Lewenswetenskappe (Biologie/Fisiologie)
|
|
- Marina de Vries
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 GRAAD 9 VAKKEUSES Jy moet nou een van die belangrikste besluite van jou hele lewe neem. Jou vakkeuses is die eerste stap in die kies van jou beroep. Bring jou drome in lyn met jou toekoms by KOVSIES! Kontak ons of besoek ons vir kundige advies en aanlegtoetse. UV-Inligtingskantoor: +27(0) Eenheid vir professionele opleiding en dienslewering in die Gedragswetenskappe (EPOG): +27(0) Onthou: hoe beter jou besluite nou, hoe meer opsies het jy. TOELATING TOT GRAAD-/DIPLOMASTUDIE Daar is spesifieke toelatingsvereistes wat deur die Nasionale Departement van Hoër Onderwys vir toelating tot alle universiteite in Suid-Afrika gestel word. In die meeste gevalle geld n toelatingspunt van 30, maar daar is uitsonderings waar n hoër punt vereis word, of waar n laer punt aanvaarbaar is. Vier van die sewe vakke van jou Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-vakpakket moet deel vorm van die lys van aangewese vakke soos hieronder gelys. Jy moet ook n minimum prestasievlak van 4 (50%) in elk van hierdie vier (4) vakke behaal. Skoolvakke uit aangewese lys: Besigheidstudies Dramatiese Kunste Ekonomie Fisiese Wetenskappe/Natuurwetenskap Geografie/Aardrykskunde Geskiedenis Ingenieursgrafika en -ontwerp Inligtingstegnologie Landbouwetenskap Lewenswetenskappe (Biologie/Fisiologie) Musiek Rekeningkunde Religiestudie Drie (3) tale (een taal van onderrig en leer soos by n hoëronderwysinstelling gebruik, en twee ander erkende taalvakke) Verbruikerstudie Visuele Kunste Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid As jy dus met die verwerwing van jou NSS vier van jou sewe skoolvakke uit die gemelde lys van vakke in graad 12 geneem het en n minimum prestasievlak van 4 (50%) in elkeen van hierdie vier (4) vakke behaal het, kan jy aansoek doen om aan enige hoëronderwysinstelling in Suid-Afrika te studeer. WAT HET JY NODIG OM AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (UV) TE STUDEER? Met die oog op graadstudie verwag die UV verder dat jy: n Algehele toelatingspunt van 30 punte en n minimum prestasievlak van 4 (50%) in die UV-onderrigtaal van jou keuse: Afrikaans of Engels. In sekere skoolvakke op n minimum prestasievlak moet presteer om n spesifieke universiteitsmodule te kan neem. Jy moet byvoorbeeld 60% vir Wiskunde in graad 12 behaal indien jy van voorneme is om Wiskunde as een van die modules in n BSc-studierigting te neem; en 1
2 n Algehele toelatingspunt van 34 moet behaal om vir sekere geselekteerde programme te registreer, bv BSc (Aktuariële Wetenskappe). (Kyk fakulteit-spesifieke toelatingsvereistes.) Voorbeeld: In vyf (5) akademiese vakke n vlak van minstens 5 (60%) 5 x 5 = 25 In een (1) verdere akademiese vak n vlak van minstens 4 (50%) 1 x 4 = 4 Die vak Lewensoriëntering n vlak van 5 (60%) of hoër verdien 1 punt 1 x 1 = 1 Algehele UV-toelatingspunt (TP) = 30 Toelatingsvereistes is onderhewig aan veranderinge. NSS-prestasievlak TP 7 (90% 100%) 8 7 (80% 89%) 7 6 (70% 79%) 6 5 (60% 69%) 5 4 (50% 59%) 4 3 (40% 49%) 3 2 (30% 39%) 2 1 (0% 29%) - FAKULTEIT-SPESIFIEKE TOELATINGSVEREISTES Belangrik: Alle toelatingsvereistes is onderhewig aan verandering aangesien registrasie vir studies eers in 2020 sal geskied. Tensy anders vermeld, is die minimum toelatingsvereistes vir die taal van onderrig op prestasievlak 4 (50%) Afkortings: NSS = Nasionale Senior Sertifikaat TP = Toelatingspunt Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings BCom BCom met spesialisering in Ekonomie BCom met spesialisering in Menslike Hulpbronbestuur BCom met spesialisering in Bemarking BCom met spesialisering in Entrepreneurskap BCom met spesialisering in Beleggingsbestuur en Bankwese Wiskunde vlak 4 (50%) BCom (Regte) NSS + TP van 34 Wiskunde vlak 4 (50%) Bankwese Finansiële instellings Ekonoom Ekonomiese navorser Regsadviseurs of prokureurs by finansiële instellings Bemarking Menslike Hulpbronnebstuur Arbeidsverhoudinge Entrepreneurskap BAdmin Munisipale bestuurder Staatsamptenaar BRek NSS + TP van 34 BCom (Rekeningkunde) Wiskunde vlak 4 (50%) Kommersiële en finansiële rekenmeesters Geoktrooieerde rekenmeesters Belasting deskundiges Finansiële bestuurders Fakulteit Geesteswetenskappe 2
3 Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings Diploma in Beeldende Kunste Portefeulje van kreatiewe werk Diploma in Musiek NSS + TP van 25 Musiekgeletterdheid Unisa Graad 3 of ekwivalent Praktiese instrument Unisa Graad 4 of ekwivalent Verpligte oudisie en teorievaardigheidstoets BA BA (Regeerkunde en Politieke Transformasie) BA (Taalpraktyk) BA (Kommunikasiekunde) met spesialisering in Korporatiewe en Bemarkingskommunikasie BA (Kommunikasiekunde) met spesialisering in Mediastudie en Joernalistiek BA (Bestuur) BA (Geografie en Omgewingsbestuur) Wiskunde vlak 4 (50%) BMus BA (Musiek) Kuns kritikus Oudhede handelaar Binneshuise versierder Grafiese ontwerper (Advertensiewese) Joernalis Multi-media kunstenaar Solis Uitvoerende kunstenaar Komponis Musiekkopieërder Musiekadviseur of verwerker Opname- en klanktegnikus Navorser Musiekkritikus Koormeester Opvoedkundige instansies Staatsdiens Politieke analis Vertaler Tolk Woordeboekbeskrywer Taalbestuurder Taaltegnoloog of ingenieur Kopieskrywer en redakteur Bemarker Verkoopsverteenwoordiger Reklamepraktisyn Joernalis Media analis Sport joernalis Biokinetikus Sportbestuurder Musiekgeletterdheid Unisa Graad 5 of ekwivalent Praktiese instrument Unisa Graad 7 of ekwivalent BA (Beeldende Kunste) Portefeulje van kreatiewe werk of evalueringstoets BA (Drama- en Teaterkuns) Drama-ervaring op skoolvlak n aanbeveling. BSocSc (Mens- en Samelewingsdinamika) Baccalaureus in Maatskaplike Werk Geograaf Ontwikkelingsbeplanner of bestuurder Grondverbruikbeplanner Omgewingsbestuurder GIS analis Solis Uitvoerende kunstenaar Komponis Musiekkopieërder Musiekadviseur of verwerker Opname- en klanktegnikus Navorser Musiekkritikus Koormeester Opvoedkundige instansies Professionele of vryskut kunstenaar Grafiese ontwerper (advertensiewese) Kunshandelaar / assessor Kuns- en kultuurbestuurder Joernalis Museum kurator Galery bestuurder Kunsbewaarder Opvoedkunde Professionele aktuer Regisseur Ontwerper Skrywer Tegniese kundige Drama- en teaterleermeester Gemeenskapsontwikkeling Maatskaplike werker Werksomgewings: hospitale, staatsdepartemente, nieregeringsinstansies, sosiale en maatskaplike navorsings, stedelike en landelike beplanning, menslike 3
4 Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings hulpbronbeheer Fakulteit Gesondheidswetenskappe Let wel: alle programme is onderhewig aan keuring. Beskrywing van Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings BMedSc (Stralingswetenskap) MBChB B Optometrie BSc (Fisioterapie) NSS + TP van 36 NSS + TP van 36 B Arbeidsterapie NSS + TP van 36 en/of Lewenswetenskappe vlak 5 (60%) BSc (Dieetkunde) NSS + TP van 36 en/of Lewenswetenskappe vlak 5 (60%) B Biokinetika NSS + TP van 34 BSocSc Verpleegkunde Wiskunde vlak 3 (40%) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70%) of Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) Mediese dokter Internis Mediese fisikus (bv onkologie) Mediese dokter vir sportspanne Werksomgewing: hospitale, klinieke, privaatpraktyke, opleiding- of navorsingsinstansies, Mediese Navorsingsraad, staatsdepartemente Optometris Oogkundige Fisioterapeut Werksomgewing: hospitale, klinieke, privaatpraktyke, opleiding- of navorsingsinstansies, Mediese Navorsingsraad, staatsdepartemente, outehuise, skole vir kinders met spesiale behoeftes, sportspanne Arbeidsterapeut Gemeenskapswerker Werksomgewing: hospitale, klinieke, skole, privaatpraktyke, Plekke van Veiligheid Dieetkundige Voedselanalis Voedsel en drank navorser Voedingkundige Konsultant Verkoopsverteenwoordiger vir voedsel en drank maatskappy Gemeenskapsdieetkundige Biokinetikus Menslike bewegings spesialis Werksomgewing: Sport, rehabilitasie, hospitale, skole Alle aspekte van gesondheidsorg Werksomgewing: hospitale, klinieke, privaatpraktyke, opleiding- of navorsingsinstansies, psigiatriese instansies, staatsdepartemente Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe BSc-grade in die volgende programme: Beskrywing van Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings Wiskundige Statistiek en Klimaatwetenskappe Ekonometrie Beleggingswetenskappe Psigometrie Wiskunde vlak 7 (80%). Indien Landbouweerkunde of Chemie of Fisika die tweede hoofvak is, word Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) Statistiese ontleder Finansiële en beleggingsontleder Beleggingsbestuurder Risikobestuurder Finansiële verslaggewer/beplanner 4
5 Toegepaste Statistiek en Rekeningkunde Ekonomie Sielkunde Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Chemie Wiskundige Statistiek Fisika Finansies vereis. Indien daar vir Toegepaste Statistiek-grade ingeskryf word, word slegs vlak 5 (60%) vir Wiskunde vereis. Ekonoom Ekonometrikus Statistikus Navorsingsielkundige Finansiële ekonoom/adviseur Wetenskaplike Wiskundige ontleder by banke, versekeringen beleggingsinstellings Navorser Aktuariële Wetenskappe NSS + TP van 34 Wiskunde vlak 7 (80%). Fisika en Chemie Fisika en Astrofisika Fisika en Landbouweerkunde Chemie gekombineer met een van die volgende biologiese vakke: Biochemie Plantkunde Voedselwetenskappe Mikrobiologie Entomologie Dierkunde. Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) Indien Biologiese vakke die tweede hoofvak is, word Lewenswetenskappe op vlak 5 (60%) vereis. Fisika met Ingenieursvakke NSS + TP van 34 Wiskunde vlak 7 (80%). Fisiese Wetenskappe vlak 6 (70%). Geoïnformatika. Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) Geografie en Statistiek. of vlak 4 (50%) vir Fisiese Wetenskappe. Geografie en Landbouweerkunde Geografie en Omgewingswetenskappe Geologie Spesialisasie Geochemie Omgewingsgeologie Geologie en Chemie Geologie en Geografie Geologie en Fisika. 'n TP van 34 of hoër word sterk aanbeveel.. Aktuaries Aktuariële assistent Risiko-ontleder Finansiële verslaggewer Finansiële bestuurder Beleggingsbestuurder Statistikus Onderwys Vervaardigingsnywerhede Navorsingslaboratoriums WNNR / Sasol Kernenergie Telekommunikasie Energie produksie Planetarium Ruimte wetenskap Meteorologiese toerusting Atmosfeer- en weervoorspelling Vervaardigingsnywerhede Farmaseutiese maatskappye Medies Landbou Bosbou Omgewings-, afval en besoedelingsbestuur Marine omgewing Ingenieursassistent Terreinbestuurder GIS spesialis Geoïnformatika praktisyn Ruimtelike beplanner GIS spesialis GIS beplanner Geografiese data-ontleder Ruimtelike beplanner Geomorfoloog Klimaatspesialis Omgewingsinvloedpraktisyn Landbouvoorligter Eksplorasie geologie Myngeologie Ingenieursgeologie Ekonomiese geologie Omgewingsgeologie Navorsing en akademie 5
6 Biochemie en Plantkunde Biochemie en Entomologie Biochemie en Voedselwetenskap Biochemie en Genetika Biochemie en Mikrobiologie Biochemie en Fisiologie Biochemie en Statistiek Biochemie en Dierkunde Plantkunde en Entomologie Plantkunde en Genetika Plantkunde en Mikrobiologie Plantkunde en Dierkunde Entomologie en Genetika Entomologie en Mikrobiologie Entomologie en Dierkunde Genetika en Fisiologie Genetika en Mikrobiologie Genetika en Dierkunde Mikrobiologie en Dierkunde Mensmolekulêre Biologie Plantkunde en Planteteelt Plantkunde en Plantpatologie Omgewingsrehabilitasie Plantgesondheidsekologie Genetika: Tegnici in landbou-, bosbou-,. saad-, en plaagbeheer en mediese Lewenswetenskappe of navorsingsinstellings, sowel as forensiese Landbouwetenskappe vlak 5 (60%) instellings (bv. Polisiediens) Fisiese Wetenskappe vlak 4 Plantkunde: Loopbane in die opvoedkundige-, landbou-, omgewings- en (50%). bio-tegnologiese sektore as botanis, planttelersreg, plantpatoloog, navorser, onderwyser, omgewingskonsultant, natuurbewaarder, laboratorium- of navorsingsassistent en entrepreneur. Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie: Loopbane in landbou- en omgewingsektore, gesondheidsdienste en voedsel- en ander biotegnologie-verwante nywerhede of as 'n entrepreneur. Dierkunde en Entomologie: Laboratoriumof navorsingsassistent, onderwyser, omgewingskonsultant, natuurbewaarder in omgewings-, landbou, onderwys- en mediese instansies. Forensiese Wetenskap NSS + TP van 34 met kumulatiewe TP 17 vir Wiskunde, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Geen persoon met ʼn kriminele rekord sal tot hierdie program toegelaat word nie. Rekenaarwetenskap met Chemie Rekenaarwetenskap met Wiskundige Statistiek Rekenaarwetenskap met Wiskunde Rekenaarwetenskap met Fisika Rekenaarwetenskap vir Besigheid en Bestuur Rekenaarinligtingstelsels Wiskunde vlak 4 (50%). B (Verbruikerswetenskap) Algemeen B (Verbruikerswetenskap) Voedsel Forensiese wetenskaplike Genetikus Forensiese entomoloog Ballistiese deskundige Toksikoloog Brandstigting analis Forensiese geoloog Forensiese rekenaar of digitale analis Dokumente analis (dokument bedrog bv. Versekeringsindustrie) IT tegnikus Wiskunde vanaf vlak 5 (60%) IT databestuurder Indien Chemie of Fisika die tweede Program ontwikkelaar hoofvak is, word Fisiese IT infrastruktuur deskundige Wetenskappe vlak 4 (50%) vereis. App ontwerper en ontwikkelaar IT veiligheid deskundige Digitale platforms analis / bestuurder IT Projekbestuurder IT Besigheidsanalis Verbruikerswetenskaplike Konsultant BSc Verbruikerswetenskappe Voedsel. Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%). BArchStud (Argitektuur) Wiskunde vlak 4 (50%). Onderhewig aan keuring BSc Konstruksiebestuur BSc Bourekenkunde (Fasiliteitsbestuur) NSS + TP van 34. Een van die volgende op vlak 4 (50%): Fisiese Wetenskap, Ekonomie, Besigheidstudies of Rekeningkunde. Ontwerper Aankoper Bemarker Kwaliteitskontroler Produk ontwikkelaar Navorser in die voedselindustrie Argitek Tekenaar Argitekstegnoloog Argitekassistent Stads- en streekbeplanner Landskapsargitek Interieurontwerper Konstruksiebesigheidsbestuurder Ontwikkelaar van eiendom Bedryfsbestuurder Boubestuurder Koste-projekbestuurder Bourekenkundige 6
7 Beskrywing van Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings BAgric-grade in die volgende programme: Besproeiingsbestuur Diereproduksiebestuur Gemengde boerderybestuur Gewasproduksiebestuur Natuurlewebestuur Landbou-ekonomie Landboubestuur Wiskunde vlak 3 (40%) of Wiskundige Geletterdheid op minstens vlak 7 (80%) indien die TP 33 of meer is. Landbouadviseur, voorligting- en opleidingsbeampte. Bestuursposisies in n wye reeks agribesighede en landbou-ondernemings. Verteenwoordigers in agro-chemiese maatskappye (farmaseuties, kunsmis, plaagdoders) en dierevoeding-maatskappye BSc Landbou-Ekonomie Lewenswetenskappe of Landbouwetenskappe vlak 5 (60%) of vlak 4 (50%) vir Fisiese Wetenskappe Landbouweerkunde Agronomie Veekunde Voedselwetenskappe Weidingkunde Planteteelt Plantpatologie Grondkunde (Let wel dat programme kan gekombineer word). Lewenswetenskappe of Landbouwetenskappe vlak 5 (60%) of Fisiese Wetenskappe vlak 4 (50%) Vee-, Wild- en Weidingkunde: diereteler, dierefisioloog, dierevoedingkundige, weidingkundige, landbouadviseur, privaatkonsultant, boer, akademikus, onderwyser, voorligtingsbeampte en navorser Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe: agronoom, grondkundige, hortoloog, landbouweerkundige, navorser, landbouadviseur en konsultant Plantkunde: plantpatoloog of planteteler by privaat- of openbare instansies betrokke by gewasnavorsing en -ontwikkeling in die landbou-hortologie- en bosbou-industrieë Landbou-ekonomie: Agri-besigheid, bemarking, bankwese, versekering, besproeiingsbestuur, koöperatiewe bestuur, plaasbestuur, menslike hulpbronbestuur, navorsing en ontwikkeling, landbouadviseur, private konsultant, boer, akademikus, voorligtingsbeampte en navorser. Fakulteit Opvoedkunde Beskrywing van Leerprogramme Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings B-graad in Opvoedkunde in Grondslagfase-onderwys B-graad in Opvoedkunde in Intermediêrefase-onderwys B-graad in Opvoedkunde in Seniorfaseen VOO-onderwys Onderhewig aan keuring. Voorskoolse opvoeder Grondslag fase opvoeder Intermediêre fase opvoeder Senior fase opvoeder Tersiêre dosent Gemeenskapswerker Instrukteur Opleier Opvoedkundige analis Tegnologiese opvoedkunde Opvoedkundige bestuurder Fakulteit Regsgeleerdheid Beskrywing van Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings LLB vier jaar NSS + TP van 33 Onderrigtaal vlak 6 (70%) Wiskunde vlak 4 (50%) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70%) Advokaat Griffier van die Hooggeregshof Meester van die Hooggeregshof Akademiese regsloopbaan Registrateur van die Hooggeregshof Balju Staatsprokureur 7
8 Beskrywing van Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings Staatsadvokaat en aanklaer Regsadviseur B Iuris Finansiële Beplanning NSS + TP van 33 Wiskunde vlak 4 (50%) of Wiskundige Geletterdheid op prestasievlak 6 (70%) Finansiële beplanner en adviseurcial Planner Risikobestuurder Beleggingsbeplanner en adviseur Lewensverskering spesialis Bankwese en Versekeringsmaatskappye Batebestuurder Fakulteit Teologie Beskrywing van Program Minimum Toelatingsvereistes Beroepsgeleenthede / Werksomgewings Hoër Sertifikaat in Teologie NSS + TP van 22 Baccalaureusgraad in Teologie Leraar/predikant of pastoor in n gemeente Sendeling of evangelis (nasionaal of internasionaal) Kapelaan in die SAPD, SANW of Korrektiewe Dienste Jeugwerker Projekleier in gemeenskapsontwikkling Joernalis of omroeper in godsdienssake Navorser Lewenstyl afrigter Pastorale berader Bybelvertaler 8
TREK WEG MET JOU EK-WIL-EENDAG
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT 2017 GRAAD 9 VAKKEUSES #STUDENTELEWE TREK WEG MET JOU EK-WIL-EENDAG Inspiring excellence. Transforming lives. Inspireer uitnemendheid. Verander lewens. BEGIN EINDE SKRYF JOU
Nadere informatieTOELATINGSVEREISTES TOT STUDIE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (ALGEMENE REGULASIES A2, A3 EN A4)
TOELATINGSVEREISTES TOT STUDIE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (ALGEMENE REGULASIES A2, A3 EN A4) (i) (a) (b) (ii) (a) (b) (iii) Kandidate wat graad 12 (NSS) in 2008 later geslaag het: Tsy die Saat
Nadere informatie2016 SENIOR REGISTRASIE SKEDULE
SENIOR REGISTRASIE SKEDULE SENIOR AANLYNREGISTRASIE: (sonder bystand) 4 Januarie tot 2 Februarie Alle Programme AANLYNREGISTRASIE MET REGISTRASIE-BYSTANDSDIENS 07:30 tot 16:00 daagliks BYSTANDSDDIENSTE
Nadere informatieTrek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene
Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene van ʼn by die NWU-Potchefstroom Opedag op 6 Mei 2017! Dit begin alles hier Program Program Om die beste uit jou dag te kry, begin by die Studentesentrum
Nadere informatieFAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatie* Eerste stap tot: * Menslikehulpronpraktisyn * Mediator - Prokureur * Personeelkonsultant * Arbeidsverhoudingespesialis. BCom
* Eerste stap tot: * Menslikehulpronpraktisyn * Mediator - Prokureur * Personeelkonsultant * Arbeidsverhoudingespesialis - Advokaat * Personeelbetuurder * Menslikehulpbronbestuurder-- - Regsadvokaat *
Nadere informatieFakulteit Natuurwetenskappe
Fakulteit Natuurwetenskappe Kwaliteit in Onderrigleer, Navorsing en Gemeenskapsbetrokkenheid Skool vir Biologiese Wetenskappe Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe Dit begin alles hier Skool vir Biologiese
Nadere informatieHOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE
VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE Op elke lyn mag slegs EEN vak geneem word. FISIESE WETENSKAP of TOERISME of REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT ALGEMENE INSTITUSIONELE REëLS (EERSTE KWALIFIKASIES) 2013 1 INHOUD Ampsdreaers 3 Amptelike adres 4 Woordomskrywing 5 Algemene Institusionele Reëls vir Eerste kwalifikasies
Nadere informatieGraad 10- vakkeuses. ʼn Gids vir Graad 9-leerders en hulle ouers/voogde.
Graad 10- vakkeuses 2017 ʼn Gids vir Graad 9-leerders en hulle ouers/voogde www.up.ac.za ii Graad 10-vakkeuses Universiteit van Pretoria Inhoud Verantwoordelike vakkeuses vir Graad 10 is belangrik... bladsy
Nadere informatieHierdie sertifikaat word in die volgende spesialiseringsrigtings aangebied:
Nagraadse Sertifikaat in Onderwys (NGSO) Hierdie sertifikaat word in die volgende spesialiseringsrigtings aangebied: Senior en Verdere Onderwys en Opleiding Fase Onderwys (Graad 7 tot ) Verdere Onderwys
Nadere informatie2017/2018. Voorgraadse fakulteitsbrosjure. Laat vandag tel.
2017/2018 Voorgraadse fakulteitsbrosjure www.up.ac.za Laat vandag tel ii Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe 2017/18 Boodskap van die Dekaan Prof Jean Lubuma Dekaan: Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN
Nadere informatieGraad 10-vakkeuses. ʼn Gids vir Graad 9-leerders en ouers.
Graad 10-vakkeuses ʼn Gids vir Graad 9-leerders en ouers 2016 www.up.ac.za SA Publication Forum-kompetisie: 2015 Tweede plek vir Best One-off Publication asook merietetoekennings vir ontwerp, skryfvaardigheid
Nadere informatieGraad 10- vakkeuses. Laat vandag tel.
2018 Graad 10- vakkeuses Laat vandag tel www.up.ac.za 1 Graad 10-vakkeuses 2018 Inhoud Verantwoordelike vakkeuses vir Graad 10 is belangrik bladsy 2 Stappe om te volg bladsy 3 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Nadere informatieAANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS
BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi
Nadere informatieOUERAAND BEROEPSLEIDING:
OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële
Nadere informatieFakulteit Natuurwetenskappe se keuringsriglyne en toelatingsbeleid
Fakulteit Natuurwetenskappe se keuringsriglyne en toelatingsbeleid 2019 OPSOMMING (lees die dokument vanaf p2 vir volledige inligting). Algemeen Keuring word toegepas om n inskrywingsteiken vir eerstejaarsinname
Nadere informatieUniversiteit van Pretoria 1. Graad 10-vakkeuses. n Gids vir Graad 9-leerders en ouers
Universiteit van Pretoria 1 Graad 10-vakkeuses n Gids vir Graad 9-leerders en ouers 2015 2 Universiteit van Pretoria Graad 10-vakkeuses Inhoud Die belangrikheid van verantwoordelike vakkeuses vir Graad
Nadere informatieUniversiteit van Pretoria Voorgraadse Fakulteitsbrosjure Natuur- en Landbouwetenskappe 2012/13. Rudi van Aarde 2012/13.
Universiteit van Pretoria Voorgraadse Fakulteitsbrosjure Natuur- en Landbouwetenskappe 2012/13 Rudi van Aarde 2012/13 www.up.ac.za Boodskap van die Dekaan Boodskap van die Dekaan Het jy al ooit gewonder
Nadere informatieFAKULTEIT Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
FAKULTEIT Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Voorgraadse programme vir 2018/2019 Breë BCom-programme VOORGRAADSE PROGRAMME Ons breë graadprogramme rus jou toe met n deeglike grondslag in ekonomiese, bestuurs-
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL
Nadere informatieFinale Eksamenrooster 11 April DATUM OGGEND TYD MIDDAG TYD Woensdag 20 September Lewenswetenskappe VIII (Prakties) 10:00 11:30
Byvoegsel tot Omsendbrief No. 50/2017 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMENROOSTER OKTOBER DESEMBER 2017 Finale Eksamenrooster 11 April 2017 DATUM OGGEND TYD MIDDAG TYD 20 September Lewenswetenskappe VIII
Nadere informatieSOSIALE- en OWERHEIDSTUDIE
Skool vir SOSIALE- en OWERHEIDSTUDIE Innovasie deur diversiteit NORTH-WEST UNIVERSITY YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA NOORDWES-UNIVERSITEIT POTCHEFSTROOMKAMPUS 8545BKA Sosiale & Owerheids.indd 1 10/21/09
Nadere informatie2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode
2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...
Nadere informatieDit begin alles hier. Teologie
Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog
Nadere informatieAansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida
Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee
Nadere informatieAansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015
Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;
Nadere informatieJAARBOEK 2010 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS Potchefstroomkampus
JAARBOEK 2010 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS Potchefstroomkampus Rig alle korrespondensie aan Die Registrateur Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Tel:
Nadere informatieFAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige
Nadere informatieJAARBOEK 2012 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS. Potchefstroomkampus
JAARBOEK 2012 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS Potchefstroomkampus Rig alle korrespondensie aan Die Registrateur Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Tel:
Nadere informatieDeel 1: Natuurwetenskappe: Voorgraadse Programme
FAKULTEIT NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE JAARBOEKE 2013 Deel 1: Natuurwetenskappe: Voorgraadse Programme Dekaan Professor N.J.L. Heideman Kantoor 9, Biologiegebou Telefoonnommer: 051 401 2322 Faksnommer:
Nadere informatieJAARBOEK 2015 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS. Potchefstroomkampus
JAARBOEK 2015 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS Potchefstroomkampus Rig alle korrespondensie aan Die Registrateur Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Privaatsak X6001 Potchefstroom 2520 Tel:
Nadere informatieDit begin alles hier. Lettere en Wysbegeerte
Dit begin alles hier Lettere en Wysbegeerte VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel
Nadere informatienavorsers varsitybeker OPEDAG moderne labs mooiste kampus nuwe vriende hibriede leer geleenthede klasdraf uitmuntend onderrig #ChooseUP werkplekgereed
hibriede leer geleenthede ondersoekend moderne labs daghuise inisiatief navorsers studentelewe klasdraf uitmuntend fantasties onderrig groter prentjie uitsonderlike onderrig tuks studente-gim lekker atmosfeer
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om
Nadere informatieGraad 9 Inligtingstuk. Vakkeuses
Graad 9 Inligtingstuk Vakkeuses 2014 1 INHOUD: Skoolvakke en slaagminimum vereistes Bl. 1 Vakveranderings Bl. Universiteitstoelating Universiteit se toelatingspuntestelsel Die NSS se sewe vlakke van prestasie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIUE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIUE VRYSTAAT NAGRAADSE JAARBOEK FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2011 Dekaan: Prof. M.J. (Tienie) Crous Flippie Groenewoudgebou 171 Telefoonnommer: (051) 401-2310 E-pos: crousmj@ufs.ac.za
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatieREKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3
HOËRSKOOL OOS-MOOT VAKKEUSE INLIGTINGSTUK VIR GRAAD 10 TOT 12 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3 2. SINVOLLE VAKKEUSE 3 2.1 Selfkennis van die kind 3 3. DIE ONDERWYSSTELSEL 4 3.1 Skoolfases 4 3.2 Vakkeuse
Nadere informatieonderskeid tussen verskillende kunsvorme
OpenStax-CNX module: m26092 1 onderskeid tussen verskillende kunsvorme Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN
Nadere informatieRELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)
RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in
Nadere informatieFakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
2018 Dekaan: Prof Ingrid Woolard PhD (Kaapstad) Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL 10 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Jaarboek Wysigings,
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE BLOEMFONTEINKAMPUS REËLBOEK VOORGRAADS 2014
0 UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE BLOEMFONTEINKAMPUS REËLBOEK VOORGRAADS 2014 ` Dekaan: Prof H.J. Kroukamp Flippie Groenewoudgebou 171 Tel: 051 4013454 E-pos:
Nadere informatieCURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN
1. KONTAKBESONDERHEDE: CURRICULUM VITAE van MATHYS BORNMAN Mnr. MJ Bornman Posbus 383 Viljoenskroon 9520 Selfoon: 072 247 0482 E-pos: thysbornman@yahoo.com 2. PERSOONLIKE INLIGTING: Van : Bornman Volle
Nadere informatieGraad 9 Inligtingstuk. Vakkeuses
Graad 9 Inligtingstuk Vakkeuses 1 INHOUD: Skoolvakke en minimum slaagvereistes Bl. 3 Vakveranderings Bl. 4 Universiteitstoelating Bl. 4 Universiteit se toelatingspuntestelsel Bl. 5 Die NSS se sewe vlakke
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT JAARBOEK FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2004 Dekaan: Pr. M.J. (Tienie) Crous Flippie Groenewoudgebou 152 Telefoonnommer: (051) 401-2310 Jaarboek 2004 INHOUD Akademiese
Nadere informatieINSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 elet_d@hotmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT JAARBOEK FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2008 * Dekaan: Pr. M.J. (Tienie) Crous Flippie Groenewoudgebou 171 Telefoonnommer: (051) 401-2310 E-pos: dean.ekw@ufs.ac.za
Nadere informatieDESIGN RELIGIESTUDIES
DESIGN RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Religiestudies 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING... 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12... 4 3. UITBREIDING
Nadere informatiePROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE
PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE 2 AMPTELIKE NASIONALE PROTOKOLLYS Kanselier Premiers, ministers, ministers van buitelandse regerings, regters, ens. Visekanselier en Rektor Voorsitter van die
Nadere informatieGRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE
Nadere informatieINSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015
INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015 Voorsitter: Miranda van Heerden 081 735 2089 arrievanheerden@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE
Nadere informatieTOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL
Nadere informatieSTART 2016 #VOORGRAADSE TOELATINGSVEREISTES UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
START 2016 #VOORGRAADSE TOELATINGSVEREISTES UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SÓ BEGIN JY Kies n program by die Universiteit Stellenbosch eerste keuse en tweede keuse (besoek www.maties.com en Wat kan ek studeer?
Nadere informatieDit begin alles hier. Gesondheidswetenskappe
Dit begin alles hier Gesondheidswetenskappe VRYWARING Inhoud Die studie-inligting en die minimum toelatingsvereistes in hierdie gids is onderhewig aan verandering en is slegs n opsomming van die algemeenste
Nadere informatieEerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids
Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids Kontak Susan van Schalkwyk (scvs@sun.ac.za, tel nr: 808-3751) Antoinette van der Merwe (advdm@sun.ac.za, tel nr: 808-3074) Gert Young (gyoung@sun.ac.za,
Nadere informatieDit begin alles hier. Letter en Wysbegeerte
Dit begin alles hier Letter en Wysbegeerte VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel
Nadere informatieFAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieAFTIKLYS vir. Kies n program by die Universiteit Stellenbosch eerste keuse en tweede keuse.
AFTIKLYS vir aansoek doen 1 2 4 Kies n program by die Universiteit Stellenbosch eerste keuse en tweede keuse. Besoek www.maties.com en klik op Wat kan ek studeer? Maak seker jou aansoek is volledig en
Nadere informatieHoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal
Nadere informatieStelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017
Jireh Electronics het n visie om sosiale waarde by te voeg tot die jeug van Afrika, deur die verskaffing van opvoedkundige instrumente, wat deur hulle praktiese applikasie verbeterde lewenstegnieke kweek,
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
Nadere informatieKlank en kleur in die skepping
Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za
Nadere informatieFAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige
Nadere informatieFAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en kode Programnaam
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Innovasie Maak Saak INNOVASIEBEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is om inligting oor n nuwe sake-idee of innovasie aan die universiteit openbaar te maak. Dit sal die universiteit
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieDit begin alles hier. Teologie
Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog
Nadere informatieInnovasie deur diversiteit. Gesondheidswetenskappe
Innovasie deur diversiteit Gesondheidswetenskappe VRYWARING Inhoud Die studie-inligting en die minimum toelatingsvereistes in hierdie gids is onderhewig aan verandering en is slegs n opsomming van die
Nadere informatieJAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe. DEKAAN: Prof. DJ van Wyk. Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
JAARBOEK 2002 Fakulteit Natuurwetenskappe DEKAAN: Prof. DJ van Wyk Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys This Calender is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
Nadere informatieFakulteit AgriWetenskappe. Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL 7
2019 Fakulteit AgriWetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL 7 Akkuraatheid, aanspreeklikheid en veranderings Die Universiteit Stellenbosch het alle redelike stappe geneem om
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. Hierdie
Nadere informatievonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:
-445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieGestruktureerde MA in Kreatiewe Skryfkuns
Gestruktureerde MA in Kreatiewe Skryfkuns Die kursus is gerig op (aspirant) skrywers en vertalers wat ʼn manuskrip onder deskundige leiding wil voltooi. Hoewel die vernaamste oogmerk hiervan die ontwikkeling
Nadere informatieAKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE
AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE IS JY OP DIE REGTE PLEK? Jy moet hier wees as jy regte swot LLB BA Regte BCom Regte As jy vir iets anders registreer,
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieKan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
Nadere informatieIn 2012 sal slegs die eerstejaarsmodules van die grade wat in hierdie jaarboek vermeld word, aangebied word.
Let asb. daarop dat die inligting oor grade in hierdie jaarboek slegs van toepassing is op nuweling eerstejaars wat in 2012 vir die eerste keer vir een van die grade in hierdie jaarboek registreer. In
Nadere informatieAlle vakkombinasies by Merensky lei tot universiteitstoelating. Jou vakke bestaan uit VIER verpligte vakke en DRIE keusevakke.
INHOUDSOPGAWE 1. Samestelling van vakke 2. Verpligte vakke a) Tale b) Lewensoriëntering c) Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid (met vereistes) 3. Lys van keusevakke 4. Vakinligting 5. Voorbeeld van vakkeusevorm
Nadere informatieKAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum
Nadere informatieDeel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning
FAKULTEIT NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE JAARBOEKE 2012 Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning Dekaan Professor N.J.L. Heideman Biologiegebou 9 Telefoon:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieHANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder
Nadere informatie