Laerskool Horison Graad

Vergelijkbare documenten
H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2019 IN SAMEWERKING MET 10/10 SKRYFBEHOEFTES. (ouers is welkom om van hierdie opsie gebruik te maak)

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel :

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees.

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Persoonlike inligting

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

REKORD- EN EINDEKSAMEN

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Inligtingshandleiding

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

Graad 7-inligtingsbrief

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

NASKOOLSENTRUMBELEID

Ons Prospektus 1. WELKOM

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Laerskool Olifantsvallei

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Laerskool Garsfontein

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Tjokkerjol Speelgroepie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

Laerskool Stellenbosch

Les 14: Entrepreneurskap

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

GRAAD 8 SKRYFBEHOEFTES 2012

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Transcriptie:

Laerskool Horison Graad 1 2017

Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad 1. Ons wens u n baie voorspoedige 2017 toe en ons hoop dat u en u kind(ers) baie gelukkig sal wees. LAERSKOOL HORISON BIED MET GROOT DOELGERIGTHEID SO N VOLLEDIGE OPVOEDINGSPROGRAM AS MOONTLIK AAN aangesien ons voel dat die kind werklik in sy totaliteit opgevoed moet word. Vanaf graad R word die nuwe leerplan van die Kurrikulum Assesserings Beleid (CAPS) op n sinvolle en weldeurdagte wyse gevolg. Wat buitekurrikulêre aktiwiteite betref is ons so ingestel dat, al wen ons nie altyd nie, ons steeds sorg dat ons kinders altyd waardige deelnemers bly. Ons probeer dus om n besondere standaard te handhaaf deur alles van harte en met daadkrag te doen maar steeds volgens die eise van Kol. 3:23. Hierdie genoemde werkswyse verseker dat ons nie werk om beter as ander te wees nie, maar het gewoonlik die ingeboude waarborg van sukses. As ons sukses lei tot waardering van ander weet ons baie deeglik aan Wie dié eer toekom! Die volgende inligting is van groot belang: 1. Toelatingvereistes: U kind is van verpligte skoolouderdom vanaf die jaar waarin hy/sy 7 jaar oud word tot aan die einde van die jaar waarin hy/sy 15 jaar oud word. Dit geld vir alle kinders, selfs al het hulle nog nooit skool gegaan nie. 2. NB. Volgens Departementele regulasies is dit verpligtend dat die skool 'n gewaarmerkte afskrif van die geboortesertifikaat (I.D.) asook u kind se immuniseringskaart moet inhandig. Ons sal dit waardeer as u hierdie dokumentasie sal saambring of stuur wanneer u u kind kom inskryf. 3. Die huidige kurrikulêre fooi per kind is R1000 vir 2016, en die skoolfooie vir 2016 is huidiglik dertien duisend ses honderd en vyftig Rand (R13 650) per kind. Fooie vir 2017 sal deurgegee word. Daar sal ook 'n Afbetalingsooreenkoms aan u gegee tydens die Inligtingsvergadering. Voltooi dit asb. en besorg die kontrak so gou as moontlik terug by die skool. 4. Klaskamers vir graad 1 is op die grondvloer van die Langenhovenblok.

ALGEMENE REëLINGS VIR DINSDAG 10 JANUARIE EN VIR WOENSDAG 11 JANUARIE 2017 VIR DIE NUWE GRAAD-EENS EN HULLE OUERS IS SOOS VOLG: REëLINGS VIR DINSDAG 10 JANAURIE 2017 1. Die skool begin amptelik op WOENSDAG 11 JANUARIE 2017. Ons sal dit egter baie waardeer as u, u graad 1-kind(ers) reeds op DINSDAG 10 JANUARIE 2017 om 08:00 skool toe sal bring. Ons sal u en u kind(ers) in die skoolsaal ontmoet, waar u sal kennis neem by watter onderwyseres hy/sy geplaas is. U kind word dan na sy/haar betrokke klaskamer geneem en op n informele wyse besig gehou tot 12:00. Ons vra vriendelik dat hulle in volle skooldrag skool toe sal kom. Die benodigdhede wat deur u aangekoop word kan asseblief reeds DINSDAG 10 JANUARIE 2017 skool toe gestuur word. VIR WOENSDAG 11 JANUARIE 2017 (AMPTELIKE EERSTE SKOOLDAG) U neem u kind na sy / haar betrokke onderwyseres. U is welkom om by u kind te bly, totdat die skool om 07:30 begin. Die kinders verdaag om 13:00 en moet by die klaskamer afgehaal word indien, hy/sy/hulle nie by die Naskoolsentrum bly nie. Skool verdaag Vrydae om 13:00. Maak asseblief gebruik van die kleiner hekkie langs die algemene assistente se kwartiere in Heronstraat. Die hekke sal om veiligheidsredes na 08:00 gesluit word. Nogmaals welkom by Laerskool Horison. Mag u en u kind/ers dit beleef wat u in die vooruitsig gestel het, ten opsigte van die opvoedingsgeleenthede by die skool. NASKOOLSENTRUM LET WEL: Vir naskoolreëlings kontak me. A. Vermeulen (079 517 8914) SKOOLDRAGVERSKAFFERS Ons verwys na die volgende verskaffers waar u die skoolklere kan aankoop: Viva Sport h/v The Highway en Olivierstraat 10, Florida Tel: 011/672-7562 Antoinette s Uitrusters h/v Horn- en Genl. Pienaarstraat, Witpoortjie Tel: 011/955-2285 Friendly House Van Wykstraat 13, Roodepoort Tel: 011/763-2566 Digital Sport Tel: 011/477-8281 SWEETPAKKE LET WEL: Sweetpakke is nie skooldrag nie. Dit word slegs aangekoop as die leerder deelneem aan n sportsoort wat seisoengerig is.

SKOOLKALENDER 2017 Termyn Duur Aantal weke Aantal dae Aantal publieke en skoolvakansiedae Aantal skooldae 1 11 Januarie 31 Maart 12 56 1+1 56 2 18 April 30 Junie 11 54 3+1 50 3 24 Julie 29 September 10 50 2 48 4 9 Oktober 8 Desember 09 43 0 43 TOTAAL 43 205 6+2 197 PUBLIEKE VAKANSIEDAE 2017 20 Maart - Skool Vakansiedag 21 Maart - Menseregtedag 14 April - Goeie Vrydag 17 April - Familiedag 27 April - Vryheidsdag 28 April - Skool Vakansiedag 1 Mei - Werkersdag 16 Junie - Jeugdag 9 Augustus - Vrouedag 24 September - Erfenisdag G.F. VAN DER WALT SKOOLHOOF

GRAAD EEN BENODIGDHEDE 2017 (a) 2 pakkies uitdraai vetkryt (b) 2 pakkies inkleurpotlode (c) 6 HB-potlode (d) Potloodskerpmaker met bakkie (e) Rondepunt skerp skêr (f) 2 uitveërs (g) 1 Potloodsakkie (h) 1 pak fotostaatpapier (i) 1 legkaart 80 100 stuk (j) 4 stafies Pritt (gom) (k) Stoelsakkie, voorskootjie en Boekesakkie om boeke te beskerm. (By die skool beskikbaar) (l) Kosblik (m) Tas (geen wielietjietasse nie) (n) 1 groot doos snesies (o) 6 wasgoedpennetjies (p) 1 handdoekrol (q) 2 swart vullissakke (r) 2 toiletrolle (s) 2 vloeibare seep-houers Oranje sporthempie vir Denim-Vrydae (By leweransiers beskikbaar) Graad een-leerders word die eerste amptelike skooldag Afgeneem. Fotopakket: 1 A4-foto 1 13 x 18 cm foto 4 ID-foto's - 1 vir skool L.W. Merk asb., waar moontlik, alle items en klere met u kind se naam.