GROOTFONTEIN KUIERFEES

Vergelijkbare documenten
GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Foto-redigering vir sun.ac.za

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Bankstate LPF Systems BK

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

VERJAARSDAE TROUES DOOP BESIGHEDE KATALOGUS Met Liefde Ontwerp

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Redakteur Johan Chatwind

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Jakkals lê eendag heerlik en

HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Ondervoorsitter: Danie Momberg

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Sentraalbeplande stelsel

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Gids vir Byvoordele eise

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Rolprente uit twee verskillende genres *

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Kwotasieblad vir skole/groepe:

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

'n Man gestuur deur God

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Transcriptie:

GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap en volgehoue ondersteuning, bystand en bydraes. Ons kan u die versekering gee dat dit opreg waardeer word. Sonder die hulp van borge / vriende is so n fees nie moontlik nie en daarom neem ons weer die vrymoedigheid om by u aan te klop vir n borgskap. Die Grootfontein Kuierfees gaan van krag tot krag en dit danksy u as vriende en borge van ons Fees. Die Kuierfees komitee is baie trots op die positiewe terugvoering wat ons van die publiek, uitstallers, kunstenaar en u as borge kry. U as borg kan ook op hierdie terugvoering trots wees, want sonder u hulp sou dit nie moontlik wees nie. Soos in die verlede het die Grootfontein Kuierfees komitee weereens vir hierdie jaar n vol program gereël. Dit is ons wens om met n beperkte begroting die beste moontlikke kunstenaars te kry om hier op te tree. Ons poog ook om altyd iets anders by ons program te voeg waarmee ons die fees uniek wil hou. Ons wens is dat elke inwoner van die Noorde asook die hele Namibia hieraan deel kan hê. U weet self dat dit onmoontlik is om so n besonderse fees aan te bied sonder die medewerking en ondersteuning van u as borg en vriend van die fees. Ons wil u dan ook aanmoedig, om vir u onderneming as borg, soveel moontlik blootstelling op die fees te gee deur middle van baniere, pamflette, ens. U onderneming word dus hiermee uitgenooi om n aktiewe deelnemer van hierdie unieke geleentheid te wees deur n borgskap te voorsien. U borgskap word beloon met gratis uitstalruimte. U kan ook gratis baniere en promosiemateriaal opstel op die feesterein. Bekendstelling van borge word gedoen deur sosiale media soos ons webblad, youtube, TV en aankondigings op die terein, asook radio en koerant advertensies. Ons opregte dank vir u volgehoue ondersteuning.

1. GROOTFONTEIN KUIERFEES AKTIWITEITE: Kunstenaars: (Die Campbells, Jakkie Louw en sy orkes, Chanelle Wyrch (Switserland), Nadine Eichenberger (Switserland), Karlien Husselman en Jaycee Crause: Namibiese kunstenaars is onder andere: Danie Prinsloo, Stanley Kotze en ander. Eksotiese Safari-ete Biertent en Kontantkroeg Wildsveiling Karaoke / Juke box Kinder: Modeparade met Jet Stores Mej Kuierfees Kindervermaak en Pretpark Radio en Youtube dekking Pad wedloop Bergfiets Marathon (+-10Km, +-35Km en +-70Km) Skyfskiet 4x4 vasbyt Bikers (Harley Davidson) Kanaal 7 Uitstallers Kos en verversingstalletjies Vermaak met toertjies

2. Komiteelid: Koos de Jager... Tel (067) 231572... Faks. Selfoon 081 127 0830 (slegs WhatsApp). E-pos adres santatol@iway.na... BORG OPSIES: A: HOOFBORG Borg ontvang 10 gratis kaartjies vir eksotiese safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis mediadekking Gratis logo op Kuierfees bemarkings materiaal Gratis ruimte vir uitstalling Gratis vertoon van logo op webwerf tot volgende kuierfees B: DIAMAND BORG (N$20 000.00 of meer) Borg ontvang 8 gratis kaartjies vir eksotiese safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis mediadekking Gratis ruimte vir uitstalling Gratis vertoon van logo op webwerf tot volgende kuierfees

C. PLATINUM BORG (N$10 000.00 tot N$19 999) Borg ontvang 6 gratis kaartjies vir eksotiese Safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis Mediadekking Ruimte vir uitstalling Gratis vertoon van logo op webwerf tot volgende kuierfees D. GOUE BORG (N$5 000.00 tot N$9 999) Borg ontvang 4 gratis kaartjies vir eksotiese Safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis Mediadekking Gratis ruimte vir uitstalling E. SILVER BORG (N$2 000.00 tot N$4 999) Borg ontvang 2 gratis kaartjies vir eksotiese Safari-ete asook vir Vrydagaand Gratis Mediadekking Ruimte vir uitstalling

F. BORG VAN SPEIFIEKE KOSTE: (bv musiek, pryse, ens) Waarde bepaal toekenning soos bo uiteengesit BEVESTIG ASB SO GOU MOONTLIKORGNaam van besigheid: Kontakpersoon:. Borg: N$... Uitstalruimte benodig: Kragpunt: Ja / Nee Ja/ Nee Wyse van betaling: Kontant... Tjek.. Internet. Skryf asb die verwysings nommer op u betalingstrokie. Bankbesonderhede: Grootfontein Kuierfees Nedbank Spaarrekening Rek no:1200 205 8136 Takkode: 461 077 Grootfontein BAIE DANKIE BY VOORBAAT Besoek asb. ons webwerf: www.kuierfees.com