REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM

Vergelijkbare documenten
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

2015 AKADEMIESE JAAR

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

VERWYSINGSGIDS VIR SOLIDARITEIT VERTEENWOORDIGERS

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

AANSOEK OM STUDIELENING

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

ARBEIDSREG ABR214. T:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

WAT BEHELS ONDERHOUD?... 1 WANNEER MOET EK ONDERHOUD EIS?... 1 HOE GAAN EK TE WERK OM ONDERHOUD TE EIS?... 1 VERLOOP VAN DIE PROSES:...

Gids vir Byvoordele eise

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Tjokkerjol Speelgroepie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8

GEDRAGSKODE. Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

ANNA HENDRINA MYBURGH

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Transcriptie:

PERSOONLIKE BESONDERHEDE: REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM VAN: VOLLE NAME: ID-NOMMER: GESLAG: MANLIK VROULIK BEROEP: POSADRES: KODE: STRAATADRES: KODE: TEL (H): TEL (W): SEL: FAKS: E-POSADRES: DATUM VAN AANSLUITING BY SOLIDARITEIT: LIDNOMMER: ALTERNATIEWE KONTAKBESONDERHEDE VAN NAASBESTAANDE/VRIEND: VAN: NAAM: TEL: SEL: BESONDERHEDE VAN WERKGEWER MET WIE U IN DISPUUT IS: NAAM VAN WERKGEWER: WAT IS DIE WERKGEWER SE REGSPERSOONLIKHEID? Maatskappy Trust Alleeneienaar Beslote korporasie Registrasienommer: POSADRES: KODE: STRAATADRES: KODE: 1

REGSDIENSTE ARBEIDSREGKLAGTEVORM TEL: SEL : FAKS: E-POSADRES: KONTAKPERSOON: AARD VAN DIE GESKIL: Onbillike ontslag Salaris/oortyd/vergoeding Wysiging van diensvoorwaardes Dissiplinêre optrede Weiering van verlof Skeidingsloon Aflegging Onbillike arbeidspraktyk Werkloosheidsversekering Ander (omskryf) Voltooi asb. die BGV/BAD-vorm vir enige dispuut wat verband hou met beroepsbesering, beroepsveiligheid of beroepsiekte. UITEENSETTING VAN DIE PROBLEEM: (Heg volledige verslag aan, indien nodig.) Hoe het u die probleem aangespreek? WERKBESONDERHEDE: Datum van aanstelling: Bruto salaris: Datum waarop probleem ontstaan het: Datum van dissiplinêre verhoor: Datum van appèl: Datum van ontslag: Dorp/stad waar probleem ontstaan het: Provinsie: Sektor waarin u werksaam is: Mynbou Konstruksie Sekuriteit Metaal/ingenieurs Voedsel Motorbedryf Landbou Staatsdiens Munisipale diens Padvrag Ander (spesifiseer) 2

MANDAAT AANHANGSEL A Hiermee verleen ek (volle name en van) met ID-nommer volmag aan Solidariteit om enige en alle arbeidsregtelike geskille en arbeidsregtelike probleme wat ek ervaar namens my te hanteer en namens my in die toepaslike forums/howe op te tree. Ek magtig Solidariteit om enige skikkings namens my te beding op enige wyse en vir enige bedrag wat Solidariteit in die omstandighede as billik en regverdig ag. Ek magtig Solidariteit om enige verwysingsdokumente of skikkingsdokumente namens my te onderteken en skeld hiermee Solidariteit se verteenwoordigers kwyt van die vereiste om enige verdere toestemming of magtiging van my te verkry om sodanige dokumente namens my te onderteken of sodanige skikkings in my naam aan te gaan. Ek magtig Solidariteit om enige persoonlike dokumente wat van toepassing op my probleem is, na goeddunke van die verteenwoordiger wat die aangeleentheid hanteer, aan te vra en te verkry asof ek dit self gedoen het. Ek neem kennis van die feit en erken dat, indien ek nie ten tyde van die ontstaan van my arbeidsregtelike probleem en vir ʼn tydperk van drie (3) maande vóór die ontstaan van hierdie probleem en ten tyde van die aanhoor van die geskil ʼn volopbetaalde lid van Solidariteit is nie, ek nie op enige bystand van enige aard hoegenaamd van Solidariteit geregtig sal wees nie, behalwe as ek van ʼn ander vakbond oorgeplaas is en Solidariteit as ʼn bedingingsagent deur die werkgewer erken word. Ek neem kennis en aanvaar dat die onus op myself rus om Solidariteit so gou moontlik na die ontstaan van my probleem, en in die geval van beweerde onbillike ontslag nie meer as twintig (20) dae nie, om hulp te nader. Ek besef dat indien ek Solidariteit ná hierdie tydperk nader, die verwysing van my probleem na die toepaslike forums/howe moontlik te laat sal wees en nie deur hierdie forums aanvaar sal word nie. Ek neem kennis en aanvaar dat ek, indien daar op enige stadium bevind word dat ek enige onwaarhede met betrekking tot my saak, hetsy aan my verteenwoordiger of tydens getuienisvoering in die saak, geuiter het wat die uitkoms van my saak nadelig sou kon beïnvloed het, of vir Solidariteit of sy verteenwoordiger in ʼn swak lig sou stel, op aanvraag, alle gelde wat Solidariteit in die uitvoering van my saak bestee het, sal terugbetaal. Solidariteit sal dan daarop geregtig wees om hom summier aan my saak te onttrek en hy sal geen verdere hulp aan my hoef te verleen nie. Ek skeld hiermee vir Solidariteit en/of enigeen van sy werknemers en/of sy verteenwoordigers kwyt van enige nalatigheid in die hantering van enigeen van my sake en onderneem om geen eise van enige aard hoegenaamd teen Solidariteit of sy verteenwoordigers in te stel wat uit die hantering van enige saak namens my voortspruit nie. Ek besef dat dit lank kan duur om arbeidsregtelike geskille op te los, en dat, indien daar bevind word dat ek onbillike druk uitoefen op of ongewenste gedrag openbaar teenoor enige Solidariteit werknemer, Solidariteit summier kan besluit om hom aan my saak te onttrek en dat ek dan dit self verder sal moet behartig. Ek onderneem om in te staan vir enige kostebevele wat na afloop van my saak ten gunste van die werkgewer gegee word en op aanvraag te betaal indien daar bevind word dat sodanige kostebevel gemaak is op grond van gedrag en/of druk van my kant af. Ek berus by die besluite en advies van Solidariteit en sy verteenwoordigers om te besluit of dit gepas sou wees om in die omstandighede met ʼn geding voort te gaan, ʼn geding terug te trek of glad nie ʼn geding aanhangig te maak nie. By ondertekening van hierdie dokument verklaar ek onherroeplik dat ek die inhoud van hierdie mandaatvorm en veral Aanhangsel B deurgelees het en verstaan en dat dit bindend op my en bevelend is. Geteken te op hierdie dag van 20. HANDTEKENING 3

INLIGTINGSBLAD FAKS: 012 664 1228 / (011) 388 7927 AANHANGSEL B BELANGRIKE INLIGTING AAN LEDE: U moet vir drie (3) maande of langer voor die ontstaan van die probleem ʼn lid van Solidariteit wees om op gratis arbeidsregtelike bystand geregtig te wees. U ledegeld moes ten volle opbetaal gewees het ten tyde van die ontstaan van die probleem en tydens die aanhoor van die geskil by ʼn toepaslike forum en dit is u eie verantwoordelikheid om u bankstate/salarisadvies maandeliks noukeurig na te gaan om vas te stel of u ledegeld wel verhaal word. Verteenwoordiging tydens ʼn dissiplinêre verhoor kan aan u toegestaan word as u skriftelike magtiging van u werkgewer het dat ʼn Solidariteitbeampte u mag verteenwoordig. Sodanige skriftelike magtiging moet u klagtevorm vergesel. Verteenwoordiging sal afhang van die beskikbaarheid van ʼn regsbeampte. Ten einde vir die nodige administratiewe prosesse en merietebepaling voorsiening te maak, moet u nie meer nie as twintig (20) dae nadat u ontslaan is ʼn klagte by Solidariteit aanhangig maak indien u op regsbystand aanspraak wil maak. Indien u na twintig (20) dae ʼn klagte aanhangig maak, kan daar nie gewaarborg word dat u saak deur die betrokke forum aanvaar sal word nie aangesien ʼn saak van onbillike ontslag binne dertig (30) dae na die betrokke forum verwys moet word. Indien die klagte sonder goeie rede na ʼn tydperk van dertig (30) dae eers by Solidariteit aangemeld word, rus daar geen verpligting op Solidariteit om u verdere bystand in die aangeleentheid te verleen nie. In gevalle van klagtes met betrekking tot bevordering, rangverlaging, die ontneming of weiering van voordele en byvoordele en onbillike skorsings moet u eers die interne grieweproses uitput alvorens die klagte verder deur Solidariteit gevoer kan word. ʼn Afskrif van u grief, die uitslag daarvan en alle tersaaklike dokumente moet u klagtevorm vergesel. Hierdie probleme moet binne negentig (90) dae [dertig (30)dae vir Staatsamptenare] na afhandeling van die grief na die betrokke forums verwys word. Klagtes met betrekking tot oortyd, verlof, etenstye, toelaes, salarisse en ander soortgelyke kwessies, word deur die Departement van Arbeid gehanteer en die klagtes moet regstreeks na die Departement van Arbeid verwys word om vertragings te voorkom. ʼn Arbeidsinspekteur sal deur Departement van Arbeid aan u toegewys word om die werkplek te besoek en die klagte te ondersoek. Indien daar bevind word dat die werkgewer nie korrek opgetree het nie, sal ʼn nakomingsbevel op die werkgewer beteken word ten einde die werkgewer te verplig om die aangeleentheid reg te stel. Solidariteit het nie die wetlike magte waaroor die arbeidsinspekteurs beskik nie en kan dus nie vir u in aangeleenthede soos dié optree nie. Nadat ʼn saak vir onbillike ontslag verwys is, volg daar eers ʼn konsiliasieproses om die aangeleentheid tussen die partye te probeer skik. As geen skikking na afhandeling van konsiliasie bereik kan word nie, sal ʼn sertifikaat deur die Kommissaris uitgereik word om die aangeleentheid vir arbitrasie te verwys. Al hierdie verwysingsdokumente sal deur Solidariteit se verteenwoordigers self voltooi word, en as verwysings deur lede self gedoen word, rus daar geen verpligting op Solidariteit om met die aangeleentheid voort te gaan nie. Die gemiddelde tydsduur vir die afhandeling van arbitrasies deur die KVBA (Engels CCMA) en ander bedingingsrade is gewoonlik minstens ses (6) maande en arbeidshofaangeleenthede duur minstens twee (2) jaar. Die toekenning van datums vir die afhandeling van sake word deur die betrokke forums self gehanteer en Solidariteit het geen inspraak om datums te reël nie. Oponthoud met sekere sake is dus onvermydelik en buite Solidariteit se beheer. Ons versoek u om nie die Regsafdeling sonder ʼn afspraak te besoek nie aangesien die regsbeamptes weens ander afsprake dalk nie beskikbaar sal wees nie. Sien asb. die vloeidiagramme op www.regsdienste.co.za wat die verloop van sake by Algemene Litigasie sowel as die Arbeidshof Afdeling uiteensit. (Hou asseblief n afskrif van hierdie aanhangsel.) 4

WERWINGSVORM Geagte Lid, Ons versoek u om besonderhede van u kollegas en vriende wat in lidmaatskap sal belangstel aan ons te verskaf, sodat ons nóg beter diens kan lewer en volhoubare werk kan doen. Dit is vir ons noodsaaklik dat Solidariteit groei daarvoor vra ons vandag u hulp. Ons sal hierdie persone skakel en vra dat hulle ook, soos u, lede van Solidariteit word. Een van ons agente sal hulle kontak met meer inligting. Stuur die vorm asb. saam met u voltooide klagtevorm terug. Naam en Van Telefoon nommer Lid nommer Jou inligting 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10 Naam en Van. Telefoon nommer Epos SOLIDARITEIT-KANTORE 5

HOOFKANTOOR BELLVILLE Straatadres: H.v. D.F. Malanrylaan- en Eendrachtstraat Straatadres: Du Toitstraat 18 Kloofsig, Centurion Bellville Tel: 012 644 4300 Tel: 021 946 4440/4418 Faks: 012 664 1228 /011 388 7927 Faks: 021 949 4259 BLOEMFONTEIN BOKSBURG Straatadres: Kellnerstraat 58C Straatadres: Rondebultweg 232, Westdene, Bloemfontein Libradene, Boksburg Tel: 051 430 6152/3 Tel: 011 913 0783/1101 Faks: 051 430 6163 Faks: 011 913 3850 CARLETONVILLE ELLISRAS Straatadres: Van Zyl Smitstraat 74 Straatadres: Winkel 4, Marula Mile Sentrum Oberholzer, Carletonville Louis Bothsweg 35, Ellisras Tel: 018 788 4861/018 786 2785 Tel: 014 763 1174 Faks: 011 788 5102/011 388 9854 Faks: 014 763 1264 KLERKSDORP KATHU Straatadres: Buffeldoornlaan 48 Straatadres: Rietbokstraat Buffelparksentrum, Klerksdorp Theque-gebou 7, Kathu Tel: 018 468 8533 Tel: 053 723 1604 Faks: 018 468 8563 Faks: 053 723 1407 LYDENBURG NEWCASTLE Straatadres: H.v. Viljoen- en Maasdorpstraat Straatadres: Hardingstraat 79 Versekeringsforum-gebou, Lydenburg Sanlampark B, Newcastle Tel: 013 235 3698/013 235 4985 Tel: 034 312 9711 / 9917 Faks: 013 235 1814 Faks: 034 312 5170 PIETERSBURG / POLOKWANE PORT ELIZABETH Straatadres: Biccardstraat 79 (3A) Straatadres: nr52,6de Laan Pietersburg Newton Park Tel: 015 297 0287 Tel: 041 364 3219 /2925 Faks: 015 297 1589 Faks: 041 364 2927 CENTURION RICHARDSBAAI Straatadres: H.v. DF Malan & Eendrachtstraat Straatadres: Anglers Rodstraat 12 Kloofsig Meerensee, Richardsbaai Tel: 012 644 4442/8 Tel: 035 753 1935/6 Faks: 012 349 8880 Faks: 035 753 1937 RUSTENBURG SECUNDA Straatadres: H.v. Heystek- en Thabo Mbekistraat Straatadres: H.v. Joe Slovo- en Moorestraat Total Garage, Rustenburg Secunda Tel: 014 592 4336 Tel: 017 634 5296 Faks: 014 592 4371 Faks: 017 634 5297 VAALDRIEHOEK WELKOM Straatadres: Rossiniboulevard 130 Straatadres: Winkel 5, The Strip, Metro Village Vanderbijlpark Stateway 312, Welkom Tel: 016 931 3160/2/4 Tel: 057 352 6839 Faks: 016 931 3171 Faks: 057 357 2072 WITBANK Straatadres: Tel: 013 656 3871 Faks: 013 656 6846 Bureau de Paul 2B, Corridorsingel Route N4 Business Park, Ben Fleur x11 6