19 DONDERDAG. Nuwejaarsdag Ç Eerste kwartier 20 VRYDAG. Openbare vakansiedag 21 SATERDAG 22 SONDAG 23 MAANDAG 24 DINSDAG 25 WOENSDAG 26 DONDERDAG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "19 DONDERDAG. Nuwejaarsdag Ç Eerste kwartier 20 VRYDAG. Openbare vakansiedag 21 SATERDAG 22 SONDAG 23 MAANDAG 24 DINSDAG 25 WOENSDAG 26 DONDERDAG"

Transcriptie

1 Kruie nou in seisoen Pluk en droog of vries: roosmaryn, ment, salie, marjolein, tiemie, origanum, basilie, vinkel, dille, lourierblare, bone- en komkommerkruid, roket en sitroengras. Januarie 1 SONDAG 2 MAANDAG 3 DINSDAG Nuwejaarsdag Openbare vakansiedag 19 DONDERDAG 20 VRYDAG 21 SATERDAG 4 WOENSDAG 5 DONDERDAG 6 VRYDAG 7 SATERDAG 8 SONDAG 22 SONDAG 23 MAANDAG 24 DINSDAG 25 WOENSDAG 26 DONDERDAG ô Nuwemaan 9 MAANDAG 27 VRYDAG 10 DINSDAG 28 SATERDAG 11 WOENSDAG 29 SONDAG 12 DONDERDAG 13 VRYDAG Februarie-uitgawe VANDAG te koop 30 MAANDAG 31 DINSDAG 14 SATERDAG 15 SONDAG 16 MAANDAG 17 DINSDAG É Laaste kwartier Desember Februarie WOENSDAG

2 Onthou! Werk gesifte kompos in al jou beddings in. Dis sulke tyd Hou die grond koel en keer verdamping met dik deklae. Berei beddings vir lentebolle voor met genoeg kompos. Snoei Gee rose nou n ligte snoei sodat hulle jou in die herfs met baie blomme kan beloon. Gee dan kompos en genoeg water. Saai Saadjies vir satynblomme, ridderspore, gousblomme, leeubekkies, weeskindertjies, kombersblomme en kalossies. Wenk Maak steggies van jou gunstelingplante sodat jy meer van hulle kan plant. As jy vir ewig gelukkig wil wees, maak tuin! Chinese spreekwoord

3 1 WOENSDAG 2 DONDERDAG Groente nou in seisoen Groenboontjies, beet, soetrissies, wortels, kool, skorsies, eiervrugte, komkommers, mielies, kropslaai, radyse, spinasie, tamaties en rape. Februarie 19 SONDAG 20 MAANDAG 3 VRYDAG 4 SATERDAG 5 SONDAG 6 MAANDAG 21 DINSDAG 22 WOENSDAG 23 DONDERDAG 24 VRYDAG ô Nuwemaan 7 DINSDAG 25 SATERDAG 8 WOENSDAG 26 SONDAG 9 DONDERDAG 27 MAANDAG 10 VRYDAG 28 DINSDAG 11 SATERDAG 29 WOENSDAG 12 SONDAG 13 MAANDAG 14 DINSDAG 15 WOENSDAG 16 DONDERDAG 17 VRYDAG É Laaste kwartier Maart-uitgawe VANDAG te koop Januarie Maart SATERDAG

4 Onthou! Plante in potte droog baie gouer uit as dié in n bedding. Gee dus gereeld genoeg water. Dis sulke tyd Lig en verdeel somerblommende meerjariges soos Achilleas, agapante, daglelies en Penstemons. Snoei struike wat klaar geblom het. Kry beddings vir jou winter- en lentetuin gereed. Plant en saai Saailinge soos Calendulas, Cinerarias, koringblomme en pronk-ertjies vir winter- en lentekleur. Saai beet, wortels, spinasie, knoffel, preie, kropslaai en witwortels. Wenk Jou hele tuin sal nou voor die winter baat by n voeding wat ryk is aan kalium. n Onkruid is maar net n plant waarvan die deugde nog nie ontdek is nie. Ralph Waldo Emerson

5 Vrugte nou in seisoen Appels, piesangs, pere, pruime, granate, kwepers, mango s, pynappels en druiwe. Maart 1 DONDERDAG 2 VRYDAG 19 MAANDAG 20 DINSDAG 3 SATERDAG 4 SONDAG 5 MAANDAG 6 DINSDAG 7 WOENSDAG 21 WOENSDAG 22 DONDERDAG 23 VRYDAG 24 SATERDAG 25 SONDAG Menseregtedag ô Nuwemaan 8 DONDERDAG 9 VRYDAG 10 SATERDAG 11 SONDAG 26 MAANDAG 27 DINSDAG 28 WOENSDAG 29 DONDERDAG 12 MAANDAG 30 VRYDAG 13 DINSDAG 14 WOENSDAG 15 DONDERDAG 16 VRYDAG 17 SATERDAG 18 SONDAG April-uitgawe VANDAG te koop É Laaste kwartier 31 SATERDAG Februarie April

6 Onthou! Selfs die kleinste hoekie kan as werkstasie spesiaal vir die tuinier ingerig word. Dis sulke tyd Gee jou asaleas, kamelias en sitrusbome een keer per week water en bemes gereeld. Plant Lentebolle: affodille, sneeuklokkies, fluweeltjies, Hollandse irisse. Saailinge soos leeubekkies, papawers, gousblomme, gesiggies en pronk-ertjies in die son, en Cinerarias en Primulas in die skadu. Wenk Verfraai jou tuin met harde elemente soos priële en fonteine! Maak tuin asof jy vir ewig gaan leef. William Kent

7 Groente nou in seisoen Jerusalem-artisjokke, groenboontjies, beet, broccoli, kool, blomkool, soetrissies, wortels, seldery, grasuie, murgpampoentjies, komkommer, eiervrugte, preie, mielies, radyse, spinasie, skorsies en rape. April 1 SONDAG 2 MAANDAG 3 DINSDAG 4 WOENSDAG 5 DONDERDAG 19 DONDERDAG 20 VRYDAG 21 SATERDAG 22 SONDAG 23 MAANDAG ô Nuwemaan 6 vrydag Goeie Vrydag 24 DINSDAG 7 SATERDAG 25 WOENSDAG 8 SONDAG 26 DONDERDAG 9 MAANDAG Gesinsdag 27 VRYDAG Vryheidsdag 10 DINSDAG 11 WOENSDAG Mei-uitgawe VANDAG te koop 28 SATERDAG 29 SONDAG 12 DONDERDAG 30 MAANDAG 13 VRYDAG É Laaste kwartier 14 SATERDAG 15 SONDAG 16 MAANDAG 17 DINSDAG Maart Mei WOENSDAG

8 Onthou! Die ryp is hier. Beskerm jou gevoelige en jong plante. Plant en saai Plant nou bome, rose en struike. Hul wortels sal in die koeler maande makliker vestig. Saai boerbone, kool, wortels, beet, preie, ertjies, radyse, pietersielie en spinasie in jou groentetuin. Skep kleur Sorg vir n vrolike wintertuin deur Linarias, Nemesias, strandviooltjies, bokbaaivygies en Namakwalandse madeliefies in beddings te saai. En plant vir jou tulpe in n sonkol! Wenk S0rg dat jou snoeigereedskap skoon en heel is. Daar s g n iets soos tuinfoute nie net eksperimente! Janet Kilburn Phillips

9 Vrugte nou in seisoen Piesangs, lemoene, papajas, suurlemoene, koejawels, pynappels en appelliefies. Mei 1 DINSDAG Werkersdag 19 SATERDAG 2 WOENSDAG 3 DONDERDAG 4 VRYDAG 5 SATERDAG 20 SONDAG 21 MAANDAG 22 DINSDAG 23 WOENSDAG ô Nuwemaan 6 SONDAG 7 MAANDAG 8 DINSDAG 9 WOENSDAG 24 DONDERDAG 25 VRYDAG 26 SATERDAG 27 SONDAG 10 DONDERDAG 11 VRYDAG 28 MAANDAG 29 DINSDAG 12 SATERDAG É Laaste kwartier 30 WOENSDAG 13 SONDAG 31 DONDERDAG 14 MAANDAG 15 DINSDAG 16 WOENSDAG 17 DONDERDAG Junie-uitgawe VANDAG te koop April Junie VRYDAG

10 Onthou!. Blare wat in die tuin val, kan maar bly lê dis n uitstekende deklaag. Dis sulke tyd Plant en saai Verplant bome en struike wat jy wil verskuif. Snoei vrugtebome en wingerdstokke as die maand einde se kant toe staan. Spuit daarna met kalkswael. Plant lelies vir n asemrowende kleurspel in jou tuin. Saai ertjies en kropslaai in rypstreke. Daar is n krui vir elke kwaal. Antoinette Pienaar Wenk Begin n komposhoop (as jy nog nie een het nie)!

11 Kruie nou in seisoen Lourierblare, vinkel, kattekruid, molslaai, knoffelgrasuie, tuinkers, laventel, marjolein, ment, rooi en groen mosterd, kappertjies, brandnetels, pietersielie, roket, suring, tiemie, origanum en roosmaryn. Junie 1 VRYDAG 2 SATERDAG 3 SONDAG 19 DINSDAG 20 WOENSDAG 21 DONDERDAG ô Nuwemaan 4 MAANDAG 5 DINSDAG 6 WOENSDAG 7 DONDERDAG 8 VRYDAG 22 VRYDAG 23 SATERDAG 24 SONDAG 25 MAANDAG 26 DINSDAG 9 SATERDAG 10 SONDAG 27 WOENSDAG 28 DONDERDAG 11 MAANDAG É Laaste kwartier 29 VRYDAG 12 DINSDAG 13 WOENSDAG Julie-uitgawe VANDAG te koop 30 SATERDAG 14 DONDERDAG 15 VRYDAG 16 SATERDAG 17 SONDAG Jeugdag Mei Julie MAANDAG

12 Onthou! Snoei rose teen die laaste week van die maand. Dis sulke tyd Voed en bemes volwasse sitrusbome gee elkeen sowat 2 kg bemesting en n goeie deklaag. Snoei krismisrose, bemes hulle en strooi dan n deklaag rondom elke struik. Plant Kry nog groente in die grond: beet, broccoli, kool, wortels, blomkool, skorsies, tamaties en soetrissies. Plant rose, struike, sitrus- en ander bome; plant hulle net so diep as wat hulle in die plantsak staan. Wenk Laat diens nou jou grassnyer! Iemand wat n tuin plant, plant ook vreugde! Chinese spreekwoord

13 Vrugte nou in seisoen Avokado s, piesangs, appelliefies, koejawels, grenadellas, pomelo s, koemkwats, suurlemoene, lemmetjies, lukwarte, nartjies, lemoene, papajas en pynappels. Julie 1 SONDAG 2 MAANDAG 19 DONDERDAG 20 VRYDAG ô Nuwemaan 3 DINSDAG 4 WOENSDAG 5 DONDERDAG 6 VRYDAG 7 SATERDAG 21 SATERDAG 22 SONDAG 23 MAANDAG 24 DINSDAG 25 WOENSDAG 8 SONDAG 9 MAANDAG 10 DINSDAG 26 DONDERDAG 27 VRYDAG 28 SATERDAG 11 WOENSDAG É Laaste kwartier 29 SONDAG 12 DONDERDAG 30 MAANDAG 13 VRYDAG 31 DINSDAG 14 SATERDAG 15 SONDAG 16 MAANDAG 17 DINSDAG 18 WOENSDAG Augustus-uitgawe VANDAG te koop Junie Augustus

14 Onthou! Moenie nou jou fuchsias snoei nie wag eerder tot die rypgevaar verby is. Dis sulke tyd Snoei struike wat in die somer en laatherfs blom soos kanferfoelie, Buddleja, magrietjiebosse, laventel, Plumbago en hibiskus. Snoei ook vrugtebome soos perskes, pruime, appels, appelkose, pere en nektariens. Saai Saai saadjies vir grasangeliere, Lobelias, gousblomme en salies in saadbakkies. Wenk Woon n tuinpraatjie by vir nuwe idees! In elk grashalm se vou blink n druppel van dou... uit Winternag van Eugène Marais

15 Groente nou in seisoen Aspersies, beet, broccoli, spruitkool, kool, blomkool, seldery, grasuie, witloof, peperwortel, witwortel, ertjies, soetrissies, patat. Augustus 1 WOENSDAG 2 DONDERDAG 3 VRYDAG 4 SATERDAG 5 SONDAG 19 SONDAG 20 MAANDAG 21 DINSDAG 22 WOENSDAG 23 DONDERDAG 6 MAANDAG 7 DINSDAG 8 WOENSDAG 24 VRYDAG 25 SATERDAG 26 SONDAG 9 DONDERDAG 10 VRYDAG 11 SATERDAG 12 SONDAG Nasionale Vrouedag É Laaste kwartier 27 MAANDAG 28 DINSDAG 29 WOENSDAG 30 DONDERDAG 13 MAANDAG 31 VRYDAG 14 DINSDAG 15 WOENSDAG 16 DONDERDAG 17 VRYDAG September-uitgawe VANDAG te koop ô Nuwemaan Julie September SATERDAG

16 Onthou! Dis Boomplantweek van 1 tot 7 September. Dis sulke tyd Saai sonneblomme, afrikaners, kosmosse en jakobregops vir die somer. Voed rose. En voed lentebolle wat klaar geblom het tweeweekliks tot die blare doodgaan. Behandel jou grasperk met korrelkunsmis. Plant en saai Bolle: dahlias, swaardlelies, nerinas en Maartlelies. En saai wortels, kropslaai en kool direk in beddings. Wenk Plant eetbare blomme om jou tuin én jou bord op te vrolik! Dis heerlike lente, die winter s verby... Volksliedjie

17 Vrugte nou in seisoen Avokado s, appelliefies, koemkwats, pomelo s, koejawels, kiwivrugte, lemmetjies, aarbeie, moerbeie, nartjies en lemoene. September 1 SATERDAG 2 SONDAG 3 MAANDAG 4 DINSDAG 5 WOENSDAG 6 DONDERDAG 7 VRYDAG 19 WOENSDAG 21 DONDERDAG 21 VRYDAG 22 SATERDAG 23 SONDAG 24 MAANDAG 25 DINSDAG Erfenisdag 8 SATERDAG É Laaste kwartier 26 WOENSDAG 9 SONDAG 27 DONDERDAG 10 MAANDAG 28 VRYDAG 11 DINSDAG 12 WOENSDAG Oktober-uitgawe VANDAG te koop 29 SATERDAG 30 SONDAG 13 DONDERDAG 14 VRYDAG 15 SATERDAG 16 SONDAG 17 MAANDAG ô Nuwemaan Augustus Oktober DINSDAG

18 Onthou! Maak seker jou rose kry minstens 5 uur son elke dag. En geniet die skouspel! Dis sulke tyd Bemes jou rose sodra jy die eerste roosknoppies sien. Sny die dooie blomme gereeld uit en hou goed nat. Plant en saai Saai blomsaad wat maklik is om te kweek. Dink aan afrikaners, kosmosse en jakobregops. Hou dit goed nat. Saai aspersies, beet, wortels, boontjies, spinasie, kropslaai, tamaties en radyse in jou groentetuin. Wenk Plant somerblomme sodra die lente sy fleur verloor. Wat wens jy meer as blomme? uit Oktobermaand deur C. Louis Leipoldt

19 Eetbare blomme nou in seisoen Rose, kappertjies, anys, komkommerkruid, dille, laventel, koringblomme, murgen ander pampoenblomme. Oktober 1 MAANDAG 2 DINSDAG 3 WOENSDAG 4 DONDERDAG 5 VRYDAG 6 SATERDAG 7 SONDAG 19 VRYDAG 20 SATERDAG 21 SONDAG 22 MAANDAG 23 DINSDAG 24 WOENSDAG 25 DONDERDAG 8 MAANDAG 9 DINSDAG 10 WOENSDAG É Laaste kwartier 26 VRYDAG 27 SATERDAG 28 SONDAG 11 DONDERDAG 29 MAANDAG 12 VRYDAG 30 DINSDAG 13 SATERDAG 31 WOENSDAG 14 SONDAG 15 MAANDAG 16 DINSDAG 17 WOENSDAG ô Nuwemaan November-uitgawe VANDAG te koop September November DONDERDAG

20 Onthou! Vrolik jou onthaalareas op met potte vol kleur. Dis sulke tyd Gee erfenisrose en rankrose soos banksias n ligte snoei sodra hulle klaar geblom het. Gooi jou krismisrose nat en bemes hulle met krismisrooskos. Plant en saai Koringblomme, kosmosse, Lobelias, floksies, salies en vingerhoedjies vir spatsels kleur. Saai en plant ou gunstelinge soos boontjies, blomkool, wortels, komkommer, kool en eiervrug. Wenk Voed potplante elke 3 weke vir gesonde groei. Tuinmaak is die beste terapie ter wêreld. C.Z. Guest

21 Vrugte nou in seisoen Appelkose, brame, kersies, pruime, frambose, nektariens en tafeldruiwe. November 1 DONDERDAG 19 MAANDAG 2 VRYDAG 3 SATERDAG 4 SONDAG 5 MAANDAG 6 DINSDAG 20 DINSDAG 21 WOENSDAG 22 DONDERDAG 23 VRYDAG 24 SATERDAG 7 WOENSDAG 8 DONDERDAG 9 VRYDAG É Laaste kwartier 25 SONDAG 26 MAANDAG 27 DINSDAG 10 SATERDAG 28 WOENSDAG 11 SONDAG 29 DONDERDAG 12 MAANDAG 30 VRYDAG 13 DINSDAG 14 WOENSDAG 15 DONDERDAG 16 VRYDAG 17 SATERDAG ô Nuwemaan Desember-uitgawe VANDAG te koop Oktober Desember SONDAG

22 Onthou! Elke oomblik wat jy aan jou tuin bestee, beloon jou uiteindelik met kleur, geur en smaak. Dis sulke tyd Voed jaarplante wat in die somer blom met kunsmis. Maak jou tuin deeglik en diep nat, en span deklae teen die somerhitte in om die grond en plante koel te hou. Ruk elke liewe bedding en hoekie reg sodat jy dié vakansie net kan agteroorsit en jou tuin geniet! Wenk Vee jou tuinmeubels elke dag af sodat jy enige tyd daar kan gaan sit en kuier! Blomme... sê sonder woorde: Ek dink aan jou. Ansia Kohrs in Blomme eenvoudig pragtig

23 Groente en vrugte nou in seisoen Eiervrugte, rooi uie, groenboontjies, murgpampoentjies, mielies, spinasie Perskes, spanspek, waatlemoen en mango s. Desember 1 SATERDAG 2 SONDAG 3 MAANDAG 4 DINSDAG 5 WOENSDAG 19 WOENSDAG 20 DONDERDAG 21 VRYDAG 22 SATERDAG 23 SONDAG 6 DONDERDAG É Laaste kwartier 24 MAANDAG 7 VRYDAG 8 SATERDAG 9 SONDAG 10 MAANDAG 25 DINSDAG 26 WOENSDAG 27 DONDERDAG 28 VRYDAG Kersdag Welwillendheidsdag 11 DINSDAG 12 WOENSDAG Januarie 2013-uitgawe VANDAG te koop 29 SATERDAG 30 SONDAG 13 DONDERDAG ô Nuwemaan 31 MAANDAG 14 VRYDAG 15 SATERDAG 16 SONDAG 17 MAANDAG Versoeningsdag Openbare vakansiedag November Januarie DINSDAG

24 My tuinnotas januarie julie februarie augustus maart september

Persoonlike inligting

Persoonlike inligting Persoonlike inligting Naam Adres Posadres Telefoon (Huis) (Werk) Faksnommer Selfoonnommer E-posadres Bestuurslisensienommer Vervaldatum Motorregistrasienommer Mediese inligting In geval van nood, skakel

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Mense oor die hele wêreld moet elke dag kos hê om te eet. Baie mense kweek hul eie groente. Mense (boere) kweek ook voedsel om te verkoop.

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00) Januarie 2014 Dit is nie genoeg om oor iets te praat 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 nie. Ons moet die werk doen. Charles H. Spurgeon 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 Skole heropen 16 17 18 19 20 21 22 26 27 28 29 BBJRV

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries) Koop voorraad aan van: Gesondheidswinkel Olies/Asyn Fyn kaneel Amandelmeel Balsemasyn Gemengde kruie Kakaopoeier Klapperolie Gemmer Klappermeel Olyfolie en enige ander neut-/saadolies Growwe sout en peper

Nadere informatie

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie. Baie Belangrik! Jy moet die stappe wat in hierdie eetplan is presies volg. As jy enige komponent of een dag met hierdie dieet mis, moet jy van voor af begin by DAG 1. STAP 1 Neem onmiddellik n before foto.

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201 Januarie 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 7 Nuwe Jaar WYSNEUSIES OPEN 8 9 10 11 12 13 14 11H00 Predikante Forum Gebed Seminaar EA OPEN SKOLE OPEN 15 16 17 18 19

Nadere informatie

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG Nuwejaarsdag Kerkkantoor Hekel-en-Brei gesluit. Diakonie 19:00 09:30

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG Nuwejaarsdag Kerkkantoor Hekel-en-Brei gesluit. Diakonie 19:00 09:30 JANUARIE 2018 1 2 3 4 5 6 Nuwejaarsdag Kerkkantoor Hekel-en-Brei gesluit 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Borg 'n Bybel 17:00 Finansiële Kommissie Skole open 18:30 21 22 23 24 25 26 27 Katkisasie

Nadere informatie

JANUARIE 2018 Sondag

JANUARIE 2018 Sondag JANUARIE 2018 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 NUWE JAAR 7 8 9 10 11 12 13 OUDERLINGE RAAD WEGBREEK 14 15 16 17 18 19 20 JEUG UITSTAPPIE EA OPEN SKOLE BEGIN 21 22 23

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Januarie Nuwejaarsdag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. Die Voortrekkers Vrystaat

Januarie Nuwejaarsdag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. Die Voortrekkers Vrystaat 30 Januarie - Sperdatum vir Hou Koers berigte by hkvoort@iafrica.com Januarie 2014 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 Gebiedskantoor open Hoofkantoor en depot open 15 Skole open 16 17 18 19

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2017 2 3 4 5 6 7 1 Nuwejaarsdag Welkom 8 Diensbeurt: Wyk 6 Kollekte: Sustentasie Thabonggemeentes 9 10 11 Skole Open 12 13 14 15 Diensbeurt: Wyk 7 Tee: Wyk: 6 Katkisasie Opening 16 18:00 Susters

Nadere informatie

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek. Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag MELKBOS HARDEWARE 1 NUWEJAARSDAG. 8 Kerkkantoor maak oop

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag MELKBOS HARDEWARE 1 NUWEJAARSDAG. 8 Kerkkantoor maak oop Januarie 201 MELKBOS HARDEWARE 1 NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 7 /Doop Spes. Kol. Herberg Kinderhuis Kerkkantoor maak oop 9 10 11 12 13 14 Spes. Kol. Jeug Melkbosstrand 15 16 SKOLE BEGIN 1 19 20 21 Kuiernet :

Nadere informatie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN by Roots. Januarie 31 1 2 Nuwe Jaar 3 4 5 6 (doop) 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 SKOLE OPEN 12:00 Valleisig (Bring en Braai) FEBRUARIE Jeugleiersdag Graad 1 Sondag Inskrywings 21 22 23 10:00 El-Pidá

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter. Wurmpie en mossies Kinders besef dat hulle waardevol is vir God. Teks: Matt 10:29-31 en Jesaja 41:14 Hulpmiddels: Plastiekbak Halfgekookte Spaghetti Mieliepitte Chinese Stokkies ( chop sticks ) Suurwurm-lekker

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van.

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van. BELYDENISKLAS MAAND Januarie 2018 2 & 31 Januarie 9 Januarie 17 Januarie 25 Januarie 1 2 3 4 5 6 Kollekte: Lig en Kerkbode Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 begin Kollekte: Teologiese

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Verandering in die natuur en die invloed op diere In die herfs: Die diere begin hulle voor te berei vir die winter. Voëltjies soos swaeltjies en

Nadere informatie

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG 4 5 : Middernagdiens NUWEJAARSDAG Offers: Hugenote Kollege 0 4 Skole Open 5 0:00 Jeugdiens / Kleuterkerk opening Vrouediens Alabama Kommissies

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing Doel van les: Ons leer vanaand verder oor die Vrug van die Gees en ons gaan gesels oor Geduld en Self Beheersing - wat dit is en hoe om dit toe

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Epifanie: Christus in ons wêreld (wit en goud) Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Epifanie Skole open

Epifanie: Christus in ons wêreld (wit en goud) Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Epifanie Skole open Januarie 20 Epifanie: Christus in ons wêreld (wit en goud) 2 Nuwejaarsdag Epifaniesondag Epifanie 8 Epifanietyd (doop van Jesus) 2 Skole open Epifanie-sangfees 8 20 2 22 2 2 Epifanietyd Bekendstelling

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Ons poog om die jaarprogram op datum te hou op die webwerf. Daar is ook meer besonderhede op die webblaaie genoem Weekliks

Ons poog om die jaarprogram op datum te hou op die webwerf. Daar is ook meer besonderhede op die webblaaie genoem Weekliks Webwerf: E-pos: http://ngkerklinden.com/ Ons poog om die jaarprogram op datum te hou op die webwerf. Daar is ook meer besonderhede op die webblaaie genoem Weekliks en Opkomend rakende aktiwiteite in ons

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

DIE VOORTREKKERS: TRANSVAAL JAARPROGRAM Januarie Januarie 2019 (1 November 2017)

DIE VOORTREKKERS: TRANSVAAL JAARPROGRAM Januarie Januarie 2019 (1 November 2017) Januarie Maandag 01 Nuwejaarsdag - Openbare vakansiedag Januarie Donderdag 04 Transvaal Gebiedskantoor open Januarie Donderdag 04 Kennisgewing: Sluitingsdatum vir inskrywing - Voriesaamtrek Januarie Dinsdag

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

7. Versies en liedjies. opgesit.

7. Versies en liedjies. opgesit. 7. Versies en liedjies opgesit. 77 My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2 78 Kom in en

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Datum: Naam en Van: Vraag 1 Begripstoets Lees die storie en antwoord die vrae wat volg. PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Aan die een end van 'n klein stadjie lê 'n verwaarloosde ou tuin. In die tuin

Nadere informatie

Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees

Die moed om weer te begin. Die moed om vróú te wees. Die moed om te gee. Die moed om op te staan. Die moed om gehoorsaam te wees Inhoudsopgawe Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember Die moed om weer te begin Die moed om vróú te wees Die moed om te glo Die moed om Hom te leef Die

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie. Januarie NUWEJAARSDAG : Geen Aanddiens KERKKANTOOR OPEN 4 DOOP 0 SKOLE OPEN 4 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Registrasie en Ouergesprek (HS Jeug) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Kleuterkerk: Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7

Kleuterkerk: Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7 Kleuterkerk: 13-19 Januarie 2019 Die belofte: Ek is by jou!!! Jesaja 43: 1-7 Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke week wissel.

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Migrasie: voëls wat trek

Migrasie: voëls wat trek Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar is ook voëls soos die swaeltjie wat elke jaar na warmer lande trek en hulle word trekvoëls genoem.

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo Hallo Albatros, Kan julle glo Oktober maand is hier? Ons het so stukkie van somer beleef die afgelope naweek en dit was heerlik al was dit van korte duur. Ek weet nie of julle soos ek voel nie, maar ek

Nadere informatie

BELLVILLE 7530 BELLVILLE 7535 DATUMLYS Sinodale Sentrum (Bellville) open. Moderatuur en Diensgroepvoorsitters (Volmoed)

BELLVILLE 7530 BELLVILLE 7535 DATUMLYS Sinodale Sentrum (Bellville) open. Moderatuur en Diensgroepvoorsitters (Volmoed) NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA WES-EN-SUID-KAAPLAND SINODE SINODALE KANTOOR PBO: 9300 13251 De Langestraat 5 Privaat sak X8 BELLVILLE 7530 BELLVILLE 7535 DATUMLYS 2016 GELEENTHEID Nuwejaarsdag

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie