Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Uit die hoof se kantoor. Inhoud"

Transcriptie

1 Nuusbrief 3 16 Mei 2018 Uit die hoof se kantoor Hoërskool Wonderboom se primêre doel is om 'n opvoedkundige instansie te wees wat kinders met karakter in die wêreld in stuur. Ons gee erkenning aan u wat erns met u kind se karakterontwikkeling maak en ons is bevoorreg om u te ondersteun in hierdie taak. Ons is bevoorreg om elke dag die kinders van Hoërskool Wonderboom in ons sorg te hê en daarom het ons besluit om gedurende die week van 23 tot 26 April vir hulle te sê dat ons as personeel hulle waardeer. Onderskeie grade se personeel het elke dag van die week 'n punt daarvan gemaak om vir ons kinders te sê dat ons hulle waardeer en met klein gebaartjies van waardering 'n glimlag op ons kinders se gesigte gesit. Ek wil ook vir u as ouer sê dat ek u kind waardeer. Vir die rol wat u in hulle lewens speel om hulle karakter te help vorm, sê ek baie dankie. Ons almal is deel van die Wonniefamilie. Óns is verantwoordelik vir sy sukses en ons sal net slaag in ons doel as ons die waardes uitleef waarvoor ons staan. Met die eerste kwartaal se rapporte het dit dalk nie so goed gegaan met sommige leerders nie. Daarom vra ons dat kinders van alle addisionele ondersteuning wat die skool bied, gebruik sal maak. Die bywoon van ekstra klasse, leesoefening in die nuwe leessentrum en studiekursus vir ons graad 8 leerders is voorbeelde van ondersteuning wat die skool bied. U moet egter ook asb. sorg vir gesonde roetines en die nodige hulp en bemoediging aan u kind gee. Dit alles help om u kind se karakter te vorm. Moet nooit kinders meet op grond van hul krag of spoed of talent nie. Moenie kinders meet op grond van hulle intellektuele vermoëns nie. Meet hulle aan die inhoud van hulle karakter. Dít is die dryfveer wat my elke dag inspireer om aan te hou met hierdie edele taak, want ek weet dat 'n sterk karakter die enigste blywende eienskap is wat 'n kind regdeur sy of haar lewe sal dra. Wonniegroete Marius Lezar Hoof Inhoud Uit die hoof se kantoor Veldteikenskiet Krieket Perdry Atletiek Sierskaats Netbal Hokkie Rugby Swem Tafeltennis Wonnie Idols Musiek Prysuitdelingsfunksie Mej Skole 2018 Dance World Cup Innibergfees

2 Perdry Tydens die SANESA Schools het Cadene Joubert aan 5 kategorieë deelgeneem en onderskeidelik gemiddeldes van 91,2% en 93,6% behaal. Baie geluk! Gaiteng-Noord Aksie-krieket Brandon van Dyk (gr.10) is gekies vir die GNAK 0/17span wat vanaf 23 Junie aan n Provinsiale toernooi in Sandton gaan deelneem Baie geluk! Netbal Baie geluk aan die Netbalspanne met julle goeie oorwinnings! HS Oosterlig: 0/14B: /15C: /17B: /19B: /19A: HS Nylstroom: O/19A: O/19B: 35-6 O/17A: 25-2 O/16A: 25-9 O/16B: 29-4 O/15A: O/15B: 14-8 O/14A: 17-7 O/14B: 22-8 HS Frikkie Meyer: 0/14B: Krieket Buurmanskap Baie geluk aan Marnus Swanepoel, Hector Masango en Dylan Homsby wat tot die Buurmanskap krieketspan verkies is.

3 Swem Baie geluk aan al die swemmers wat tydens die Interhoër presteer het. Brons medaljes: Ivan Ludick - S 0/15 Vryslag, Christiaan Hooper - S 0/17 Vryslag, Hanro du Preez - S 0/19 Vlinderslag Silwer medaljes: S 0/15 Vryslag aflos - Jeandré Jv Rensburg, Ivan Ludick, Henry Jacobs en Jan-Hendrik Holtshysen. Lieze Boëttger - D O/16 Vlinderslag, Shelby Visser - D O/17 Borsslag, S O/19 Vryslag aflos - Nico Coetzee, Justin Botes, Hanro du Preez en Garret Knoessen. Goue medaljes: Lieze Boëttger - D O/16 Vryslag Hokkie Geluk aan die Hokkiespanne met julle oorwinnings: HS Oosterlig: 2de span speel gelykop 1-1 HS Nylstroom: 2de span wen 1-0 O/15A wen 6-0 Tafeltennis Geluk aan die tafeltennisspanne wat HTS John Vorster gewen het: A-span 24-6, B-span 26-4 Atletiek AJ Nell het n 4de plek behaal in gewigstoot seuns O/19 by die Gauteng kampioenskappe. Baie geluk met die puik prestasie!

4 Rugby Geluk aan die Rugbyspanne met julle oorwinnings: HS Oosterlig: 0/16A - gelykop /16B de span de span ste span HS Nylstroom: 1ste span de span O/ O/ O/ HS Frikkie Meyer: 0/14B Wonnie Idols Baie geluk aan Carolyn en Xander de Kock wat aangewys is as die Wonnie Idols van Carolyn het ook die solo afdeling gewen, Kayla Kruger was tweede en Kutlwano Maaga derde. Carolyn en Xander de Kock het die duet afdeling gewen, Oratile Maboela en Kutlwano Nkoana was tweede en Zander Fourie en Monique Lemmer derde. Baie dankie vir al die deelnemers vir 'n puik aand! Musiek prysuitdelingsaand Baie geluk aan al die leerlinge wat toekennings ontvang het by die Musiekdepartement se jaarlikse prysuitdeling. Oor die sewentig sertifikate van eksamens wat afgelê is by Trinity College of Music, UNISA en Royal Schools of Music is oorhandig. Dankie vir ons knap onderwyserskorps by die Vakmusiek en Musieksentrum vir hul harde werk. Ons wens vir Me H van Sittert en Me M Hall geluk met hul meriete toekennings van UNISA vir uitstaande onderrig, onderskeidelik in teorie, klavier en houtblasers.

5 Veldteikenskiet Baie geluk aan die leerders van die Veldteikenskiet met al julle prestasies. FT klas:, Marnus Deysel - 93%, Danel van Tonder - 86%, Devon du Toit - 82%, Garret Knoessen 80%, (Inyati-klub) SFT klas: Owen Klee - 100%, Tarien von Kleist 96%, Elmore de Reuck - 86% Sierskaats Christel Viljoen het n 2de plek in die Gauteng-Noord Sierskaatskampioenskappe in die junior dames afdeling behaal. Baie geluk! Milldots: FT klas: Erich Pretorius - 70%, Marnus v/d Westhuizen - 63% SFT klas: Edward McCabe - 100%, Elmore de Reuck - 98%, Kiara Kleynhans - 94% (Inyati-klub) SFT-klas se Wonnie-deelnemers behaal die volgende prestasies: Eduard Louw - 65%, Owen Klee - 59%, Tarien von Kleist - 75%, Elmore de Reuck - 69%, Bianca van Niekerk - 58%, Clarinda Nell - 68% FT-klas: Devon du Toit - 32, Danél van Tonder 32, Erich Pretorius - 33, Dirk Hoffmann - 26 Mej Skole 2018 Baie geluk aan Garret Knoesen wat vir die Nasionale kampioenskappe gekwalifiseer het. Baie geluk aan Karike Lourens wat as finalis vir die SA-Skole Ambassadeurs-kompetisie vir 2018 gekies is. Die gala-aand vind plaas op die 26ste Mei by die Sheraton-hotel in Pretoria. Sy moet by die geleentheid ook spog met haar skool en sê waarom Wonderboom so spesiaal vir haar is. Karike moet ook vir die geleentheid die skool se embleem op n vlag van A3 grootte uitbeeld. Sterkte met jou voorbereiding!

6 Dance World Cup Die volgende dansers het aan die Dance World Cup deelgeneem wat op n baie hoë standaard aangebied is: Charlize Vorster, Kelvin Delport, Lynn-Lee Breytenbach en Danél van Tonder. Charlize Vorster, Kelvin Delport en Lynn-Lee Breytenbach het gekwalifiseer om SA in Spanje te gaan verteenwoordig.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Nuusbrief 9 31 Oktober 2017 Uit die hoof se kantoor Die laaste skof van die jaar het aangebreek. Met die skryf van hierdie Wonkom is ons Matrikulante en die res van die skool reeds besig met hulle finale

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018 Nuusbrief 7 28 September 2018 Uit die hoof se kantoor Ons vertrou dat ons matrikulante die rekordeksamen benut het om deeglik voor te berei vir die eindeksamen. Hoërskool Wonderboom sal vanaf 2019 'n nuwe

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017 SPANNE IN LIMPOPO FINALE UITSPELE: RUGBY : 4 SPANNE NETBAL : 3 SPANNE DOGTERSHOKKIE : 4 SPANNE Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor

Uit die hoof se kantoor Nuusbrief 1 24 Januarie 2017 Uit die hoof se kantoor 'n Grit lewenswyse Ek wil elke Wonnie en hul ouers welkom heet by die 2017 skooljaar. Mag ons Hemelse Vader in alle opsigte die bron van krag en inspirasie

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E Toneel Redenaars Koor Kunswedstryde Revue Norie Skouspel Musiekblyspel en Interne Groepe Erepenning Erekleure ATKV top 10 finalis Spraakgilde forum

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

LGS PRESTIGE-AAND BELEID LGS PRESTIGE-AAND BELEID INLEIDING Die Prestige-aand het ten doel om aan die beste presteerders op akademiese, sport- en kultuurgebied erkenning te gee vir hulle prestasies. Die skool besef terdeë dat

Nadere informatie

Wapport 7 24 Februarie 2017

Wapport 7 24 Februarie 2017 Wapport 7 24 Februarie 2017 Belangrike datums DATUM ITEM WIE WAAR 24 25 Februarie NAPSOvakgroepvergaderings Personeel WAP 2 Maart WAP-OPEDAG Belangstellendes WAP en Treintjieskool 3 Maart WAP VERJAAR Personeel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool 1 Een van die uitstaande kenmerke van Paarl-skool, is die wyse waarop n gees van optimisme op alle vlakke geskep word. Elke klein oorwinning word met

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse

Nadere informatie

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11 Inhoudsopgawe Voorwoord... 11 Spreuke leer jou 1. Blymoedigheid... 12 2. Dissipline... 14 3. Vriendskap... 16 4. Wees versigtig met jou tong... 18 5. Om vrygewig te wees... 20 6. Om mooi dinge te sê...

Nadere informatie

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. LAST MODERATOR MEV. L.M. FOUCHE INSTRUKSIES: Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

God droom groter as wat ek en jy kan.

God droom groter as wat ek en jy kan. God droom groter as wat ek en jy kan. Belangrike datums 11-12 Maart -Debat AHS. 15 Maart -Cleopatra-aand. 18 Maart -Skool sluit (laaste kwartaaltoetse word geskryf). Program vir die week Maandag, 29 Februarie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VS3 NOVEMBER 2006 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/VS3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018

BULLETIN KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO LAASTE UITGAWE 30 NOVEMBER 2018 LAASTE UITGAWE BULLETIN 30 NOVEMBER 2018 KAU MOHLAMONYANE - VEROWER SILWER TYDENS ESKOM YOUNG SCIENTISTS EXPO Gedurende die Bosveld Interhoër verwerf Ben Viljoen se atlete n totaal van 63 medaljes. Ons

Nadere informatie

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA

OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN Geagte Ouer / Voog PERSONALIA 2018.07.23 OUEROMSENDBRIEF NO.5 VAN 2018 Geagte Ouer / Voog PERSONALIA Baie geluk aan Me M Herbst (IGO) wat n dogtertjie ryker geword het. Baie geluk aan Me A Jonker (Toerisme) wat n seuntjie ryker geword

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

My siel, Pa. Marie van Rensburg

My siel, Pa. Marie van Rensburg My siel, verwys na die spreker se eie identiteit. Die titel word n refrein wat aan die einde van elke strofe herhaal word. My siel, Pa Marie van Rensburg Uit: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Riens Vosloo,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010

SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010 Suidwes-Kaap SAWA Kongres in Beeld: 8-10 Oktober 2010 Die 2010 Kongres is deur Suidwes-Kaap se Pieter Henning, Karin Augustyn, John en Engela McDonald (afgevaardigdes) en Niël en Rozél Goslett (as gaste)

Nadere informatie

Laerskool Fairland Norm 2016

Laerskool Fairland Norm 2016 Laerskool Fairland Norm 2016 (Hersien November 2015) Inhoudsopgawe Norm 2016 Bladsy Akademie 1 2 Sport 3 7 Kultuur 8 12 1 Die norm is gebaseer op die volgende beginsels: GRAAD R - GRAAD 3 AKADEMIE (Hersien

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 32/2014

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters, 22 Julie 2012 ie Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope nawe se uitspele te Hoërskool rmelo! ankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens en

Nadere informatie

Vasberade op Arendsvlerke

Vasberade op Arendsvlerke Februarie Maandtema: Vasberade gee ek alles Galasiërs 6:9 Moet dus nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes. Dat. Waarde Kriteria 3 Vasberade Montie

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie