AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK"

Transcriptie

1 2017 TOELATINGSVORM

2 Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: Sel: Faks: E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web: AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL VOLLE NAME EN VAN (Leerder) Toelatingskwitansie nr: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK ID Ouer 1 Adres Graad Datum Geboortesertifikaat: ID Ouer 2 Doodsertifikaat Oorplasing Rapport A. TOELATINGSVEREISTES Die Brandwag Hoërskool se beheerliggaam bepaal dat slegs leerders wat aan die volgende vereistes voldoen en die voorwaardes aanvaar, as skoliere toegelaat sal word: 1. Die skoolreëls wat deur die ouers, leerders en beheerliggaam goedgekeur en van tyd tot tyd hersien word, moet stiptelik nagekom word. In besonder die reëls met betrekking tot optrede, gedrag, voorkoms en skooldrag soos voorgeskryf. 2. Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool sal voorkeur geniet by toelating. 3. Leerders moet voldoen aan die ouderdomsvereistes soos deur die onderwyswet vir elke graad bepaal word. 4. Daar word van elke ouer / voog en leerder verwag om hom / haar te vereenselwig met die karakter van die skool. 5. Die finale goedkeuring vir toelating bly die diskresie van die beheerliggaam. 6. Afskrif van leerder se nuutste skoolrapport moet aangeheg word. 7. Afskrif van leerder se geboortesertifikaat moet aangeheg word. 8. Afskrif van bewys van fisiese adres bv. n water- en ligterekening moet aangeheg word. 9. Afskrif van BEIDE ouers se IDENTITEITSDOKUMENTE moet aangeheg word. 10. BEIDE (BIOLOGIESE) OUERS MOET VORMS TEKEN! Andersins doodsertifikaat!

3 LET WEL! VOLTOOI IN DRUKSKRIF ASSEBLIEF Maak slegs n kruisie waar van toepassing B. VERBINTENIS MET DIE BRANDWAG HOËRSKOOL Het u al voorheen hier ingeskryf? JA ar.. NEE Faksnr. van vorige skool ( ) Van watter skool kom u? Telnr: van vorige skool ( ) In watter provinsie is skool geleë? Vorige skool se posadres: STATUS VAN GESIN Beide ouers Voogde Stiefpa Geskei: bly by pa Stiefma Geskei: bly by ma Pa is n wewenaar Vervreem: bly by pa Ma is weduwee Vervreem: bly by ma C. BESONDERHEDE VAN LEERDER (NB! AFSKRIF VAN GEBOORTERSERTIFIKAAT OF IDENTITEITSDOKUMENT MOET AANGEHEG WORD!) VAN: NOEMNAAM: GESLAG: Manlik Vroulik LEERDER SE SELFOONNOMMER: VOORNAME: Afrikaans Engels HUISTAAL Afrikaans en Engels Ander (Spesifiseer) Geboortesertifikaatnommer Posisie in gesin van ANDER KINDERS IN HIERDIE SKOOL 1. Voorname en Van Gr. 2. Voorname en Van Gr. 3. Voorname en Van Gr. DOKTER: TEL. Nr.: KRONIES:

4 D. BESONDERHEDE VAN BIOLOGIESE OUERS: NB! INDIEN n OUER OORLEDE IS, MOET n AFSKRIF VAN DIE DOODSERTIFIKAAT INGEDIEN WORD. VADER E-posadres: Titel, voorletter(s) en van: Noemnaam: Permanente woonadres: Beroep: Werkgewer: Werkgewer adres: Poskode: Tel. nr. (H) Sel. nr: Naam en adres van naasbestaande / vriend (in noodgevalle) Poskode: Tel. nr. (W) Permanente posadres: Poskode: Tel. nr.: Verwantskap: ID no. van ouer: MOEDER E - Posadres: Titel, voorletter(s) en van: Noemnaam: Permanente woonadres: Beroep: Werkgewer: Werkgewer adres: Poskode: Tel. nr. (H) Sel. nr: Naam en adres van naasbestaande /vriend (in noodgevalle) Poskode: Tel. nr. (W) Permanente posadres: Poskode: Tel. nr: Verwantskap: ID no. van ouer:

5 Slegs vir amptelike gebruik Waglysnommer: Toelatingstatus: Goedgekeur Nie goedgekeur nie Rede (s) indien nie goedgekeur nie.. Handtekening: Datum:. E. AKADEMIESE BESONDERHEDE LEERAREAS GRAAD 8 EN 9 VAKKEUSE GRAAD 10,11 EN 12 VERPLIGTE VAKKE VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS HUISTAAL AFRIKAANS HUISTAAL ENGLISH HOME LANGUAGE OF ENGLISH HOME LANGUAGE OF ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE ENLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE LEWENSORIËNTERING LEWENSORIËNTERING WISKUNDE WISKUNDE OF NATUURWETENSKAPPE (NW) WISKUNDE GELETTERDHEID MENSLIKE EN SOSIALE WETENSKAPPE (MSW) KEUSE VAKKE (ENIGE 3) TEGNOLOGIE (TEG) BESIGHEIDSTUDIES KUNS EN KULTUUR (K&K) FISIESE WETENSKAPPE EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) GEOGRAFIE GESKIEDENIS GASVRYDHEIDSTUDIES INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP (IGO) LEWENSWETENSKAPPE MUSIEK REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE REKENINGKUNDE TOERISME VISUELE KUNSTE Let Wel: Keusevakke (Gr ) sal slegs aangebied word indien genoegsame leerders daarvoor registreer.

6 F. BUITEMUURSE AKTIWITEITE 1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun / dogter aan die buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. (Die opvoedkundige waarde van buitemuurse aktiwiteite kan nie genoeg beklemtoon word nie, daarom beveel ons aan dat n leerder aan ten minste twee aktiwiteite sal deelneem.) 2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van medikasie / hospitalisasie indien van toepassing. 3. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling / chirurgie vir my kind nodig mag wees. Sovêr ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid. 4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let! (Noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, asma ens.) Naam van mediese fonds: Lidnommer: Hooflid: 6. Sport en / of kultuuraktiwiteite beoefen by vorige skool: Skoolfonds sluit nie die volgende in nie: revue, matriekafskeid, toere ens.

7 G. INLIGTING AANGAANDE SKOOLGELD Die Brandwag Hoërskool is n skoolgeld-betalende skool. Dit is ons skool se strewe om u kind van die beste moontlike opvoedingsgeleenthede en fasiliteite te voorsien. Dit kan slegs geskied indien elke ouer ons ten opsigte van skoolgeld steun en sy deel bydra. Sonder skoolgeld is dit onmoontlik om uitgawes ten opsigte van akademiese onderrig, instandhouding en opgradering van die skoolgebou en -terrein en die uitvoering van kultuur- en sportbedrywighede te behartig. Skoolgeld word jaarliks deur die finansiële komitee van die beheerliggaam, na n begrotingsvergadering met die ouers, vasgestel. Dit is wetlik afdwingbaar(dus verpligtend) ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van Skoolgeld is aan die begin van die jaar vooruitbetaalbaar. Met goedkeuring van die beheerliggaam kan skoolgeld in paaiemente, deur middel van debietorders, betaal word. Indien een maand se betaling oorgeslaan word, word die hele jaar se skoolgeld betaalbaar. Alle skoolgeld moet teen 30 November vereffen wees. Skoolgeld vir 2016 is as volg: R per leerder per jaar. Die skoolfonds vir 2017 sal vasgestel word tydens n begrotingsvergadering, in die vierde kwartaal. Ouers sal weer aan hierdie vergadering herinner word. Indien u van mening is dat u ingevolge bogenoemde wet kwalifiseer vir gedeeltelike vrystelling van betaling van skoolgeld, kan u die aansoekvorms by die finansiële kantoor afhaal. U sal elke maand n rekeningstaat ontvang. Alle navrae moet met die finansieskantoor by telefoonnommer (041) , opsie 3), bespreek word. Hulle sal Maandae tot Donderdae vanaf 08:00 tot 14:00 en Vrydae tot 13:00 beskikbaar wees. Onderteken te.. op hierdie. dag van Handtekening (Vader) Identiteitsnommer Handtekening (Moeder) Identiteitsnommer

8 H. WYSE VAN BETALING VAN SKOOLGELD Leerder se naam en van: Besonderhede van rekeningpligtige: Ouer 1 en Ouer 2: Van Volle voorname Titel E-pos adres vir maandelikse state: ID NOMMER PASPOORTNOMMER Motorlisensienommer m asseblief kennis: Skoolgeld is verpligtend en vooruitbetaalbaar vir die jaar op die eerste dag van die skooljaar. Indien dit nie moontlik is om skoolgeld eenmalig te betaal nie, kan u skoolgeld maandeliks voor die 3de (derde) van elke maand betaal. Die laaste paaiement is betaalbaar voor of op 30 November. Indien u gebruik wil maak van vrystelling van skoolfonds, moet u as ouer die aansoek op die eerste skooldag van die jaar by die finansiële kantoor afhaal. Betalingsopsies (Dui asb. aan hoe u betalings wil doen) Maandeliks voor die 3de van elke maand Eenmalige betaling van jaarliks skoolfonds voor 31 nuarie 2017 Per debietorder Bankbesonderhede: Nedbank Uitenhage Rekeningnommer: Takkode: Verwysingsnommer: U kind se volle naam en van Faksnommer vir bewyse: E-pos vir bewyse: finansies@brandwag.co.za

9 I. ONDERNEMING DEUR OUER 1 (BIOLOGIESE) VADER Ek verklaar: 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Brandwag betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word. 3. Dat ek my vergewis het van die skoolreëls, dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom / haar verbind tot nakoming van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam hersien en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls. 4. Ek verkies hiermee DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI by die volgende adres: (NB! Huisadres en nie posadres nie) 5. Ek stem hiermee toe tot jurisdiksie van die Landdroshof van Uitenhage indien enige aksie teen my ingestel word in terme van Artikel 58(1) Wet 32/ Indien die betrokke skuld oorhandig word vir invordering, sal die koste daarvan bereken word teen 'n koers gelykstaande aan prima bankkoers van Nedbank, sowel as opsporingskoste. 7. Ouer en leerder is vertroud met die skool se missie en visie en dat Brandwag 'n Christelike Afrikaanse Hoërskool is. Let Wel: Ingevolge Artikel 41 van die Skolewet Wet 84 van 1996 is beide ouers verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld. Onderteken te.. op hierdie. dag van Handtekening (Ouer ) Identiteitsnommer

10 J. KONTROLELYS (Bylaag A) OUER 1 (BIOLOGIESE) VADER Alle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie belang om aansoek te doen om vrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met n kruisie en onderteken NAAM VAN LEERDER:... Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VIR BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS. 1. Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag van die jaarlikse skoolfonds is? Huidige skoolfonds (2016) beloop R per jaar. Skoolfonds is onderhewig aan jaarlikse verandering. 2. Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel / gedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40) 3. Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfonds aansoek te doen? 4. Indien u kwalifiseer vir kwytskelding, sou u belangstel om aansoek te doen daarvoor? (Indien JA kom haal asseblief n aansoekvorm by die finansieskantoor.) S.G. ZIETSMAN SKOOLHOOF... Naam van Ouer... HANDTEKENING VAN OUER

11 K. ONDERNEMING DEUR OUER 2 (BIOLOGIESE) MOEDER Ek verklaar: 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Brandwag betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word. 3. Dat ek my vergewis het van die skoolreëls, dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom / haar verbind tot nakoming van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam hersien en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie reëls. 4. Ek verkies hiermee DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI by die volgende adres: (NB! Huisadres en nie posadres nie) 5. Ek stem hiermee toe tot jurisdiksie van die Landdroshof van Uitenhage indien enige aksie teen my ingestel word in terme van Artikel 58(1) Wet 32/ Indien die betrokke skuld oorhandig word vir invordering, sal die koste daarvan bereken word teen 'n koers gelykstaande aan prima bankkoers van Nedbank, sowel as opsporingskoste. 7. Ouer en leerder is vertroud met die skool se missie en visie en dat Brandwag n Christelike Afrikaanse Hoërskool is. Let Wel: Ingevolge Artikel 41 van die Skolewet Wet 84 van 1996 is beide ouers verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld. Onderteken te.. op hierdie. dag van Handtekening (Ouer ) Identiteitsnommer

12 KONTROLELYS (Bylaag A) OUER 2 (BIOLOGIESE) MOEDER Alle ouers moet asseblief hierdie bylaag voltooi al stel u nie belang om aansoek te doen om vrystelling vir die betaling van skoolgeld nie. Merk asb. die korrekte blokkie met n kruisie en onderteken NAAM:.. Rek nr:.. Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 REGULASIES TEN OPSIGTE VAN VRYSTELLING VIR BETALING VAN SKOOLFONDS DEUR OUERS. 1. Het die skool u in kennis gestel wat die bedrag van die jaarlikse skoolfonds is? Huidige skoolfonds (2016) beloop R per jaar. Skoolfonds is onderhewig aan jaarlikse verandering. 2. Het die skool u in kennis gestel dat u skoolfonds moet betaal, tensy u geheel / gedeeltelik van die skoolfonds kwytgeskeld word? (Artikel 40) 3. Het die skool u ingelig dat u geregtig is om vir korting van die betaling van die skoolfonds aansoek te doen? 4. Indien u kwalifiseer vir kwytskelding, sou u belangstel om aansoek te doen daarvoor? (Indien JA kom haal asseblief n aansoekvorm by die finansieskantoor.) S.G. ZIETSMAN SKOOLHOOF... Naam van Ouer... HANDTEKENING VAN OUER

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK ID-FOTO VAN AANSOEKER Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web:

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

INLIGTING 2018 GRAAD 8

INLIGTING 2018 GRAAD 8 Geagte Ouer/Voog INLIGTING 2018 GRAAD 8 Voltooi asseblief onderstaande inligting volledig en korrek. Eerste paaiement vir 2018 is betaalbaar voor of op 30 November 2017. Hierdie bedrag word afgetrek van

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm HOËR VOLKSKOOL Resente Identiteitsfoto: Word gebruik om studentekaart uit te reik PRIVAATSAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO 018 297 3582 E-POSADRES: volkies.potch@absamail.co.za Aansoek

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

2017 AANSOEK OM TOELATING

2017 AANSOEK OM TOELATING Vorige skool:... Leerder se van:... Doopname:... Noemnaam:... Graad waarvoor ingeskryf word:... Jaar: 2017 (slegs kantoorgebruik) Inskrywingsdatum:... Registerklas:... Toelatingsnommer:... Kwitansienommer:...

Nadere informatie

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan: HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: nicomalan@gmail.com 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto: HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto: PRIVAAT SAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO: 018 297 3582 E-POS: volkies.potch@absamail.co.za ONDERRIGTAAL: AFRIKAANS TAALKURRIKULUM: Afrikaans Huistaal Engels

Nadere informatie

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis. VAN VOORNAAM Heg foto van leerder hier aan TAAL VAN ONDERRIG Afrikaans/Engels AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer Rekeningnommer Huis Geslag CEMIS Nr. STATUS

Nadere informatie

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA Laerskool Olienpark Aansoekvorm vir Nuwe Leerders 2014 Voltooi met 'n swart pen asseblief Het u enige leerders tans in hierdie skool? Oudste leerder/s se naam/e: LEERDERINLIGTING LEERDER 'n Van: Voorname:

Nadere informatie

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES HOËRSKOOL ZWARTKOP Privaatsak X109, Centurion 0046 Tel no. (012) 654 4747 & (012) 654 8041 Faks no: (012) 654 5462 e-pos: wenners@zwarries.co.za Geagte Ouer Baie dankie dat u Hoërskool Zwartkop as akademiese

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Bergsig Akademie / Academy

Bergsig Akademie / Academy Bergsig Akademie / Academy AANSOEK OM TOELATING NAAM EN VAN:.. GRAAD:.. VORIGE SKOOL: DATUM VAN AANSOEK: HANDTEKENING DATUM: GOEDGEKEUR X HOOF AFGEKEUR X. ADJUNKHOOF REDE VIR GEEN TOELATING NIE: SIEN BL.

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD? HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY TEL: (023) 3422320/1/2/3 FAKS: (023) 3473996 e-pos: inskrywings@htsdrostdy.co.za Webtuiste: www.htsdrostdy.co.za POSADRES: Privaatsak X3037, Worcester, 6849 STRAATADRES: Somersetstraat

Nadere informatie

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY TEL: (023) 3422320/1/2/3 FAKS: (023) 3473996 e-pos: inskrywings@htsdrostdy.co.za Webtuiste: www.htsdrostdy.co.za POSADRES: Privaatsak X3037, Worcester, 6849 STRAATADRES: Somersetstraat

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS / VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerders(s) : ID FOTO Voltooi asseblief hierdie

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos: LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK VIR AMPTELIKE GEBRUIK TOEL.NOMMER: TOEL.TOT GR.: JAAR: I.D. FOTO I.D.: AANBEVELINGSVERSLAG: BETAAL: J / K / M / D KWIT.: KUM. KAART AAN- VRAAG AANSOEK TOEGEWINGS S K KOSHUIS BEURS % TOEL.REGISTER VOLTOOI

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER 1/10 Hoërskool Gimnasium Paarl Skool- en koshuisaansoekvorm GRAAD EN JAAR WAARVOOR U AANSOEK DOEN : Gr. 2 0 AANSOEKDATUM: D D M M VERW.NR VIR KANTOORGEBRUIK AFDELING A LEERDERBESONDERHEDE : VAN VOLLE VOORNAME

Nadere informatie

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres Dokumente 1. Bewys van adres WEBBLAD 2. ID van albei ouers 3. R300.00 Admin fooi 4. R2 300.00 - eerste paaiement 5. Nuutste rapport 6. Geboortesertifi kaat 7. Datum van aansoekvorm ingehandig inskrywingsboek

Nadere informatie

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG. : (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : moria@mweb.com.na : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS

Nadere informatie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM: Hoërskool Oos-Moot VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK TOELATINGSDATUM: D D M M J J INSKRYWINGSNR: REKENING NR: WAGLYSNOMMER: Hoërskool Oos-Moot Haarhoffstraat

Nadere informatie

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK AANSOEK OM TOELATING VAN: NAAM: TOELATING VERLANG VIR: HUIDIGE SKOOL: REDE VIR VERLATING: GRAAD: JAAR: Paspoortfoto Aansoek slegs vir skool JA Aansoek vir skool en koshuis (Voltooi asseblief ook koshuis-aansoekvorm)

Nadere informatie

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD HOËRSKOOL MIDDELBURG REKNR. TOELATINGSNR. Privaatsak X251811 Tel : 013 282 7393/4/5 E-pos: hsmiddelburg@middies.co.za MIDDELBURG 1050 Faks: 013 282 4402 Webblad: www.middies.co.za AANSOEK OM TOELATING

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad r AANSOEK OM

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders) HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die

Nadere informatie

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel. Geagte ouers/ voogde, Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.. Bewys van verblyf (diensterekening). Een onlangse ID-grootte foto van die leerder wat aan die inskrywingsvorm

Nadere informatie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van

Nadere informatie

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS Ooreenkoms aangegaan deur Hoërskool Lydenburg (hierna *skool*) Verteenwoordig deur mnr. Tielman Nieuwoudt (Voorsitter van Beheerliggaam vir Hoërskool

Nadere informatie

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools) Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit

Nadere informatie

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

TOELATINGSKONTRAK 2015

TOELATINGSKONTRAK 2015 TOELATINGSKONTRAK 2015 LEERDERBESONDERHEDE Graad: VAN VOORNAME NOEMNAAM LEERLING SELNOMMER OUER/VOOG : VAN TITEL LET WEL: Die volgende dokumente moet saam met hierdie kontrak ingedien word: VOORLETTERS

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996) AANSOEK OM VYSTELLING VI SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996) Geagte Mnr/Me 2017 VYSTELLING VI SKOOLGELD - 2017 In ooreenstemming met Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 ( die wet

Nadere informatie

HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001

HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001 Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001 KONTROLELYS BY AANSOEK OM VRYSTELLING VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD - JAAR INDIEN VAN AANSOEKE: AANSOEKE WORD EERS VANAF 1 FEBRUARIE ELKE JAAR AANVAAR, AANGESIEN

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word) Privaatsak 9, Congella 4013 Dirk Uysstraat 14, Umbilo, Durban, 4001 Tel: 031-205 6369 Faks: 031-206 0370 E-pos: info@porties.co.za Webwerf: www.porties.co.za AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word) Privaatsak 9, Congella 4013 Dirk Uysstraat 14, Umbilo, Durban, 4001 Tel: 031-205 6369 Faks: 031-206 0370 E-pos: info@porties.co.za Webwerf: www.porties.co.za AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide

Nadere informatie

HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING VOORWAARDES VIR TOELATING: TOELATINGSBELEID INLEIDING: TOELATING TOT HOËRSKOOL WESVALIA:

HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING VOORWAARDES VIR TOELATING: TOELATINGSBELEID INLEIDING: TOELATING TOT HOËRSKOOL WESVALIA: HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING TOELATINGSBELEID INLEIDING: 1. Die toelatingsbeleid van Hoërskool Wesvalia is in alle opsigte onderhewig aan die SA- Skolewet no. 84 van 1996 asook die Noordwes-Onderwyswet

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER. Slegs vir skool se gebruik GESLAG: M V LINKSHANDIG: REGSHANDIG:

GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER. Slegs vir skool se gebruik GESLAG: M V LINKSHANDIG: REGSHANDIG: LAERSKOOL MIKRO WKOD: 1 2 3 GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER INLIGTING VAN LEERDER: Slegs vir skool se gebruik VAN: DOOPNAME: NOEMNAAM: ID NOMMER: GEBOORTEDATUM: HUISTAAL: GESLAG:

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam 1 LAESKOOL EVESDAL AANSOEKVOM KWYTSKELDING VAN VEPLIGTE SKOOLGELDE Moet voltooi word deur die ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van die rekening. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2017 Gr1 Gr 7 NASKOOLSENTRUM 072 311 4384 Gerrie Cloete Naskoolsentrum Koördineerder TYE 13:40 17:30 Vakansie naskoolure: 7:00 17:30 Posbus 8030 Edleen 1625

Nadere informatie