GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "GEDRAGSKODE VIR LEERDERS"

Transcriptie

1 GEDRAGSKODE VIR LEERDERS A. ALGEMENE RIGLYNE Daar word verwag dat: Leerders te alle tye in n respekvolle en konsidirerende manier teenoor mekaar, onderwysers en besoekers sal optree. Leerders by die skoolreëls sal bly in gevolge hulle kleredrag en gedrag wanneer hulle die skool binne en buite skoolure verteenwoordig. Leerders mag nie iets sê of doen wat die skool in n slegte lig sal plaas Geen leerling het die reg om te enige tyd die onderrigtyd of ander leerlinge te ontwrig gedurende skooltyd of ander leerlinge fisies en emosioneel leed aan te doen Die skool sal dus ouers / voogde kontak wanneer n leerling se gedrag n probleem raak om die probleem op te los. 1. SKOOLDRAG: Die volledige somers- en wintersdrag is beskikbaar by die meeste ketting klerewinkels. (Sien asb Skooldrag op Website) Leerlinge wat vanaf ander skole inskryf mag die vorige skoolklere dra tot dit nie meer bruikbaar is Slegs leerders wat skriftelik aansoek gedoen het en die nodige bewys ingedien het en wat by die BHL goedkeuring gekry het, mag afwyk van die skooldrag en haarstyle a.g.v. godsdienstige of kulturele redes. 2. SKOOLREëLS: 2.1 Voorkoms van seuns: Kleredrag: Skooldrag tydens skoolure. Netjiese tekkies mag saam met skoolsweetpak gedra word. Hare: Kort, netjies en skoon. Gel en kleur van hare nie toegelaat. Enige belaglike styl en waar hare in oë hang word nie toegelaat Juwele: Slegs horlosie. Geen oorbelle, ringe, krale, hangertjies, tatoeërmerke ens. word toegelaat 2.2 Voorkoms van dogters: Kleredrag: Skooldrag tydens skoolure: Netjiese tekkies mag saam met skoolsweetpak gedra word. Hare: Gel, kleur en golwing van hare nie toegelaat Enige belaglike styl en waar hare in oë hang sal afgekeur word. Juwele: Slegs horlosie en n enkele seëlring. Een ringetjie of knopie in ore. Geen hangertjies, armband of tatoeërmerke sal toegelaat word Naels: Geen naellak toelaatbaar Grimering: Geen. Die skool is n plek van veiligheid en word beskerm deur die gereg. a) Geen onwettige voorwerpe of onwettige dwelms, soos gedefinieer der SASA of die Skoolveiligheidsbeleid sal en mag op die skoolterrein gebring word behalwe in opvoedkundige waarde wat deur die Hoof goedgekeur is. Gevaarlike voorwerpe sluit in: Messe, vuurwapens of enige voorwerp wat iemand kan beseer. b) Die dra en gebruik van sigarette word verbied. c) Alkohol by leerders word nie toegelaat d) Die dra of gebruik van enige onwettige chemiese middel of dwelm word verbied. 2.3 Klaskamerprosedure: Aankoms: Ordelik en stil in ry vanaf stoep na sitplek. Gaan sit en haal toepaslike boeke uit. Verdaag: Wag op bevel om weg te pak. Pak vining weg en bly sit. Verdaag op bevel van onderwyser of klasleier. Wanneer n onderwyser noodgedwonge nie in sy/haar klaskamer is nie, word gedissiplineerde gedrag van leerlinge verwag. Leerlinge gaan voort met die werk wat aan hulle gegee is. Indien dit afgehandel is, word n leesboek uitgehaal waarna die leerlinge stil aangaan. Geen leerling mag sy/haar

2 sitplek verlaat, skree, raas, ander leerlinge pla of die klas verlaat sonder toestemming van die klasleier Selfone: Die gebruik van selfone tydens skooltyd word verbied. Selfone moet afgeskakel en ingehandig word gedurende skoolure, Indien selfone gebruik word, sal dit afgevat word en gebêre word tot ouers besit daarvan neem. 2.4 Wisseling: Wisseling tussen periodes en na pouse moet so spoedig moontlik afgehandel word ten einde minimum tyd verlore te laat gaan. Stilte en orde sal tydens wisseling afgedwing word. Hou links op stoepe en trappe. Leerlinge wissel in ononderbroke rye. Geen gesels, spelery of laksheid word tydens wisseling toegelaat Die onderwysers in die Intersen fase moet tydens wisseling op die stoepe diens doen ten einde effektiwiteit te verseker. 2.5 Stoepe en trappe: Geen leerlinge mag op die stoepe of trappe hardloop, speel of drentel 2.6 Pouses: Leerlinge mag slegs op toegewysde plekke speel Leerlinge mag nie op stoepe, trappe, in kleedkamers, op pawiljoene of tussen personeel se motors speel Geen leerling mag die terrein tydens pouses verlaat Geen ruwe speletjies word toegelaat Geen rugbyballe en harde balle word toegelaat Geen gevaarlike speelgoed word toegelaat Na afloop van pouses moet leerlinge so spoedig moontlik by hul klasse kom Personeel op speelgronddiens hanteer tydens pouses die probleme wat mag voorkom. 2.7 Kleedkamers: Leerlinge mag nie die kleedkamers tydens wisseling besoek Die kleedkamers moet slegs gebruik word vir die doel waarvoor dit daar is. Vandalisme en mors in die kleedkamers sal in n baie ernstige lig beskou word. Leerlinge moet kleedkamers met n permit besoek in klastyd. 2.8 Verbode terrein: Geen leerling mag sonder toesig van n onderwyser enige van die volgende plekke betree nie: Saal, stoorkamers, Opstal, krieketnette en blad, werkers se kwartiere, fietsloods gedurende skoolure. Die voorportaal by die kantoor word nie as n deurloop gebruik Enige ander plek deur die hoof bepaal. 2.9 Afwesigheid en stiptelikheid: Die skooldag begin daagliks om 07:30 en daar word van alle leerlinge verwag om betyds by die skool te wees. Daar sal streng teen laatkommers opgetree word. Ouers moet toesien dat leerlinge elke dag skool toe kom. Wanneer n leerling afwesig was, word n brief van die ouers en/of n doktersbrief verwag. As n leerder laat is, sal hy/sy afwesig gemerk word aangesien die register in die begin van die skooldag gemerk word. Stokkiesdraai sal lei tot ernstige dissiplinêre stappe. Ouers word gekontak Fietse: Geen leerling mag op die skoolterrein met sy/haar fiets ry Fietse word in die fietsloods gebêre vir die dag. Leerlinge is verantwoordelik vir die toesluit van hul fietse.

3 2.11 Bakleiery en afknouery: Geen leerling mag baklei of ander leerlinge afknou tydens die skooldag, op pad huistoe, tydens sportoefening, tydens sportbyeenkomste of op enige plek waar die skool betrokke is Hierdie oortreding word in n baie ernstige lig beskou en sal streng stappe tot gevolg hê Rook, drank, dwelmmiddels, ongewensde media, vuiltaal, wapens en gevaarlike speelgoed: Geen van bogenoemde sal onder enige omstandighede in leerlinge se besit toegelaat word Vuil of skeltaal word te alle tye verbied. Geen persoonlike aanmerkings van enige aard sal geduld word 2.13 Diefstal en vandalisme: Leerlinge moet respek vir ander persone en hul besittings toon. Diefstal en vandalisme van enige aard sal streng optrede tot gevolg hê en kan selfs tot skorsing / uitsetting lei. Bogenoemde sake sal deur die SAPD ondersoek word en ouers sal verantwoordelik gehou word vir skade wat spruit uit enige vorm van vandalisme Dissiplinêre sisteem: Elke onderwyser is verantwoordelik vir discipline en het die volle magtiging en verantwoordelikheid om leerlinge se opgtrede en gedrag te korrigeer indien nodig. Alle leerders sal by die dissiplinêre stelsel onderworpe wees Dissiplinêre Prosedure: Algemene reëlings: Elke leerder is in besit van n huiswerkboek met n gedragsverslag waarin n onderwyser rekord hou van gedragsprobleme; Dit maak voorsiening in elke leerarea asook verskillende grade van oortreding; Rekordering word gedoen om sodoende bewyse te hê as die ouers geskakel word vir n onderhoud; Telefoonnommers word gereeld opgedateer om sodoende ouers vining betrokke te kry. Dit geld vir enige misdrywe. Verwysings geskied vanaf onderwyser na DPO/DPS, Adjunkhoof na Hoof indien geringe misdrywe nie opgelos kan word Ouers word dan geskakel. Vir bakleiery word daar n strafboek gehou met die naam en graad van leerder met die onmiddelike wegneem van voorregte vir n sekere tydperk. Vir meer ernstige misdrywe sien Bylaag A en Riglyn 1 by gedrag, wat die betrokkenheid van die departement, Polisie en dissiplinêre verhore insluit Terrein / geboue / meubels / voertuie / toerusting / tuine / handboeke / kougom: Alle leerlinge is verantwoordelik vir die oppas en instandhouding van bogenoemde. Draai krane altyd styf toe om vermorsing te vermy. Skakel onnodige ligte af. Hou die terrein skoon deur van vullisdromme gebruik te maak. Die kou van kougom is verbode aangesien dit dikwels tot beskadiging lei. Geen leerlinge mag die terrein sonder toestemming tydens naweke of vakansies betree, of wanneer die hekke gesluit is Geen leerling mag oor die draad of hek klim Terwille van sindelikheid van die terrein, geboue en meubels, is kougom verbode. Verlore handboeke en mediaboeke word teen vervangingskoste betaal Persoonlike eiendom: Leerlinge is veratwoordelik vir die merk en oppas van hulle eiendom. Die skool sal nie verantwoordelik wees vir eiendom wat wegraak of beskadig word Leerlinge sal verantwoordelik gehou word vir skade wat aan mede-skoliere berokken word.

4 2.18 Sport / Kultuur en ander byeenkomste: Leerlinge moet te alle tye tydens sulke byeenkomste (weg of tuis) as ambassadeurs van die skool optree. Byeenkomste word altyd met die ooreengekomde drag / sportdrag bygewoon Werkers: Die werkers van die skool moet te alle tye met respek behandel word. 3. DISSIPLINE, TUG, STRAF, SKORSING EN UITSETTING: BYLAAG A Die hoof en onderwysers is geregtig om tug en straf toe te dien ten einde goeie orde en gesag te verseker, maar is gebonde aan die beperkings deur die Wet op Onderwysaangeleenthede daargestel. Daar sal deurentyd gestreef word na n kultuur van leer, bewaring, orde, sukses en verborgenheid. Die hoof kan te enige tyd die skoolreëls wysig. WETLIK: Die fundamentele regte van elke person moet gehandhaaf word. (Handves van Menseregte in die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika 1996 nr. 108) Die SA skolewet, nr 84 van 1996, artike 8(1) magtig die Beheerliggaam om discipline in n skool te handhaaf. (Straf moet strook met die oortreding) n Opvoeder by die skool het dieselfde regte as n ouer om n leerder te dissiplineer by die skool, klas, skoolfunksie, uitstappie of skoolverwante aktiwiteite. Deursoeking moet menslike waardighede handhaaf. Selfde geslag soek deur, verkieslik twee persone teenwoordig. Menslike waardighede, gelykheid en vryheid moet gehandhaaf word. Alle vennote het demokratiese reg op n regverdige verhoor. Luister na ander se menings oor sake. Alle leerders is gelyk. Wedersydse respek vir mekaar se Godsdienstige oortuigings en kulturele oortuigings. Leerders moet nie op n wrede of vernederende wyse behandel of gestraf word Geen lyfstraf van enige aard mag toegedien word Die ouer / voog van enigeen wat opsetlik enige skooleiendom misbruik, beskadig of ontsier, moet dit vervang of betaal. n Leerder mag nie n leerder straf Alle skoolreëls en regulasies moet nagekom word. Elke opvoeder het die reg om met respek deur die leerders behandel te word en ook dat sy / haar klas nie deur die leerders ontwrig word 4. VOORKOMING, PROAKTIEWE ADVIES, BERADING, STRAWWE EN KORREKTIEWE MAATREëLS: In die geval van kleiner oortredings mag korrektiewe maatreëls toegepas word. Hierdie maatreëls kan een of meer van die volgende insluit: a) Mondelinge waarskuwing of geskrewe berisping deur n opvoeder of skoolhoof; b) Skoolwerk onder toeighouding wat sal bydra tot die leerder se vordering op skool, die verbetering van die skoolomgewing, op voorwaarde dat die ouers vroegtydig ingelig word en die veiligheid van die kind verseker is; c) Die uitvoer van take wat die persoon teen wie die misstap begaan is sal ondersteun; d) Ooreengekome bekostigbare skadevergoeding; e) Die vervanging van beskadigde eiendom; en f) Skorsing uit sekere skoolaktiwiteite, byvoorbeeld sport, kulturele aktiwiteite. Skorsings moet slegs oorweeg word nadat alle pogings aangewend is om die gedrag van die leerder te verbeter.

5 BYLAE 1 MISDRYWE ERNSTIGE WANGEDRAG WAT SKORSING TOT GEVOLG KAN Hê: n Leerder sal aan ernstige wangedrag skuldig wees indien hy of sy, opsetlike en sonder gegronde rede: - Leer of onderrig in n klas bedreig, ontwrig of frustreer; Aan n sameswering deelneem om die behoorlike funksionering van die skool deur kollektiewe aksie te ontwrig; Die waardigheid van enige leerder aantas of enige leerder of ander persoon belaster, waaronder ook die maak van rasistiese aanmerkings; Enige toets- of eksamenmateriaal versprei of besit wat iemand anders instaat kan stel om n onregverdige voorsprong in n toets of eksamen te kry; In n toets of eksamen of enige ander vorm van beoordeling, soos take, kul; Aan enige daad van openbare onsedelikheid deelneem; Iemand anders seksueel teister; In besit gevind word van, of verspreiding van pornografiese material; of Onder die invloed is van, of in besit is van alcohol. ERNSTIGE WANGEDRAG WAT UITSETTING TOT GEVOLG KAN Hê: n Leerder sal skuldig wees aan ernstige wangedrag indien hy of sy: - Skuldig bevind word aan wangedrag soos in Bylae 1 bedoel nada thy aan dieselfde of soortgelyke wangedrag skuldig bevind is by twee vorige geleenthede; Versuim om te voldoen aan n straf of skorsing as korrektiewe maatreël; of Opsetlik en sonder gegronde rede Enige document of handtekening vervals waar dit potensieel of werklik tot nadeel van die skool kan wees; In enige toets of ekksamenvraestel of in enige persoon omkoop ten opsigte van enige toets of eksamen of himself of haarself of n ander persoon instaat stel om onregverdig voordeel daaruit te trek; Aan bedrog deelneem; Aan diefstal deelneem, of andersins oneerlik optree tot nadeel van n ander persoon; In besit is van, gebruik maak van of handel dryf in enige onwettige of ander skadelike stof; In besit is van, gebruik maak van, narkotiese of ongemagtigde dwelms oordra of indien daar sigbare bewys is van sodanige besit, gebruik of oordrag; In besit is van enige gevaarlike wapen; n Persoon aanrand of dreig om n ander persoon aan te rand; Enige persoon liggaamlik leed aandoen; Deelneem aan enige seksuele aktiwiteit wat n oortreding van die wet is; Eiendom kwaadwillig beskadig. 5. SPORT EN BUITEMUURSE AKTIWITEITE: Ons bied n breë spektrum sport en buitemuurse aktiwiteite waaraan leerlinge kan deelneem. Al hierdie aktiwiteite is gratis en geen toerusting hoef gekoop te word Waar u kind spesiale kleredrag nodig het om aan n sport deel te neem, sal u in kennis gestel word. Wees verseker dat die beste moontlike toesig gehou sal word waar u kind ook al deelneem. Leerlinge neem egter op eie risiko aan al hierdie aktiwiteite deel en die skool kan nie vir enige kostes wat mag voortspruit, verantwoordelik gehou word Ek vertrou dat hierdie stelsel ook vir u aanvaarbaar sal wees aangesien di tons taak baie sal vergemaklik. Hou asseblief hierdie skrywe in u besit sodat u die inligting daarop kan gebruik. Hierdie gedragskode is bindend vir alle leerders van Laerskool Gerrit Maritz.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig

Nadere informatie

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019: ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE PROSEDURE

DISSIPLINÊRE PROSEDURE DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag

Nadere informatie

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND a. Die stelsel van strafmaatreëls vir wangedrag word gebruik as n opvoedkundige instrument ter bevordering van u kind se ontwikkeling. b. Elke leerling word volledig

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE Skoolreëls & Strafprosedure SKOOLREëLS 1. ALGEMEEN EN TOEPASSING 1.1 Die doel van die skoolreëls en gedragskode is die neerlegging van reëls en prosedures om n gedissiplineerde

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL Die bestaan van n stel skoolreëls is n noodsaaklikheid by elke skool vir doeltreffende opvoedende onderwys. Skoolreëls bied aan die onderwyser n gesagsbasis

Nadere informatie

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2008) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1_ VISIE- EN MISSIESTELLING VAN LUCAS MEYER 1.1.1_ Visiestelling Om as skool

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G.

SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G. A.5 SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE A. Aantree 2 B. Gange 2 C. Klaskamers 2 D. Speelterrein 3 E. Snoepwinkel 4 F. Afwesigheid 4 G. Selfone 4 H. Kleredragreëls : Gewone Klere Dag 4 I. Algemeen 5 J. Toilette/Kleedkamers

Nadere informatie

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE KOSHUISBELEID- EN REëLS Aile inskrywings moet skriftelik voltooi word en by die koshuis of skool ingehandig word [1 per leerder]. Daar word voorkeur aan broers en susters,

Nadere informatie

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE 1. Regte en verantwoordelikhede van leerders In die algemeen word daar van leerders verwag om die dissiplinêre kode en skoolreëls te ken, verstaan, aanvaar en te gehoorsaam.

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART 1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE PROSEDURE VIR GEDRAGSKODE OORTREDINGS EN STRAFMAATREËLS INHOUDSOPGAWE INTERNE GEDRAGSINTERVENSIE PROGRAM/PROSES OORTREDINGS, PROSEDURES EN STRAWWE 1. DETENSIE

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996)

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag

Nadere informatie

Laer Gedenkskool Danie Theron

Laer Gedenkskool Danie Theron Page 1 of 28 Laer Gedenkskool Danie Theron 42. LEERDER GEDRAGSKODE (DISSIPLINEBELEID) INHOUDSOPGAWE Doel van die gedragskode Inleiding Afdeling 1: Skoolreëls A. Algemene beginsels B. Skool en klasbesoek

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010)

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010) REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1 Visie- en Missiestelling van Lucas Meyer 1.1.1 Visiestelling Om as skool te strewe na uitnemendheid

Nadere informatie

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE Met die gedragskode vir leerders poog ons om ordelike en effektiewe onderrig te bevorder en poog ons ook om die leerder te begelei tot die ontwikkeling en verwerwing

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3

Nadere informatie

LAERSKOOL TUINRAND. SKOOLREëLS

LAERSKOOL TUINRAND. SKOOLREëLS LAERSKOOL TUINRAND SKOOLREëLS INLEIDING: Die beeld van Tuinrand moet met trots na buite gedra word. Elke leerder moet trots wees om n Tuinrander te wees. n Leerder van ons skool se taalgebruik en gedrag

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam

Nadere informatie

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid

Nadere informatie

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE Met die gedragskode vir leerders poog ons om ordelike en effektiewe onderrig te bevorder en poog ons ook om die leerder te begelei tot die ontwikkeling en verwerwing

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading

Nadere informatie

Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen

Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen A. Inleiding Laer Meisieskool La Rochelle Girls' Primary School Gedragskode leerders Aangepas op 24 Januarie 2017 1. Wetsbepaling: Algemeen Die Gedragskode vir Leerders van Laer Meisieskool La Rochelle

Nadere informatie

DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING:

DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING: DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING: Laerskool Brits onderneem om 'n regverdige, billike dissiplinêre- en grieweproses, ongeag ras, afkoms, geslag of werkskategorie in plek te stel en te onderhou. Die skool

Nadere informatie

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL MCP PROSPEKTUS 1 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL 1 2 07:45 13:15 3 7 07:45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08:00 1 08:00 08:30 2 08:30

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings.

DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings. A. DOEL VAN DIE DISSIPLINÊRE BELEID: DISSIPLINÊRE BELEID 1. Om aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag te definieer. 2. Om gepaste strafmaatreëls en strafprosedures daar te stel. 3. Om n positiewe beeld van

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Gedragskode vir opvoeders GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS Opvoeders moet altyd professioneel en beleefd optree teenoor kollegas, leerders, ouers en besoekers. Opvoeders moet nie op leerders

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Staatskoerant Vol Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Nr 1589, 13 Desember 2002

Staatskoerant Vol Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Nr 1589, 13 Desember 2002 Staatskoerant 24165 Vol 450 13 Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Nr 1589, 13 Desember 2002 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES OOR DIE VERBOD OP ONTGROENINGSPRAKTYKE

Nadere informatie

HOËRSKOOL RUSTENBURG

HOËRSKOOL RUSTENBURG HOËRSKOOL RUSTENBURG GEDRAGSKODE VIR LEERDERS ETIEKKODE Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School Ek, aanvaar en neem kennis van die skool se gedragskode en stem daartoe in om die reëls en regulasies van Wonderfontein te volg en daardeur

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

BRIDGTON SEKONDêRE SKOOL GEDRAGSKODE VAN LEERDERS

BRIDGTON SEKONDêRE SKOOL GEDRAGSKODE VAN LEERDERS BRIDGTON SEKONDêRE SKOOL GEDRAGSKODE VAN LEERDERS AANHEF TOT DIE GEDRAGSKODE: Artikel 8 van die Suid Afrikaanse Skolewet maak voorsiening daarvoor dat die Beheerliggaam van n openbare skool n gedragskode

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE DAG VAN Voorsitter van beheerliggaam Skoolhoof 1 Gedragskode van Hoërskool Swartland Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Dissiplinêre komitee...

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Bergsig Akademie/Academy

Bergsig Akademie/Academy 2.1 Gedragskode vir leerders Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou en te bevorder.

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

hierdie gedragskode en al die reëls en regulasies van Laerskool Park getrou na te kom;

hierdie gedragskode en al die reëls en regulasies van Laerskool Park getrou na te kom; Gedragskode vir leerders Deel 1 Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou en te bevorder.

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011

LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011 LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011 1. MY BYDRAE AS LEERDER Ons respekteer mekaar, daarom raak ons nie handgemeen of spot mekaar nie. Ons gooi nie papiere op die speelgrond of in die klasse

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE

LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE INLEIDING Laerskool Eversdal verbind homself daartoe om n skoolomgewing daar te stel wat gehalte-onderwys en n positiewe leeromgewing skep deur Die regte en veiligheid van

Nadere informatie

Skoolreëls vir leerders

Skoolreëls vir leerders Skoolreëls vir leerders VERKLARING Ouers en leerders se aandag word daarop gevestig dat die reëls en regulasies wat hierin vervat is, slegs die belangrikste aspekte van die skool se gedragskode en dissiplinêre

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Dissiplinebeleid 2017

Dissiplinebeleid 2017 Dissiplinebeleid 2017 DOKUMENT ONTWIKKELING EN GOEDKEURING Verantwoordelikheid Detail Naam Handtekening Datum Outeur: Goedgekeur: Dissiplinehoof Voorsitter: Beheerliggaam Janneman Opperman Schalk Bruwer

Nadere informatie

SKOOLREëLS EN GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

SKOOLREëLS EN GEDRAGSKODE VIR LEERDERS SKOOLREëLS EN GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 1. ALGEMEEN Elke leerder het die reg om ongestoord onderrig te ontvang en in n geordende omgewing skool te gaan. Diegene wat andere hierdie reg ontsê, moet begeleidend

Nadere informatie

BISHOP LAVIS SEKONDÊRE SKOOL

BISHOP LAVIS SEKONDÊRE SKOOL BISHOP LAVIS SEKONDÊRE SKOOL GEDRAGSKODE & SKOOLREËLS HELDERBERWEG BISHOP LAVIS 7490 Tel: 021 934 1005 Faks: 021 934 8261 Epos: admin@blhs.co.za B l a d s y 2 VISIE BISHOP LAVIS HOËRSKOOL MOET N SENTRUM

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL

GEDRAGSKODE VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL 1 GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL INDEKS DEEL I ALGEMEEN 1. N VISIE VIR PAARL GIMNASIUM 2. INLEIDING 3. GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOËRSKOOL GIMNASIUM, PAARL 4. DOEL 5. WOORDBEPALINGS

Nadere informatie