Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Wiskunde Graad 4. November 2016

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

vraestel bestaan uit 7 bladsye

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

Transcriptie:

1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies : 1. Hierdie vraestel bestaan uit vier vrae. 2. Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 3. Nommer jou antwoorde presies soos dit op die vraestel genommer is. 4. Toon alle bewerkings en berekeninge duidelik aan. 5. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders gemeld. 6. Rond alle finale antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Trek n streep na elke vraag! 8. Skryf netjies en leesbaar Vraag 1 1.1 n Woonhuis word bemark vir 1,2 miljoen rand. n Voornemende koper maak n aanbod op die huis vir R 50 000 minder as die ge-adverteerde prys. Wat is die voornemende koper bereid om vir die huis te betaal? (3) 1.2 Skryf jou antwoord in vraag 1.1 in woorde. (2)

2 1.3 Tydens n gimnastiek spronge-kompetisie, word punte aan n gimnas toegeken soos volg : 3 punte vir die vastrap 3 punte vir die sprong in die lug 3 punte vir die landing 1 punt indien die sprong suksesvol voltooi is Maksimum moontlike punt = 10 Die punte word dan bymekaargetel (Punt toegeken) en die totaal word vermenigvuldig met die moeilikheidsgraad van die sprong om die finale punt te bepaal. Hoe moeiliker die sprong is, hoe groter is die moeilikheidsgraad se punt. Die tabel hieronder gee die punt verwerf deur drie gimnaste uit 10, sowel as die moeilikheidsgraad van elke sprong. Naam Punt toegeken Moeilikheidsgraad Telisha 6 2,4 Letanya 8 1,4 Anuschka 5 3,1 Bereken die finale punt van elke gimnas en sê wie die wenner was. (4) 1.4 Doen die volgende berekening met jou sakrekenaar. Jy hoef slegs die antwoord neer te skryf. (1) [10]

3 Vraag 2 2.1 Bepaal die verhouding van die aantal ingekeurde blokkies tot die aantal blokkies wat nie ingekleur is nie, in die onderstaande skets : 2.1.1 Skryf jou antwoord in vraag 2.1 in die eenvoudigste vorm. (2) 2.1.2 Wat word die verhouding wat jy in vraag 2.1.1 gekry het genoem, anders as n verhouding in eenvoudigste vorm? (1) 2.2 Verdeel R 200,00 in die verhouding 2 : 3 (4) 2.3 Beskou die volgende twee sketse : a) b) (2) Skets a) verteenwoordig n direkte eweredige verwantskap terwyl skets b) n omgekeerde (inverse) eweredige verwantskap tussen veranderlikes toon. Verduidelik wat die verskil tussen die twee tipes verwantskappe is. (4) [13]

4 Vraag 3 3.1 Skryf 35 % as n gewone breuk. Vereenvoudig indien moontlik. (2) 3.2 Skryf as n persentasie. (2) 3.3 Indien 16 % van n 560 meter elektriese kabel vervang moet word, bepaal die lengte van die kabel wat vervang moet word. (3) 3.4 n Boer het verlede jaar 1 360 waatlemoene geoes. Die aantal waatlemoene wat hy hierdie jaar geoes het, was 5 % meer as verlede jaar. Hoeveel waatlemoene het die boer hierdie jaar geoes? (4) Vir die vraag wat volg, mag die volgende formule van waarde wees. 3.5 Christo besluit om te begin oefen sodat hy gewig kan verloor. Voordat hy begin oefen, was sy massa 95 kg. Na twee weke se oefening is sy massa 87,6 kg. Vraag 4 Wat was die persentasie vermindering in sy massa? Rond jou finale antwoord af tot een desimale plek). (4) [15] 4.1 Koi visse se dieet moet mooi dopgehou word, veral die hoeveelheid kos wat verskaf word, om siektes en uiteindelik vrektes te vermy. Die tabel hieronder toon hierdie verwantskap. Aantal Koi visse 1 2 3 a) 15 Viskos (gram) 4 8 12 20 b) 4.1.1 Bepaal die waardes van a) en b). (3) 4.1.2 Wat is die : a) Onafhanklike veranderlike? (1) b) Afhanklike veranderlike? (1)

Volume (liter) 5 4.1.3 Skryf n formule neer om die verwantskap tussen die onafhanklike en afhanklike veranderlikes te toon. (2) 4.2 Beskou die volgende grafiek van die waterinhoud van n opgaartenk op n plaas wat oor n tydperk van een week, Maandag tot Sondag, deur die boer opgeteken is om 5-uur elke middag. Hy het dus sy eerste lesing om 5-uur op Maandag middag geneem. 6000 Volume water in opgaartenk om 5-uur elke middag 5000 4000 3000 2000 1000 0 Ma Di Wo Do Vr Sa So Dae van die week 4.2.1 Tydens watter dag of dae dink jy het dit gereën? (1) 4.2.2 Op watter dag of dae het dit nie gereën nie? Verduidelik hoe jy jou antwoord bepaal het. (3) 4.2.3 Op watter dag het dit die meeste gereën? (1) [12] Totaal : 50