NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2012 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 3 bylaes.

Wiskundige Geletterdheid/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Beantwoord VRAAG 4.2.3 op die aangehegte BYLAE C. Skryf jou naam en graad in die spasies voorsien op die bylae en lewer die bylae saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 5. Toon AL die berekeninge duidelik. 6. Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. 7. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 8. Skryf netjies en leesbaar.

Wiskundige Geletterdheid/V2 3 VRAAG 1 'n Kuns en Kultuur-onderwyser van Little Tots Laerskool wil 'n deel van die speelterrein versier deur 'n driehoek, 'n sirkel, 'n reghoek en 'n vierkant op 'n geteëlde gedeelte van hulle speelterrein te verf. Sy wil 'n speletjie met die leerders speel waar sy 'n vorm uitroep en die leerders moet dan na daardie versierde vorm toe gaan. Die driehoek is 6 teëls lank en 3 teëls hoog. Die sirkel het 'n deursnee (middellyn) van 4 teëls. Die reghoek is 4 teëls lank en 2 teëls hoog. Die vierkant is 2 teëls hoog. Elke teël op die speelterrein is 'n vierkant met 'n lengte van 15 cm. TABEL MET FORMULES Omtrek van 'n sirkel = π deursnee (middellyn) Oppervlakte van 'n sirkel = π (radius) 2 Oppervlakte van 'n reghoek = lengte breedte Oppervlakte van 'n driehoek = 2 1 basis hoogte Gebruik π = 3,142 waar van toepassing. 1.1 Om uit te werk hoeveel verf nodig is om hierdie vorms te verf, gebruik die onderwyser die formules hierbo om die oppervlakte wat deur elke figuur beslaan word te bereken. Gebruik die toepaslike formule om die oppervlakte te bereken van: 1.1.1 Die driehoek (3) 1.1.2 Die sirkel (4) 1.2 Die onderwyser moet 'n dekoratiewe band om die kante van die reghoek en die vierkant plaas. 1.2.1 Bereken die minimum lengte van die band wat sy moet koop. (4) 1.2.2 Bereken die bedrag wat sy vir die band sal betaal indien die band R19,50 per meter kos. (2) [13]

Wiskundige Geletterdheid/V2 4 VRAAG 2 Bestudeer die elektrisiteitsrekening op BYLAE A en beantwoord die volgende vrae: 2.1 Die Msunduzi Munisipaliteit hef 'n basiese elektrisiteitskoste bo en behalwe die bedrag wat hulle hef vir die hoeveelheid elektrisiteit wat verbruik is. 2.1.1 Wat is die tarief wat hulle hef vir 40 ampère enkelfase-elektrisiteit? (2) 2.1.2 Bereken die waarde van A, die bedrag verskuldig (BTW uitgesluit) vir 40 ampère enkelfase-elektrisiteit. (2) 2.2 Die totale bedrag gehef vir riool was R116,28, BTW ingesluit. Vir huishoudelike riool word 'n vaste bedrag, C, gehef. Bereken C, die bedrag wat vir riool, BTW uitgesluit, gehef word. (3) 2.3 Volgens die rekening is die totale BTW betaalbaar R140,96. 2.3.1 Verduidelik waarom hierdie bedrag nie 14% van die totaal verskuldig is nie. (2) 2.3.2 Toon, met berekeninge, hoe die BTW van R140,96 bereken is. (3) 2.4 Die residensiële belasting onder Assesseringsbelasting is 1,89% van die belasbare waarde van die eiendom. Belasting word jaarliks bereken, maar maandeliks betaal. Die maandelikse koste (sonder afslag) is R732,38. Bereken die waarde van E, die jaarlikse belasbare waarde van die eiendom. Die volgende formule kan gebruik word: Maandelikse belasting = Residensiële belasting Belasbare waarde (E) 12 (3) 2.5 Waterverbruik in Msunduzi Munisipaliteit word soos volg gehef: Die eerste 6,20 kl word gehef teen 'n tarief van R5,42 per kl. Die res van die water wat gebruik is, word gehef teen 'n tarief van R10,94 per kl. 2.5.1 Veronderstel jy weet hoeveel water in hierdie huis in 'n spesifieke maand gebruik is. Skryf 'n vergelyking neer wat gebruik kan word om die bedrag te bereken wat hulle vir die water sal moet betaal. (3)

Wiskundige Geletterdheid/V2 5 2.5.2 Die vergelyking in VRAAG 2.5.1 kan grafies voorgestel word. Twee grafieke word hieronder gegee. Watter grafiek (GRAFIEK A of GRAFIEK B) verteenwoordig die vergelyking wat in VRAAG 2.5.1 gegee is? Verduidelik jou keuse. Koste van water gebruik in rand GRAFIEK A: Koste van water 200 180 160 140 120 100 80 60 40 20 0 0 5 10 15 Hoeveelheid water gebruik in k Koster van water gebruik in rand 200 180 160 140 120 100 80 60 40 20 0 GRAFIEK B: Koste van wate 0 5 10 15 Hoeveelheid water gebruik in kl (4) 2.6 Die tabel hieronder toon die elektrisiteitsverbruik van hierdie huishouding vir die afgelope twaalf maande. Maand Elektisiteitsverbruik (in kwh) Jan. Feb. Mrt. Apr. Mei Jun. Jul. Aug. Sep. Okt. Nov. Des. 740 700 720 769 815 830 820 800 765 712 745 770 2.6.1 Bereken die gemiddelde elektrisiteitsverbruik per maand vir hierdie huishouding. (3) 2.6.2 Gee TWEE redes waarom die elektrisiteitsverbruik gedurende Junie die hoogste was. (2) 2.6.3 Bepaal die waarskynlikheid dat die elektrisiteitsverbruik in die tabel hierbo minder as 710 kwh is. (2) [29]

Wiskundige Geletterdheid/V2 6 VRAAG 3 Mev. Wessels het 'n stel van ses eetkamerstoele gekoop. Nou moet sy die stoele aanmekaarsit. Die prentjie langsaan toon 'n voltooide stoel. BYLAE B toon die dele en die verlangde hoeveelhede wat nodig is om die stoel aanmekaar te sit, saam met die stappe wat gevolg moet word om dit aanmekaar te sit. 3.1 Gebruik BYLAE B om te bepaal hoeveel JCBC-skroewe (F) benodig word om EEN stoel aanmekaar te sit. (2) 3.2 Met verwysing na die prentjie van die stoel hierbo, bepaal watter deel (dele) van die stoel (op BYLAE B) nog aan die stoel vasgesit moet word in STAP 2 van BYLAE B. (3) 3.3 Beskryf, in woorde, die instruksies vir die aanmekaarsit van die stoel soos aangedui in STAP 1 van BYLAAG B. (4) 3.4 Volgens die diagram van die voltooide stoel, beslaan die stoel 'n vloeroppervlakte van 42 cm 41 cm. Bereken die minimum vloeroppervlakte wat deur elke stoel beslaan word. Gebruik die volgende formule: Oppervlakte = lengte breedte (3) 3.5 Die werklike hoogte van die stoel soos op die diagram aangedui, is 94 cm. Bereken die skaalhoogte van die stoel indien die skaal wat op die diagram gebruik is, 1 : 23,5 is. (2) [14]

Wiskundige Geletterdheid/V2 7 VRAAG 4 Me. White, 'n graad 10-Wiskundige Geletterdheid-onderwyser by Umsobomvu Hoërskool, het die resultate (as 'n persentasie) van haar klastoets soos volg aangeteken: 56 58 38 70 30 56 67 85 32 25 58 35 74 67 84 30 76 58 35 29 4.1 Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord: 4.1.1 Bereken die modale persentasie van die klas. (2) 4.1.2 Bereken die omvang van die resultate. (2) 4.1.3 Bepaal die mediaan persentasie van die klas. (3) 4.2 Leerders se prestasie word opgesom deur 'n takseringskaal te gebruik. Die resultate van die graad 10-Wiskundige Geletterdheid-leerders in me. White se klas word hieronder in TABEL 1 opgesom. TABEL 1: Takseringskaal met opsomming van leerders se prestasie Takseringskaal Beskrywing van bevoegdheid Persentasie Frekwensie 7 Uitstekend bereik 80 100 2 6 Verdienstelik bereik 70 79 3 5 Wesenlik bereik 60 69 2 4 Voldoende bereik 50 59 5 3 Matig bereik 40 49 P 2 Elementêr bereik 30 39 Q 1 Nie bereik nie 0 29 2 4.2.1 Bepaal die waardes van P en Q. (3) 4.2.2 Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder wat lukraak gekies is uit me. White se klas 60% of meer vir die toets behaal het. Skryf die oplossing in desimale vorm. (3) 4.2.3 Voltooi die staafgrafiek op BYLAE C deur die inligting in TABEL 1 te gebruik. (3) 4.2.4 Me. White het 'n bedrag van R600 as prys aangebied wat verdeel moes word tussen alle leerders met 'n takseringskaal van 6 of 7 in die verhouding 2 : 3 onderskeidelik. Hoeveel sal elk van die leerders met 'n taksering van 7 kry? (3) [19] TOTAAL: 75

Wiskundige Geletterdheid/V2 BYLAAG A VRAAG 2 REKENINGNR. 007237081 Msunduzi Munisipaliteit BELASTINGFAKTUUR BTW REGISTRASIENR. 4600107835 REKENINGDATUM /2011 A.S. Chetty Sentrum, Kerkstraat 333, Pietermaritzburg, 3200 261 Pietermaritzburg, 3200 033 392 2300 Fax: 033 392 2517 NAVRAE INBELSENTRUM 033 392 2980 STRAATADRES/STANDPLAAS PMB PIETERMARITZBURG JENKINSWEG 3 LIGGING PMB PIETERMARITZBURG EIENDOMBESKRYWING 17712/100 BTW-REGISTRASIENOMMER BELASTINGFAKTUUR 4600107835 201111007237081 KONTANT 0.00 DEPOSITOWAARBORG 0.00 WAARDASIE MARKWAARDE TOELAATBARE KOERS BELASBARE WAARDE F 15 000 E OPPERVLAKTE AANSLAGKOERS 616 m 2 3 432.00 DATUM BESONDERHEDE TARIEF KOSTE BTW BEDRAG 31/10 SALDO OORGEBRING 2 943,85 31/10 24/11 ALGEMENE DEBIET/KREDIET BETALING DANKIE BETALING DANKIE 1 36 1 59 ASSESSERINGSBELASTING: BELASTING RESIDENSIEEL AFSLAG RESIDENSIEEL BASIESE AFSLAG RESIDENSIEEL 0,018900 8500-0000 732,38 329,38-117,00-732,38 329,38-117,00- ELEKTRISITEIT BASIES: HUISHOUDELIK ENKELFASE AMP A1 4 AMP HUISHOUDELIK BASIES A1 5,994000 16,200000 A 16,20 B 2,27 273,33 18,47 ELEKTRISITEIT VERBRUIK: HUISHOUDELIK ENKELFASE kwh A1 Lees Dt = 17/11/2011 Tans = 21 722 Vorige = 20 952 Konstante 1,0 Verbruik = 77 77 kwh 0,517280 398,31 55,76 454,07 VULLIS: VULLIS HUISHOUDELIK 65,970000 65,97 9,24 75,21 RIOOL: RIOOL HUISHOUDELIK C C D 116,28 WATER VERBRUIK: W/VERBRUIK HUISHOUDELIK 2 Lees Dt = 17/11/2011 Dae = 31 Tans = 1 423 Vorige = 1 403 Verbruik = 2 6,20 kl 13,80 kl 5,420000 10,940000 33,60 150,99 25,84 210,43 90 DAE + 60 DAE 30 DAE TANS 1 427,64 BTW TOTAAL TOTAAL 140,96 VERSKULDIG 1 427,64 FINALE DATUM VIR BETALING 31/12/2011

Wiskundige Geletterdheid/V2 BYLAAG B VRAAG 3 Dele vir die aanmekaarsit van 'n stoel Stoelrugraam Voorste beenraam Kantlas Sitplek Dwarsbalk JCBC-skroef JCBC-skroef Veerring cb-skroef Houttap 'Allen key' Stappe om te volg om die stoel aanmekaar te sit

Wiskundige Geletterdheid/V2 NAAM: GRAAD EN KLAS: BYLAAG C VRAAG 4.2.3 GETAL LEERDERS PER VLAK 7 6 5 FREKWENSIE 4 3 2 1 0 Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5 Vlak 6 Vlak 7 VLAK