17 SPLINTERNUWE PATRONE

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "17 SPLINTERNUWE PATRONE"

Transcriptie

1 VIERDE UITGAWE R29,95 (R3,68 BTW ingesluit) Ander lande R26,27 BREIVIR BABA 17 SPLINTERNUWE PATRONE Oulike idees vir japsnoete van 0 tot 4 Vir beginners tot bekwames Knus musse, truie, rokke en jassies

2 REDAKSIE Hoofredakteur Izelle Venter Redakteur: Huisgenoot Julia Viljoen Redakteur: Leefstyl Liezel Joubert Redakteur: HG-Brei: Natalie Cavernelis Redakteur: Handelsmerkuitbreidings Joan van Zyl Teksredakteurs Gerda Engelbrecht, Elna van der Merwe Vertaler Marie Hardy Skeppende hoof Mari van der Berg Hoofontwerper Lynn Greeff Voorbladontwerp Anton Sassenberg Ontwerper Randall Arries Fotoredakteur Rena Tiran Fotonavorsing Martinique Clayton Sindikasie Joan Yarnold Produksiebestuurder Jacques du Plooy Reproduksie Jéan Koegelenberg Kopiekoördineerder Christine Smith Bemarkingskoördineerder Dalena Theron MEDIA24 WEEKLIKSE TYDSKRIFTE Hoofbestuurder Charlene Beukes Uitgewer Nerisa Coetzee Publikasiebestuurder Eddie Mathewson Sirkulasiebestuurder Coenie Slabber Intekenare Bianca Meeser (bestuurder) , Chantal Rodgers Nasionale advertensieverkope Craig Nicholson (sakebestuurder) , Liesel Bredenkamp (Johannesburg) , Yvette Jones (Kaapstad) , Eugene Marais (KZN) , Denise Wilkinson (direkte verkope) , Elmarie Vermeulen (digitaal) Uitvoerende hoof: Media24 Tydskrifte John Relihan Finansiële hoof: Media24 Tydskrifte Raj Lalbahadur Hoofbestuurder: markte Willem Breytenbach Groep-advertensiehoof Eureka Zandberg Groep-sirkulasiehoof André Stander HUISGENOOT 2012; ALLE REGTE VOORBEHOU UITGEGEE DEUR MEDIA24 WEEKLIKSE TYDS- KRIFTE Gedruk deur Paarl Media Paarl HOOFKANTOOR Heerengracht 40, Kaapstad 8001 of Posbus 1802, Kaapstad Tel Faks JOHANNESBURGSE KANTOOR Protea Place 5, Proteapark, Sandown 2196 of Posbus , Sandton Tel Faks E-POS WEBTUISTE huisgenoot.com NAVRAE OOR GEBRUIK VAN MATERIAAL Navrae oor gebruik van materiaal: HUISGENOOT ALLE REGTE VOORBEHOU. INTEKENARE NAVRAE WINKELS WINTER WOLUITVERKOPING UITVERKOPING BEGIN 01 MEI 2012 EN EINDIG 31 MEI 2012 SMART/PLATINUM DK 100 g BOL SMART CHUNKY 100 g BOL PIXEL FEATHER YARN 50 g BOL SMART BIG VALUE DK 500 g PLAIN & MULTI-COL S MASCARA GLITTER 50 g BOL R15.00 Elk R13.00 Elk R7.00 Elk R60.00 Elk R14.00 Elk CHUNKY XL 1 BOL 1 SERP 150 g BOL RUMBA/SAMBA NET YARN 50 g BOL BUDGET 4 PLY 25 g BOL ELLE MARBLE DK 50 g BOL ELLE SNUGGLES 50 g BOL R27.00 Elk R15.00 Elk R3.00 Elk R15.00 Elk R17.00 Elk POM POM-S 50 g BOL JACARANDA NO.5 CROCHET 50 g BOL LOOM EASY CHUNKY 100 g BOL ELLE KIDZ DK 50 g BOL ELLE FAUXY 100 g BOL R14.00 Elk R12.00 Elk R17.00 Elk R15.00 Elk R36.00 Elk BAIE ANDER SPESIALE AANBIEDINGE IN DIE WINKEL BESKIKBAAR. BESKIKBAAR BY HIERDIE WINKELS. POSBESTELLINGS WELKOM Wool & Textile Distributors cc Centrallaan 176, Mayfair, Johannesburg Tel: E-pos: woolinfo@icon.co.za OOP OP SONDAE TUSSEN 9:00 11:45 (SLEGS MAYFAIR) Vaal Craft Distributors cc WINKELS BY: ATTIE FOURIESTRAAT 9, VANDERBIJLPARK TEL: (016) LEWISLAAN 22b VEREENIGING TEL: (016) E-pos: vaalcraft@telkomsa.net

3 Inhoud n Knus truitjie of sagte kombers wat met liefde gebrei is, is n wonderlike geskenk vir daardie oulike kleinding in jou lewe. Huisgenoot het spesiaal vir jou n verskeidenheid babapatrone uitgesoek wat wissel van eenvoudig tot ingewikkeld. Lekker brei! 4 Fair isle-top 10 Oortrektrui met kappie vir seuns en meisies 16 Swaaibaadjie vir meisies 20 Gebreide kimono 26 Drie babakombersies 32 Baadjie met kappie 36 Toeknooptrui 40 Ouderwetse trui 44 Voorskootrok 48 Bokhaar-bolero 51 Slaapsak 54 Trui en mus 58 Skoentjies 62 Oorknoopjassie 67 Afkortings HOOFFOTO OP DIE VOORBLAD: UIT CUTE & EASY BABY KNITS DEUR SUSIE JOHNS. UITGEGEE DEUR CICA BOOKS 3

4 Brei vir baba Fair isle-top BREI dié pragtige top met die mooi vierkantige halslyn en versier die Fair Isle-randpatroon agterna met maklike kralewerk. GROOTTE 6-12 (12-18; 18-24) maande Werklike rondommaat: 53 (58; 63) cm Lengte tot by skouer: 28 (32; 36) cm Moulengte: 18 (21; 24) cm BENODIGDHEDE Let wel Jy het net n klein bietjie breidraad nodig vir die Fair Islerand patroon, dus is dit ideaal vir oorskietbreidraad van vorige projekte. Maak egter seker die breidrade wat jy gebruik, was en dra deurgaans dieselfde. 3 (3; 4) x 50 g-bolle Elle Courtellevierdraad in Mid Blue (kleur no. 058, kleur A) Masjienwasbare oorskiet-vierdraadbreidraad in die volgende kleure: donkerblougroen (kleur B), lemmetjiegroen (kleur C), roospienk (kleur D), ligpienk (kleur E) en wit (kleur F) 3,25 mm-breipenne 3,25 mm-sirkelbreipen 4 2 klein knopies 14 klein blou kraletjies en 40 klein pienk kraletjies Bypassende kleur masjiengare Borduurnaald SPANNING 25 ste en 34 rye = 10 cm oor ks met 3,25 mm-breipenne VOOR JY BEGIN Aanwysings vir die kleinste grootte word gegee, met die groter groottes tussen hakies ( ). Waar net een getal gegee word, verwys dit na al die groottes. AFKORTINGS Kyk op bladsy 67. LEES DIE DIAGRAMME OP BLADSY 7 SÓ Die Fair Isle-randpatrone op die voorpant, agterpant en moue word in die diagramme aangegee. Elke blokkie is gelyk aan een steek. Lees die diagram van regs na links in RK-rye en van links na regs in VK-rye. Volg die diagram en merk die ry af wanneer jy dit voltooi het. Wanneer jy die kleurmotiewe 3 breispelde (Na bladsy 6)

5 5

6 Brei vir baba brei, gebruik aparte bolletjies van die teenstellende kleure breidraad vir elke kleurdeel. Om te voorkom dat gaat jies vorm waar jy in elke ry van kleur verwissel, moet jy die laaste steek neem oor die breidraad wat vir die volgende steek gebruik gaan word. AGTERPANT Stel 67 (73; 79) ste op met 3,25 mmpenne en kleur B. Beg met n r ry, brei 3 rye in ks. Picot-ry (VK) Aw1, * sdob, aw2 tes; her van * tot einde. Gaan oor na kleur C. Beg met n r ry, brei 2 rye in ks. Skakel oor na kleur A. Skakel voort in ks en brei 6 rye. Fair Isle-randpatroon Beg met n r ry, brei 13 rye in ks volgens diagram 1 en die kleursleutel. Brei tussen die lyne wat aangedui is vir die grootte wat jy brei en her die 16 stepatroonherhaling oor al die rye. Wanneer die randpat voltooi is, knip al die teenstellende kleure breidraad af en gaan slegs met kleur A verder tot die agterpant 17 (20; 23) cm van die picotry is. Eindig met n VK-ry. Fatsoeneer mousgate Heg 7 (8; 9) ste af aan die beg van die vlg 2 rye [53 (57; 61) ste]. Brei reguit oor dié ste verder tot die agterpant 21 (24; 27) cm van die picot-ry is. Eindig met n VK-ry. Opening agter Vlg ry (RK) R25 (27; 29) ste, draai en brei oor dié ste verder vir die eerste kant van opening agter. Laat die oorblywende ste op n hulppen. Vlg ry Stel 3 ste op, r oor dié 3 ste, aw dan tot einde van ry [28 (30; 32) ste]. Vlg ry R. Vlg ry R3, aw tot einde van ry. Her die laaste 2 rye tot die agterpant 28 (32; 36) cm van die picot-ry is. Eindig die ry aan die mousgat-rand. Fatsoeneer skouer Vlg ry (RK) Heg 12 (13; 14) ste af, r tot einde van ry [16 (17; 18) ste]. Vlg ry R3, aw tot einde van ry. Laat dié oorblywende 16 (17; 18) ste op n breispeld. Fatsoeneer ander kant van hals Hou die RK van werk na voor. Las die breidraad aan die oorblywende ste wat op die hulppen is. R tot einde van ry. Vlg ry (VK) Aw tot by laaste 3 ste, r3. Vlg ry R. Her die laaste 2 rye tot die agterpant 25 (28; 31) cm van die picot-ry is. Eindig met n VK-ry. Knoopsgatry (RK) R1, r2 tes, dv, r tot einde van ry. Brei nou reguit oor dié ste verder tot die agterpant 28 (32; 36) cm van die picot-ry is. Eindig die ry aan die mousgat-rand. Fatsoeneer skouer Vlg ry (VK) Heg 12 (13; 14) ste af, aw 6

7 Diagram 1 Diagram Middelst SLEUTEL A 16 st-pat her Grootte 1 Grootte 2 Grootte 3 B C D E F PLAAS KRALE tot by laaste 3 ste, r3 [16 (17; 18) ste]. Laat dié oorblywende 16 (17; 18) ste op n breispeld. VOORPANT Brei net soos die agterpant tot die voorpant 23 (26; 30) cm van die picot-ry is. Eindig met n VK-ry. Fatsoeneer hals Vlg ry (RK) R19 (20; 21) ste, draai en brei oor dié ste vir die eerste kant van halsfatsoenering. Laat die oorblywende ste op n hulppen. Vermin 1 st aan die halsrand in die vlg en elke vlg alt ry tot 12 (13; 14) ste op die penne oorbly. Brei sonder verdere fatsoenering oor dié ste verder tot die voorpant so lank soos die agterpant tot by die skouerfatsoenering is. Eindig die ry aan die syrand. Fatsoeneer skouer Heg dié 12 (13; 14) ste af. Fatsoeneer ander kant van hals Hou die RK van werk na voor. Gl die vlg 15 (17; 19) ste wat op die hulppen is op n breispeld vir die hals in middelvoor, las die breidraad aan die oorblywende ste, r tot einde van ry. Voltooi soos die eerste kant van die hals en skouer, met al die fatsoenerings omgekeer. MOUE Stel 49 (55; 61) ste op met 3,25 mm- (Blaai om) 7

8 Brei vir baba penne en kleur B. Beg met n r ry, brei 3 rye in ks. Picot-ry (VK) Aw1, * sdob, aw2 tes; her van * tot einde. Beg met n r ry, brei deurgaans in ks. Skakel oor na kleur C en brei 2 rye. Skakel oor na kleur A en brei 4 rye. Fair Isle-randpatroon Merk die middelste st van die ry met n gekleurde merker. Brei 7 rye in ks volgens diagram 2 en die kleursleutel. Plaas die middelste st van die diagram op die middelste st van die ry soos gemerk is. Wanneer die randpat voltooi is, knip al die teenstellende kleure breidraad af en gaan slegs met kleur A verder. Vlg ry (VK) Aw, vermeer 1 st in die middel van die ry [50 (56; 62) ste]. Verminderingsry (RK) R3, grto, r tot by laaste 5 ste, r2 tes, r3 [48 (54; 60) ste]. Brei 5 rye reguit in ks oor dié ste. Her die laaste 6 rye nog 3 (4; 5) keer, her dan weer die verminderingsry [40 (44; 48) ste]. Brei 3 rye reguit in ks oor dié ste. Vermeerderingsry (RK) R3, M1, r tot by laaste 3 ste, M1, r3 [42 (46; 50) ste]. Her die laaste 4 rye nog 4 (5; 6) keer [50 (56; 62) ste]. Brei reguit oor dié ste verder tot die mou 18 (21; 24) cm van die picot-ry is. Eindig met n VK-ry. Merk elke kant van die laaste ry met n gekleurde stukkie breidraad. Brei nog 6 (8; 8) rye reguit oor dié ste. Heg af. 8

9 HALSSTROOK Werk die skouernate met n agtersteek toe. Hou die RK van die werk na voor en kies n 3,25 mm- sirkelpen en kleur A. Brei soos volg: R1, r2 tes, dv, r13 (14; 15) oor die ste op die breispeld vir die linker agterpant. Tel op en r 20 (20; 21) ste aan die linkerhalsrand voor af, r oor die 15 (17; 19) ste op die breispeld vir die halsrand in middelvoor, tel op en r 20 (20; 21) ste aan die regterhalsrand voor op tot by die skouer, r oor die 16 (17; 18) ste op die breispeld vir die regteragterpant [87 (91; 97) ste]. Heg kleur A af. Skakel oor na kleur E, hou die RK van werk na voor, r 1 ry. Brei nou heen en weer in rye. Vlg ry (VK) Heg 3 ste af, aw tot by laaste 3 ste, heg dié 3 ste af [81 (85; 91) ste]. Skakel oor na kleur D. R 1 ry. Picot-ry (VK) Aw1, * sdob, aw2 tes; her van * tot einde. Beg met n r ry, brei 2 rye in ks. Heg af. AFWERKING Weef al die los punte van die breidrade aan die agterkant van die werk weg. Sit die moue in die mousgate, met die middel van die moukop op die skouernaat. Werk die ry-eindes van die moue bo die gekleurde merkers aan die afgehegte ste by die onderarm vas. Werk die sy- en mounate met n matrassteek toe sodat die randpatrone ooreenkom. Vou die opstelrande van die voorpant, agterpant en moue na die VK om al met die picot-ry langs en werk met glipstekies vas. Gebruik liefs dieselfde kleur breidraad as dié van die opstelrand wanneer jy dit vaswerk. Vou die afhegrand van die halsstrook net so na die VK om al met die picot-ry langs en werk met glipstekies vas. Hiermee is al die some voltooi. Werk nou die twee knopies by die hals in middelagter langs vas ooreenstemmend met die knoopsgate. KRALEWERK Gebruik n borduurnaald en bypassende kleur masjiengare en werk die krale stewig op die Fair Isle-randpatrone vas soos in die diagramme aangedui word, maar laat die krale weg waar dit met die sy- of mounate saamval. Volg die foto s terwyl jy werk. S WENK Moenie die naald deur die openinge tussen die breidraad steek wanneer jy die krale vaswerk nie; steek dit regdeur die stringe van die breidraad sodat die kraal mooi styf sit. UIT SPECIAL KNITS DEUR DEBBIE BLISS. UITGEGEE DEUR COLLINS & BROWN 9

10 Brei vir baba Koel verby KYK net hoe oulik is dié gemaklike top! Al wat ons modelletjie nog kort, is n skaatsplank... GROOTTE 6-9 (9-12; 12-18; 18-24) maande Pas borsmaat 58 (62; 68; 74) cm Lengte tot by skouer: 28 (31; 34; 37) cm Moulengte: 15 (17; 19; 22) cm BENODIGDHEDE Let wel n Dubbelbreidraad en vierdraad word saam gebruik vir dié oortrui; gebruik dieselfde soort breidraad vir albei diktes sodat dit eenders was en dra. 3 (4; 4; 5) x 50 g-bolle Elle Cuddlydubbeldraad in Denim (kleur no. 003, kleur A) 2 x 50 g-bol Elle Cuddly-vierdraad in Oyster (kleur no. 156, kleur B) 3,25 mm-breipenne 2 paar 4 mm-breipenne 4 breispelde SPANNING 22 ste en 30 rye = 10 cm oor ks met 4 mm-breipenne VOOR JY BEGIN Aanwysings vir die kleinste grootte word gegee met die groter groottes tussen hakies ( ). Waar net een getal gegee word, verwys dit na al die groottes. AFKORTINGS Kyk op bladsy 67. RIFFELSTROKE (Brei twee dieselfde) Stel 94 (102; 114; 122) ste op met 3,25 mm-penne en kleur B. 1e ry (RK) R2, * aw2, r2; her van * tot einde. 2e ry Aw2, * r2, aw2; her van * tot einde. Dié 2 rye vorm die rifpat. Her dié 2 rye nog 7 keer, her dan die 1e ry nog 1 keer. Verminderingsry (VK) Kies 4 mmpenne. Aw3 (4; 0; 1) [aw2 tes, aw1] 29 (31; 37; 39) keer, aw2 tes, aw2 (3; 1; 2) [64 (70; 76; 82) ste]. Laat dié ste op die pen. AGTERPANT Stel 64 (70; 76; 82) ste op met 4 mmpenne en kleur A. Beg met n r ry, brei 6 rye in ks. Vlg ry Hou die RK van een riffelstrook teen die VK van die agterpant. * R die st van die agterpant tes met die st van (Na bladsy 12) 10

kleingoed Trui C. Trui D ROOIROSE 2~ A UGUSTU S 1 990

kleingoed Trui C. Trui D ROOIROSE 2~ A UGUSTU S 1 990 is 50rg dus dat jy daarop voorberei is - kleingoed brei die oulike truie vir jou Trui C Trui D 134 ROOIROSE 2 A UGUSTU S 1 990 , \ I ROOIROSE " 2!:I AUGU lu:-) 1 99C Patroon en ontwerp deur PINGOUINateljee

Nadere informatie

... Gehekelde lentebloeses .. '. t',.'.'.. HI lt. t.-.-",i'f,f I ... " --..,=,, N .. -., " " , " '''1' II I ' «,' I. Ih ~~"'''' a, ~ ' ... _ :... r..

... Gehekelde lentebloeses .. '. t',.'.'.. HI lt. t.-.-,i'f,f I ...  --..,=,, N .. -.,   ,  '''1' II I ' «,' I. Ih ~~'''' a, ~ ' ... _ :... r.. Gehekelde lentebloeses 1. DRIEHOEKMOTIEF (WIT) 600 9 Pingouin-hekelgare nr. 5; hekelpen 2,00 mm. Borsmaal 97 tot 102 em. 26 Ib en 11 rye vir 10 em met gare dubbel. AFKORTINGS gist - glipsleek; ks - kettingsteek.;

Nadere informatie

Roo; Rose het die mooiste breigoed

Roo; Rose het die mooiste breigoed . Roo; Rose het die mooiste breigoed uit eie bodem versa mel. Die akteurspaar Michelle Botes en Ian Roberts en hul kinders het in Swaziland daarmee gespog. Saamgestel en versorg deur Riana van der Merwe

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 8 Afkortings st, Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen

Nadere informatie

R20 ( R2,46 BTW ingesluit) Ander lande R17,54 (sonder belasting) 6NUWE. strokies

R20 ( R2,46 BTW ingesluit) Ander lande R17,54 (sonder belasting) 6NUWE. strokies R20 ( R2,46 BTW ingesluit) Ander lande R17,54 (sonder belasting) 3 6NUWE strokies 9 781920 559120 2 6 0 0 1 Inhoud DIE ondeunde rakker is terug! Lesers pleit al lank vir n bundel met die avonture van

Nadere informatie

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

mooiste trourokke idees! Agt régte troues R Wen! soek sa se Unieke se pryse n pakof twee vir hom OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl. SpeSiale pica-wenner 2011 Ons soek sa se bruidspaar vd Jaar bl. 156 Wen! R82 570 se pryse 63 mooiste trourokke & n pakof twee vir hom Unieke idees! Agt régte troues OnsWenbruid 2011 se bos-sprokie bl.

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

Hoe om vlae aan te bied

Hoe om vlae aan te bied Hoe om vlae aan te bied Dit is belangrik dat Voortrekkers die geskiedenis van die landsvlag ken. Stappe 1. Jy benodig: kleurkryt en fotostate van die landsvlag wat nie ingekleur is nie. 2. Deel vir elke

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

So Nuttig. Stik handige sakke en houers vir die huis vinnig en maklik. Debbie Shore

So Nuttig. Stik handige sakke en houers vir die huis vinnig en maklik. Debbie Shore So Nuttig Stik handige sakke en houers vir die huis vinnig en maklik Debbie Shore Inhoud Inleiding 6 Gereedskap en materiaal 8 Basiese tegnieke 10 Nuttige steke 13 Projekte 14 Verskaffers 96 Speelgoedsak

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

AGTERPANT Soos voorpant tot rt-6 van mousgatvorming.

AGTERPANT Soos voorpant tot rt-6 van mousgatvorming. jg Patroon deur die OntwerpaOOljee, CJ) DOOPROK DOOP JO U BABA jg ~~~~:.~~~~e ~~~~=iti~~b:e~~ masjien. BENODGDHEDE Mirage Super Sparkle (500-g-keiils1 sowat 315 g; 3 knope; ongeveer 1 m kant; ongeveer

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

PRET VIR ALMAL! VANMAKLIK TOTMEER UITDAGEND BLOKRAAIE KODERAAIE BLITSBLOKRAAIE VASVRAE LOGIKARAAIE SUDOKU SPIRALE SOEKDIE VERSKIL

PRET VIR ALMAL! VANMAKLIK TOTMEER UITDAGEND BLOKRAAIE KODERAAIE BLITSBLOKRAAIE VASVRAE LOGIKARAAIE SUDOKU SPIRALE SOEKDIE VERSKIL BLOKRAAIE KODERAAIE BLITSBLOKRAAIE VASVRAE LOGIKARAAIE SUDOKU SPIRALE SOEKDIE VERSKIL PRET VIR ALMAL! VANMAKLIK TOTMEER UITDAGEND ter 16 R42 (BTW ingesluit) Namibië N$44,50 18001 6 009880 525331 LEER WAS

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 140 TYD: 2 1 2 UUR *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die

Nadere informatie

+ Bak eetgoed vir die langpad. Gunstelinge uit. Ouma se soetgoed Op-en-wakker ontbyte 20 planne om die kroos te voer Potjies vir heel nag kuier

+ Bak eetgoed vir die langpad. Gunstelinge uit. Ouma se soetgoed Op-en-wakker ontbyte 20 planne om die kroos te voer Potjies vir heel nag kuier Gunstelinge uit Ouma se soetgoed Op-en-wakker ontbyte 20 planne om die kroos te voer Potjies vir heel nag kuier + Bak eetgoed vir die langpad Lamstjoppies met roomkaas en sondroogtamaties R55 (BTW ingesluit)

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing Doel van les: Ons leer vanaand verder oor die Vrug van die Gees en ons gaan gesels oor Geduld en Self Beheersing - wat dit is en hoe om dit toe

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Afslagbewys tien woorde oor geloof R35-afslag Hiermee kry jy R35-afslag op Tien woorde oor geloof (R85) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop Kliek opvoelgoedwinkel.co.za/boeke/tien-woordeoor-geloof,

Nadere informatie

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel? SW Aardrykskunde 5. Kaartskale Aktiwiteite 1. Wat beteken dit as daar op n bottel van aanmaakkoeldrank staan 1:8 of 1:3? 2. Het jy al in speelgoedwinkels gesien n mens kry skaalmodel vliegtuie, bote, motors,

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller Mei 2015 Me.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11 1 3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11 Tema Jesus wys dat God se Woord soos n wapen is waarmee ons die duiwel en sy versoekings kan oorwin. Agtergrond Die verhaal van die Israeliete wat uit Egipte

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

Patroon op bladsy 2. Bylae tot ROOI ROSE. 14 Januarie 1981

Patroon op bladsy 2. Bylae tot ROOI ROSE. 14 Januarie 1981 Patroon op bladsy 2. Bylae tot ROOI ROSE. 14 Januarie 1981 2 Bylae tot ROOI ROSE, 14 Januarie 1981 Filethekelwetk Prakties en keurig, en taamlik dig - hierdie tafellap is geskik vir baie doeleindes 100

Nadere informatie

RUGBY VERSTAAN DIE SPEL. ʼn Visuele uiteensetting. Dr. Gerrit Pool

RUGBY VERSTAAN DIE SPEL. ʼn Visuele uiteensetting. Dr. Gerrit Pool RUGBY VERSTAAN DIE SPEL ʼn Visuele uiteensetting Dr. Gerrit Pool RUGBY: VERSTAAN DIE SPEL n Visuele uiteensetting Uitgegee deur RAPID ACCESS PUBLISHERS, n afdeling van AFRICAN SUN MeDIA, Victoriastraat,

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

22. Reëls vir die pad die Padmaker

22. Reëls vir die pad die Padmaker 22. Reëls vir die pad die Padmaker Oorhoofse tema Die volk Israel het kamp opgeslaan aan die voet van Sinaiberg. Die Here het hulle uit Egipte gered en tot hier gedra en versorg, net soos ʼn ma-arend haar

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 202 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS PUNTE: 60 TYD: uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Voorwoord deur Jan de Wet. Bid. man. vir jou. Liesel Krause-Wiid

Voorwoord deur Jan de Wet. Bid. man. vir jou. Liesel Krause-Wiid Voorwoord deur Jan de Wet Bid diewoord vir jou man Liesel Krause-Wiid carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer Word deel van ons gemeenskap @ Stuur n e-pos Vir enige navrae oor ons boeke, stuur n e-pos

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

GRAAD 6 NOVEMBER 2015 1 GRAAD 6 NOVEMBER 2015 Vraag 1 1.1 Noem al die veelvoude van 4 tussen 25 en 40 1.2 Noem al die faktore van 36 1.3 Noem al die priemfaktore van die getal 30 1.4 Wat is die kleinste gemene veelvoud van

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3

Sal altyd onthou. Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit. Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Sal altyd onthou Ons ontmoet Ons gaan die eerste keer uit Ons raak verloof! Ons liedjie 2013 IDEES 3 Inhoud 28 Goeiemôre my sonskyn n Gesofistikeerde ontbyttema met sjiek sjampanjedrankies, ontwerper-rokke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MAART 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie