as n aanvulling tot die totale begroting, maar dit kan nie ons dankbaarheidsoffers vervang nie. Die liefdegawes onder die erediens, is deel van die liturgie (kerklike seremonie) en word gebruik vir die liefdesdiens van die gemeente onder leiding van die diakens en word nie in berekening gebring by die begroting van die kerkraad nie. Die kollektes na die erediens is ook NIE deel van die gemeente se inkomste nie, maar word bestem vir spesiale behoeftes soos wat elke Sondag afgekondig word. We jy hoe die gemeente se fondse gebruik word? Die grootste deel van die kerkraad se begroting is vir die behoorlike versorging van die Bedienaars van die Woord wat voltyds in diens van Christus in sy kerk en koninkryk werk. Hierbenewens is daar n Administratiewebeampte, noodsaaklike funksionarisse soos orreliste en die koster asook hulpwerkers wat by die Studente en Internasionalediens betrokke is. Die ander bedieninge wat tans befonds moet word, is: Ons G5 bediening op die Bult wat die entoesiastiese studentebediening met hulp van Jeugleiers insluit Internasionale bediening Aktiveringsgroepe (wat bediening onder die diverse groepe in die gemeente aktiveer) 4 Die Venterskroonbediening wat dit vir gelowiges in die Koepel moontlik maak om Sondae te vergader. Die sopkombuis Die Vietnamprojek Hulp aan die gemeente in Ikageng Bophirima Franse radiobediening Noodsaaklike uitgawes vir die instandhouding en bedryf van geboue en terreine moet natuurlik ook bekostig word. Die gemeente, as selfstandige lid van die breër kerkverband van die Gereformeerde kerke in Suid Afrika (GKSA), is deur onderlinge ooreenkoms verbind om jaarliks n RAMING (heffing) aan die Administratiewe Buro van die GKSA oor te betaal. Tans beloop die bedrag R684 per belydende lidmaat per jaar. Dit is hoofsaaklik vir die versorging van afgetrede (geëmeriteerde) predikante en hulle weduwees en die opleiding van predikante deur die Teologiese skool. n Deel van die ramings gaan verder vir die noodsaaklike dienste van die Administratiewe Buro van die GKSA.

Ons rol in die inkomste en uitgaw van Christus se gemeente Jy as lidmaat en die gemeente se fondse vervolg van vorige bladsy Dankbaarheidsoffers is nie soos ledegeld van n klub of vereniging nie, maar inherent n reaksie op jou geloofsverhouding met God. In die sin is die vrywillig en tog ook n verpligting. Jou dankbaarheidsoffers en kollektebydraes bly dus, net soos die bestuur van al jou persoonlike besittings en bates, deel van jou rentmeesterskap waaroor jy jou teenoor die Here moet verantwoord. Dit alles gaan dus oor jou en die ander lidmate van die GK Potch se as roeping om as bruid van Christus die Evangelie te verkondig. Jy kan te enige tyd die vrymoedigheid neem om met jou ouderling oor die kerk se fi nansies te praat. Martie Geertsema Mediese Hulpfonds MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening 9293321096 Vir meer inligting kan die kerkkantoor (018 297 4843) of Elsa Els (082 460 0939) gekontak word. Meds4Martie www.meds4martie.co.za Dankie vir almal se bydraes tot dusver vir Martie se medikasie. Maak asseblief u harte oop vir Martie! ONDERONSIE Die OnderOnsie, die boekie met al die lidmaatinligting in, word weer binne kort gedruk. Het jou inligting dalk verander in die afgelope jaar? Skakel asb met die kerkkantoor. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy nie jou inligting geplaas wil hê nie. 5 Die studiesentrum maak weer oop vir die Junie eksamens. Dit is ideaal vir n rustige leeromgewing en n ekstra koppie koffi e. Wanneer: 7 28 Junie Waar: By G5 en die kerksaal Kom gerus ná die aanddiens G5 toe, daar s lekker koffi e en goeie geselskap! Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Johann vd Walt & Johan van Dijk Diaken: Paul Delicado

Advertensies TE HUUR. Buitekamer vir senior mansstudent. Naby NWU. Eie badkamer en klein kombuisie. Veilige parkering. Water en elektrisiteit ingesluit by huur. R2900 per maand. Deposito betaalbaar, Beskikbaar vanaf begin Junie 2017. Bel Malie (018) 297 6827 of 072 215 8514 Preke oor Psalms Prof Jaap Helberg het op versoek van lidmate n bundel saamgestel van preke oor Psalms wat hy gedurende sy jare van hulpdiens in die Gereformeerde Kerk PotchefstroomNoord (19942001) gepreek het. Die bundel is beskikbaar teen R50 en navrae daaroor kan gerig word aan Martha van der Walt (082 941 5190) of Prof Jaap self by 076 832 4372. gf s Die jaarlikse gewilde Biltongfees van die GK Mooirivier vind weer plaas op Vrydagaand 9 Junie 2017 om 18:00 vir 18:30. Dit is in die vorm van n Buffetete. Eet soveel jy kan of wil, egter geen woefkardoese (doggybags) nie! Daar sal ongeveer 20 verskillende soorte verwerkte vleisprodukte te eet wees, o.a bees en wildsbiltong en droëwors, cabanossies, droog en nat, gerookte biltong(sterk aan te beveel!) met verskeie soorte tuisgebakte brode en tuisgekookte konfyte. Toegang: R150 per volwassene, R80 vir laerskoolleerders, en R20 vir kleuters. Geen kaartjies by die deure nie, jy moet asseblief vooraf koop. Kaartjies beskikbaar by Ds. Koos Mouton: 082 925 395. Biltong sal ook te koop wees teen kompeterende pryse. Gou spring...die tyd loop uit. Ons kan ongeveer 800 mense akkommodeer. Nooi jou vriende of werkskollegas en maak n tafel op. Kontak ons Kerkkantoor 0182974843 (tel) epos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za Ds Fanie Coetzee: 0825205168 fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: 0828543587 steyn.willem@gmail.com Skriba: Mias Smit: 0845109193 Orrelistes: Jetty van Rensburg: 0834397379 Anja Viljoen: 0820539246 Koster: Wilma Herbst: 0829657525 Internasionale diens: George Lotter: 0832847599 Katkisasie: Braam Pieterse: 0829234881 Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 0609771124 Preekbegeleiding: Thea Harmse: 0828592229 Dataprojeksie: Adelle Lotter: 0832863811 Klank: Stefan Linde: 0728111665 Tolkdienste: Kerkkantoor: 0182974843 Preekopnames: Kerkkantoor: 0182974843 Diakonie: Martha van der Walt: 0829415190 Omgeegroep Seniors: Dirina Cilliers: 0823266207 Sopkombuis: Elsa Els: 0824600939 Susters: Hanlie Steyn: 0836548652 Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 0839671511 G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 0828543587 Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 0832716570 Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 0825517782 Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 0721831083 Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 0795272079 Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 0845201086 Kassier: Paul Delicado: 0825742204 Ons gemeente se bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak 670264661 (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG 6 Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.