AFRIKAANS Graad 5 LEERSTOF VIR NOVEMBER Die leerlinge ontvang op 22 Oktober 2018 n volledige afbakening van al die werk wat geleer moet word.
|
|
- Nelly Thys
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 LG ADMIN 11 AFRIKAANS Graad 5 LEERSTOF VIR NOVEMBER 2018 Die leerlinge ontvang op 22 Oktober 2018 n volledige afbakening van al die werk wat geleer moet word. Die afbakening is of in die Afrikaanse skrif geplak of in n eksamenlêer. Die keuse waar dit gebêre word, berus by die kind. Tydens die uitdeel van die afbakening word die kind se naam op n klaslys afgemerk, sodat ek kan seker maak dat elkeen sy afbakening ontvang. Baie dankie. JUFFROU JANET COETZEE ** n Opdrag: Jou afbakening MOET elke dag by die skool wees! Ons gaan dit later saam deurwerk.
2 EKSAMENAFBAKENING L.G. ADMIN 11 AFRIKAANS KWARTAAL 4 GR.: 5 DATUM UITGEHANDIG EKSAMEN DATUM: Taalleer en Spelling en Begripstoe 22 Oktober Nov 2018 Wat is selfstandige naamwoorde? 1. n Selfstandige naamwoord is name van plekke (Secunda), diere (olifant), dinge (tafel), mense, plante, voëls, klippe, gebeurtenisse (Kersfees) toestande, ens. 2. n Selfstandige naamwoord kan na n lidwoord staan, bv. n seun die skool 3. n Selfstandige naamwoord het dikwels n meervoud of verkleiningsvorm, bv. Die seuns skop n balletjie in die straat. 4. n Selfstandige naamwoord dui ook geslag aan, bv. manlik en vroulik, bv. seun / dogter. Ons kry n paar soorte selfstandige naamwoorde. Die volgende moet jy ken: a. Soortname: Soortname is name van dinge, mense, diere, voëls, ens. bv. boek, rafel, meisie, seun, hond, ens. b. Eiename: Eiename is die name van n spesifieke persoon, plek, dier of ding. Die name word altyd met n hoofletter geskryf, bv. Karel, Suid-Afrika, Secunda, Maart, ens. c. Versamelname: Versamelname is die naam wat gegee word vir n versameling of groep dinge, diere, voorwerpe. Bv. n bundel gedigte n bos blomme bende misdadigers n boord vrugtebome d. Stofname: Stofname is die naam wat gegee word vir n stof, materiaal, mineraal, ens. Bv. yster, goud, sand, wol e. Maatname: Maatname is woorde wat n mens gebruik om n hoeveelheid van iets wat jy kan meet, bv. koppie tee, bottel melk. Byvoeglike naamwoorde? Die byvoeglike naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord. 1. Jy kan n byvoeglike naamwoord in trappe van vergelyking gebruik, bv. mooi, mooier, mooiste. 2. Jy kan dit in die intensiewe vorm gebruik, bv. Sy dra n bloedrooi rok. Hy het n spierwit hemp aan. Soorte byvoeglike naamwoorde: a. Die b.nw kan voor die s.nw. staan, (attributief): Die goeie mense kom kuier. b. Die b.nw kan na die s.nw. staan, (predikatief): Die mense is goed.
3 -2- Werkwoord: Werkwoorde is aksiewoorde, m.a.w. doenwoorde, bv. Kyk, praat, loop, staan. Bv. Die seun skiet die leeu. Die boer slag die skape. Ontkenning: Ons gebruik die ontkennende vorm as ons iets negatief wil maak, bv. As ons wil sê dat ons dit nie gedoen het nie. a. In Afrikaans gebruik ons baie keer twee keer die woord nie. Die een nie kom dan gewoonlik na die werkwoord en ander nie kom baie keer aan die einde van die sin. Kyk na hierdie voorbeeld: Die koerant verskyn elke dag. Die koerant verskyn nie elke dag nie. b. Vir bevele word moenie dikwels gebruik. Bv. Lees dit! Moenie dit lees nie! c. Vrae werk net soos gewone stelsinne. Bv. Is hy die sokkerkaptein? Is hy nie die sokkerkaptein nie? d. As dit n baie kort sinnetjie is, gebruik ons partykeer net een nie: Bv. Ek lees. Ek lees nie. Hy slaap. Hy slaap nie. Daar is n paar woorde wat in die ontkenning heeltemal verander, bv. Gaan jy êrens heen? Ek gaan nêrens nie. Was jy al ooit in Amsterdam? Ek was nog nooit in Amsterdam nie. Is daar iemand? Daar is niemand nie. Wil jy nog roomys hê? Ek wil nie meer roomys hê nie. Daar is iets in jou tas. Daar is niks in my tas nie. Het jou ouma al kom kuier? My ouma het nog nie kom kuier nie. Het jy opgelet dat al die woorde n n vooraan kry? Nêrens, nooit, niemand, niks, nog nie, nie meer, ens. In Afrikaans gebruik ons meestal twee ontkennende woorde om n sin ontkennend (negatief) te maak, maar nie altyd nie, bv. Fran eet nie. André speel nie met sy boetie nie. Maak nou die volgende sinne ontkennend: 1. Ek sal weet wat om te doen. 2. Ons speel. 3. Slaan die bal! 4. Ons gaan êrens heen. 5. Het jy die vliegtuig gesien? 6. Het jy al jou huiswerk gedoen? 7. Hy het iemand buite sien loop. 8. Het jy al ooit so iets gesien? 9. Eet jou nagereg. 10. Ek het al vergeet hoe om die som te doen.
4 Tydsvorme: -3- TEENWOORDIGE TYD VERLEDE TYD TOEKOMENDE TYD het... ge-(ww.) sal... (ww.) Tanja doen werk. Tanja het werk gedoen. Tanya sal werk doen. Peet sit in die klas. Peet in die klas ge Peet in die klas Ons eet lekkers. Ons lekkers ge Ons lekkers is was sal... wees Michelle is moeg. Michelle was moeg. Michelle sal moeg wees. Tanja is kwaad. Tanja kwaad. Tanja kwaad het... gehad sal... hê Tanja het huiswerk. Tanja het huiswerk gehad. Tanja sal huiswerk hê. Tom het n fiets Tom n fiets ge Tom n fiets Sinstipes: a. Vraagsinne: Waar is die boeke wat ek uitgeneem het? Wie is nou in die biblioteek? Wanneer sluit die biblioteek? Hoe word ek 'n lid? Die woorde wat onderstreep is, lui 'n vraag in. Die vraagteken dui aan dat 'n vraag gestel word. b. Uitroepe: Ek sê foei tog! wanneer jy iemand jammer kry. Ek sê aitsa! as iemand gespog het. Ek sê mooi so! as iemand goed gedoen het. Ek sê voertsek! as ek 'n vreemde hond wegjaag. Ek sê hoera! as my span gewen het. Ek sê pasop! as iemand in gevaar is. Ek sê ekskuus! as ek op iemand se toon trap. c. Bevelsinne: As ons 'n opdrag gee of iemand beveel om iets te doen, gee ons 'n bevel. Dit is gewoonlik in die direkte rede (eie woorde). Die onderwyser sê: "Begin nou dadelik met julle werk!" My pa sê: "Jy moet asseblief die gras sny!" Hoofletters en leestekens: Hoofletters: Aan die begin van 'n sin en alle eiename. Ook na die "'n", bv. 'n Seun lees 'n boek. Sonette woon in Secunda. Leestekens: punt, komma, aanhalingsteken, uitroepteken, vraagteken, dubbelpunt Leestekens help ons lees. Leestekens gee eintlik leesinstruksies, bv. die punt sê: "Stop". 1. Lees die volgende paragraaf en soek die leestekens indie sinne (dit is die dubbelpunte, aanhalingstekens, kommas, punte, vraagtekens en uitroeptekens): Ons lees elke dag duisend klanke, kleure, gevoelens en geure rondom ons. Wys bietjie vir twee verskillende mense 'n prent en vra vir hulle: "Hoe lees jy hierdie prent?" Jy sal waarskynlik net soveel antwoorde kry as die aantal mense vir wie jy die vraag gevra het! Hoekom is dit so? Mense lees dinge verskillend, want mense verskil.
5 Skryftekens: Leer die woorde se spelling! a. Woorde met 'n deelteken: reën, geëet, moeë, geëindig, hoë, ens. b. Woorde met 'n kappie: sê, brûe, wêreld, sêgoed, môre, ens. c. Woorde met 'n koppelteken: nou-nou, na-aap, een-een, Suid-Afrika, Ben-hulle, kort-kort, Beaufort-Wes, ens. Afkortings: Ken die volgende: per persoon Suid-Afrika November Onder andere Ensovoorts p.p. S.A. Nov. o.a. ens. -4- Lettergrepe: Kyk na die volgende woorde se lettergreepverdeling: Spook - sto - ries (geslote) (oop) (geslote) Ver - sla - e (geslote) (oop) (oop) Verdeel die volgende woorde in lettergrepe en sê of hulle oop of geslote is: a. Watersloot b. Verdraagsaam c. Agterdeur d. Ouderdom e. Struikelblok Enkelvoud, meervoud, verkleining: tyd tye tydjie vliegtuig vliegtuie vliegtuigie oupa oupas oupatjie pa pa s pa tjie kursus kursusse kursusie mens mense mensie dokter dokters doktertjie Voornaamwoorde: Voornaamwoorde (vnw.) word in die plek van selfstandige naamwoorde gebruik. Watter soort voornaamwoorde is daar? Daar is nege soorte voornaamwoorde, maar ons gaan slegs van vier leer. 1. Persoonlike voornaamwoorde 2. Besitlike voornaamwoorde 3. Betreklike voornaamwoorde 4. Vraende voornaamwoorde ONTHOU: As die lettergreep op 'n klinker eindig, is dit oop. As dit op 'n medeklinker eindig, is dit geslote: 1. Persoonlik voornaamwoorde: Dit staan in die plek van die selfstandige voornaamwoord (s.nw.) Bv. Sylvia is siek. Sy is siek. Ek en Piet gaan kuier vir Sarel, Susan en Hans. Ons gaan kuier vir hulle.
6 -5- Onthou: Dit kan ook in ook optree as n persoonlike vnw. mits dit in die plek van n naam van n voorwerp staan. Bv. Die tafel is vuil, vee die tafel af. Die tafel is vuil, vee dit af. Ander voorbeelde: ek, jy, hy, sy, ons, julle, hulle, u. Enkelvoud Ek Jy Hy Sy Dit U Meervoud Ons Julle Hulle Hulle Hulle U 2. Besitlike voornaamwoorde: Dit dui besitting aan. ONTHOU: Ek kry n antwoord op wie se? Bv. Jou boek of joune. Haar boek of hare. Sy boek of syne. Hulle boek of hulle s n. Ons boë of julle s n. Die hond se. My boek of myne. Enkelvoud My Jou Sy Haar U Meervoud Ons Julle / Jul Hulle / Hul Hulle / Hul U 3. Vraende voornaamwoorde: Hierdie vnw. staan altyd aan die begin van n vraagsin en onthou om n vraagteken (?) aan die einde van die vraagsin te gebruik en onthou die woordorde verander dikwels. Bv. Wie? Wat? Hoekom? Waar? Wanneer? Hoe? Waarom? Watter? Waarna? Waarin? Ek gee die pakkie vir Susan. Vir wie gee ek die pakkie? Hy staan op die stoel. Waarop staan hy? Die leer staan teen die muur. Waarteen staan die leer? Ek wag vir die motor. Waarvoor wag ek? 4. Betreklike voornaamwoorde: Die betreklike vnw. het betrekking op die voorafgaande s.nw of vnw. Bv. Die man van wie jy hou, is gaaf. Die stoel waarop ek sit, is stukkend. Die man wat daar loop, is oud. Die motor waaroor ons gesels, is klaar verkoop. Die kind op wie jy vertrou, is siek. Die mes waarmee ek sny, is skerp.
7 -6- Bywoorde: Bywoorde vertel ons meer van die werkwoord in n sin. Bywoorde word gebruik om sinne uit te brei. Bywoorde help ons dus om inligting spesifiek te maak. Daar is bywoorde van tyd (wanneer gebeur iets), plek (waar gebeur iets) en wyse (hoe gebeur iets). Voorbeeld: Kom ons brei hierdie sin uit. Die duiwe kom terug. Bywoord van tyd: Die duiwe kom môre terug. Bywoord van plek: Die duiwe kom terug hierheen. Bywoord van wyse: Die duiwe kom aanhoudend terug. n Sin kan meer as een bywoord hê, byvoorbeeld: Die duiwe kom môre terug hierheen. of Die duiwe kom aanhoudend terug hierheen. Bywoorde kan in die verlede tyd en toekomstige tydsvorme ook gebruik word. Die duiwe sal môre terugkom. Toekomstige tyd Die duiwe sal oormôre week terugkom. Toekomstige tyd Die duiwe het gisteraand teruggekom. Verlede tyd Die duiwe het laasnag teruggekom. Verlede tyd Skryf die volgende sinne oor en onderstreep die bywoorde in elke sin: a. Rose kom netnou kuier. b. Rose se pa het vanoggend hier aangekom. c. My ma kom saans laat huis toe. d. Die duiwe vlieg fladderend weg. Voegwoorde: Voegwoorde verbind 2 sinne met mekaar deur middel van n woord. Woorde wat ons kan gebruik is dus, maar, omdat, tog, want. Onthou altyd die komma voor die voegwoord, bv. Sy wil n rok hê. Die rok moet groen wees. Sy wil n rok hê, maar dit moet groen wees. ONTHOU: Bv. nooit n komma voor die voegwoord en nie. Sy eet graag rys. Sy eet ook graag vleis. Sy eet graag rys en vleis. Verbind die sinne d.m.v. die volgende voegwoorde: anders, terwyl, omdat, daarna, daarom, tensy, sodat, inteendeel, nogtans omdat 1. Jy moet vroeg gaan slaap. Jy sal nie betyds wakker word nie. 2. Barend luister nie in die klas nie. Hy trek die kinders se aandag af. 3. Ek kan nie vanmiddag kom kuier nie. Ek moet winkel toe gaan. 4. Jy sal geen sakgeld meer kry nie. Jy moet jou kamer netjies hou. 5. Die inbreker het deur die venster geklim. Die mense het in die huis geslaap. 6. Willem hou nie van sokker nie. Hy wil speel. 7. Sy motor is gesteel. Hy ry met die bus. 8. Die polisie het die inbreker gevang. Hy na die tronk geneem. 9. Skakel af die lig. Jy kan slaap. 10. Die skape is maer. Hulle het nie voer gekry nie.
8 -7- MEMORANDUM: 1. Jy moet vroeg gaan slaap, anders sal jy nie betyds wakker word nie. 2. Barend luister nie in die klas nie, inteendeel hy trek die kinders se aandag af. 3. Ek kan nie vanmiddag kom kuier nie, want ek moet winkel toe gaan. 4. Jy sal geen sakgeld meer kry nie, tensy jy jou moet kamer netjies hou. 5. Die inbreker het deur die venster geklim, terwyl die mense het in die huis geslaap. 6. Willem hou nie van sokker nie, nogtans wil hy speel. 7. Sy motor is gesteel, daarom ry hy met die bus. 8. Die polisie het die inbreker gevang en hy is na die tronk geneem. 9. Skakel af die lig, sodat jy kan slaap. 10. Die skape is maer, omdat hulle het nie voer gekry nie. Onderwerp, Voorwerp en Gesegde Enkelvoudige sinne is die eenvoudigste soort sin. Dit is hoofsinne met net een werkwoord. n Enkelvoudige sin bestaan uit n onderwerp, net een gesegde en n voorwerp. Voorbeeld: My ma sny die vrugte. onderwerp gesegde voorwerp Die onderwerp: Die onderwerp van n sin is gewoonlik n naamwoord ( n selfstandige naamwoord of voornaam-woord). Om die onderwerp van n sin te identifiseer, vra jy wie of wat is verantwoordelik vir die aksie wat plaasvind. Wie / Wat is verantwoordelik vir die aksie in die voorbeeldsin? Antwoord: My ma. Die gesegde: Die gesegde dui op die aksie wat plaasvind. Wat doen die onderwerp? Antwoord: sny Die voorwerp: Die voorwerp van n sin is gewoonlik ook n naamwoord. Om die voorwerp van die sin te identifiseer, vra jy met wie of wat gebeur die aksie. Wat word gesny? Antwoord: die vrugte Veelvoudige sinne bestaan uit twee of meer hoofsinne wat met n voegwoord (en, want, maar) verbind is om een sin te vorm. Voorbeeld: Hoofsin 1: My ma eet die papaja. Hoofsin 2: My ma is honger. Veelvoudige sin met voegwoord: My ma eet die papaja, want sy is honger. Skryf die sinne oor en omkring die gesegde in geel, onderstreep die onderwerp in rooi en onderstreep die voorwerp groen. a. Ons eet heerlike vrugteslaai. c. Vriende help mekaar. b. Ons swem in die koel water. Sê nou wat die onderwerp, voorwerp en gesegde in die volgende sinne is: a. Cardo en Craig het in die hawe gespeel. d. Die viskopers kibbel oor pryse. b. Die vissersbote lê langs die kaai. e. Die seemeeue krys hard en lawaaierig. c. Die vissers dra swaar mandjies vis.
9 Vergelykings: Waar twee dinge met mekaar vergelyk word. -8- Vul die ontbrekende woorde in: a. So skaars soos hoendertande. b. So koel soos komkommer. c. So plat soos n pannekoek. d. So arm soos n kerkmuis. e. So doof soos n kwartel. Intensiewe vorm: Baie jonk: Baie oud: Baie duur: bloedjonk horingoud peperduur Baie goedkoop: Baie ryk: spotgoedkoop skatryk Samestellings: Wanneer 2 basisvorme saamgevoeg word om n nuwe woord te vorm. Soms voeg ons n verbindingsklank in die middel by. held + daad = heldedaad kind + skoen = kinderskoen eet + tyd = etenstyd dier + tuin = dieretuin Manlik en Vroulik: vriend vriendin hings merrie Trappe van vergelyking: arm armer armste ryk ryker rykste kleinseun eienaar kleindogter eienares goed beter beste baie meer meeste Homofone: Sommige woorde klink eenders, maar word anders gespel en beteken nie dieselfde nie. Hulle word homofone genoem. Bv. Hy vertel n leuen. Die verkeerskonstabel leun teen ons motor. Onderstreep die korrekte woord tussen hakies en maak dan n sin met die een wat jy nie gekies het nie: 1. Chinese eet (reis / rys) as hulle stapelvoedsel. 2. Jy moet altyd jou bes probeer en na die sterre (ryk / reik). 3. Ek wonder of ou Stoffel vanjaar die paal sal (hael / haal). 4. Sanette (vier / fier) vanjaar haar elfde verjaarsdag. 5. Ek (wy / wei) nie genoeg aandag aan my huiswerk nie. 6. Paul sal n verskoning van jou (eis / ys). 7. Altus is n (lit / lid) van ons skool se skaakklub. 8. Ons netbalkaptein het ons vanjaar met geesdrif (gely / gelei). Persoonsname: 1. Iemand wat blomme rangskik: bloemiste 2. n Persoon wat n motor bestuur: bestuurder 3. n Persoon wat die nuus lees: nuusleser 4. n Persoon wat preek: n predikant, dominee, pastoor Sinonieme: Woorde wat min of meer dieselfde betekenis het. 1. Hulle kom dikwels kuier / gereeld. 2. Hulle het skielik kom kuier / onverwags. 3. Hulle kuier rustig saam / gesellig.
10 Antonieme: Woorde met die teenoorgestelde betekenis: Hulle kom dikwels kuier: selde 2. Daar stap n ou man: jong 3. Die dogters stap eerste in: laaste Voorsetsels: Hier volg n lys voorsetsels. Kyk of jy hulle reg kan inspan in die sinne hieronder. na uit op by deur te per oor van met aan in vir bo om onder 1. Ons gaan vakansie. 2. Hy slaap die boom. 3. Ons sit die gras. 4. Ons wens haar geluk haar verjaarsdag. 5. Ons oupa is sy hart oorlede. 6. Jy sal jou spoor moet trap. 7. Piet is kwaad sy vriend. 8. Ek is bekommerd jou. 9. Lionel het my brief van die ongeluk laat weet. 10. Hulle het voet hier aangekom. 11. Hierdie somme is my vuurmaakplek. 12. Alex jaag met sy fiets die modder. Lydende- en bedrywende vorm: n Sin in die bedrywende vorm begin met die onderwerp en eindig met die voorwerp. Soms kan jy nie n sin in die bedrywende vorm skryf nie, dan word dit in die lydende vorm geskryf. n sin in die lydende vorm begin met die voorwerp en eindig met die onderwerp. Die lydende vorm het altyd die woorde word (teenwoordige tyd) of is (verlede tyd) en soms die woord deur. Bedrywende vorm: Lydende vorm: Ons eet gereeld Franse roosterbrood. Franse roosterbrood word gereeld deur ons geëet. (Hierdie sin klink lomp.) n Sin wat nie in die bedrywende vorm geskryf kan word nie: Sannie wil sout eet. 1. Lees die volgende sinne en doen dan die volgende: Skryf die sinne oor in jou werkboek. Trek n rooi blokkie om die onderwerp. Trek n blou blokkie om die voorwerp. Onderstreep die gesegde in groen. Skryf in watter tyd die sinne is: a. Die supermarkte verkoop sout. b. Hulle maak seep, glas en papier van sout. c. n Mens moet kos geniet! Ons noem sinne soos Vullis trek stad en Seun skiet inbreker die: Bedrywende vorm. Sinne soos n Stad word deur vullis getref en Inbreker word deur seun geskiet noem ons die: Lydende vorm.
11 (a) Vergelyk die volgende twee koerantopskrifte: -10- Vullis tref stad en Stad word deur vullis getref (b) (i) Watter twee woorde word by die tweede opskrif gevoeg? (ii) Hoe het die werkwoord tref verander? Kyk nou na die volgende opskrifte: Seun skiet inbreker Inbreker word deur seun geskiet inbreker Skryf die volgende sinne in die bedrywende vorm oor: a. Elize word deur Thandi gehelp. b. Die tertjies word deur Rashaad gebak. c. Die tafel word deur my boetie gedek. d. Die skat word deur Zandile ontdek. (Daar is nog voorbeelde in jou skrif.) Direkte- en indirekte rede; aanhalingstekens; dubbelpunt: In die direkte rede staan mense se woorde geskryf net soos wat hulle dit gesê het. n Woord soos sê: kom daar voor of daarna. Voor die direkte woord kom n dubbelpunt. Onthou die aanhalingstekens weerskante van die aanhaling. Shamiel sê: My duiwe het nie teruggekom nie. Ek is baie hartseer. Rose het gister gevra: Hoe is dit hier? Onthou julle nog die ou huis? Rose roep uit: Ag nee! Dis verskriklik dat jou duiwe weg is. In die indirekte rede word woorde deur iemand anders oorvertel. In die indirekte rede word mense se woorde oorvertel. Daar is sekere dinge wat verander as n mens sinne uit die direkte rede na die indirekte rede omskakel. Beskrywende woorde word gebruik om te beskryf hoe iemand geklink het toe hy die woorde gesê het. Die aanhalingstekens val weg. Die tydsvorm van die werkwoord buite die aanhalingstekens is baie belangrik. Gewoonlik word dat gebruik.
12 -11- Die voornaamwoorde verander. hier hierheen hiernatoe môre gister vandag vanoggend daar daarheen daarnatoe die volgende dag die vorige dag daardie dag daardie oggend hierdie môre-oggend môremiddag nou vanmiddag vanaand daardie die volgende oggend die volgende middag toe daardie middag daardie aand Let ook op dat die werkwoord kom gewoonlik verander na gaan. Shamiel sê sy duiwe het nie teruggekom nie en dat hy baie hartseer is. Rose het die vorige dag gevra hoe dit daar is en of hulle nog die ou huis onthou. Rose roep ontsteld uit dat dit verskriklik is dat sy duiwe weg is. Die volgende sin is in die direkte rede geskryf: Jabula sê: My rolskaats knyp sy tone. In die indirekte rede word dit soos volg geskryf: Jabula sê dat die rolskaatse sy tone knyp. Skryf die volgende sinne in die indirekte rede: 1. Elzahn sê: Hier is ook nooit iets lekker in die huis om te eet nie. 2. Ryno sê: Ek wens ek het n sonbril gehad, want ek weet klaar die son gaan baie skerp wees. 3. Lizel sê: Dit is tyd om te gaan bad en bed se kant toe te staan. 4. Ansia beweer: Ons ry môre-oggend baie vroeg Knysna toe. 5. Die pa raas: Julle moet nou ophou om so te lawaai. 6. Katie het gesê: Vandag gaan ek vir julle n ding of twee wys. Skryf nou die volgende sinne in die direkte rede: 1. Jabula sê dat hy die beste in sy klas kan skaats. 2. Ryno sê vir sy ma dat hy honger is. 3. Lizel het gesê dat sy daardie aand lekker moeg was. 4. Petrus skree dat ons hom nie so baie moet steur nie, aangesien hy werk. Figuurlike taalgebruik: Taal word letterlik gebruik wanneer woorde presies sê wat hulle beteken. Taal word figuurlik gebruik wanneer woorde iets beskryf wat nie werklik so is of lyk nie. Met figuurlike taal skep ons n denkbeeldige prentjie. Jy moet die stomp mes slyp. (letterlik) Hy slyp sy tande. (figuurlik) Figuurlike taal kikker ons alledaagse manier van skryf en praat op. jakkalsdraaie gooi die waarheid vermy katterig wees venynig en sarkasties wees die kat uit die boom kyk goed oor n saak dink voor jy iets doen Vergelykings is ook figuurlike taalgebruik. so listig soos n slang So mak soos n lam
13 -12- Idiome is ook figuurlike taalgebruik. n Mens moet nie idiome letterlik verstaan nie. Ken die volgende idiome en hul betekenis: 1. Kop in een mus wees: baie dik vriende 2. Voor op die wa: voorbarig wees 3. n Klip uit die pad rol: iemand help 4. Alles vir soetkoek opeet: alles glo 5. Op eiers loop: baie stadig loop Hier is die afbakening vir die eksamen. Die vraestel se puntetotaal is 50. Hard leer, want dan sal jy die vraestel kan beantwoord. Sterkte!
EKSAMENAFBAKENING AFRIKAANS KWARTAAL 2 GR.: 5 AFRIKAANS
EKSAMENAFBAKENING L.G. ADMIN 11 AFRIKAANS KWARTAAL 2 GR.: 5 EKSAMEN DATUM: 7 Junie 2018 AFRIKAANS DATUM UITGEREIK: 11 Mei 2018 Jy ontvang n volledige afbakening op Vrydag, 11 Mei 2018. Jy moet slegs die
Nadere informatieLuister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?
Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan
Nadere informatieHersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek
Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die
Nadere informatieSLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Nadere informatieEKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en
Nadere informatieAbu Ali tel sy donkies
8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege
Nadere informatieGRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*
GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Nadere informatieEKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie
fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net
Nadere informatieKINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Nadere informatieAntonieme en sinonieme
Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie
Nadere informatieSKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:
SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle
Nadere informatie2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS
2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel
Nadere informatieSONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V (EC/NOVEMBER 017) AFDELING
Nadere informatieTAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge
1 TAALWERK Oefeninge Tweede Termyn 2016 2 Die jakkals en die waghond n Fabel van Esopus (Handboek: Shosholoza sewe bladsy 17 en 18) Lees die leesstuk Die jakkals en die waghond en beantwoord daarna die
Nadere informatieTotaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:
SKOOL AFRIKAANS - GR 5 30 November 2010 Eksamen Tyd: 120 min Totaal: 95 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op hierdie antwoordblad neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3.
Nadere informatieKINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Nadere informatieGENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6
GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.
Nadere informatieDirekte en indirekte rede. Naam:
Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek
Nadere informatieOns speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?
18 Ons speelgoed Praattyd: Onthou jy nog? 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? l Vertel van die speelgoed waarmee jy nou speel.
Nadere informatieNOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6
NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 40 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREA KANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 2 uur NAAM EN VAN: *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER
Nadere informatieOns gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!
Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die
Nadere informatieLIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD
LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord.
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN
Nadere informatieHierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieKyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.
Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan
Nadere informatieAfdeling A: Begripstoets
Afrikaans 1st Add Language: Test 1 Grade 5 Afdeling A: Begripstoets Lees aandagtig deur die volgende advertensie en beantwoord dan die vrae wat volg: Vraag 1: Begripsoefeninge 1. Onderstreep die korrekte
Nadere informatieONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014
ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks
Nadere informatieLIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD
INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieLetterlike en figuurlike taalgebruik
Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is
Nadere informatieSê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatie14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes
Nadere informatieMaar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5
Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole
Nadere informatieMENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatie0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...
1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word
Nadere informatieKingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.
Nadere informatieToe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
Nadere informatieDinge wat kan verander
13 Dinge wat kan verander Praattyd: Eksperimente Kyk na die prente en vertel wat gebeur. water stoom Eksperiment 1: Voltooi: Die water verander in. Waarom gebeur dit? Kan die stoom weer water word? Waarom
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:
Nadere informatieIs jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.
Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
Nadere informatieToe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
Nadere informatieJakkals lê eendag heerlik en
Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieKingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014
Nadere informatieOnderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.
Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit
Nadere informatieHoe kies n mens n troeteldier?
Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde
Nadere informatieNota vir die onderwyser/es:
2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees
Nadere informatieHOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS
HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:
Nadere informatie1 Waar ek vandaan kom
1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.
Nadere informatieOns Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:
Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie
Nadere informatieLIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD
LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord.
Nadere informatieEKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Graad 04 Lees en Kyk: Lees die volgende koerantberig en beantwoord dan die vrae wat volg. Kleuter alleen in donker bos Met haai, Oom, kom hier eindig alles Van:
Nadere informatieInhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4
Inhoud Aan die leerder...4 Taalstrukture en -konvensies Spelling, lees- en skryftekens Leestekens...5 Skryftekens...9 Hoofletters...14 Spelling...16 Gebruik van woordeboeke...17 Afkortings, verkortings
Nadere informatie15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24
1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Nadere informatieDie horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Nadere informatieDit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!
Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns
Nadere informatieA Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken
Nadere informatieeducation Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE
education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit
Nadere informatieJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 40 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER
Nadere informatieDis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.
1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in
Nadere informatieGRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK
Nadere informatieLewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieGod eer Josef die slaaf
Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieeboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
Nadere informatieKINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as
Nadere informatie4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Nadere informatieJesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig
Nadere informatieSoek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.
Week 3 Datum: Bosluis se huis Ben Bosluis sit op n grassie. Hy wag vir n huis om verby te kom. Hy soek n huis, en hy soek kos. Hier kom Ietermagô verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? wonder Ben Bosluis.
Nadere informatieJohannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees
L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese
Nadere informatieNaam: Graad: A: Leesbegrip
1 Vak: Afrikaans 2 Eksaminatrise: Mev. Pienaar Datum: 10 November 2016 Moderasie: Mev. Brits Sessie: Een Tyd: 1 uur 30 minute Graad: 6 Totaal: 45 Instruksies: Mag NIE woordeboeke gebruik NIE. Naam: Graad:
Nadere informatieMondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieDIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Nadere informatieIN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD
DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n
Nadere informatieKom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Nadere informatieLIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD
LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord.
Nadere informatieDie Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:
Die Wensknoop Storie deur: Sanette Smit Geillustreer deur: Antoinette Smit Die wensknoop: Deur Sanette Smit Met Illustrasies deur Antoinette Smit Die tienjarige Petrus stap stadig huis toe. Sy donker hare
Nadere informatieINTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 2 uur NAAM: *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (NOVEMBER
Nadere informatieWelkom by Die Storie God se storie
Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle
Nadere informatieSkoolgereed in 10 weke: Week 1
Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,
Nadere informatieJesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2
Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint
Nadere informatieIn die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.
1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se
Nadere informatie