testament- en boedelbeplanning

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "testament- en boedelbeplanning"

Transcriptie

1 Fidusiêre Dienste testament- en boedelbeplanning Finansiële Beplanning

2 Meer oor Sanlam Sanlam se Fidusiêre Dienste kan jou help met die opstel en veilige bewaring van jou testament en optree as eksekuteur of mede-eksekuteur van jou boedel. En ons doen dit met sorg, want ons glo dat jy meer as jou geld nalaat. Ons glo dit gaan oor n leeftyd se harde werk en toewyding en dat jy daarmee saam ook alles wat dit verteenwoordig, nalaat. Daarom hanteer ons jou nalatenskap met die nodige respek, omdat ons weet hoe hard jy daarvoor gewerk het. Want dít is wat van ons Welvaartmeesters maak. 1

3 Daar wanneer jy ons nodig het Dit is belangrik dat deeglike boedelbeplanning die opstel van jou testament voorafgaan, ten einde te verseker dat jou geliefdes finansieel versorg sal word volgens jou wense. Ons het n paar nuttige riglyne saamgestel wat jou meer vertel oor testamente en boedelbeplanning. Jou testament Waarom het jy n testament nodig? Jou testament is een van dié belangrikste dokumente wat jy ooit kan teken. Dit bevat inligting oor al jou bates, asook jou laaste wense. Maar bowenal verteenwoordig dit finansiële gemoedsrus aan die mense wat jy agterlaat. Baie mense dink dat n testament net vir welgestelde mense is. Dit is egter nie waar nie selfs al lei jy n beskeie lewe, is dit belangrik dat jy n testament opstel. 2

4 Wenke vir die opstel van n testament Stel jou testament so eenvoudig moontlik op. Dit is nie raadsaam om jou eie testament te probeer opstel nie, tensy jy n kenner is. Maak seker dat jou testament prakties uitvoerbaar is. Moenie jou testament as n dokument beskou wat in werking tree eers wanneer jy n gevorderde ouderdom bereik nie. Jy mag dalk nie so gelukkig wees nie. Toets die inhoud van die testament teenoor die kontant wat in jou boedel beskikbaar is. Wees prakties met die verdeling van jou bates. Dit is byvoorbeeld nie goeie beplanning om al jou bates in gelyke dele aan jou gade en kinders te bemaak nie, tensy jou hele boedel uit kontant bestaan. Vermy onbuigbare bepalings in jou testament, indien moontlik. n Bepaling wat sê al jou bates moet verkoop word, kan byvoorbeeld tot gevolg hê dat aandele in swak marktoestande verkoop moet word. Dit kan tot groot kapitaalverlies lei. Laat dié soort besluite eerder aan jou erfgename en eksekuteur oor. Dit is belangrik dat jy die gevolge van jou testament verstaan. Benoem n voog indien daar minderjarige kinders is. Maak voorsiening vir n onderhoudsverpligting wat kragtens n egskeidingsbevel kan bestaan. n Testamentêre trust word vir dié doel aanbeveel. Dit mag soms nodig wees om jou erfgename teen hulself te beskerm. n Testamentêre trust is n nuttige instrument vir dié doel, en dit stel jou in staat om buigsaamheid en sekuriteit in te bou. Dit is belangrik dat daar genoeg kontant in jou boedel beskikbaar is wanneer jy sterf. n Tekort aan kontant kan tot die gedwonge verkoop van bates lei. Dit is raadsaam om nie begrafnisreëlings in jou testament te beskryf nie. Die testament word dikwels eers ná die begrafnis gelees. Dra sulke wense eerder persoonlik aan jou naasbestaandes oor. 3

5 Wat moet jy by jou testament insluit? Die volgende inligting is nodig vir die beplanning en opstel van n testament: Besonderhede van laste. Dui aan watter laste deur krediet-/ lewensversekering gedek is. 8 Jy en jou gade/lewensmaat se volle name, vanne, identiteitsnommers, adres, telefoonnommer(s) en beroepe. 2 Jou huwelikstaat: binne of buite gemeenskap van goedere, met of sonder aanwasbedeling. Toon aan wanneer die huwelik plaasgevind het. 3 Saamwoonverhouding: Toon aan hoe lank n woning gedeel is. Kinders se name en geboortedatums (alle huwelike afsonderlik). 5 Besonderhede van bates en die huidige markwaarde daarvan. Dit sluit in bates uit enige vorige huwelik asook n huidige huwelik. 6 Besonderhede van die basiskoste van bates soos vereis vir die doeleindes van kapitaalwinsbelasting. Markwaarde en basiskoste van buitelandse bates en/of laste. 9 Besonderhede van enige eise teen of skuld aan jou inter vivos-trust(s) (familietrust(s)). 10 Besonderhede van beperkte regte, soos vruggebruik uit n vooroorlede gade se boedel. 4

6 Ondertekening van n testament Lees jou testament noukeurig deur en maak seker dat jou instruksies en wense korrek daarin vervat is. Jy en twee bevoegde getuies moet elke bladsy van die testament saam en in mekaar se teenwoordigheid onderteken. By elke wysiging in die testament moet jy en twee bevoegde getuies ook teken. Dieselfde getuies moet deurgaans teken. Enige persoon wat 14 jaar of ouer is, sy of haar naam kan teken en getuienis in n hof kan aflê, is bevoeg om as getuie te teken. Die volgende persone mag nie as getuies teken nie: -Enige persoon wat enigiets vanuit jou boedel ontvang en/of hul gades. -Die eksekuteurs, trustees en voogde en/of hul gades. Die hersiening van jou testament n Testament is n belangrike dokument wat gereeld hersien en bygewerk moet word. Kontak jou finansiële adviseur of Sanlam se Fidusiêre Dienste om jou testament professioneel te laat hersien. Bellville: Pretoria: Die bewaring van jou oorspronklike testament Sanlam bewaar jou oorspronklike testament in n brandvaste kluis. Maak seker jou naasbestaandes is bewus hiervan. (Indien jou testament elders bewaar word, dra hierdie inligting ook aan jou naasbestaandes oor.) Hoe om n afskrif van jou testament te kry Versoek soos volg n afskrif van jou testament: E-pos: stwills@sanlam.co.za Posbus: Sanlam Trust (Edms) Bpk, 1260, Sanlamhof, 7532 of besoek: Sanlam Trust (Edms) Bpk, 2 Strandweg, Bellville 5

7 Wat as jy van plan verander? n Mens se lewensomstandighede verander gedurig en daarom is dit belangrik dat jou testament gereeld hersien moet word om te verseker dat dit steeds n ware weergawe van jou wense is. Veranderde omstandighede wat n invloed op jou testament kan hê, sluit in: n Huwelik (jou of jou erfgenaam s n) Die geboorte van n kind/erfgenaam n Egskeiding (jou of jou erfgenaam s n) Die koop of verkoop van n groot bate, soos n woonhuis of n plaas Die maak van n belegging in die buiteland Aangaan van nuwe finansiële verpligtinge Die dood van n familielid of n erfgenaam Vinnige groei in bates wat tot boedelbelasting kan lei Ontvangs van n erflating Wetswysigings en nuwe wetgewing Nuwe boedelbeplanningstegnieke Wie behoort jy as eksekuteur te benoem? Die taak van n eksekuteur is om jou boedel volgens die bepalings van jou testament te beredder en om in die uitvoering van dié plig in die beste belang van jou erfgename op te tree. Dit is n groot verantwoordelikheid wat op die skouers van jou eksekuteur rus. Die keuse van die persoon wat hierdie rol moet vervul moet goed deurdink word. Gade Baie mense stel hul gade as eksekuteur aan. In so n geval moet die volgende onthou word: Die dood van n geliefde is n emosionele saak en nie almal is toegerus om gedurende dié hartseer tyd belangrike finansiële besluite te neem nie. Sonder die nodige kennis sal jou gade nie weet waar om die beste diens of advies te kry nie. Jou gade mag blootgestel word aan iemand wat slegs sy of haar eie belange dien, en so kan die boedel se tjekboek in die verkeerde hande beland sonder dat die erfgename enige sekuriteit het. Die eksekuteur, wat dikwels ook as trustee benoem word, se pligte strek verder as boedelbereddering en sluit dikwels ook die administrasie van n trust oor n veel langer termyn in. As daar aspekte is waaroor onderhandel moet word, is dit beter dat jy dit nou self doen, omdat jy in staat is om n ingeligte besluit te neem. 6

8 Boedelbeplanning Trustmaatskappy Jy kan ook n betroubare trustmaatskappy as eksekuteur benoem. Die voordele van dié keuse is die volgende: Jy kan voordeel trek uit die maatskappy se kundigheid oor testamente, boedels, trusts en verwante sake. Jou boedel word professioneel hanteer en jy is verseker van objektiwiteit en vertroulikheid. Jy geniet groter sekuriteit en die voordeel van streng interne beheermaatreëls. Boedelbeplanning behels nie slegs maatreëls wat by die boedeleienaar se dood in werking tree nie. Daar is ook beplanningsaspekte wat tydens die boedeleienaar se lewe in werking gestel kan word. Om te verseker dat jy die grootste voordeel uit boedelbeplanning put en onnodige slaggate vermy, is dit noodsaaklik om eerder advies in te win van n spesialis of adviseur wat toegang tot so n spesialis het. Behoorlike boedelbeplanning deur kundiges kan help om die volgende te verseker: 7 Die kapitaal in jou boedel word op die lang termyn beveilig. Die boedel kan makliker beredder en sonder probleme afgehandel word. Die bepalings van jou testament is prakties uitvoerbaar. Daar is genoeg kontant in die boedel om belasting- en administrasiekoste, laste en kontantbemakings te betaal.

9 Boedelbelasting kan by albei gades en ander erfgename se afsterwe dramaties verminder of totaal vermy word. Boonop kan kundige beplanning groot inkomstebelastingbesparings moontlik maak. Belangrike sekuriteit kan met behulp van n testamentêre- of inter vivos-trust (familietrust) vir alle betrokke partye in n boedelplan ingebou word. So n trust is n uiters doeltreffende hulpmiddel wanneer dit deur n deskundige gehanteer word. Waarom jou vertroue in Sanlam plaas? Sanlam se Fidusiêre Dienste het n netwerk van deskundiges met die kennis en ervaring om jou stap vir stap by te staan met jou boedelbeplanning, die opstel van jou testament en die administrasie van jou boedel en trust. Kontak ons vir meer inligting: Sanlam Trust Edms Bpk Adres: Sanlam-hoofkantoor, Strandweg 2, Bellville, 7530 Posadres: Posbus 1260, Sanlamhof, 7532 Telefoon: Faks: E-pos: sanlamtrust@sanlam.co.za Webadres: Belangrike dokumente en inligting Jy kan die mense wat jy agterlaat ná jou dood baie help deur die belangrike inligting hieronder in een dokument saam te vat. Hierdie vorm sal jou help om die meeste inligting saam te stel. Skeur die blad uit, vul die inligting in en bewaar dit in jou kluis of op n veilige plek. Elke persoon se boedelbeplanningsbehoeftes is individueel en uniek. Daarom bied ons jou n omvattende verskeidenheid dienste met n persoonlike benadering wat objektief en vertroulik is. 8

10 Dokumente en besonderhede benodig deur die eksekuteur Oorspronklike testament Oorspronklike doodsertifikaat Oorspronklike identiteitsdokument Gesertifiseerde afskrif van die oorledene se huweliksertifikaat/ huweliksvoorwaardekontrak/egskeidingsbevel/skikkingsooreenkoms Afskrifte van erfgename se identiteitsdokumente en inligting rakend hul huweliksbedeling Telefoonnommers, posadresse en e-posadresse van erfgename Boedelbesonderhede van elke vooroorlede eggenoot (volle naam, datum van afsterwe, plek van afsterwe, Meester van die Hooggeregshof en boedelnommer) Oorspronklike titelakte Oorspronklike motorvoertuigregistrasiesertifikate Oorspronklike vuurwapenlisensie Afskrif van munisipaledienste- en belastingrekening 9

11 Oorspronklike aandelesertifikaat BTW-verwysingsnommer (indien van toepassing) Oorspronklike poliskontrakte Afskrif van salarisstrokie Afskrif van korttermynversekeringskontrak Volledige besonderhede van mediese fonds Volledige besonderhede van pensioenfonds/ werkgewer Afskrif van telefoonrekening/tv-lisensie Afskrif van huurkoopkontrakte Finansiële adviseur Huurkontrakte Boekhouer Volledige besonderhede van spaar-, tjek- en depositorekeninge by banke Afskrifte van nuutste bankstate Volledige besonderhede van die laste, asook state as bewys daarvan Inkomstebelastingverwysingsnommer 10

12 11 Ander tersaaklike inligting

13 Vuurproeftoets: Het jy n tekort of surplus in jou boedel? Hou die volgende in gedagte wanneer jy jou testament opstel: Minstens 30% van alle boedels kan weens te min fondse net afgehandel word as van die bates verkoop word. Buiten die fondse benodig vir die afhandeling van die boedel kan die gesin ook n toenemende jaarlikse inkomste nodig hê. Die meeste probleme met boedels kom voor wanneer die vrou eerste sterf. Om uit te vind wat jou finansiële posisie sal wees, kan jy die volgende Vuurproeftoets gebruik. Hoeveel jy nodig het Die geld wat jy nodig het, is gelyk aan jou behoeftes (al jou skuld) plus 5 x jaarlikse inkomste (om vir jou gesin te sorg). As jou behoeftes meer is as jou voorsiening, het jy n tekort in jou boedel. As jou voorsiening meer as jou behoeftes is, het jy n surplus in jou boedel. Bepaal jou behoeftes: Tel alle skuld op: + Laaste uitgawes (eksekuteur, begrafnis, ens.) + Verband + Huurkoop + Oortrokke rekening + Huurkontrakte + Ontvanger van Inkomste (SAID) 12

14 + Lenings = Totaal A Bepaal die inkomste wat nodig is om vir jou gesin te sorg: 5 x huidige jaarlikse inkomste = R = Totaal B A + B = totaal van kontantbehoeftes Bepaal jou voorsiening: Tel bymekaar: + Versekeringspolisse + Beleggings + Kontant + Bates wat verkoop sal word + Groepskema by werk = Total C Tekort in jou boedel (as behoeftes meer as voorsiening is) Behoefte (Totaal A + Totaal B) voorsiening (Totaal C) = R Surplus in jou boedel (as voorsiening meer as behoeftes is) Voorsiening (Totaal C) behoefte (Totaal A + Totaal B) = R 13

15 skakel ons

16 Strandweg 2, Bellville, 7530 Posbus 1, Sanlamhof, 7532, Suid-Afrika T +27 (0) Gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP43). Maart 2015

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

Boedelberedderaars / Estate Administrators

Boedelberedderaars / Estate Administrators Boedelberedderaars / Estate Administrators Kleine Libertas 1 Posbus / P O Box 2990 Tel: 044 690 5653 Kerkstraat 33 Church Street MOSSELBAAI / BAY Faks / Fax: 044 690 5675 MOSSELBAAI / BAY 6500 E-Pos /

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons Doodseise Gids Om u te help eis na 'n kliënt oorlede is Hierdie gids verduidelik vir u hoe om te eis by die afsterwe van 'n kliënt. Dit meld ook watter inligting u aan ons moet voorsien sodat ons die voordele

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN. Examination date/eksamendatum: 25 NOVEMBER :00 11:15 (2 hours/ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50

FPSA FISA RAADSEKSAMEN. Examination date/eksamendatum: 25 NOVEMBER :00 11:15 (2 hours/ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 FPSA FISA AADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 25 NOVEMBE 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 hours/ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamen vraestel: Boedelbeplanning Hierdie eksamenvraestel

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

Voorafbeplanning: Begrafnis

Voorafbeplanning: Begrafnis 24/7 Noodnommer: 079 895 4414 info@ssfg.co.za www.sonjasmith-funerals.co.za HOOFKANTOOR & CENTURIONTAK: Lytteltonweg 85, Clubview, Tel: 012 654 9902, Sel: 079 895 4414 MEYERSPARK: Watermeyerstraat 153,

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

C O E T Z E E S I N G (No. 2004/007174/21)

C O E T Z E E S I N G (No. 2004/007174/21) C O E T Z E E S I N G (No. 2004/007174/21) PROKUREURS NOTARISSE TRANSPORTBESORGERS BOEDELBEREDDERAARS ATTORNEYS NOTARIES CONVEYANCERS ADMINISTRATORS OF ESTATES Direkteur(e) / Director(s) JACOB PETRUS COETZEE,

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

FPSA FISA RAADSEKSAMEN FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 hours/ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: Administrasie van Bestorwe Boedels Hierdie

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES Inleiding... 2 Navorsingsmetode... 2 Opname deur Tuisgenote... 2 Resultate... 2 Profiel van n behoeftige bejaarde... 2 Die finansiële situasie

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par 5.01-5.50) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

a. Voorwoord... 5 b. Testament... 5 c. Die uitneem van begrafnispolisse... 6 d. Die bewaring van belangrike dokumente... 6 e.

a. Voorwoord... 5 b. Testament... 5 c. Die uitneem van begrafnispolisse... 6 d. Die bewaring van belangrike dokumente... 6 e. 2 By die afterwe van n geliefde word ons almal gekonfronteer met onaangename omstandighede waarvoor ons nie juis voorbereid is nie en ook min ondervinding van het. Om die impak wat die dood op ons en ons

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

FPSA FISA RAADSEKSAMEN FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie