H/A NAMAQUA LODGE. Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "H/A NAMAQUA LODGE. Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek."

Transcriptie

1 NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek TARIEWE Deel Tarief (per persoon) R Enkel tarief (per persoon) R Toer verwysing: Datums 2018: Nam 4/1 Wo. 24 Jan Ma. 05 Feb 2018 Nam 4/2 Do Di. 13 Mrt 2018 Vertrek uit Kaapstad Nam 4/3 Wo. 21 Mrt Ma. 02 Apr Slegs 1 sitplek oor! Nam 4/4 Do Di. 17 Apr Slegs 2 sitplekke oor! Vertrek Uit Windhoek Kontak ons vir program Nam 4/5 Wo. 16 Ma. 28 Mei 2018 Nam 4/6 Vry. 01 Wo. 13 Jun REISPROGRAM - 13 DAG REIS DEUR NAMIBë: Ingesluit: 12 Nagte se luukse akkommodasie Geregistreerde toergids Busvervoer Minibus (slegs 8 sitplekke beskikbaar) Toegangsgeld soos aangedui Etes soos aangedui Uitgesluit: Middagetes Fooitjies Drankies DAG 1:Die eerste dag van ons toer vertrek ons vroeg oggend om 05:00am vanaf Menlyn Park Mall - Pretoria. Ons reis na Upington waar ons die eerste aand by Desert palace sal oornag. Ingesluit: Aandete Km: km DAG 1:Die eerste dag van ons toer vertrek ons oggend om 09:00am vanaf Kaapstad. Ons reis na Vanrhynsdorp waar ons die eerste aand by Namaqua Lodge sal oornag. Ingesluit: Aandete Km: km DAG 2:Ons vertrek vanaf Upington. Hiervandaan kies ons koers na Nakop/Ariamsvlei Grenspos. Ons ry verder na Visrivier Canyon waar ons by Ai-Ai s gaan oornag. Ingesluit: Ontbyt & aandete Km: 500 DAG 2:Ons vertrek vanaf Vanrhynsdorp. Hiervandaan kies ons koers na Vioolsdrif Grenspos. Ons ry verder na Visrivier Canyon waar ons by Ai-Ai s gaan oornag. Ingesluit: Ontbyt & aandete Km: 500 DAG 3: Ons vertrek na die Visrivier Canyon. Die grootste water skeerpoort in Afrika. Van hier reis ons na Aus en dan na Luderitz in die Karas streek. Langs die pad sal ons ook die wilde perde van die Namib tesien kry. Die asemrowende skoonheid van die Namib woestyn beloof ook om die siel rustig te maak. Skuins oor n sand duin verskyn die see voor ons waar ons dan ook in Luderitz by Kairos Cottage gaan oornag. Toegangsfooi: Visrivier Canyon Km: 450

2 DAG 4: Vanoggend verken ons Luderitz met sy eg Duitse argitektuur, boustyl en geskiedenis. Ons besoek die bekende spookdorp Kolmanskop, waar ons n begeleide toer onderneem. Van hier vertrek ons terug in die rigting van Aus en draai af na Hammerstein Lodge waar ons die volgende aand sal oornag. Toegangsfooi: Kolmanskop Km: 440 DAG 5: Vandag lê ons besoek af aan die asemrowende Sossusvlei in die Namib-Naukluft Nationale Park. Dis hier waar ons die oudste duine ter wêreld, met n roes bruin-rooi kleur gaan besigtig. Die eindelose skoonheid en mag van die duine betower jou met die raaiselagtige fairy-circles wat hier en daar tevoorskyn kom. Ons oornag by Solitaire Desert Farm. Insluit: Ontbyt en aandete Toegangsfooi: Sossusvlei Km: 230 DAG 6: Ons volg vandag `n roete deur die Khomas en Erongo streke na Duin 7 en Walvisbaai, waar ons ook die Flaminke sal sien. Van hier vertrek ons na Swakopmund waar ons 2 nagte by Bay View Swakopmund gaan vertoef. Km: 314 DAG 7:Vandag verken ons Oasis Goanikontes, die maan landskappe en Welwitschia plante. Die betowerende ligeen velde is ook n moet sien op ons roete. Na die roete sal daar kans wees vir u om te rus of op u eie Swakopmund te verken. Toegangsfooi: Oasis Goanikontes Km: 250 DAG 8:Van Swakopmund vertrek ons Noord na die Oshikoto streek na Etosha Nationale Park. Hier gaan ons vir 2 nagte in die park by deurbring by die Okaukuejo rusoord. Toegangsfooi: Etosha Nationale Park Km: 511 DAG 9: Rondom 09:00 die oggend gaan ons deur die park ry met die bus tot middagete.ons sal stop by een van die rusoorde waar u kan middagete geniet en n bietjie by die watergate rondom die oord na die diere kan soek en rustig wees. Insluit: Ontbyt en aandete Toegangsfooi: Etosha Nationale Park Km: 200 DAG 10:Vandag begin die pad terug huistoe. Ons vertrek by Etosha Nationale park om die aand by Windhoek te wees waar ons sal oornag by Arebbusch. Ons gaan ook by Joe s Beerhouse aandoen vir aandete in n regte duitse atmosfeer. Km: 450 DAG 11:Ons vertrek na Grunau waar ons die laaste aand sal spandeer by Grunau Hotel, voor ons die volgende oggend terug Suid-Afrika toe vertrek. Km: 660 DAG 12:Ons vertrek vanaf Grunau na Suid-Afrika. Ons steek die grens oor by Ariamsvlei en terug na Upington waar ons die laaste aand by Desert Palace gaan slaap. Km: 520

3 DAG 12:Ons vertrek vanaf Grunau na Suid-Afrika. Ons steek die grens oor by Noordoewer en terug na Vanrhynsdorp waar ons die laaste aand by Namaqua Lodge gaan slaap. Km: 520 DAG 13:Na n heerlike ontbyt vertrek ons na Pretoria. Ingesluit: Ontbyt Km: 300 DAG 13:Na n heerlike ontbyt vertrek ons na Kaapstad. Ingesluit: Ontbyt Km: 300

4 Hoekom saam met Namakwa Toere gaan toer? Wie is Namakwa Toere en wat doen ons anders? Ons is `n familiebesigheid en is reeds sedert 1985 in die toerbedryf. Ons toergidse is van die bekwaamste, hulpvaardigste en vriendelikste gidse wat u ooit sal teëkom. Elke toerlid se persoonlike behoeftes vir `n toer word persoonlik deur ons opgeleide personeel hanteer. Daar is geen gejaagde toerprogram nie! Ons busbestuurders is saam met u met vakansie en is nooit onder druk nie. Onthou dít wanneer jy Namibië toer: Namibië in geheel is baie groot wees bereid om baie kilometers af te lê! Namibië beslaan n oppervlak area van sowat Km². Dit bestaan hoofsaaklik uit woestyn en semi-woestyn omgewings met tropiese vleilande in die Ooste en in die verre Noorde Die dae is soms soos n yster lank in die vuur gesteek en die nagte mag baie koud wees. Namibië is n land van besonderse diversiteit, taal en tradisie. Daar is 11 hoof etniese groepe wat nnomadiese en semi-nomadiese lewensstyl handhaaf. Na elke toer word daardie spesifieke toer se foto s op Facebook gelaai. Net nog `n ekstra gratis diens wat Namakwa Toere aan ons toerlede bied! Wat gebeur as Namakwa Toere die toer kanselleer? Die Toer is onderhewig aan n minimum van 6 persone om plaas te vind. Namakwa Toere onderneem om sover dit moontlik is geen toer te kanselleer nie. Ons het nog nooit nodig gehad om n toer te kanselleer nie. Indien dit ooit sou gebeur dat ons n toer moet kanselleer, sal ons u gelde wat u alreeds betaal het, binne 24 uur terugbetaal met 10% rente per jaar. Hoe bespreek ek n toer by Namakwa Toere? Wanneer u besluit het om op een van ons toere te bespreek, vul die besprekings vorm in. Faks of epos die vorm dan na ons kantoor. Die nodige sal dan deur ons gedoen word (hotel- en vlieg besprekings indien u dit so aangedui het). U sal n toerverwysings-nommer en Namakwa Toere se bankbesonderhede ontvang. Hierdie toerverwysings-nommer moet op u deposito strokie aangetoon word. Hierdie toerverwysingsnommer moet ook op alle korrespondensie gebruik word vir die toer wat u bespreek het. Ons verskaf nie bank besonderhede sonder n besprekingsvorm nie. Die enigste rede hiervoor is dat toerlede in die verlede gelde inbetaal sonder dat hulle n toer verwysingsnommer ontvang het, en dat hulle nie n bespreking per faks of epos gedoen het nie. Dit het al gebeur dat voornemende toerlede gelde inbetaal het, maar dat daardie spesifieke toer alreeds vol bespreek was. Ons begin elke oggend voor ons ry met n gebed, en vertrou in die Here vir n veilige en sielsverrykende toer. Vriendelike groete Namakwa Toere Span Jenny en Mike Spies epos: info@namaqualodge.co.za&info@namakwatoere.co.za VOORTREKKER STRAAT 22 web:// &// POSBUS 246 VANRHYNSDORP 8170 TEL:+27 (0) /+27 (0) FAKS: +27 (0) /+27 (0) SEL:+27 (0) JENNY +27 (0) MIKE

5 Hotel verblyf vir diegene wat voor die toer vertrek of nadat die toer afgehandel is: City Lodge - Grand West - Kaapstad (3 ***) Toer vertrek 08:00 Enkel kamer R993 Dubbel/Twin R1400 Ontbyt Volledige ontbyt ingesluit in tarief - 06:30-09:30 Etes Verskeie restaurante by Grand West beskikbaar Pendel diens R300 (+R20 p/p ekstra)(2016 tarief) 15 min gratis - ekstra koopbewys beskikbaar Ekstra Grand West Casino & Vermaaklikheid - verskeie restaurante/teaters Web tuiste Tel (021) Road Lodge Lughawe - Kaapstad (1 *) Toer vertrek: 08:45 Enkel kamer ± R701,95 per kamer (een of twee persone) (Tarief kan verander sonder kennisgewing) Ontbyt Kontinentale ontbyt R80p/p 06:30-09:00 / 07:00-10:00 (Naweke) Etes Restaurante by lughawe beskikbaar, of skakel Mr Delivery vir wegneem etes Pendel diens R35 p/p 15 min gratis - ekstra koopbewys beskikbaar Web tuiste Tel (021) Hotel Verde Lughawe - Kaapstad (4 ****) Toer vertrek: 08:30 Enkel kamer R1200 Dubbel/Twin R1375 Triple R2185 Ontbyt Volledige ontbyt ingesluit in tarief 04:30-09:30 - Naweke 04:30-10:00 Etes A la carte restaurant - Pendel diens Gratis vanaf Lughawe Gratis Ekstra Sitkamer met kroeg fasiliteit Gimnasium Web tuiste Tel (021) Fire & Ice Protea Hotel- Pretoria (4 ****) Toer vertrek: 05:00 Enkel kamer R1275 Dubbel/Twin R1660 Ontbyt Volledige ontbyt ingesluit in tarief 04:30-09:30 - Naweke 04:30-10:00 Aandete Middagete A la carte restaurant - Pendel diens R495 per Shuttle(max: 3 people) vanaf Lughawe Gratis Web tuiste Tel +27 (0) Vlugte - Kontak ons vir tariewe en tye

6 BESPREKINGSVORM TOERLID 1: Van: Volle naam(e) Soos dit verskein op ID en Paspoort ID no.: Paspoort Nommer: Paspoort verval datum: Mnr/Mev/Mej. - Voorletters:... Noemnaam:... Tel no.:.... Faks no.:... Epos:... Sel no.:... TOERLID 2: Van: Volle naam(e) Soos dit verskein op ID en Paspoort ID no.:..... Paspoort Nommer: Paspoort verval datum: Mnr/Mev/Mej. - Voorletters:... Noemnaam:... Tel no.:.... Faks no.:... Epos:... Sel no.:... Toer Datum / Verwysing :.. Nam 4/. Akkommodasie gedurende die toer: Enkel... Dubbel... Twin/Deel (2 Beds)... Do you need help with flight bookings: Ja... Nee... Vertrek vanaf lughawe: Lughawe naam Datum na bestemming: Vlug terug na lughawe: Lughawe naam Datum vanaf bestemming: Moet ons help met hptel besprekings: Ja... Nee... Datum:(Voor toer begin)...datum:(na toer eindig)... City Lodge - Grand West Road Lodge Airport Hotel Verde Airport Fire & Ice - Pretoria Tipe akkommodasie by hotel in Cape Town/Pretoria: Enkel... Dubbel.. Twin... Moet ons help met pendel rit reëlings in Kaapstad/Pretoria: Ja... Nee... Indien u self u vlugte bespreek bevestig asseblief vlug besonderhede Opklimpunt: City Lodge - Grand West 09:00 Hotel Verde Lughawe 09:30 Road Lodge Airport 09:45 Private residance can be communicated* Fire & Ice - Pretoria 05:00 Handtekening: Datum:... Naasbestaande:..... Tel nr.:... *Moontlike optelpunt in Windhoek kan bespreek word vir privaat groepe.

H/A NAMAQUA LODGE. Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek.

H/A NAMAQUA LODGE. Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek. NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek. 2017 TARIEWE 2018 TARIEWE Deel

Nadere informatie

13 Dag Namibië toer vanuit Kaapstad

13 Dag Namibië toer vanuit Kaapstad NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Namibiese toer datums: 2019 Betaal R5000p/p deposito (binne 14 dae) nadat u bespreking bevestig is, en balans 30 dae voor toer vertrek. 2018

Nadere informatie

H/A NAMAQUA LODGE. Toer Prys: 2019 Deel: R Enkel: R

H/A NAMAQUA LODGE. Toer Prys: 2019 Deel: R Enkel: R NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Sinoniem met die panoramiese Sederberge, die asemrowende Stadsaalgrotte wat jou op n verbeeldingstog neem en jou na n ander dimensie weglei,

Nadere informatie

NAMAKWALAND BLOMMETOERE 2019: 2019 TARIEWE & DATUMS

NAMAKWALAND BLOMMETOERE 2019: 2019 TARIEWE & DATUMS NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Sinoniem met die panoramiese Sederberge, die asemrowende Stadsaalgrotte wat jou op n verbeeldingstog neem en jou na n ander dimensie weglei,

Nadere informatie

NAMAKWALAND BLOMMETOERE 2018:

NAMAKWALAND BLOMMETOERE 2018: NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Sinoniem met die panoramiese Sederberge, die asemrowende Stadsaalgrotte wat jou op n verbeeldingstog neem en jou na n ander dimensie weglei,

Nadere informatie

Alle Namakwalandse Blommetoer besprekings :

Alle Namakwalandse Blommetoer besprekings : NAMAKWA TOERE & AKKOMMODASIE BK2005/121434/23 H/A NAMAQUA LODGE Sinoniem met die panoramiese Sederberge, die asemrowende Stadsaalgrotte wat jou op n verbeeldingstog neem en jou na n ander dimensie weglei,

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Kwotasieblad vir skole/groepe: Baie welkom by TO Strand se Veldskool of TO Strand School Camp & Adventure Hub soos dit deesdae bekend staan. Die naam sê beslis alles, en avontuur is die basis waarop ons die kampe aanbied. Ons poog om

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S E GPS VISCHGAT LODGE S E

KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S E GPS VISCHGAT LODGE S E KALAHARI JAG 2015 GPS MOLOPO KALAHARI LODGE S26 56.00.3 E20 39.49.9 GPS VISCHGAT LODGE S27 07.31 E021 15.02 Baie dankie vir die navraag, graag voorsien ons u van die inligting soos bespreek. Vischgat Game

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om

Nadere informatie

ANDRé EN LINDA RADEMAN SE VERSLAG VAN HUL TOER DEUR NAMIBIë IN SEPTEMBER 2007

ANDRé EN LINDA RADEMAN SE VERSLAG VAN HUL TOER DEUR NAMIBIë IN SEPTEMBER 2007 ANDRé EN LINDA RADEMAN SE VERSLAG VAN HUL TOER DEUR NAMIBIë IN SEPTEMBER 2007 Van kindsbeen af het ek gewens ek kon Namibië toe nog Suidwes-Afrika genoem - toe gaan en hierdie droom is uiteindelik verlede

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK Installasie van LPF AgriBusiness/Express LPF AgriBusiness en LPF Express Gebruikers handleiding deur LPF Systems BK Index 3 Index Foreword Part I Installasie 0 4 1 Inleiding... 4 Hardew are Vereistes...

Nadere informatie

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag Henjo Beleggings (Pty) Ltd Posbus 1781 Silverton 0127 Sel: 082 558 5376 Faks: 012 8030424 E-pos: hjoub@mweb.co.za www.rotsinbos.co.za PRYSLYS 2018 Selfsorg verblyf Safari Tent Jagters Kamers Nie Jagters

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all Dans Afdeling/Dance Section Geen tydsbeperkings mag oorskry word nie. Daar s geen beperking op die hoeveelheid

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......

Nadere informatie

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA 1. Dekblad Naam van die toer FASE 1 VIER OF MEER illustrasies en/of prentjies relevant tot jou toer 2. Reistoegangsdokumente Verduidelik die term visum Noem drie vereistes

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Wolke Werkkaart 1 Datum Bereken die volgende Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei Vooraf U moet asb seker maak dat u die nuutste weergawes van Salcon se IRP5 Module van die internet afgelaai en geïnstalleer het. U moet asb seker

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

Suidlanders Saamtrek Program

Suidlanders Saamtrek Program 05:00:00 05:30:00 Gebeurtenis Lokaal Gebeurtenis Lokaal Gebeurtenis Lokaal Verantwoordelik Skoonmaak en herstel van perseel en lokale begin Die Vanderkloof Oord kampeerterrein. Sien aangehegte kaarte.

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS Hi Almal DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS MOET NIE DIE GELEENTHEID MIS NIE, DAAR GAAN VIR ELKEEN N GESKENK WEES SATERDAGAAND. DIE VOLGENDE KOMBINASIES KRY OOK GESKENKE MA EN DOGTER SUSTERS

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings 1 K OERSVAS Jaargang 6 Uitgawe 145 21 September 2018 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Tussen die binneband en die buiteband. Deel van die siklus wat eie is aan die

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

KOAD (GEGARANDEERDE VERTREK )

KOAD (GEGARANDEERDE VERTREK ) KOAD Met ń Ompad Namibia na Kaapstad (GEGARANDEERDE VERTREK ) 18 daagse Internasionaal (begeleiding in Engels) groepsreis op basis van Logies ontbijt, Lite lunch - dinner asook alle genoemde ekskuries,

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45 Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Die maan * Addisionele vrae is bygevoeg om algemene kennis uit te brei. 1. Hoe vêr is die maan vanaf die aarde? (1) 2. Wat is die grootste? Die aarde of die maan? (1)

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

As jy weer skryf (Vir Jack)

As jy weer skryf (Vir Jack) GEDIG 2 As jy weer skryf (Vir Jack) 1 As jy weer in jou dagboek skryf 2 Onthou 3 Om die goue blaar te sien in die somerson 4 Of miskien die blou moederkappie 5 Op een van ons afwesige wandelinge 6 Teen

Nadere informatie

8 Die mens in die ruimte

8 Die mens in die ruimte 8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die

Nadere informatie

Camino de Santiago Pelgrimsroete. Saam met. Stellenbosch Gemeente 6 14 Julie 2014

Camino de Santiago Pelgrimsroete. Saam met. Stellenbosch Gemeente 6 14 Julie 2014 Camino de Santiago Pelgrimsroete Saam met Stellenbosch Gemeente 6 14 Julie 2014 Ons stap die laaste 115 km van die Franse roete vanaf Sarria tot by Santiago Die Camino de Santiago of Weg van St Jakobus

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE BYLAE A AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE PERSOONLIKE INLIGTING VAN INWONER EENHEID NR: OPNAME DATUM: Titel: Noemnaam: Volle Name en Van: Identiteits Nommer: Kerkverband: Predikant: Huis Dokter: Tel. nr:

Nadere informatie

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Adventure under canvas

Adventure under canvas Namibië Rondreis per huurwagen Adventure under canvas Windhoek - Waterberg - Parc d Etosha - Sesfontein - Twyfelfontein - Swakopmund - Walvis Bay - Homeb - Sossusvlei - Namib-Naukluft - Sesriem - Aus -

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie