STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

Vergelijkbare documenten
BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

Aansoekvorm: Kuns- en kosmark Aardklop 2018

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

2015 AKADEMIESE JAAR

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Deel A: DIAS FEES (30 JANUARIE 1 FEBRUARIE 2015)

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Plasing Plasing is die uitsluitlike diskresie van die Oppi-Dorp Fees

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM STUDIELENING

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

GROOTFONTEIN KUIERFEES

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Pre-Graad R / Graad R

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Stuur die aansoekvorm aan:

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

GROOTFONTEIN KUIERFEES

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Bladsy 1 uit 7. Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.:. Datum Ontvang:.. Kwit. nr.:. Totale Bedrag Betaalbaar: R

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Liewe Bruid en Bruidegom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Liewe Bruid en Bruidegom

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GROOTFONTEIN KUIERFEES

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

LET WEL: Indien jy die oorsaak is dat n elektriese kontrakteur ingeroep moet word, sal jy vir die koste daarvan verantwoordelik wees.

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Gids vir Byvoordele eise

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tjokkerjol Speelgroepie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Kodes vir Afkeurredes

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Naskool Tel:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Transcriptie:

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn 15 Desember - 31 Desember 2018 www.klipdraaikaravaanpark.co (let op.co) Stalletjie Navrae: Musiekfees Navrae: Tilla Enslin 083 739 8986 / 071 312 2929 Tilla Enslin '083 739 8986 &'071 312 2929 tilla@gerhardsteyn.co.za tilla@gerhardsteyn.co.za stalletjies@klipdraaikaravaanpark.co STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES 15-31 DESEMBER 2018 Aansoeker: (Naam & Van) Naam van stalletjie: Tel No: Selfoon No: E-pos: Volledige Beskrywing van u produkte: KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park WWW.KLIPDRAAIKARAVAANPARK.CO Besprekings NR KF Visuele Materiaal: Heg asb 2 tot 3 foto's/ kleur afdrukke/ pamflet/ om die produkte wat u wil verkoop te illusteer, die visuele materiaal bied aan ons 'n beter idee van die produk wat u wil verkoop. Waar 'n broshure met verskeie produkte van dieselfde soort / tipe is sal die keuring uiters streng wees Stuur asb u foto's per epos. Aansoeke sonder visuele materiaal sal nie oorweeg word nie. p.1

Kies die Stalletjie Kategorie: Gewoon Kos Deli Vars & Vefrissend Alkohol Uitstal (klerasie; kuns, juweliersware, leerwerk, handgemaakte produkte ens.) (voorbereide kos (wegneemetes) roosterkoeke, hamburgers ens. (vooraf bereide kos (lekkers, koekies, droë vrugte, gebottelde produkte, souse ens.) (onverseëlde voedselprodukte (biltong, roomys, slush puppy, springmielies ens.) Alkoholiese produk bv. wyn, mampoer. Slegs produkte nie beskikbaar in biertent (voertuie, 3D, meubels -groot, 4 x 4, "inflatables" ens.) Dag & Datum: (Kies asb) Watter dae sal u belangstel om 'n stalletjie te bespreek? Saterdag 15/12/18 Woensdag 19/12/18 Saterdag 22/12/18 Saterdag 29/12/18 Maandag 31/12/18 Voorkeur sal gegee word aan diegene wat al 5 dae bespreek Pryse per Dag: Dui u keuse van stalletjie aan: Skadu Net Stalletjies 3 x 6 met Kragpunt R 300.00 6 x 6 met Kragpunt R 400.00 (Tafel word voorsien) Koswaentjies 3 x 6 Standaard R 500.00 (Geen ekstra gazebo) Koswaentjies 6 x 6 Groot R 650.00 (Standaard koswaentjie met gazebo) (Karavaan kosstalletjie) Dui u keuse van stalletjie aan: Uitstallers 6 x 6 R 750.00 (Uitstalruimte) 10 x 6 R 1 000.00 10 x 10 R 1 500.00 Neem asb. kennis die area van Koswaentjies en Uitstalruimtes word uitgemerk en indien die area wat u gebruik groter is as wat u bespreek het sal u die verskil onmiddellik moet vereffen. p.2

Betalings: Met die ontvangs van u stalletjie aansoek, vind keuring plaas. Indien u produk gekeur is, sal u terug ontvang 'n faktuur met 'n besprekingsnommer. Epos bewys van betaling na tilla@gerhardsteyn.co.za en cc in stalletjies@klipdraaikaravaanpark.co Stalletjie aansoeke sluit 31 Oktober 2018. Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie. Die volle bedrag van u stalletjie is betaalbaar voor of op 5 November 2018 met die bedrag soos aangedui op u faktuur. Die versuim om u faktuur op 5 November 2018 soos aangedui op die faktuur te betaal sal u stalletjie aansoek outomaties kanselleer. Geen uitsondering Geen gelde sal terugbetaal word mbt kansellasies van enige aard nie. Diegene wat stalletjie fooie betaal alvorens u produk goedgekeur is, of sonder dat u 'n besprekingsnommer ontvang het, doen dit op eie risiko en geen terug betaling sal plaasvind nie. Bank Besonderhede: Naam van die rekening: Klipdraai Karavaanpark Banknaam: Standard Bank Rekening Nommer 273248243 Takkode: 014637 Tipe Rekening: Tjek Verwysing: Besprekings nommer en Van Epos bewys na tilla@gerhardsteyn.co.za Die bewys moet ASSEBLIEF na tilla@gerhardsteyn.co.za geepos word Akkommodasie: U is verantwoordelik vir u eie verblyf reëlings (indien u sou benodig) Sal u staanplek / akkommodasie benodig? maw wil u oornag? JA NEE Aantal nagte : Datum: In Uit Kontak Adele Swanepoel direk by Klipdraai Karavaanpark '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Sy sal die nodige dokumentasie aan u stuur. Noem aan haar u is 'n stalletjie houer Stalletjie houers wat kampeer betaal die normale kamptariewe by Adele, (aparte faktuur) van u stalletjie fooie (aparte faktuur) wat ek sal stuur. U is ook welkom om van omliggende akkommodasie gebruik te maak Kragpunte: Slegs 1 elektriese apparaat per kragpunt. Stalletjie houers moet hulle eie verlengings-koorde van ten minste 15 meter voorsien. Indien u verkies om 'n langer verlengings koord te gebruik, dan 2 x 15 meter. Indien u enige ander versoeke het moet u dit skriftelik saam met u aansoek stuur, so 'n versoek mag moontlik lei tot addisionele kostes. p.3

Handelsure, Voertuig Permit en Kaartjies: Stalletjie houers sal die oggend van 15 Desember om 5:30 hulle voertuig permit en 2 gratis bandjies by die kantoor afhaal Diegene wat bandjies vir ekstra persone gaan benodig dui dit ook op u aansoekvorm aan asb Stalletjies moet voltooi en opgeslaan wees teen 7h00. (6:00 tot 7:00) Om 7:00 sal u versoek word om u voertuig te verwyder na die veilige parkering area U word versoek om asb u voertuig permit in u voorruit te plaas Voertuie sonder die stalletjie permit en wat die weg versper sal deur sekuriteit weggesleep word Elke stalletjie houer ontvang slegs 1 x voertuig permit wat die stalletjie houer die geleentheid bied om voorraad af te laai waarna die voertuig verwyder moet word na die area vir veilige parkering Aanvulling van stalletjies sal daagliks wees vanaf 6h00 tot 7h00 en geen ander tye sal u voertuig toegelaat word nie. Diegene wat nie bg. reëling gehoorsaam nie sal gevra word om die stalletjie te ontruim en sy geld verbeur U ontvang ook 2 gratis kaartjies per dag met aankoms. Geen Uitsondering Ekstra kaartjies kan teen die normale prys gekoop word teen R100 per volwassene Addisionele persone in u voertuig of in u stalletjie sal die normale dagbesoekers fooie betaal. U moet asb die bandjies voorsien elke dag om u arm dra mbt stalletjie uitkenning Hou asseblief in gedagte hierdie is 'n Musiekfees wat oor 'n tydperk in Desember strek. Die kunstenaars tree veral in die aande op, en dat dagbesoekers deur die dag inkom, terwyl daar ook musiekfees gangers is wat van laat middag sal inkom. Daarom dat die stalletjies ook in die aand beskikbaar moet wees Tye wat stalletjies bedryf moet word: Ander Kos Saterdag 15/12/18 08:00 tot 20:00 21:00 Woensdag 19/12/18 08:00 tot 20:00 21:00 Saterdag 22/12/18 08:00 tot 20:00 21:00 Saterdag 29/12/18 08:00 tot 21:00 22:30 Maandag 31/12/18 08:00 tot 22:00 23:30 Indien u verkies om langer oop te bly is u welkom GEEN VOERTUIE SAL OP DIE TERREIN TOEGELAAT WORD TERWYL DIE HEKKE OOP IS VIR FEESGANGERS NIE! Koeldrank/Sappe/Water en sigarette: Geen koeldranke, sappe, water, alkohol en sigarette mag verkoop word nie. Verkope sal deur die die fees se aangestelde verkoopsagente behartig word en geen kosstalletjies mag die genoemde artikels verkoop nie. Meer inligting sal direk aan die kosstalletjies gekommunikeer word. Higiene en Gasveiligheid: Munisipale regulasies moet ten alle tye nagekom word. 'n Maksimum grootte van 9 kg vloeibare petroleum gas word per stalletjie toegelaat Dws 1 x 9 kg of 2 x 9 kg. Gasbottel mag nie groter as 9 kg wees nie. Stalletjies (wat van krag, gas, braaier) gebruik maak in die voorbereiding van u produk is verplig om u eie brandblusser te voorien. p.4

Voorwaardes en Vrywaring: 1. Die perseel open 07:00 vm. vir kampeerders en 08:00 vir dagbesoekers 2. Alle stalletjies open 08:00 vm. 3. Die skadu net stalletjies sal van 1 x tafel voorsien word. 4. Alle stalletjies voorsien asb u eie stoele. 5. Stalletjiehouers is self verantwoordelik vir die op en inrig van stalletjies 6. Stalletjie se naam moet duidelik sigbaar wees. 7. Voorkeur sal aan stalletjie houers gegee word wat al 5 groot dae bespreek 8. Ons bied geen waarborg dat die aansoeker indien suksesvol, weer op dieselfde plek as vorige kere geplaas sal word nie 9. Die alledaagse vlooimark en op die straathoek produkte word nie aangemoedig nie. 10. Die keuring van produkte is nodig omdat meer aansoeke as beskikbare stalletjies ontvang word 11. Aansoeke sal streng gekeur word om duplikasie van produkte te beperk. Ons wil graag aan elke stalletjie houer die maksimum geleentheid bied. 12. Uitstallers word gekeur op grond van die produk wat u verkoop en die komitee is onder geen verpligting om enige verduideliking te bied rondom die keuse van besluitneming nie. Beslissings is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word, of oop wees vir onderhandelinge nie. Indien u teen 1 November 2018 om 22:00 nie u faktuur ontvang het nie was u aansoek onsuksesvol 13. Die deel, onder- verdeling, sub divisie en onderverhuring van stalletjies sal glad nie toegelaat word nie Ons vind dat stalletjiehouers 'n wye verskeidenheid van produkte in 1 stalletjie wil verkoop wat niks met met mekaar te doen het nie bv. Indien u swemstalletjie het sal u bv swemklere, sonbrille, armpies, emmer en grafies, "sunlounger", sonbrandolie ) verkoop. U kan nie ook grimering of "tupperware" verkoop nie. 14. Daar is ook stalletjie houers wat agv hulle verskeidenheid produkte 2 stalletjies wil neem. Daar sal slegs aan u goedkeuring vir 'n 2e stalletjie gegee word indien daar nie 'n ander aansoek met dieselfde produk was nie. Sodoende word aan elkeen die geleentheid gebied 15. Sekuriteit sal op die terrein beskikbaar wees. Sekuriteit word verskaf om die veiligheid van kampeerders, stalletjiehouers, musiekfeesgangers en dagbesoekers te verseker. Dit is steeds die verantwoordelikheid van die stalletjiehouer om hul eiendom en inhoud te verseker. 16. Klippies Musiekfees aanvaar geen verantwoordelik vir enige skade, diefstal of beserings nie. 17. Reg van toegang word voorbehou op terrein. 18. Klippies Musiekfees organiseerders en kommitee aanvaar geen verantwoordelikheid vir die nie - verkoop van produkte nie en gee ook geen waarborg daarvoor nie. 19. Indien u na keuring en betaling van u stalletjie, besluit om te kanselleer word alle gelde en staanplek verbeur 20. Volgens u aansoekvorm sal daar duidelik aan u deurgegee word watter produkte verkoop mag word en u mag slegs daardie produkte verkoop 21. Indien u nie bogenoemde reël nakom nie en sodoende u mede stalletjie houer benadeel sal dit gesien word as nie nakoming van die reëls en die verkoop van enige van u produkte gestaak word. 22. Hou u stalletjie ten alle tye netjies en met vertrek laat dit skoon agter 23. Geen drank mag op die perseel ingebring word nie, die perseel is gelisensiëer. p.5

24. Die volgende dokumentasie moet u aansoekvorm vergesel om in aanmerking te kom vir 'n stalletjie aansoek * Besprekingsvorm volledig ingevul en geteken * Afskrif van ID * Visuele Materiaal bv foto's / kleur afdruk/ pamflet/ broshure van die produk wat u verkoop 25. Verversingsstalletjies : Die volgende dokumentasie moet u aansoek vergesel * Besprekingsvorm volledig ingevul en geteken * Afskrif van ID * Visuele Materiaal bv foto's / kleur afdruk/ pamflet/ broshure van die produk wat u verkoop * Geskiktheidssertifikaat van u eie munisipaliteit moet ingehandig word * COA (Midvaal) is aangeheg wat u aansoekvorm MOET vergesel (slegs diegene wat 'n Midvaal Geskiktheidssertifikaat met u aansoekvorm saam stuur hoef nie die COA in te vul nie. Dui asb op die (COA Midvaal ) aansoekvorm duidelik die produkte aan wat u gaan verkoop * Kopie van geldige gassertifikaat waar van toepassing 26. Volgens Midvaal Munisipaliteit (2018) nuwe reels en regulasies mbt alle alkoholiese stalletjies: U moet self aansoek doen vir 'n "occasional" drank lisensie by Dorothy Marakalala 016 430 0661 Adres: 28 Market Straat Vereeniging. Sonder hierdie lisensie sal u stalletjie nie toegelaat word nie Doen asb betyds aansoek 27.Geen stalletjie sal in aanmerking geneem word indien bg dokumentasie nie u aansoek vergesel nie. 28. Stuur asb u volledige voltooide en getekende aansoekvorm terug ( p. 1, 2, 3 & 6 ) dmv epos na tilla@gerhardsteyn.co.za. Geen ander wyse van ontvangs van u aansoek sal aanvaar word nie slegs dmv epos Geen aansoeke wat dmv whatsapp kommunikasie en whatsapp foto's of dokumentasie waarvan 'n foto geneem word en dan gewhatsapp word SAL NIE AANVAAR WORD NIE ALLE DOKUMENTASIE MOET GESKANDEER EN PER EPOS GESTUUR WORD 29. Sonder u handtekening is u aansoek onvolledig 30. Onderneming: Hiermee bevestig ek (Volle Name en Van) ID Nommer Eienaar van Besigheids Naam / Stalletjie Woonagtig (Fisiese adres en dorp/ stad) dat alle inligting soos hierbo verstrek juis en korrek is, en dat ek alle voorwaardes sorgvuldig deurgelees het, my deeglik daarvan bewus het, en die voorwaardes duidelik verstaan en daarby sal hou. Handtekening van Uitstaller: Datum: 2018 p.6