DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK"

Transcriptie

1 DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Kerkordelike Riglyne en Funksionele Besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2011 en AANVULLENDE BEPALINGS soos goedgekeur deur die Noordelike Sinode 2012

2 VOORWOORD Met hierdie Kerkorde, aanvullende bepalings, reglemente en tersaaklike sinodale besluite, het die Taakspan Regte gepoog om dit so verbruikersvriendelik moontlik te maak. Daarom wil hierdie Kerkorde bydra tot die besondere identiteit wat ons in die Nederduitse Gereformeerde Kerk ken. Dit moet nie gesien word as ʼn instrument wat ons kerklike werksaamhede in die plaaslike gemeente en op breër verband bind nie, maar moet gebruik word as ankers waaraan die kerk kan vashou om staande te bly in die strome wat soms poog om ons uit mekaar te dryf. Die Bepalings wat in hierdie bundel aanvullend tot die artikels van die Kerkorde van die Algemene Sinode (2011) gemaak is, is sinodale besluite wat saaklik georden is en wat ten doel het om vir die kerk in die Noordelike Sinodale gebied rigtinggewend te wees. Mag die wêreld sien dat wanneer ons as kerk optree ons die beeld van die Here sigbaar maak ook in ons kerkregering. Ons erken dat die Here die Hoof van die Kerk is wat deur die ampte die kerk regeer. Daarom is die Kerkorde en Aanvullende Bepalings hulpmiddele om die gemeentes en meerdere kerkvergaderinge te help om hulle heerlike goddelike roeping uit te leef. Graag verklaar ons dat die Kerk anders werk, omdat die kerk anders is. Gebruik hierdie Kerkorde en aanvullende bepalings as wandelstaf om te begelei en nooit as ʼn stok om mee te slaan nie. ʼn Woord van opregte dank aan alle lede van die Taakspan Regte. Uitgegee in opdrag van die Noordelike Sinode 2012 DR. DEWYK UNGERER Aktuarius Noordelike Sinode Voorsitter:Taakspan Regte Oktober 2012

3 VISIE VAN DIE NOORDELIKE SINODE Die Noordelike Sinode erken dat God ons, deur gemeentes, binne die gemeenskap waarbinne ons geplaas is, gebruik om HOOP te bring en ʼn VERSKIL te maak. As sinode wil ons n ondersteunende rol speel deur ʼn verhoudings-gefokusde organisasie te wees wat, in afhanklikheid van God Drie-enig en in die kreatiewe krag van die Heilige Gees, help om gemeentes te bou wat elkeen in eie konteks die Koninkryk van God soek en om die gemeenskap na buite te bereik deur gesamentlike werksaamhede wat nie deur ringe en gemeentes afsonderlik gedoen kan word nie. KERNWAARDES Die Noordelike Sinode wil hom, ten opsigte van die verstaan van sy identiteit, in al sy aktiwiteite laat lei deur die volgende kernwaardes: Besluitneming gegrond op sy verstaan van die Bybel en die belydenisskrifte. Verbintenis aan die kerkordelike ooreenkoms oor die werkterreine van die onderskeie dele van ons kerklike verband. Gemeenskaplikheid met ander gelowiges in sy soeke na die wil van God in n veranderende wêreld. n Deernis vir mense in die hantering van diversiteit. Sensitiwiteit vir die ryke verskeidenheid van gawes wat ringe, gemeentes, geslagte, generasies, kulture en persoonlikhede bied. Die wydste moontlike betrokkenheid en aktiewe benutting van leraars, kerkraadslede en lidmate by die werksaamhede van die sinode. Deursigtige besluitneming en administrasie.

4 KERNBESIGHEID Die bedryfsdoelstelling van die Noordelike Sinode is die koördinering van beskikbare hulpbronne, (soos mense, grond, geld en inligting) saam met en deur ringe, om alle gemeentes te bemagtig om HOOP te bring en n VERSKIL te maak. Om dit te bereik fokus die sinode op die volgende breë aktiwiteite: *1. n Sinodesitting waartydens sinodale leiers verkies word, verhoudings gebou word, visionering plaasvind en die strategiese rigting van die sinode bepaal word, en fokusareas van die sinode geïdentifiseer word wat deur die SDR geprioritiseer en gekontroleer word *2. Vergaderings van die sinodale leierskap waartydens aktiwiteite van die onderskeie subsisteme gekoördineer en gekontroleer word, met die oog op die doeltreffende realisering van die visie van die sinode. *3 Aktiwiteite van die leierskap wat veral sal insluit Navorsing. Kontekstualisering. Aktivering van netwerke, waaronder die ringe inbegrepe is. Vestiging van vennootskappe. Verspreiding van inligting. Motivering en leierskapontwikkeling. Opleiding.

5 INHOUDSOPGAWE VOORWOORD VISIE, KERNWAARDES EN KERNBESIGHEID DEEL 1: DIE KERKORDE EN AANVULLENDE BEPALINGS 1. HOOFSTUK 1: DIE BELYDENIS EN ORDE VAN DIE KERK 1 2. HOOFSTUK 2: DIE AMPTE VAN DIE KERK Algemene bepalinge Die bedienaars van die Woord Ouderlinge en diakens HOOFSTUK 3: DIE VERGADERINGE VAN DIE KERK Algemene Bepalinge Besondere Bepalinge Die Kerkraad Die Ring Die Sinode Die Algemene Sinode HOOFSTUK 4: DIE ARBEID VAN DIE KERK Die openbare erediens Die sakramente Die jeugbediening Die herderlike sorg Gemeentebediening Sending/getuienis Diens van barmhartigheid Die dienswerk van die gelowiges Leer en aktuele sake Rentmeesterskap Diensverhoudinge HOOFSTUK 5: KERKLIKE OPSIG EN TUG HOOFSTUK 6: BETREKKINGE VAN DIE KERK NA BUITE Kerk en staat Kerk, maatskappy en vrye vereniging Kerk en onderwys Kerk en ekumeniese betrekkinge 66

6 DEEL 2: REGLEMENTE 2.1 REGLEMENTE VAN DIE ALGEMENE SINODE Reglemente 1 tot 10: Nie opgeneem nie Reglement 11: Reglement vir die Bevoegdheid van Bedienaars van die Woord, Proponente en Emeriti Reglement 12: Reglement vir Tentmakerposte Reglement 13: Reglement vir Vaste Termynposte Reglement 14: Reglement vir die Verlof van Bedienaars van die Woord Reglement 15: Reglement vir die Bestuur van Diensverhoudinge by Wangedrag, Ongeskiktheid en Onvermoë Reglement 16: Reglement vir Tug en Dissipline Reglement 17: Reglement vir Appèl of Beswaar Reglement 18: Reglement vir die Reëling van Eiendomme, Goedere en Fondse Reglement 19: Reglement vir die Sending/Getuienis van die NG Kerk Reglement 20: Reglement vir die Verhouding tot Ander Kerke en Groepe Reglement 21: Reglement vir die Vermeerdering, Kombinering, Eenwording en Samesmelting van Gemeentes, en die Vorming van n Nuwe Kerkverband REGLEMENTE VAN DIE NOORDELIKE SINODE Reglement 22: Reglement vir die Konsulent 139 DEEL 3: KERKORDELIKE RIGLYNE EN FUNKSIONELE BESLUITE Bybel Skrifgebruik en Skrifgesag Bybelsondag Nuwe Bybelvertalings Beginsels, besluite, riglyne en handleidings Belydenis van Belhar Bedienaar van die Woord: beroepsbrief en prosedures by beroeping Beroepbaarheid van Bedienaars van die Woord binne die familie van NG Kerke Kapelane 143

7 7. Legitimasie met beperkte opdrag Omruiling van standplase Bedienaars van die Woord Jaarlikse aanmeldings Predikante A-Z Diverse besluite Homoseksuele gelegitimeerdes Bedieningsbevoegdheid, opdrag tot studie Dowes: toelating van tot die amp Huweliksbevestigers Bedienaar van die Woord: aftreeouderdom NG Kerkseel Geldigheid van besluite Telefoon-/ elektroniese vergaderings en stemwyses Doop Bediening van dooplidmate in skoolkoshuise Doop van kinders in pleegsorg Doop van kinderhuiskinders Doop van kinders uit buiteland Doopgetuies Doop van verbondskinders Doop van n kind ouer as sewe jaar Doop van persone sestien jaar en ouer Erkenning van doop Doop, herdoop en doopherinnering/doopherdenking Doop Doopherdenking/ herinnering Nagmaal Oop of geslote Gereelde viering van nagmaal Nagmaal in kleingroepe Toelating van kinders tot nagmaal Kinders aan die nagmaalstafel Riglyne vir die bediening van die nagmaal buite die erediens Bediening van sakramente deur proponente Beleid ten opsigte van vroue in die kerk Buitelandse bediening 151

8 20. Kerklied Amptelike liedbundel Flam en Vonkk Outeursreg en sangbundels Kerklike lidmaatskap Riglyne vir vergoeding aan werkgewers Riglyne vir die beslegting van kerklike geskille Die NG Kerk en die Grondwet Suid-Afrikaanse handves van godsdiensregte en vryhede Kerkhereniging Bediening van bevryding Geloftedag as versoeningsdag Homoseksualiteit Huwelik en saamwoon 158 DEEL 4: VORMS Vorm 1 Doopseel 160 Vorm 2 Attestaat 161 Vorm 3 Buitelandse reisattestaat 162 Vorm 4 Verklaring insake onopspoorbare bewys van lidmaatskap 163 Vorm 5 Verklaring insake lidmaatskap 164 Vorm 6 Geloofsbrief 165 Vorm 7 Akte van Demissie 167 Vorm 8 Akte van Demissie by Emeritaat 168 Voorbeeld van beroepsbrief 169 ALFABETIESE SAKEREGISTER: KERKORDE EN BEPALINGS 172

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. met Reglemente, Kerkordelike Riglyne en Funksionele Besluite. soos vasgestel deur die

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. met Reglemente, Kerkordelike Riglyne en Funksionele Besluite. soos vasgestel deur die DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Kerkordelike Riglyne en Funksionele Besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2015 en AANVULLENDE BEPALINGS soos goedgekeur

Nadere informatie

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan

Nadere informatie

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne, en Tussen-orde soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2015 Saamgestel deur die Algemene

Nadere informatie

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013 VOORWOORD Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 013 Gelegitimeerdes (predikante, proponente en emeriti), kerkrade en ander kerklike werkgewers

Nadere informatie

DIE KERKORDE AANVULLENDE BEPALINGE REGLEMENTE

DIE KERKORDE AANVULLENDE BEPALINGE REGLEMENTE DIE KERKORDE AANVULLENDE BEPALINGE EN REGLEMENTE VIR GEBRUIK IN DIE NG KERK IN OOS-KAAPLAND 2012 Die Kerkorde en Aanvullende Bepalinge en Reglemente vir gebruik in die NG Kerk in Oos-Kaapland soos onderskeidelik

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

VOORWOORD. Kerkorde AS

VOORWOORD. Kerkorde AS VOORWOORD Kerkorde 2011 verskyn amptelik in koninkrykstyd! In die kerklike jaar word in koninkrykstyd gefokus op die werk van die kerk. Kerk-wees in die wêreld is die oorkoepelende tema. Dit gaan in hierdie

Nadere informatie

D I E K E R K O R D E

D I E K E R K O R D E HOOFSTUK 1 D I E K E R K O R D E DIE BELYDENIS EN ORDE VAN DIE KERK Artikel 1 Die Nederduitse Gereformeerde Kerk staan gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. Die leer wat die

Nadere informatie

Die Kerkorde, van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (Wes-en Suid-Kaapland)

Die Kerkorde, van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (Wes-en Suid-Kaapland) Die Kerkorde, van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (Wes-en Suid-Kaapland) Met reglemente, aanvullende bepalinge, kerkordelike riglyne en funksionele besluite soos vasgestel deur die Sinode

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Document1 2002/12/18 07:33 Page 1

Document1 2002/12/18 07:33 Page 1 Document1 2002/12/18 07:33 Page 1 Document1 2002/12/18 07:33 Page 2 VERKLARING Tydens die vergadering van die Algemene Sinode van die NG Kerk het ons as afgevaardigdes al hoe meer oortuig geraak van die

Nadere informatie

DIE KERKORDE EN AANVULLENDE BEPALINGS

DIE KERKORDE EN AANVULLENDE BEPALINGS Konsep vir kontrolering: Augustus 2012 Hierdie dokument het geen amptelike status nie. Dit word op die webblab geplaas bloot as n hulpmiddel om afgevaardigdes na die Noordelike Sinode se vergadering van

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan

Nadere informatie

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Verloop van die kerkregtelike proses Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Oorsig Inleiding Kronologiese verloop van die proses Die opskorting van die uitvoering van die besluit Proses

Nadere informatie

Homoseksualiteit word gesien as n afwykende vorm van seksualiteit. Homoseksuele praktyke en verhoudinge is sonde. Kyk 1986 NGK Homoseksuele standpunt.

Homoseksualiteit word gesien as n afwykende vorm van seksualiteit. Homoseksuele praktyke en verhoudinge is sonde. Kyk 1986 NGK Homoseksuele standpunt. Kyk ook: - Die Bybel oor homoseksualiteit - Die Bybel oor sonde - Aanhalings - Geloofskwessies Hier volg die pad wat die NG Kerk met homoseksualiteit geloop het 1986: Sonde Homoseksualiteit word gesien

Nadere informatie

MODERATUUR. BYLAAG (By punt 7 van die SDR verslag)

MODERATUUR. BYLAAG (By punt 7 van die SDR verslag) 18 BYLAAG (By punt 7 van die SDR verslag) MODERATUUR 1. SAMESTELLING 1.1 Die moderatuur is volgens Bepaling 32.2.9 saamgestel uit die moderator, assessor, aktuarius, vyf addisionele lede, asook die sinode

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015 Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015 Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

AANSPREEKLIKHEID: VRYWARING VAN

AANSPREEKLIKHEID: VRYWARING VAN BESLUITEREGISTER AANSPREEKLIKHEID: VRYWARING VAN (vgl Agenda A.12 bl 283 pt 2.20.1; Notule Dag 5 bl...) Die Algemene Sinode neem kennis dat die ATR die opdrag uitgevoer het en die saak afgehandel het met

Nadere informatie

INLEIDING Die Artikels Die Bepalinge Die Aantekeninge 'n handleiding by die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente Die Reglemente is Bepalinge

INLEIDING Die Artikels Die Bepalinge Die Aantekeninge 'n handleiding by die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente Die Reglemente is Bepalinge Inleiding INLEIDING Die sinode sou kon volstaan met die Kerkorde as die riglyn vir hoe in die Kerk gehandel moet word. Uit die praktyk blyk dit egter te vaag te wees vir talle konkrete situasies wat in

Nadere informatie

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013

Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013 INLEIDING Algemene Bevoegdheidsraad: Handleiding vir gebruik in die Kerk vir die bestuur van predikante sake 2013 A. DOEL Die Handleiding bevat die Algemene Bevoegdheidsraad (ABR) se nadenke en adviese

Nadere informatie

REGLEMENTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA (SINODE VAN WES-KAAPLAND)

REGLEMENTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA (SINODE VAN WES-KAAPLAND) 1 REGLEMENTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA (SINODE VAN WES-KAAPLAND) 2015 Saamgestel deur: die Aktuarius in samewerking met die Sinodale Taakspan Regte, in opdrag van die sinode

Nadere informatie

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) *************

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) ************* Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. Verwante artikels: - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) ************* Gaygesprek weer op NG Kerk se agenda 13/02/2013 Filed under: Nuus,Suid-Afrika

Nadere informatie

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is:

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is: REGLEMENT (Regl 13 NGK/ 27 VGK) DIE KOMMISSIE VIR GETUIENISAKSIE IN KAAPLAND (WES- SUID EN OOS- KAAPLAND) VAN DIE VGK KAAPLAND, DIE NGKSA EN DIE RCA (KGA) 1. INLEIDING Die kommissie, bekend as die Kommissie

Nadere informatie

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Kerkordelike Riglyne en Funksionele Besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2004 Saamgestel deur Dr Nelus Niemandt

Nadere informatie

BESLUITE VAN DIE UITGEBREIDE MODERAMEN OOR KERKHERENIGING 11 en 12 Junie 2008 Carmelite Retreatsentrum

BESLUITE VAN DIE UITGEBREIDE MODERAMEN OOR KERKHERENIGING 11 en 12 Junie 2008 Carmelite Retreatsentrum BESLUITE VAN DIE UITGEBREIDE MODERAMEN OOR KERKHERENIGING 11 en 12 Junie 2008 Carmelite Retreatsentrum Hierdie besluite is geneem deur n uitgebreide vergadering van die Moderamen van die Algemene Sinode

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous

Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous Katolieke Kerk Pous Ortodokse Kerke Die eerste kerkskeuring

Nadere informatie

Preek Efesiërs 4:

Preek Efesiërs 4: 1 Preek Efesiërs 4:13 (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 17 September 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 27-3:3,6

Nadere informatie

BEDIENING VAN DIE GEMEENTE

BEDIENING VAN DIE GEMEENTE 1 BEDIENING VAN DIE GEMEENTE WERKBOEK VIR GEBRUIK AS VOLGSTUK SAAM MET DIE VIDEO VAN PROF. GERT BREED WAT OPGENEEM IS DEUR BRAHAM ROBINSON BY DIE GEREFORMEERDE KERK RUSTENBURG.JANUARIE 2013 YOUTUBE SKAKEL:

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Peiling toon Afrikaanses verlaat kerk, maar nie God

Peiling toon Afrikaanses verlaat kerk, maar nie God Die volgende artikel is van Netwerk24 gekopieer. Dit is eintlik skokkende statistiek: - 90% van mense woon nie gereeld Bybelstudies by nie. - 16% bid nooit saam met hulle kinders nie. - 28% bid nooit saam

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

h/v Starkey laan & Spioenkopstraat Waverley

h/v Starkey laan & Spioenkopstraat Waverley info@ico.org.za 012 332 0336 h/v Starkey laan & Spioenkopstraat Waverley Die Instituut vir Christelike Onderwys (ICO / ARSO) bely dat God Drie-enig seggenskap het op alle lewensterreine. ICO se grondslag

Nadere informatie

Geroep vir Gemeenskap

Geroep vir Gemeenskap Geroep vir Gemeenskap Ef 4:15 in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, 16 uit wie die hele liggaam goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike

Nadere informatie

Artikel 5 Waar 'n bedienaar van die Woord van een kerk na 'n ander binne die kerkverband beroep word, geskied dit soos volg:

Artikel 5 Waar 'n bedienaar van die Woord van een kerk na 'n ander binne die kerkverband beroep word, geskied dit soos volg: Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Die Sinode van Reddersburg, 1862 het die Dordtse Kerkorde van 1618-19 vir die Kerkregering van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika aanvaar. Verskillende

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA

ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA Aan: Alle kerke en lidmate Van: Die Bestuur van die Administratiewe Buro (Admin Buro) Datum: 5 Augustus 2015 Insake: Begroting en ramings vir 2015-2016 Geagte kerkrade

Nadere informatie

Gelukkige Valentynsdag!

Gelukkige Valentynsdag! Gelukkige Valentynsdag! Deur elke sonsopkoms en sonsondergang Deur elke voëlsang vroeg in die môre Deur elke glimlag wat jy uitdeel of ontvang Deur elke kinderlaggie wat jy hoor Deur elke blom wat oop-

Nadere informatie

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. 1 BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. Openbaring 1:1-8: In die eerste verse vind ons die oorsprong van die boek Openbaring: God self! Hy het dit aan Jesus Christus gegee om dit verder deur te

Nadere informatie

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

BELHAR-GESPREK VAN N GROEP LIDMATE UIT DIE VIER NOORDELIKE SINODES OP 24 JANUARIE 2013 TE NG GEMEENTE MONUMENT PARK PRETORIA

BELHAR-GESPREK VAN N GROEP LIDMATE UIT DIE VIER NOORDELIKE SINODES OP 24 JANUARIE 2013 TE NG GEMEENTE MONUMENT PARK PRETORIA BELHAR-GESPREK VAN N GROEP LIDMATE UIT DIE VIER NOORDELIKE SINODES OP 24 JANUARIE 2013 TE NG GEMEENTE MONUMENT PARK PRETORIA Die status van hierdie gespreksdokument: Dit bevat bloot n kompilasie van die

Nadere informatie

Kerkhereniging, die Nagmaal en Jesus se Gebed

Kerkhereniging, die Nagmaal en Jesus se Gebed Kerkhereniging, die Nagmaal en Jesus se Gebed Dit wil voorkom of die strewe na die herstel van die een NG-kerkverband in Suider-Afrika n groot terugslag beleef met die besluit van die VGKSA se algemene

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

OPENLIKE VERKLARING VAN DIE SINODE VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID- AFRIKA

OPENLIKE VERKLARING VAN DIE SINODE VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID- AFRIKA 13. Kerklike vergaderings Kerklike vergaderings wat onderhou word, is: Kerkraad, Klassis, Streeksinode en Algemene Sinode (KO, art 29). Elke plaaslike kerk, d.w.s. elke kerk op n bepaalde plek, is n selfstandige

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

NOTULE. Ds. Paul Grobler tref n paar dagreëlings. Die liturgiese kleur van die dag is pers van Lydenstyd.

NOTULE. Ds. Paul Grobler tref n paar dagreëlings. Die liturgiese kleur van die dag is pers van Lydenstyd. TWEEDE SITTINGSDAG DINSDAG 11 OKTOBER 2016 SESSIE 4 (08:30 10:30) NOTULE 12. DAGOPENING Die begeleidingsgroep gaan die sinode voor in lofprysing: Flam 134 Willie van Heerden (kerkraadslid Monumentpark)

Nadere informatie

BEDIENINGSVREUGDE. MET DIE A tot Z-BELEID AANGAANDE PREDIKANTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

BEDIENINGSVREUGDE. MET DIE A tot Z-BELEID AANGAANDE PREDIKANTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK BEDIENINGSVREUGDE MET DIE A tot Z-BELEID AANGAANDE PREDIKANTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK BEDIENINGSVREUGDE MET DIE A tot Z-BELEID AANGAANDE PREDIKANTE van die NG KERK VOORWOORD Wanneer n kerk

Nadere informatie

Preek Handelinge 2:42-47

Preek Handelinge 2:42-47 1 Preek Handelinge 2:42-47 (Preek gelewer met samesmelting van Gereformeerde Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 22 Oktober 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Sing: Lied 478:1,2

Nadere informatie

NG Kerk Stellenbosch-Wes

NG Kerk Stellenbosch-Wes NG Kerk Stellenbosch-Wes Kerkraadstruktuur 2018 1 GETUIENISSKRIF Stellenbosch-Wes se lidmate wil graag leef vanuit ʼn lewende verhouding met Christus, die Hoof van die gemeente. Ons wil graag die Here toelaat

Nadere informatie

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom! SKRIFLESING: Matteus 25:1-13 TEKS: Matteus 25:13 TEMA: Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom! Psalm 98 : 3 Psalm 99 : 1, 3 Skrifberyming 29 (18-3) : 8, 9 Skrifberyming 43 (15-7) : 5

Nadere informatie

NOTULE. Dr. Dewyk Ungerer kontrakteer reëlings vir die vergadering oor die sake wat vandag hanteer gaan word.

NOTULE. Dr. Dewyk Ungerer kontrakteer reëlings vir die vergadering oor die sake wat vandag hanteer gaan word. NOTULE DERDE SITTINGSDAG WOENSDAG 12 OKTOBER 2016 SESSIE 8 (08:00-11.30) Die begeleidingsgroep gaan die sinode voor in lofprysing. 23. DAGOPENING Dr. Marinda van Niekerk (Pretoria-Oos) open die dag met

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Kyk ook: Wat staan lidmate en NG Kerke te doen indien die algemene sinde wel ruimte maak vir homoseksuele mense?

Kyk ook: Wat staan lidmate en NG Kerke te doen indien die algemene sinde wel ruimte maak vir homoseksuele mense? Kyk ook: - Die Bybel oor Homoseksualiteit - Nelus Niemandt kry wind van voor - Wie is Nelus Niemandt? - Misleiding van NG Kerkleiers oor gays (Jan Louw) - "Die kerk moet ruggraat hê" en Jean se kommentaar

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR. Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is

Nadere informatie

In die uitvoering van sy taak gebruik die KGA die personeel wat deur die drie Kerke onderskeidelik aangestel, besoldig en beskikbaar gestel is.

In die uitvoering van sy taak gebruik die KGA die personeel wat deur die drie Kerke onderskeidelik aangestel, besoldig en beskikbaar gestel is. Bylaag 1 Ooreenkoms rakende die bedryf van die Getuienisbedieninge tussen die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika Kaapland (VGK Kaapland), Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (Wes -

Nadere informatie

Die Brief aan die Galasiërs

Die Brief aan die Galasiërs Agtergrond Naam Die Brief aan die Galasiërs ʼn Inleiding In die Grieks is die naam van hierdie boek (Pros Galatas) wat ons in Afrikaans vertaal met Aan die Galasiërs. Die gelowiges aan wie Paulus hierdie

Nadere informatie

Notas by Jeugstrategie-gesprek

Notas by Jeugstrategie-gesprek Inleiding: Notas by Jeugstrategie-gesprek Bespreek: Hoe het die wêreld van jongmense verander? Hoe het jongmense verander? Daar is 4 vrae gevra as navorsing onder kinders, tieners en naskoolse jeug en

Nadere informatie

NG Kerk Stellenbosch-Wes

NG Kerk Stellenbosch-Wes NG Kerk Stellenbosch-Wes KERKRAADSTRUKTUUR 2016! 1 GETUIENISSKRIF Stellenbosch-Wes se lidmate wil graag leef vanuit ʼn lewende verhouding met Christus, die Hoof van die gemeente. Ons wil graag die Here

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

D. VOORBEELDE VAN BEROEPSBRIEF EN DIENSOOREENKOMS VIR PREDIKANTE

D. VOORBEELDE VAN BEROEPSBRIEF EN DIENSOOREENKOMS VIR PREDIKANTE 124 D. VOORBEELDE VAN BEROEPSBRIEF EN DIENSOOREENKOMS VIR PREDIKANTE Konsep: Beroepsbrief DIENSAANBOD EN/OF DIENSOOREENKOMS (Daar moet onderskei word tussen die beroepsbrief as diensaanbod wat na die beroep

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan? Kobus Kok Yvonne vra: Ek wil net weet of dit moonlik is om te verduidelik hoe die Drie eenheid van God verstaan moet word of

Nadere informatie

GESPREKSDOKUME T E STUDIESTUK: DIE PRESBITERIALE KERKREGERI GSTELSEL I DIE PRAKTYK

GESPREKSDOKUME T E STUDIESTUK: DIE PRESBITERIALE KERKREGERI GSTELSEL I DIE PRAKTYK GESPREKSDOKUME T E STUDIESTUK: DIE PRESBITERIALE KERKREGERI GSTELSEL I DIE PRAKTYK Hierdie dokument is opgestel deur die sinodale kerkorde kommissie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Kaapland.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Die doel van hierdie hoofstuk is om n praktykteorie voor te stel vir leierskapontwikkeling in

Die doel van hierdie hoofstuk is om n praktykteorie voor te stel vir leierskapontwikkeling in HOOFSTUK 6 PRAKTYKTEORIE VAN LEIERSKAPONTWIKKELING VIR KLEIN LANDELIKE GEMEENTES VAN DIE VGKSA 6.1 INLEIDING 6.1.1 Doel van hoofstuk Die doel van hierdie hoofstuk is om n praktykteorie voor te stel vir

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007 Bylaag A2.2 NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007 INHOUD BLADSY Verslag van die Onafhanklike Ouditeure 1 Gekonsolideerde Balansstaat 2

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2) Jan van der Watt DEEL 2[1] DIE VERHALE VAN MATTEUS EN LUKAS Die verhaal van Jesus se geboorte (die kersverhaal)

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie