DISSIPLINÊRE PROSEDURE

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DISSIPLINÊRE PROSEDURE"

Transcriptie

1 DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag van leerders by openbare skole en dissipline Woordomskrywing: wangedrag wangedrag wat deur ʼn leerder begaan is en sluit dit die volgende in: (a) wangedrag wat op die perseel van ʼn skool begaan is, hetsy tydens of buite skoolure; (b) wangedrag wat buite enige skoolaktiwiteit begaan is, ongeag of dit binne of buite die skoolperseel en tydens of buite skoolure begaan is; en (c) enige gedrag wat in of sonder skooluniform en binne of buite die skoolperseel begaan is en wat (i) die skool ʼn slegte naam kan gee; (ii) inmeng met die bestuur, gesag en behoorlike administrasie van die skool; (iii) inmeng met die toestande wat nodig is vir enige skoolaktiwiteit; (iv) behoudens die redelike uitoefening van die reg om te vergader, te betoog, ʼn betooglinie te vorm en petisies voor te lê soos in die Grondwet, 1996, en die kode bepaal, begaan word met die doel om enige persoon te verhinder om sy of haar regte, bevoegdhede of pligte as ʼn lid van die skoolgemeenskap uit te oefen, of begaan word ter vergelding van sodanige uitoefening; of (v) deur die kode van die skool verbied word. Toepassing (1) Hierdie kennisgewing en enige kode wat daarkragtens gemaak word, is van toepassing op ʼn leerder wat ten tyde van die wangedrag wat die leerder na bewering begaan het, aan die dissipline van die skool onderworpe was. (2) ʼn Leerder is aan die dissipline van die skool onderworpe indien die leerder as ʼn leerder by ʼn skool geregistreer is. (ERNSTIGE WANGEDRAG WAT SKORSING TOT GEVOLG KAN HÊ) BYLAE 1 ʼn Leerder sal skuldig wees aan ernstige wangedrag indien hy of sy, opsetlik en sonder gegronde rede (a) leer of onderrig in ʼn klas ernstig bedreig, ontwrig of frustreer; (b) aan ʼn sameswering deelneem om die behoorlike funksionering van die skool deur kollektiewe aksie te ontwrig; (c) die waardigheid van enige leerder aantas of enige leerder of ander persoon belaster, waaronder ook die maak van rassistiese aanmerkings; (d) enige toets- of eksamenmateriaal versprei of besit wat iemand anders in staat kan stel om ʼn onregverdige voorsprong in ʼn toets of eksamen te kry;

2 (e) in ʼn toets of eksamen of enige ander vorm van beoordeling soos take, kul; (f) aan enige daad van openbare onsedelikheid deelneem; (g) iemand anders seksueel teister; (h) in besit gevind word van of pornografiese materiaal of dit versprei; of (i) onder die invloed is van, of in besit van alkohol. BYLAE 2 (ERNSTIGE WANGEDRAG WAT UITSETTING TOT GEVOLG KAN HÊ) ʼn Leerder sal skuldig wees aan ernstige wangedrag indien hy of sy (a) skuldig bevind word aan wangedrag soos in Bylae 1 bedoel nadat hy aan dieselfde of soortgelyke wangedrag skuldig bevind is by twee vorige geleenthede; (b) versuim om te voldoen aan ʼn straf of skorsing as ʼn korrektiewe maatreël of (c) opsetlik en sonder gegronde rede- (i) enige dokument of handtekening vervals waar dit potensieel of werklik tot nadeel van die skool kan wees; (ii) in enige toets of eksamenvraestel of in enige toet of eksamenmateriaal handel dryf; (iii) poog om enige persoon om te koop of enige omkoop ten opsigte van enige toets of eksamen of homself of haarself of ʼn ander persoon in staat te stel om onregverdig voordeel daaruit te trek; (iv) aan bedrog deelneem; (v) aan diefstal deelneem, of andersins oneerlik optree tot nadeel van n ander persoon; (vi) in besit is van, gebruik maak van of handel dryf in enige onwettige of ander skadelike stof; (vii) in besit is van, gebruik maak van, of narkotiese of ongemagtigde dwelms oordra of indien daar sigbare bewys is van sodanige besit, gebruik of oordrag; (viii) in besit is van enige gevaarlike wapen; (ix) ʼn persoon aanrand of dreig om ʼn ander persoon aan te rand; (x) enige persoon gyselaar hou; (xi) enige persoon vermoor; (xii) enige persoon verkrag; of deelneem aan enige seksuele aktiwiteit wat ʼn oortreding van die wet is; (xiii) eiendom kwaadwillig beskadig. SKRYWES IN VERBAND MET VOORKOMS Blou brief Die blou brief word uitgereik aan leerders wie se voorkoms en gedrag korrek volgens die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot hul voorkoms en gedrag voldoen. Geel brief Die geel brief word uitgereik aan leerders wat nie volkome aan die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot hul voorkoms en gedrag voldoen nie. Leerders wat dié skrywe ontvang sal geleentheid gegun word om die afwykings van die normale, eenvormige standaarde reg te stel. Rooi brief Die rooi brief word uitgereik aan leerders wat geensins aan die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot voorkoms en gedrag voldoen nie. Dié leerders sal ook nie as leerder

3 aanvaar word alvorens hul voorkoms en gedrag aan die aanvaarde, eenvormige standaarde en norme met betrekking tot hul voorkoms en gedrag voldoen nie. DETENSIE Leerders wat -100 debietpunte het sal vir 2 ure na skool detensie sit. TUGVERHORE Intern Leerders met ʼn debietpunt van -200 sal by ʼn interne tugverhoor verskyn. Die leerder kan alleen of saam met ʼn ouer die verhoor bywoon. Beheerliggaam Dissiplinêre Komitee Leerders met ernstige oortredings. Leerder met debietpunte van meer as -300 kan ook voor dié komitee geroep word. (Indien ʼn leerder voor die Beheerliggaam Dissiplinêre Komitee verskyn en skuldig bevind word, kan strawwe as vonnis opgelê word binne die raamwerk van die Skolewet) ******************************* GEDRAGSKODES KREDIETE (positiewe vermeldings) A AKADEMIE A1 Top akademiese leerder per graad (per kwartaal) 50 A3 Top akademiese leerder per klas (per kwartaal) 40 A4 Top 10 van graad (per kwartaal) 30 A5 Akademie: Gem. styg met 3-6% in gemiddeld (na halfjaar eksamen) 20 A6 Akademie: Gem. styg met 7% of meer in gemiddeld (na halfjaar eksamen) 25 A7 Gemiddeld: 60-69% (per kwartaal) 20 A8 Gemiddeld: 70-79% (per kwartaal) 25 A9 Gemiddeld: 80-89% (per kwartaal) 30 A10 Gemiddeld: 90% of meer (per kwartaal) 40 A11 5 % verbetering per vak (na halfjaar eksamen) 10 A12 Akademie: vakgerig/ywer en fluksheid - netjiese werk (per kwartaal) A1 Deelname aan Olimpiades /Vasvrae / vakgerigte kompetisies (per kwartaal) 10 B. SPORT B1 100% bywoning van oefeninge 100 B2 100% deelname aan byeenkomste, wedstryde 100 B3 75%+ bywoning van oefeninge 50 B4 75%+ deelname aan byeenkomste, wedstryde 50 B5 50%+ bywoning van oefeninge 25 B6 50%+ deelname aan byeenkomste, wedstryde (met verskoning) 15 B7 Prestasie: Interhoër - eerste plek 25 B8 Prestasie: Interhoër - tweede plek 20

4 B9 Prestasie: Interhoër - derde plek 15 B10 Deelname: TOP 10/20/30+ kwartaal 4 vorige jaar 20 B11 Prestasie: Sportspanprestasie - eerste plek (liga, reekse, ens.) 25 B12 Prestasie: Sportspan - tweede plek (liga, reekse, ens.) 20 B13 Prestasie: Sportspan finaal -derde plek 15 B14 Prestasie: Sport provinsiale kleure 30 B15 Prestasie: Sport SA kleure 50 B16 Prestasie: Deelname: Gauteng kampioenskap 20 B17 Prestasie: Buitesport (Provinsiaal) 30 B18 Prestasie: Buitesport (Nasionaal) 50 B19 Sport - massadeelname (uitdunne) 5-15 B20 Sporttoer/kursus (1 dag) 10 B21 Sporttoer/kursus (2 dae) 15 B22 Sporttoer/kursus (3 of meer dae) 20 B23 Deelname: Klub 300 (100% deelname) 25 B24 Deelname en hulpverlening: Noodhulpspan 25 B25 Deelname: Dirigent (alle byeenkomste) 25 B26 Oosie Olympics 5-15 C. KULTUUR C1 100% bywoning van oefeninge 100 C2 100% deelname 100 C3 75%+ bywoning van oefeninge 50 C4 75%+ deelname 50 C7 Deelname aan Groentjiekonsert 10 C8 Deelname aan skoolredaksie (eenmalig) 25 C9 Deurlopende betrokkenheid by die kosprojek 10 C9 Kultuurtoer/kursus (1 dag) 10 C10 Kultuurtoer/kursus (2 dae) 15 C11 Kultuurtoer/kursus (3 of meer dae) 20 C12 Prestasie: Kultuur finaal - Goud (kompetisies) 25 C13 Prestasie: Kultuur finaal - Silwer (kompetisies) 20 C14 Prestasie: Kultuur finaal - Brons (kompetisies) 10 C15 Prestasie: Provinsiaal 30 C16 Prestasie: SA s 50 C17 Prestasie: Buite skoolverband - provinsiaal 30 C18 Prestasie: Buite skoolverband: SA 50

5 D. LEIERSKAP D1 OMR-Presidente 50 D2 OMR-Hoofleiers (Akademie/Kultuur/Sport) 40 D3 OMR-lid 30 D4 VLR-leier (jaarliks) 20 D5 Junior Stadsraadslid 20 D6 Junior Stadsraad (bestuur) 30 D7 Leiers / Kapteine/Voorsitters ens. 15 E. HULPVERLENING E1 Hulpverlening (heeldag) 25 E2 Hulpverlening (2+ ure) 15 E3 Hulpverlening (minder as 2 ure/eenmalig) 10 E4 Klankspan (vir jaar) 50 F. GESINDHEID F1 100% skoolbesoek (per kwartaal) 25 F2 Voorkoms volgens reëls (per kwartaal) 20 F3 Fondsinsameling- en/of liefdadigheidsprojekte (skool) 10 F4 Eerlikheid (aanmelding van onreëlmatigheid) F5 Inhandiging van verlore items in kantoor F6 Positiewe gesindheid en gedrag in klas (per kwartaal) 15 F7 Bywoning van buitengewone geleenthede DEBIETE (negatiewe vermeldings) G. GEDRAG IN KLAS G1 3 x versuim om boeke/opdragte/ toerusting te doen en bring -30 G2 3 x laat vir klas sonder toestemming -30 G3 Huiswerk afskryf of laat afskryf (leerder wat boek uitleen) -20 G4 Doen ander vak se huiswerk sonder toestemming -10 G5 Eet/Drink /Bemors lokaal -10 G6 Selfone / Elektroniese middele sigbaar of gebruik tydens klastyd -20 G7 Klasontwrigting (gewone skooldae/toetse/eksamens) -50 G8 Weier om te werk in die klas / klasreëls na te kom H. AFWESIGHEID H1 3 x laat vir skool -30 H2 Stokkiesdraai vir volle skooldag -100 H3 Periode stokkiesdraai -30 H4 Verlaat skoolterrein sonder toestemming -100 H5 Rondloop sonder toestemming -30

6 H6 Verkeerde toesigklas / nie in toesigklas -20 H7 Nie opdaag vir wedstryd/byeenkoms sonder verskoning -50 H8 Afwesigheid tydens eksamen sonder afwesigheidsbrief -100 H9 Versuim om afwesigheidsbrief in te handig -30 I EKSAMEN / TOETS I 1 Besit / versprei/ handel en oneerlikheid tydens toetse en eksamen -100 J K TERREIN / EIENDOM J1 Areas op die skoolterrein waar leerders nie tydens skoolure toegelaat word nie J2 Onveilige en onwettige gebruik van enige vervoer op terrein (vinnig ry ens.) -20 / 50 J3 Opsetlike eiendomsbeskadiging / graffiti -20 tot -50 ALGEMENE GEDRAG K1 Boelie/Baklei in enige vorm K2 Disrespekvol (uitdagend, uittartend /dreigend teenoor enige leerder/opvoeder/gaste) -30 tot -100 K3 Vloek / skeltaal/ maak van lasterlike / kwetsende opmerking -50 K4 Skryf van onwelvoeglike briewe/sketse/elektronies -50 K5 Vertel leuens -20 K6 Enige gedrag / aksie wat die goeie werking en naam van die skool skade doen -50 tot -100 K7 Ontwrigting van opening in saal/vierkant -25 K8 Skooltasse: Graffiti/verkeerde tipe tas -20 K9 Nie-nakoming van detensie / straf / uitsteldatums / of van korrektiewe maatreëls -30 tot -100 K10 Liefkosing (onwelvoeglike en onvanpas) -20 tot -50 K11 Rook in skooldrag / Rooktoeskouer -100 K12 Sigarette / Elektroniese sigarette/ aanstekers / vuurhoutjies -100 K14 Dagboek nie by die skool nie -20 K15 Enige doelbewuste of nalatige gedrag wat tot besering of skade kan lei -20 tot -100 L. VOORKOMS L1 Voorkoms nie volgens skoolreëls (sien dagboekie) -20 tot -50 M GEDRAG - ERNSTIG (kan lei tot 'n dissiplinêre verhoor / skorsing / uitsetting) M1 Diefstal/Krimineel -100 M2 Besit en skiet van klappers -50 M3 Brandstigting -100 M4 Doelbewuste vervalsing (bv. Dokumente/handtekeninge ens.) -100 M5 Oneerlike telefoonoproepe -100 M6 Besit/gebruik/handel van enige verbode middels en gevaarlike voorwerpe (skoolreëls) -100 M7 Seksuele teistering / verkragting / deelname aan seksuele aktiwiteit -100

7 M8 Deelneem aan bende-aktwiteite -100 M9 Rassehaat / Rassistiese aanval -100 M10 Vandalisme -100 M11 Medepligtig aan bedrog -100 M12 Afneem en verspreiding van enige onwelvoeglike / onwettige gebeure -100 M13 Intimidasie -100 LET WEL: 1. Enige oortreding in die vierde kwartaal kan oorgedra word na die volgende jaar. 1. Leerders kwalifiseer vir die meriete uitstappie indien hul MEER positiewe as negatiewe inskrywings het. Leerders met ʼn eenmalige inskrywing van -50 word gediskwalifiseer. Hierdie vermeldings is onderhewig aan verandering soos deur omstandighede bepaal en na leerders gekommunikeer.

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996)

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag

Nadere informatie

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019: ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en

Nadere informatie

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL

LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL Die bestaan van n stel skoolreëls is n noodsaaklikheid by elke skool vir doeltreffende opvoedende onderwys. Skoolreëls bied aan die onderwyser n gesagsbasis

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND a. Die stelsel van strafmaatreëls vir wangedrag word gebruik as n opvoedkundige instrument ter bevordering van u kind se ontwikkeling. b. Elke leerling word volledig

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL

LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2008) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1_ VISIE- EN MISSIESTELLING VAN LUCAS MEYER 1.1.1_ Visiestelling Om as skool

Nadere informatie

HOËRSKOOL RUSTENBURG

HOËRSKOOL RUSTENBURG HOËRSKOOL RUSTENBURG GEDRAGSKODE VIR LEERDERS ETIEKKODE Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GEDRAGSKODE VIR LEERDERS A. ALGEMENE RIGLYNE Daar word verwag dat: Leerders te alle tye in n respekvolle en konsidirerende manier teenoor mekaar, onderwysers en besoekers sal optree. Leerders by die skoolreëls

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE Met die gedragskode vir leerders poog ons om ordelike en effektiewe onderrig te bevorder en poog ons ook om die leerder te begelei tot die ontwikkeling en verwerwing

Nadere informatie

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE Skoolreëls & Strafprosedure SKOOLREëLS 1. ALGEMEEN EN TOEPASSING 1.1 Die doel van die skoolreëls en gedragskode is die neerlegging van reëls en prosedures om n gedissiplineerde

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE PROSEDURE VIR GEDRAGSKODE OORTREDINGS EN STRAFMAATREËLS INHOUDSOPGAWE INTERNE GEDRAGSINTERVENSIE PROGRAM/PROSES OORTREDINGS, PROSEDURES EN STRAWWE 1. DETENSIE

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART

BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART 1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings.

DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings. A. DOEL VAN DIE DISSIPLINÊRE BELEID: DISSIPLINÊRE BELEID 1. Om aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag te definieer. 2. Om gepaste strafmaatreëls en strafprosedures daar te stel. 3. Om n positiewe beeld van

Nadere informatie

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE Met die gedragskode vir leerders poog ons om ordelike en effektiewe onderrig te bevorder en poog ons ook om die leerder te begelei tot die ontwikkeling en verwerwing

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING:

DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING: DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING: Laerskool Brits onderneem om 'n regverdige, billike dissiplinêre- en grieweproses, ongeag ras, afkoms, geslag of werkskategorie in plek te stel en te onderhou. Die skool

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE

LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE LAERSKOOL EVERSDAL GEDRAGSKODE INLEIDING Laerskool Eversdal verbind homself daartoe om n skoolomgewing daar te stel wat gehalte-onderwys en n positiewe leeromgewing skep deur Die regte en veiligheid van

Nadere informatie

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010)

REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010) REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1 Visie- en Missiestelling van Lucas Meyer 1.1.1 Visiestelling Om as skool te strewe na uitnemendheid

Nadere informatie

AFFIES DISSIPLINêRE KODE

AFFIES DISSIPLINêRE KODE AFFIES DISSIPLINêRE KODE 1. DOEL: Die doel van Affies se dissiplinêre kode is: 1.1 om oortreders op n verantwoordbare en algemeen aanvaarbare wyse te waarsku, tereg te wys en te dissiplineer sonder om

Nadere informatie

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE

DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE 1. Regte en verantwoordelikhede van leerders In die algemeen word daar van leerders verwag om die dissiplinêre kode en skoolreëls te ken, verstaan, aanvaar en te gehoorsaam.

Nadere informatie

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School

Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School Ek, aanvaar en neem kennis van die skool se gedragskode en stem daartoe in om die reëls en regulasies van Wonderfontein te volg en daardeur

Nadere informatie

Staatskoerant Vol Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Nr 1589, 13 Desember 2002

Staatskoerant Vol Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Nr 1589, 13 Desember 2002 Staatskoerant 24165 Vol 450 13 Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Nr 1589, 13 Desember 2002 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES OOR DIE VERBOD OP ONTGROENINGSPRAKTYKE

Nadere informatie

Skoolreëls vir leerders

Skoolreëls vir leerders Skoolreëls vir leerders VERKLARING Ouers en leerders se aandag word daarop gevestig dat die reëls en regulasies wat hierin vervat is, slegs die belangrikste aspekte van die skool se gedragskode en dissiplinêre

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL RUSTENBURG AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL RUSTENBURG AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel van die Hoërskool Rustenburg is om die skool se visie en missie soos uiteengesit te

Nadere informatie

Laer Gedenkskool Danie Theron

Laer Gedenkskool Danie Theron Page 1 of 28 Laer Gedenkskool Danie Theron 42. LEERDER GEDRAGSKODE (DISSIPLINEBELEID) INHOUDSOPGAWE Doel van die gedragskode Inleiding Afdeling 1: Skoolreëls A. Algemene beginsels B. Skool en klasbesoek

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Dissiplinebeleid 2017

Dissiplinebeleid 2017 Dissiplinebeleid 2017 DOKUMENT ONTWIKKELING EN GOEDKEURING Verantwoordelikheid Detail Naam Handtekening Datum Outeur: Goedgekeur: Dissiplinehoof Voorsitter: Beheerliggaam Janneman Opperman Schalk Bruwer

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

n Leerder wat afwesig is sonder n geldige rede, maak hom skuldig aan skoolontduiking.

n Leerder wat afwesig is sonder n geldige rede, maak hom skuldig aan skoolontduiking. DIE GEDRAGSKODE Die gedragskode dien as riglyn vir die optrede van leerders. 'n Parkie se gedrag kan dus gemeet word aan die mate waarin hy die skool se gedragskode onderskryf en respekteer. Die gedragskode

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen

Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen A. Inleiding Laer Meisieskool La Rochelle Girls' Primary School Gedragskode leerders Aangepas op 24 Januarie 2017 1. Wetsbepaling: Algemeen Die Gedragskode vir Leerders van Laer Meisieskool La Rochelle

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

GEDRAGSKODES VIR LEERDERS

GEDRAGSKODES VIR LEERDERS GEDRAGSKODES VIR LEERDERS 1. INLEIDING Die Beheerliggaam van die skool aanvaar hierdie gedragskode vir leerders as die amptelike gedragskode vir al die leerders van die skool. Die gedragskode vir leerders

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Hoërskool Tuine. SKOOLREëLS VIR LEERDERS:

Hoërskool Tuine. SKOOLREëLS VIR LEERDERS: Hoërskool Tuine VERKLARING: SKOOLREëLS VIR LEERDERS: Ouers en leerders se aandag word daarop gevestig dat die reëls en regulasies wat hierin vervat is, slegs die belangrikste aspekte van die skool se gedragskode

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL

GEDRAGSKODE VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL 1 GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL INDEKS DEEL I ALGEMEEN 1. N VISIE VIR PAARL GIMNASIUM 2. INLEIDING 3. GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOËRSKOOL GIMNASIUM, PAARL 4. DOEL 5. WOORDBEPALINGS

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM AANVAAR: Bladsy 1 van 11 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR DIE LEDE VAN DIE BEHEERLIGGAAM Nademaal die beheerliggaam van Goudveld-Hoërskool

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010

Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010 Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010 Nademaal die beheerliggaam van die Laerskool Theresapark as n statutêre liggaam funksioneer volgens n grondwet wat ingevolge artikel 19 van die Suid-Afrikaanse

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL Saak No 622/95 DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL In die saak tussen: CHRISTIAAN WILLEM BROODRYK APPELLANT en BOSCHHOEK MEULE BK RESPONDENT VOOR: HEFER, F H GROSSKOPF, HARMS, SCOTT ARR en STREICHER WndAR DATUM

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016

HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016 HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016 1. STRAFBELEID Oortredings van die skoolreëls en wangedrag word hierin hanteer. Die gepaste straf sal bepaal word deur oorweging te skenk aan of die oortreding per abuis

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE VAN DIE HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Deel 1

GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE VAN DIE HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Deel 1 GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE VAN DIE HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Deel 1 Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer,

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf. HOËRSKOOL DIE ANKER REGLEMENT VIR TOEKENNING VAN PRESTASIES : 1. TIPE TOEKENNING / METODE VAN TOEKENNING Slegs hoogste toekenning word gemaak. EREKLEURE PRESTASIEBALKIE MERIETE 1. Goue lourierkrans om

Nadere informatie

LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011

LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011 LAERSKOOL QUEENSWOOD GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 2011 1. MY BYDRAE AS LEERDER Ons respekteer mekaar, daarom raak ons nie handgemeen of spot mekaar nie. Ons gooi nie papiere op die speelgrond of in die klasse

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading

Nadere informatie

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE DAG VAN Voorsitter van beheerliggaam Skoolhoof 1 Gedragskode van Hoërskool Swartland Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Dissiplinêre komitee...

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

HHH Gedragskode: 21 November 2016

HHH Gedragskode: 21 November 2016 1. MISSIE EN WAARDES Die missie van Hoërskool Hottentots-Holland is om die volle potensiaal van elke leerder te ontwikkel, gebaseer op die beginsel: Wees aan jouself getrou. Om hierdie visie te bereik,

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE- EN GRIEWEPROSEDURE

DISSIPLINÊRE- EN GRIEWEPROSEDURE DISSIPLINÊRE- EN GRIEWEPROSEDURE A. DISSIPLINÊRE PROSEDURE 1. DOELSTELLING Die handleiding van orde en die toepassing van dissipline is n voorvereiste vir doeltreffende bestuur. Binne n organisasie moet

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Bergsig Akademie/Academy

Bergsig Akademie/Academy 2.1 Gedragskode vir leerders Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou en te bevorder.

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Gedragskode vir opvoeders GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS Opvoeders moet altyd professioneel en beleefd optree teenoor kollegas, leerders, ouers en besoekers. Opvoeders moet nie op leerders

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Vasberade op Arendsvlerke

Vasberade op Arendsvlerke Februarie Maandtema: Vasberade gee ek alles Galasiërs 6:9 Moet dus nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie tou opgooi nie, sal ons op die regte tyd oes. Dat. Waarde Kriteria 3 Vasberade Montie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.

Nadere informatie

HOËRSKOOL TYGERBERG DWELMBELEID

HOËRSKOOL TYGERBERG DWELMBELEID 1 HOËRSKOOL TYGERBERG DWELMBELEID Die doel van die skool se dwelmbeleid is om n veilige, gesonde, dwelmvrye omgewing vir al sy leerders te bevorder. Die oogmerk van die beleid is derhalwe nie om te straf,

Nadere informatie

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie.

ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS. 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie. ENKEL E BELANGRIKE REGTE VAN WERKNEM ERS 1. Die werknemer se reg op vryheid van assosiasie. 1.1 Elke w erknemer het die reg op vryheid van assosiasie. 1 Hierdie basiese reg van w erknemers w ord bevestig

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GEDRAGSKODE VIR LEERDERS Mei 2011 Gedragskode vir leerders van openbare skole Kragtens die bepalings van artikel 8(1) van die Suid-Afrikaanse Skolewet ( die Skolewet ) moet elke beheerliggaam van ʼn openbare

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie