SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA

Vergelijkbare documenten
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Daar is altyd drie opsies:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Omsendbrief 19/ Junie 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool STULTING Primary School

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

1. ALGEMENE INLIGTING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Die Groot Gebod dennis de wet

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Laerskool Olifantsvallei

Graad 12 - OUERAAND

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Laerskool Stellenbosch

n Tempel Leier besoek Jesus

Petrus en die Krag van Gebed

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Inhoudsopgawe. Voorwoord

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Laerskool Olifantsvallei

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hier trap ons diep spore...

1 Waar ek vandaan kom

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

As julle enige vrae het, iets

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Transcriptie:

SURICATA AMPTELIKE NUUSBRIEF VAN HOËRSKOOL MONTANA Tel: (023) 347-0476 E-pos: hoof@monties.co.za Faks: (086 464 6983) Webtuiste: www.monties.co.za Facebook: Montie Montana NUUSBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR MEELEWING Hiermee betuig ons ons innige simpatie met Shané en Amoré Burger met die afsterwe van hulle oupa. Mag die Here julle en julle familie, self in hierdie moeilike tyd vertroos. ELKE UUR VAN DIE HORLOSIE HET 'N BOODSKAP (Anoniem): 1 UUR: Sê vir my ek leef net eenmaal en daarom moet ek die lewe waardeer en my tyd hier op aarde reg gebruik. 2 UUR: Sê ek het 2 ouers wat ek moet eer en liefhê en gehoorsaam. 3 UUR: Herinner my aan die Drie- enige God wat ek met my hele hart moet dien. 4 UUR: Herinner my aan die vier windstreke en dat ek waar ek ookal mag gaan ek die Hemel se kompas (Die Bybel) nodig het om vir my rigting aan te dui. 5 UUR: Dui op die vyf vingers aan elke hand waarmee ek moet werk om my brood eerlik te verdien en dienbaar moet wees vir die Here. 6 UUR: Sê vir my ek moet my pligte getrou nakom en ses dae van die week werk. 7 UUR: Sê vir my dat ek op die sewende dag moet rus. 8 UUR: Laat my dink aan die agt siele in Noag se ark wat in die sondevloed behoue gebly het, en dat ek net so behoue sal bly as ek by Christus skuiling soek. 9 UUR: Herinner my aan die melaatses wat nie teruggekom het om die Here te bedank nadat hulle gesond geword het nie en maan my om dankbaar te wees vir al die goeie dinge wat ek uit Sy hand ontvang. 10 UUR: Herinner my aan die tien jong meisies waarvan vyf nie gereed was toe die Bruidegom gekom het nie en waarsku my om nie so dwaas te wees soos hulle nie. 11 UUR: Herinner my aan so baie mense wat tot elfuur uitstel om hulle te bekeer en dan onverwags te sterwe kom. Dit maan my om altyd gereed te wees om die Here te ontmoet. 12 UUR: Sê vir my die genadetyd is haas verby, om Middernag kom die Bruidegom en ek moet sorg dat ek nie agterbly as Hy Sy kinders kom haal nie. Elke tik van die horlosie, elke klop van die hart bied 'n geleentheid. Gebruik dit tot eer van die Here! Soos die sekondes, minute en ure op die horlosie verby gaan, so loop die tyd vir die matrikulante ook uit. Die realiteit met elke laaste, bevestig dit en daarom moedig ons u as gr. 12-ouer en matrikulant om reeds nou, die tyd te begin uitkoop. Verlede naweek was dit reeds die matriekafskeid, die interskole volg en dan begin die eksamen. Dit is eintlik nou ook genadetyd vir die matrikulante. OUERAANDE Baie dankie aan elke ouer wat moeite gedoen het om die oueraande by te woon. U bywoning is n bewys dat u kind baie belangrik vir u is. Ons is almal rolspelers in die opvoeding van u kind en

moet hande vat. Graag nooi ek u uit om nog meer betrokke te raak by u kind se skoolwerk deur te kontroleer of hy sy huiswerk doen, elke dag by die skool is en effektief vir toetse en eksamens voorberei. Daar is reeds verskeie intevensieplanne deur die onderwysers in plek gestel en ons versoek u vriendelik, dog dringend om seker te maak dat u kind die hulpklasse na skool bywoon wanneer dit so gereël is. Hoërskool Montana weet dat elke kind sy ouers se kosbaarste juweel is en beskou dit as n voorreg en groot verantwoordelikheid, om elke kind tot een van die waardevolste juwele in die samelewing te slyp en te poleer. Om suksesvol te wees, moet ons as personeel en ouers as vennote inkoop om saam te werk in hierdie proses. INTERSKOLE vs HS STELLENBOSCH Die jaarlikse interskole teen HS Stellenbosch vind Woensdag 8 Augustus plaas. Die gholfwedstryd word die voorafgaande Vrydag gespeel en die skaak, redenaars en vasvra vind Maandag 6 Augustus plaas. Toestemming is vanaf die WKOD verkry dat ons die wedstryde reeds die Woensdagoggend kan afhandel ter wille van mense wat die langnaweek wil gebruik om weg te gaan. Aangesien dit n gewone skooldag is, is dit verpligtend dat alle leerders hierdie dag moet bywoon. Die skool sal busvervoer na Stellenbosch en terug voorsien. Hierdie is tradisioneel n groot geleentheid op die kalender en indien dit vir u moontlik sal wees om dit by te woon sal dit baie vir u kind/ers beteken. Sodra HS Stellenbosch die program gefinaliseer het, sal die program en reëlings volgende week aan u gestuur word. FIETSRY VELDSKIET SA XCO KAMPIOENSKAPPE Ons wens graag vir Anjé Viljoen baie geluk met Baie geluk aan WG van der Walt wat n 8ste haar 9de plek wat sy behaal het tydens die plek behaal het by die SA Cross Country Wêreld Kampioenskappe in Veldskiet. Ons is Kampioenskappe in Bloemfontein die afgelope baie trots! naweek. NETBAL RUGBY O.14A wen 14 12 O.16A verloor 3 41 O.16B verloor 4 24 O.18A verloor 12-32 O.18B verloor 4-18 HOKKIE - MEISIES O.15A gelykop 7 7 O.17A verloor 10 31 O.19A verloor 17-24 MONTANA O.19A VILLIERSDORP SPORTDAG Montana vs DVG gelykop 0 0 Montana vs Goudini verloor 0 7 Montana vs Franschoek wen 22-5 HOKKIE SEUNS

O.14A wen 4 0 O.16A gelykop 0 0 O.19A wen 4 0 O.16A gelykop 2-2 O.19A wen 4-2 GEMINI SANG: SENIOR UITSLAE Baie geluk aan die volgende leerders wat baie goed presteer het by die Gemini Sangkompetisie. Die uitslae is as volg: Luné Janse van Rensburg : Gospel 2de Silwer; Solo 3de Brons Angelika Lippert: Jaz 1ste Goud; Gospel - 1ste Goud; Solo 3de Brons AKADEMIE Die graad 12 Afrikaanse Mondeling (NSS) is Woensdag afgehandel. Baie goeie terugvoer is ontvang en n gemiddeld van 80% is behaal. FINANSIES Baie dankie aan elke ouer wat sy kind se skoolgeld elke maand stiptelik betaal. Ons is dankbaar vir ouers wat besef dat sy eerste prioriteit sy kind se opvoeding is en dat die skool nie kan funksioneer sonder elke ouer se getroue betaling nie. Neem asseblief kennis dat n algemene SMS die uitstuur van state vergesel. Daarna word opvolg SMS e en persoonlike oproepe aan ouers met uitstaande balanse gestuur. TOPTIEN AKADEMIESE UITSLAE TWEEDE KWARTAAL 2018 GRAAD 8 GRAAD 9 1 Dané Saayman 88.0 1 Hendré Jacobs 90.6 2 Anke Jonker 86.0 2 Aasiyah Isaacs 85.2 3 Lisa Nieuwoudt 85.6 3 Chané Truter 84.6 4 Edmare Fortuin 4 Roché Cupido 5 Zanoushca le Grange 5 Mari Giani 6 Aamirah Isaacs 6 Franke Cupido 7 Marli Serfontein 7 Zelmari Bredenkamp 8 Kayla Walker 7 Elca Rossouw 9 Vidette Vorster 8 Lucesta Kriel 10 Pierré Trotzky 9 Anje Viljoen 10 Chanel Whitehead GRAAD 10 GRAAD 11 1 Carli Jacobs 92.4 1 Suné-Mari Viviers 89.7 2 Talisa van Wyk 89.7 2 Lezanne Louw 88.4 3 Chevonne Ashley 88.6 3 Junné Pienaar 86.0 4 Krislie Fourie 4 Mia Viljoen 5 Martli Theron 5 Pierre le Roux 6 Johann Victor 6 Salome Smith 7 Niël Fourie 7 Kyle Willemse 8 Maré van der Merwe 8 Mia Barnard 9 Baredine Swanepoel 9 Jacolene van Huyssteen 10 Cariena de Bruyn 10 Eunice Stevens GRAAD 12 1 Francois Jacobs 93.3 2 Mia Joubert 89.3 3 Bianca Coetzee 86.7

4 Joré van Wyk 5 Annika Behrens 6 Marcell Meyer 7 Jean Esterhuyse 8 Inge Fourie 9 Tamryn Jordaan 10 Lise Whitehead DAGBOEK: 30 JULIE 11 AUGUSTUS 30 Julie: Dag 5 Vasvra: Finaal 31 Julie: Dag 6 Interne Redenaars 1 Aug: Dag 1 Olimpiade: Rekeningkunde Sport: Rugby en Netbal vs Porterville (tuis) 2 Aug: Dag 2 3 Aug: Dag 3 Interskole vs Stellenbosch: Gholf VRL: Montie-Awards 4 Aug: Fietsry: Spur 2 - Bloemendal 6 Aug: Dag 4 Interskole vs Stellenb Redenaars, vasvra en t 7 Aug: Dag 5 Big Brag 18:00 8 Aug: Interskole vs Stellenbo Hokkie, rugby en netba 9 Aug: Nasionale Vrouedag 10 Aug: Skoolvakansie 11 Aug: Fietsry: Wolseley MTB GEDAGTE VIR DIE WEEK: Geniet u naweek. D J Diedericks

SKOOLHOOF