14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis

Vergelijkbare documenten
28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp

19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Die Groot Gebod dennis de wet

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

As julle enige vrae het, iets

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Pragtige Koningin Ester

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Laerskool Olifantsvallei

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Naam Van Ges Oud Item Uitslag Plek ASA Rensche Janse van. D GS Rensburg Rensche Janse van

Preek Romeine 1:16-17

FAKTORE EN VEELVOUDE

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

God eer Josef die slaaf

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Transcriptie:

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis KERKLIKE JAAR Vandag is 21ste Sondag in Koninkrykstyd. Wanneer ons aan die manier dink waarop ons ons geloof in God se koninkryk uitleef, is dit n troos om te weet God gee vir ons sy lewende, kragtige Woord waarvolgens ons dit kan doen. Luister is belangrik. Ons luister graag na ander mense, kulture, tradisies en na die tye waarin ons leef. Ons word egter daaraan herinner om eerstens na die Woord te luister. In Hebreërs 4:12-13 beskryf die krag van God se Woord; dat dit ons ten diepste ontbloot en ons ondersoek. Die Woord bring oordeel of genade en sien alles raak. Terselfdertyd sit Jesus op die genadetroon en sien Hy ons raak, Hy ken ons binneste en simpatiseer met ons broosheid. Daarom kan ons met vrymoedigheid na die genadetroon gaan. Die kleur van Koninkrykstyd in die kerklike jaar is groen (en skakering van groen). Die kleur op sigself verwys na lewe, groei en vooruitgang. n Oop Bybel is een van die simbole van hierdie seisoen. Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Hebreërs 4:16

Baie welkom aan alle nuwe lidmate en intrekkers. Kom asseblief na die diens voor die kansel bymekaar, sodat ons u kan ontmoet. Hoop julle voel gou tuis in ons gemeente. Kom drink gerus saam tee of koffie tussen die eredienste by die kombuis in die saal. EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM 08:00 & 10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN LANGNAWEKE OM 09:00 KERSSANGDIENS Sondag 18 November om 18:30. As jy wil koor sing, kontak Annemarie Alberts by 083 280 4670. As jou kinders engeltjies of herders wil wees, kontak Lorraine by die kerkkantoor. As jy met iets anders kan help, kontak Ds. Rika by 072 783 8108. ATTESTATE ONTVANG BELYDENDE LIDMATE Linde: Tharina Linde: Theunis Lodewyk DOOPLIDMAAT Botha: Jacques PROGRAM VIR DIE WEEK Vanaand 18:00 Belydenisklas (leerders en ouers) Ma. 15 Okt. 18:00 Eiendomsbedieningsvergadering Di. 16 Okt. 18:00 Gemeentebedieningsvergadering Wo. 17 Okt 18:00 MXIT Do. 18 Okt 18:00 Erediensbedieningsvergadering So. 21 Okt 09:00 Voedingskemavergadering Sinodesitting begin NG LIGKRUIS Poste beskikbaar vir Boekhouer en Koster. Sien ons werksoekbord vir meer inligting. Ons herinner voornemende doopouers dat ons nie in Januarie doop nie. Beplan asseblief daarvolgens en registreer vroegtydig.

VERJAARSDAE 15-21 Oktober Frans Allers 15/10 Xander Breytenbach 15/10 Gerrie Combrink 15/10 Dewald Dowling 15/10 Lynn Mulder 15/10 George Nieuwoudt 15/10 Leon Scheepers 15/10 Delilah van der Bank 15/10 Sue van der Merwe 15/10 D Alton van Loggerenberg 15/10 Francois Coetzer 16/10 De Wet Grobler 16/10 Joenita Henning 16/10 Eduan Pelser 16/10 Marlo Smit 16/10 Megan Smith 16/10 Stiaan Smith 16/10 Jean Snoer 16/10 Sollie Swanepoel 16/10 Christiaan Botha 17/10 Quinten Dutton 17/10 Werner Fritz 17/10 Vonita Gouveia 17/10 Kruger Henning 17/10 Jakolene Jackson 17/10 Annabel Swart 17/10 Giel van Wyk 17/10 Karien Vorster 17/10 Henco Claassens 18/10 Cronje Dekker 18/10 Marne Fourie 18/10 Sanet Jonck 18/10 Mike Lombaard 18/10 Louise Oosthuizen 18/10 Francois Snyman 18/10 Dinie-Marie Steenkamp 18/10 Christelle van Blerk 18/10 Magda van Heerden 18/10 Tinus Brandt 19/10 Anerie Fourie 19/10 Antoon Jansen 19/10 Nico Loedolff 19/10 Catherine Louw 19/10 Soné Malherbe 19/10 Marilie Porgieter 19/10 Charmaine Strydom 19/10 Gerrie van Graan 19/10 Melanie van Rooyen 19/10 Eda Crause 20/10 Christo de Jager 20/10 Sonja du Plessis 20/10 Henk du Toit 20/10 Imke Grobbelaar 20/10 Tiaan Horn 20/10 Peet Kruger 20/10 Willem Ludick 20/10 Theo Mey 20/10 Ivan Minnaar 20/10 Zander Potgieter 20/10 Mark Pratt 20/10 Maurice Coxen 21/10 Miya de Necker 21/10 Leonie de Vos 21/10 Ezelle Grobbelaar 21/10 Cobus Grobler 21/10 Pieter Jansen van Vuuren 21/10 Donnavan Louw 21/10 Wayne Ras 21/10 Esther Tromp 21/10 Annalize van Niekerk 21/10 Berno van Tonder 21/10 Jaté Venter 21/10 Ronellé Victor 21/10 Willie Viljoen 21/10

Veels geluk aan almal wat dié week verjaar. Seën en liefde vir elkeen. Geniet jou dag! PASTORALE SENTRUM As jy meer wil uitvind oor die werksaamhede van die Pastorale Bediening Sentrum en dienste wat aangebied word, kontak vir Maud by die sentrum of vir Zelna by 072 699 0853. As jy n kind/kinders wil borg vir die juniorkamp, kontak asseblief vir Lorraine by die kerkkantoor. Baie dankie aan elkeen wat kinders vir die tienerkampe geborg het. STUDENTE Ons wil graag n databasis saamstel van al die studente in die gemeente. As jy studeer of jou kind studeer, stuur asseblief vir Sanet by die kerkkantoor jou (die student) se selnommer en e-posadres. Daar sal Sondae na die eerste diens n berader in die moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook n gespreksgenoot by die gebedskamer indien voorbidding benodig word. Liefde AS JY BETROKKE WIL RAAK IN DIE GEMEENTE Gemeentebediening Johan Bredenkamp 082 304 6867 Eiendomsbediening Wicus van der Linde 082 853 5555 Erediensbediening Theo Homann 071 292 5533 Flinke Vroue (Vrouediens) Melanie van Rooyen 082 896 3102 Jeugbediening Lorraine van Deventer Kerkkantoor Omgeegroepe Jan Streicher 084 653 1103 Herfsgenote (Senior burgers) Minnie Hugo 073 790 3043 Vrouebybelstudie Minnie Hugo 073 790 3043 Pastoraal Zelna le Roux 072 699 0853 Voedingskema Elna van Graan 083 235 7548 Klerebank Nicolette Lombaard 082 569 0032 Mark Johan Wassenaar 082 977 1699 CROSSing Boundaries Peet Kruger 082 887 1763

GEBEDSLYS Jan Pelser, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, oom Piet van Noord, Annatjie Luus, oom Hennie en tannie Joey Geldenhuys, Maria le Roux, Hannes Brits, Zelda du Preez, Ansie Wessels, Chris Taljard, Eljana Peach, Melanie Haarhoff, oom Hennie en tannie Merryl Steenkamp, Chris du Preez, tannie Ria Botha, Marie Lambrechts, Annemarie en Mariana Pretorius, tannie Corrie Velthuizen, Anneke Joubert, Corrie Storm, Dirkie du Plessis, tannie Martie Pretorius en oom Pierre Scott. Oom Bakkies Nel is oorlede en in Delmas begrawe. Ons dink aan Christine en die kinders. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van iemand wat ons op die lys kan sit of afhaal. Getrouheid Sinodesitting Vanaf 21-23 Oktober in Pretoria vir ons predikante en afgevaardigdes. Belangrike punte van bespreking vra asseblief jou voorbidding. VOEDSELPROJEK ONS HET TANS N BAIE GROOT BEHOEFTE AAN DIE VOLGENDE ITEMS ASSEBLIEF. 2 Minute noodles, swart sakke, showergel, toiletpapier, waspoeier, dames roll-on, mans roll-on, shampoo 2-1, sanitêre produkte, tandeborsels en tandepaste. Baie dankie, Here! BEJAARDEFUNKSIE 10 November om 11:00 in die kerksaal. (nie 10:00 soos op almanak nie). Die tema is O BOEREPLAAS Ons nooi al ons senior burgers (65 en ouer) om saam middagete te kom geniet. Almal is baie welkom. LAAT WEET ASSEBLIEF DIE KERKKANTOOR VOOR 6 NOVEMBER AS JY BELANGSTEL, SODAT ONS KAN WEET VIR HOEVEEL OM REG TE MAAK. ONS HOOP OM ALMAL HIER TE Hê. AFLAAI VAN SKENKINGS EN DONASIES Tydens kerkkantoorure by die Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van die kerkkantoor of Sondae in die houers by die kerkdeure asseblief. Ek en my huis Ons sal die Here dien. Josua 24:15

NAALDWERK- KLASSE VIR HUISHULPE Saterdae om 14:00 in die kerksaal. Kontak Marianna by 071 463 0842 vir navrae. Genade mark@midsuid Vrydag 2 November vanaf 16:00. FLINKE VROUE (vrouediens) Om meer te weet, skakel asseblief vir Melanie by 082 896 3102 KLEREBANK Ons het dringend somersklere nodig asseblief. Mans-, dames- en kinderklere en skoene baie welkom, asook bykomstighede, soos handsakke, belde, kostuumjuwele, ens. As jy betrokke wil raak, kontak asseblief vir Nicolette by 082 569 0032. JEUG Vir enige inligting rondom jeugaangeleenthede (kampe, Sondagskool, Kinderkerk en MXIT, kontak Lorraine by die kerkkantoor. VROUEBYBELSTUDIE Woensdae om 09:00 in die konsistorie. Kontak Minnie by 073 790 3043 om meer te weet. SINGLE AND PARENTING Is jy n enkelouer? Indien jy hulp benodig met enkelouerskap, sluit aan by ons Enkelouerskap-groep vir hulp, bemoediging, hoop en leiding met jou reis as enkelouer. Maandae om 18:00. Skakel asseblief vir Maud by die Pastorale Sentrum om te boek. Jy is baie welkom.

PERSOONLIKE INLIGTING Laat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig groot asseblief. TOILETTE IS IN DIE SAAL AGTER DIE KERK DOOP Registrasie vir die doop op 2 Desember sluit op 31 Oktober. GEDENKMUUR As jy meer wil weet oor n nissie, kontak asseblief vir Johan by 082 977 1699. ONS HERINNER AL ONS KERKRAADSLEDE AAN DIE LAASTE KERKRAADSVERGADERING OP 30 OKTOBER OM 18:30. BELYDENISKLAS 2018 Ons vra asseblief dat almal se ouers vanaand saam kom kerk toe om 18:00.

JUNIORKAMP Gr. 4-7 leerders Naweek van 26-28 Oktober. Hou solank die naweek oop. Hou asseblief dié spasie dop!!!!! VERGETE EN VERLORE ITEMS Kontak gerus die kerkkantoor. Ons het n hele paar items in bewaring. liefde vreugde vrede geduld vriendelikheid goedheid getrouheid sagmoedigheid selfbeheersing Gal. 5:22-23 Hierdie QR kode kan jy op jou foon aflaai. Dit het die kerk se kontakbesonderhede vir maklike verwysing. WERKSOEKBORD As jy werk soek of werk het vir iemand, gebruik gerus ons inligtingsbord in die saal gratis. A-Z NUTSMAN: Woning/Kantore/Bouprojekte Lukas 083 236 6417 Alle herstel- en restourasiewerk aan geboue / heinings, sowel as installering van nuwe toerusting. Loodgieter (plumbing), teëls, verf, plafonne & polystyrene decorative Cornish. Daklekke, staal en sweiswerk, kaste, deure, vloere. Elektriese herstel en installering, ens. Voltydse toesig (klein projekte doen ek self). U kan my met u huis se sleutels vertrou. Baie billike tariewe. Gratis kwotasies. As jy hier wil adverteer, kontak die kerkkantoor. R30 per Sondag. Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak betalings vir jou baie makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kan dit gebruik vir dankoffers en enige betaling by die kerk.