Herman Byleveld. Jou alles vir Hom. 11 April 2018 No. 468

Vergelijkbare documenten
28 Maart 2018 No Dr ST Potgieter. Hantering van leerprobleme by die laerskoolkind

n Tempel Leier besoek Jesus

Jesaja sien die Toekoms

Twaalf riglyne om gelukkige kinders. te vorm. 18 April 2018 No. 469

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Van Vervolger tot Prediker

Goeie Konings, Slegte Konings

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Herman Byleveld TOETSE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Van Vervolger tot Prediker

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

God eer Josef die slaaf

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Die Kerk se Geboorte

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Petrus en die Krag van Gebed

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Les 1 vir 7 Oktober 2017

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

'n Man gestuur deur God

Die brief aan die Filippense

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Pragtige Koningin Ester

1 Waar ek vandaan kom

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Elisa, Man van Wonderwerke

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

1 Johannes 5: /03/2014

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Simson, God se sterk Man

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Briewe, posseëls en elektroniese pos

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Reëls vir God se familie

21. Glo maak soms seer Jesaja 6

Transcriptie:

11 April 2018 No. 468 enigste manier hoe hulle hom kon stilkry was om die drade van die klanksisteem te knip. Die regering en veiligheidspolisie was woedend. Jou alles vir Hom -Johan Smith Dit wat Jesus vir jou en my aan die kruis gedoen het, mag ons nooit vergeet nie. Dit was die grootste liefdesdaad van alle tye. Dit het Hy gedoen sodat ek en jy vir God as Vader kan ken en kan uitroep: Abba Vader! Jy lees dit onder andere in Romeine 8: 15: Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: Abba! Dit beteken Vader. Jesus het Homself in jou en my plek gegee. Nou vra God van jou en my om ons alles vir Jesus te gee. Om n oorgawe aan Jesus te maak beteken om op te offer. Jesus het geweldig opgeoffer vir jou. Die fliek: The Passion het iets daarvan vir ons versinnebeeld. Vir die eerste keer het baie mense beter verstaan wat was die prys en opoffering wat Jesus in ons plek gemaak het. Jesus vra jou alles, nie dele van jou nie. Niks mag vir jou belangriker wees as om Jesus te ken en te volg nie. Jesus wil hê jy moet Hom met n passie liefhê nou en altyd in jou lewe, sê Openbaring 2: 4: Maar Ek het dit teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. Richard Wurmbrand was een van die mense wat dit goed verstaan het en self geweldig opgeoffer het as mens as gevolg van wat Jesus vir hom aan die kruis gedoen het. Hy en sy vrou Sabina het n kongres van Christenleiers in Roemenië bygewoon. Die kongres is gereël deur die Kommunistiese leiers en hulle wou die Christenleiers kondisioneer en oortuig dat Kommunisme ook aanvaarbaar is. Spreker na spreker het die saak van die kommunisme gesteun. Versigtig en bangerig het die Christen kerkleiers geluister en hulle was te bang om iets te sê. Richard is uiteindelik gevange geneem en in eensame afsondering aangehou. Selfs as hulle sy kos bring het hulle geruisloos sonder skoene geloop. Dit klink maklik, maar die implikasie daarvan was dat hy vir so lank aangehou is dat hy na sy vrylating van vooraf moes leer lees en skryf. Vir dae lank is hulle spottenderwys aan kruise vasgebind. Vir tot 17 ure per dag het hulle as straf penregop gesit en na die boodskap geluister dat kommunisme goed is en Christenskap sleg en verkeerd. Van die martelaars het ook tot bekering gekom en is saam met die Christene in die tronk gegooi. Richard is uiteindelik vrygelaat en n sendingorganisasie gestig wat Bybels versprei het in lande waar dit onwettig was op daardie stadium. Gee jou alles vir Hom! Welkom terug by die skool aan elke Mullie, ouer en onderwyser. Ons hoop julle het uitgerus en is reg om die nuwe besige kwartaal aan te pak. Die tweede kwartaal is weer eksamentyd vir die Gr. 4-7 leerders en dan is almal ook druk besig met oefening en voorbereiding vir die revue. Ons glo dat elke Mullie sy of haar plekkie sal vind om te skitter met hierdie besondere geleentheid. Hartlik welkom aan die volgende leerders wat hierdie kwartaal by Mullies aangesluit het: Luan Davel Gr. 0, Juan-Cilliers Kriel Gr. 0, Dian Keyser Gr.R, Kaylie Putter Gr. 1, Bianca Graham Gr. 1, Johnny De Mendanca Gr. 2, Jacoline Graham Gr. 3, Keagan Visser Gr.3, Jyle Smit Gr. 5 & Alecia Visser Gr.6. Groete Herman Byleveld Sabina het aan Richard gestamp en gesê hy moet vorentoe gaan. Hy het haar gewaarsku dat dit dalk kan beteken dat sy sonder n man gaan sit aangesien hulle hom tien teen een in die tronk sal gooi. Sy het hom geantwoord dat sy eerder sonder n man sal klaar kom as wat sy met n lafaard van n man getroud wil wees. Richard het opgestaan en die mikrofoon geneem. Hy het voor die duisende mense opgestaan en onbeskaamd Jesus as enigste Here verkondig. Die Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend 1

Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/ skole. Mini-Netbal 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 14 /4 o/6-o/8 Wedstryde L/s Millennium 18/4 o/6-o/9 Festival Tuis 20/4 o/7 & o/8 Wedstryde L/s Roodekrans 25/4 o/6-o/9 Festival L/s Bekker Tau-Rugby 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 14/4 o/6-o/7 wedstryde L/s Millennium 18/4 o/6-o/7 wedstryde L/s Helderkruin 20/4 o/6-o/7 wedstryde L/s Roodekrans 12/5 o/6-o/7 wedstryde L/s Bekker Rugby 2018 Belangrike Datums Datum Geleentheid Plek 16/4 Rugby vs. Rapportryer Mullies 19/4 Rugbyliga vs. Dagbreek Mullies 24/4 Rugbyliga vs. Protearif L/s Protearif 3/5 Rugbyliga vs. Weltevredenpark Mullies 8/5 Rugbyliga vs. Fochville L/s Fochville 15/5 Rugbyliga vs. Monument Primary Monument Primary 22/5 Rugbyliga vs. Horison L/s Horison 29/5 Rugbyliga vs. Maragon Mullies 13/6 Rugbyliga Uitspele 15/6 Rugbyliga Uitspele 21/6 Rugbyliga Finale 9/5 o/6-o/9 Festival Tuis 12/5 o/6-o/9 Wedstryde L/s Bekker 16/5 o/6-o/9 Festival L/s Kenmare Netbal 2018 Belangrike Datums Ons is baie opgewonde om te sê dat die o/10-o/13 C spanne ook nou aan Ligawedstryde gaan deelneem! Baie dankie aan Juf. Elra vir jou uitstekende reëlings en moeite. 13/4 15/4 Raloka kamp 0/10 0/13 Brits 17/4 Liga vs. Millennium Mullies 21/4 GSS Oefen 24/4 Liga vs. Curro Mullies C span Liga vs. Ebenhaeser 3/5 C span Liga vs. Hekpooort Mullies 5/5 GSS Oefen L/s Ebenhaeser 10/5 Liga vs. Bekker L/s Bekker 12/5 GSS Oefen 15/5 Liga vs. Kdp Noord L/s Kdp Noord C span Liga vs. St. Ursulas 19/5 GSS Oefen St. Ursulas 22/5 D2 P/S Ubuntu Play-offs 24/5 D2 P/S Champs 26/5 Inter distrik uitspele 31/5 Interstreek Ubuntu Uitspele 8/6 9/6 19/6 20/6 GSS Kampioenskappe AG Visser Fast 5 o/11-o/13 2

Joshua Rogers het aan die Central Gauteng Aquatics & Eastern Gauteng Aquatics Kompetisies deelgeneem en n sak vol goue, silwer en brons medaljes huis toe gebring! Mia Roets het gedurende die vakansie aan die Suid- Afrikaanse kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Amper 800 van Suid-Afrika se top junior tennisspelers van regoor die land het deelgeneem. Sy het in die 19/20 ste posisie geëindig met haar enkels vir dogters o/12. Baie geluk Joshua! Eendag sien ons jou ook by die Statebond Spele deelneem! Mia en Vanessa Foley van Assumption Convent in Johannesburg het die dogters o/12 goue dubbels kompetisie gewen! 3

M ullies se Drama Kings and Queens het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste. Baie dankie aan Juf. Néline, tannie Talitha en elke ouer wat gehelp het om hierdie prettige geleentheid te laat realiseer. Die groep het een goue, een silwer en twee brons medaljes gewen, baie geluk! Daar was heelwat Mullies wat ook pragtige individuele prestasies by SACOPA behaal het wat later bekend gemaak sal word. 4

Mieke Roux, Graad 1.2, het die vakansie in n kortfilm gespeel wat in Mei vir die Silwerskermfees ingeskryf gaan word. Die film se naam is Oppad, en is tans in naproduksie. Hhier volg n paar van die foto s wat geneem was tydens die opname. Sy word hier gesien met die bekende Binnelanders aktrieses, Daniah De Villiers (Trudie), Lorraine Burger (Annatjie) en Villa Rosa akteur, Jaco Vermeulen. Die eerste rondte van die ATKV Redenaars het plaasgevind op Donderdag 22 April 2018. Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het: Gr. 1- Milla Kieser Gr. 2 - Emily Smith & Ben Cilliers Gr. 3 - Luther Bakkes Gr. 4 - Zanri Dicks & Mia van Tonder Gr. 5 Reinhardt Neuper & Blyde Schoeman Gr. 7 - Eben Cilliers, Ernst Joubert, Michael Neuper & Wihan Helmbold Ben Cilliers & Emily Smith is deur na die semi-finale rondte. Welgedaan! 5

Woensdag 28 Maart het die Gr.5 leerders n baie suksesvolle Entrepreneursdag bedryf! 6

Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole af. 04/11 Ouermiddag en -aand Gr. 00-2 13:00-14:00 Gr.3 13:30-14:30 Gr.4-7 13:45-14:45 Gr.00-7 17:30-18:30 04/13 Netbal Kamp - Raloka Raloka Ranch, Brits 04/14 06/-o/8 Mini-Netbal & Tau-Rugby L/s Millennium 04/16 Juf. Carolien verjaar! 04/16 14:30 Rugby vs. Rapportryer Mullies 04/17 Netbal Liga vs. L/s Millennium Mullies 04/18 18:00 Ope-aand Gr. 1-7 Skoolsaal 04/18 o/6-o/8 Tau-Rugby & Rugby L/s Helderkruin 04/18 o/6-o/9 Mini-Netbal Festival Mullies 04/19 Rugby Liga vs. Dagbreek Mullies 04/19 12:00 Gr. 7 Spelathon Bedfordview Handig asb. produkte by registeronderwysers in. 7