Vergelijkbare documenten
Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Welkom by Die Storie God se storie

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Geroep vir Gemeenskap

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Jesaja sien die Toekoms

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jona en die Groot Vis

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Tempel Leier besoek Jesus

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Jona en die Groot Vis

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Goeie Konings, Slegte Konings

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

'n Man gestuur deur God

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Simson, God se sterk Man

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Petrus en die Krag van Gebed

God eer Josef die slaaf

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Preek Romeine 1:16-17

1 Prelude uit Te Deum 2: Lofsing die Here 3:23 LB Erkentlik deur die dae 2:03 LB Juig al wat leef 2:09 Ps 100, LB 100

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Die Groot Muur van Nehemia

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk se Geboorte

Pragtige Koningin Ester

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Die Groot Gebod dennis de wet

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

7. Van Noag tot die toring van Babel

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Preek Sondag 11 November 2102 Teks: Esegiël 43:1-7a, 47:1-12 Tema: Lewende water.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Van Vervolger tot Prediker

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Liedjies vir Voorslag

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Preek deur ds. Jaco van Sittert Sondag, 2 Julie Skriflesing: Matteus 5:5; Matteus 11:28-30

Baie welkom by vanoggend se erediens

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Elisa, Man van Wonderwerke

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

HOSEA 6:1-3. Votum en seën. Psalm 48 : 1. Gebed. Skriflesing: Hosea 6 (AV 1933/53) Teks: Hosea 6:1-3 (AV 1933/53) Psalm 72 : 3

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Transcriptie:

11 53 31 118 0-10 11-20 81 21-30 31-40 106 122 41-50 51-60 61-70 71-80 90 81-90 91-97 137 132

Hoeveelheid GK Linden Ouderdoms verspreiding 30 25 20 15 10 5 0 0 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 65 70 75 80 85 90 95 100105 Ouderdom

Laat, HEER, u seën op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en - dit geskied, wil, HEER, u seen oor hul gebied!.

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God!

Psalm 42:1 (vervolg) Ja, my siel dors na die HEER, na die Lewensbron; wanneer sal 'k, ná swerftog en benouing, God weer sien in klare aanskouing?

Psalm 42:5 Maar die HEER sal in my lewe weer oordag sy guns gebied. Ook deur donker nag omgewe, sing ek nog my pelgrimslied.

Psalm 42:5 (vervolg) Ja, ek lofsing in die nag, want ek bly die HEER verwag; my gebed sal opwaarts strewe na die bronwel van my lewe.

U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref! Niks anders bring vir ons die heil nie - ons wil ons hart tot U verhef.

Lied 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere - U wat ons in u liefde lei. U sal ons nooit vergeet nie, Here - U wil ons in u waarheid lei.

Lied 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het, voor U kom ons, u skepsels, staan; U is die Heer wat steeds gewaak het, deur wie ons gans en al bestaan. U bring in ons gemoed die vrede, U sterk ons gees met nuwe krag; U gee u lig ook oor ons rede - dis U van wie ons heil verwag.

Lied 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie, sou ek u goedheid nie verstaan? Sou U my raad gee, ek nie leer nie, die weg wat U my wys nie gaan? Nee, Heer, U rig my wil en strewe; u Woord bly my gedurig by. Vul met u liefde ook my lewe om my in alles U te wy.

U goedheid, HEER, is hemelhoog; u waarheid tot die wolkeboog; u reg sal nooit begewe, maar staan soos berge, vas van voet; u oordeel is 'n diepe vloed; U sorg vir al wat lewe.

Psalm 36:2 (vervolg) Hoe kost'lik is u guns, o God! Hoe vlug die mensekinders tot u vleuels vir beskerming! Hul smaak die vette van u huis; U laaf hul uit 'n stroom wat bruis uit dieptes van ontferming.

Psalm 36:3 Van al wat leef, is U die bron; van alle lig, die eewge son wat afstraal in ons oë. HEER, laat u reg en goedheid wees oor wie opreg u ken en vrees en steun op u vermoë:

Psalm 36:3 (vervolg) laat trotse voet my nooit vertrap, nòg bose hand in ballingskap my dwing om rond te swerwe! Daar val die werkers van die kwaad vir altyd in 'n jammerstaat waarin hul magt'loos sterwe.

Ek weet vir seker:jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind.

Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

Lied 514:2 Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk. Selfs as ek struikel, en dit berou Hy sal vergewe, Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

Offergawes Tydens die diens: Sarfat (Minderbevoorregtes binne en buite ons gemeente) Deure: Teologiese Skool Publikasies (doel is om akademiese boeke aan teologiese studente plaaslik en oorsee te voorsien)

Strome van Lewende - water in julle huis!

Eseg:1 Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel weggeloop, suid van die altaar verby. 2 Die man vat my toe by die noordpoort uit en om na die buitenste oospoort toe. Daar syfer die water toe regs langs die poort uit. 3 Die man het oos gestap en met die maatlyn wat hy by hom gehad het vyf honderd meter afgemeet van die oospoort af. Toe laat hy my deur die water loop. Dit was enkeldiep.

4 Hy het nog vyf honderd meter afgemeet en my deur die water laat loop. Dit was kniediep. Hy het nog vyf honderd meter afgemeet en my deur die water laat loop. Dit het tot by my heupe gekom. 5 Toe meet hy nog vyf honderd meter, maar toe was die water n stroom waar ek nie kon deur nie. Die water was diep, sodat n mens sou moes swem; dit was n stroom waar n mens nie deur kon loop nie. 6 Die man sê toe vir my: Sien jy dit, mens?

Hy laat my toe al langs die stroom terugstap. 7 Terwyl ek so terugstap, sien ek daar staan groot, hoë bome weerskante op die stroom se wal. 8 Die man het vir my gesê: Hierdie water loop weg na die streek oos toe en af na die Jordaanvallei toe waar dit in die Dooie See sal inloop. Wanneer dit in die Dooie See inloop, sal die water van die Dooie See vars word. 9 Waar die stroom ook kom, sal dit wemel van al die soorte diere en sal daar baie vis wees. Die water loop af na die Dooie See toe en sal die see vars maak. Waar die stroom kom, sal alles lewe.

10 Daar sal vissers langs die Dooie See staan van En- Gedi af tot by En-Eglajim. Dit sal n plek wees waar hulle nette droogmaak. Daar sal net soveel soorte vis wees as in die Groot See, en net so baie. 11 Net die water in die moerasse en kuile langs die Dooie See sal nie vars word nie. Hulle moet sout bly. 12 Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verlep nie en hulle vrugte sal nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want die stroom se water kom uit die heiligdom. Die vrugte sal daar wees om te eet en die blare om genesing te bring.

Om jou kind by die stroom te kry!

Die Stroom begin by God

`n Oorvloed! Van lewe!

Die Water bring Lewe op die onmoontlikste plekke

Gevoed en Genees!

Heinrich Hardus

"Wie nie needrig soos die kindjie wat hier tussen julle staan, so die Godsryk wil ontvang nie, sal daar geensins binnegaan."

Sb 15-1 : 3 En die Here het sy arrems koest'rend om hul heen geslaan, met sy hande op hul hoofde, hul geseën, en weer laat gaan.

Sb 15-1 : 4 "Sal die herder van die kudde wat een enk'le skaap maar mis, hom nie haas en in die berge opspoor wat verlore is?

Laat my met U verenig lewe, U wat die ware wynstok is; u krag gee my voortdurend lewe, bewaar my van verderfenis. Deurstroom, besiel en seën my sodat ek altyd vrugbaar bly.

Lied 273:3 Geen groeikrag kom deur eie strewe, niks kan ek sonder U, o Heer; in u gemeenskap bloei my lewe en word die lewensvolheid meer. Ek wil aan U verbonde bly - bly U, o Here, steeds in my.