GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

MEMORANDUM KWARTAAL 1

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE

(6) Laste Niebedryfsbates

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FAKTORE EN VEELVOUDE

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Oorboek van huljoernale na grootboeke

E. Boshoff & S.de Bod. Studiegids. Rekeningkunde. Graad 12

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

DEBITEURE REKONSILIASIES

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

Transcriptie:

Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Rekeningkunde 2 DoE/Model 2008 VRAAG 1 1.1 Verduidelik kortliks: Wat jy onder die term interne beheer verstaan Waarom dit belangrik is interne beheer in 'n besigheid toe te pas Waarom rekonsiliasiestate belangrik is vir interne beheer 1.2 Het hierdie besigheid 'n gunstige banksaldo of 'n oortrokke bankrekening volgens die bankstaat? Gee 'n rede vir jou keuse. 7 1.3 Bereken die banksaldo in die Grootboek van Soweto Stationers op 29 Februarie 2008. 2 Is die saldo gunstig of ongunstig? 3

Rekeningkunde 3 DoE/Model 2008 1. Noem VIER stappe wat jy sal volg wanneer 'n Bankversoeningstaat voorberei word. 1.5 Wanneer die finansiële state van Soweto Stationers aan die einde van Februarie 2008 opgestel word, watter bedrag sal jy onder Kontant en Kontantekwivalente op die Balansstaat weergee? 1.6 Bereken die korrekte bedrag wat deur Soweto Stationers aan Ace Groothandelaars verskuldig is. 2 1.7 Verduidelik kortliks watter stappe gedoen moet word oor die verskil van R1 900 in Voorbeeld C. 3 PUNTE 25

Rekeningkunde DoE/Model 2008 VRAAG 2 GEVRA: 2.1 Verduidelik die verskil tussen die periodieke en die deurlopende voorraadstelsels. Verduidelik ook die voordeel van elke stelsel. 2.2 Bereken die totale getal mikrogolfoonde wat gedurende die jaar verkoop is. 2.3 Bereken die totale getal mikrogolfoonde voorhande op 29 Februarie 2008. 3 3

Rekeningkunde 5 DoE/Model 2008 2. 2..1 Bereken die eindvoorraad deur van die EIEU- metode gebruik te maak. 2..2 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 29 Februarie 2008 deur van die EIEU-voorraadwaardasiemetode gebruik te maak. Jy kan die Handelsrekening opstel om hierdie syfer te bereken. 3 5 2.5 2.5.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur van die geweegdegemiddeldewaardasiemetode op 29 Februarie 2008 gebruik te maak. 5

Rekeningkunde 6 DoE/Model 2008 2.5.2 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 29 Februarie 2008 deur van die geweegdegemiddeldewaardasiemetode gebruik te maak. Jy kan die handelsrekening opstel om hierdie syfer te bereken. 3 2.6 Sal dit, na jou mening, eties van mnr. Crooke wees om die voorraadwaardasiemetode te verander? Gee EEN rede vir jou antwoord. PUNTE 30

Rekeningkunde 7 DoE/Model 2008 VRAAG 3 MAHALA BAGS PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2008 DIREKTE KOSTE Nota Direkte materiaalkoste 1 Direkte arbeidskoste 2 FABRIEKSBOKOSTE 3 Totale koste van produksie Plus: Goedere in bewerking aan begin van jaar Min: Goedere in bewerking aan einde van jaar Koste van produksie van voltooide goedere 9 NOTA 1: DIREKTE MATERIAALKOSTE 9

Rekeningkunde 8 DoE/Model 2008 NOTA 2: DIREKTE ARBEIDSKOSTE 7 NOTA 3: FABRIEKSBOKOSTE 13

Rekeningkunde 9 DoE/Model 2008 3.2.1 Verduidelik wat met die volgende bedoel word en gee 'n voorbeeld van elk: Vaste koste Veranderlike koste 3.2.2 Bereken die volgende eenheidskoste vir 2008: Direkte materiaalkoste per eenheid Fabrieksbokoste per eenheid Totale veranderlike koste per eenheid 3.2.3 Bereken die totale pare stewels wat die onderneming moet produseer om gelyk te breek (dit wil se om nie 'n wins of 'n verlies te maak nie). Gebruik die 2008-syfers in jou berekening. 7 9

Rekeningkunde 10 DoE/Model 2008 3.2. Jy is versoek om 'n verslag op te stel om die probleem van deurlopende verliese op te los. Noem die punte wat jy in hierdie verslag sal insluit onder die volgende opskrifte (haal syfers uit die inligting aan om jou mening te ondersteun): Die kostes wat beter gekontrolleer moet word Of die prys van die stewels verhoog moet word al dan nie Of die onderneming in 'n posisie sal wees om die gelykbreekpunt die volgende jaar te bereik 12 PUNTE 70

Rekeningkunde 11 DoE/Model 2008 VRAAG.1 FATTI SE SUPERMARK BEPERK KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2008 Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite Notas R '000 Kontant uit bedrywighede voortgebring 21 00 Rente betaal (12 000) Inkomstebelasting betaal (37 820) Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite Aankoop van vaste bates Opbrengs uit verkoop van vaste bates 160 000 Verhoging in beleggings (0 000) Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite Lenings terugbetaal (200 000) Netto verandering in kontant en kontantekwivalente Kontant en kontantekwivalente aan begin van jaar 11 000 Kontant en kontantekwivalente aan einde van jaar 18

Rekeningkunde 12 DoE/Model 2008.2 BEREKEN DIE VOLGENDE FINANSËLE AANWYSERS VIR 2008 BEWERKINGS ANTWOORD % bedryfswins op verkope % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (na belasting) Netto batewaarde per aandeel Verdienste per aandeel Voorraadomsetsnelheid 18

Rekeningkunde 13 DoE/Model 2008.3.3.1 Is die werkgewers regverdig behandel of nie? Verduidelik kortliks. Noem TWEE punte om jou antwoord te staaf deur syfers uit die finansiële state of die finansiële aanwysers aan te haal..3.2 Watter raad sal jy aan die direkteure gee om hierdie probleem op te los? 6. Het die maatskappy sy bedryfskapitaal goed beheer en is die maatskappy likied? Verduidelik kortliks deur syfers uit die finansiële state of die finansiële aanwysers aan te haal. 3 7

Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008.5 BRIEF AAN DIE HOOF UITVOERENDE BEAMPTE Die Hoof Uitvoerende Beampte 30 November 2008 Fatti se Supermark Bpk. Posbus 1000 Kaapstad Geagte Meneer GELUKWENSING Ek wens u geluk met die opbrengs, verdienste, dividende en aandeelprys wat die maatskappy hierdie jaar bereik het. As aandeelhouer is ek natuurlik baie tevrede met hierdie prestasie. My spesifieke kommentaar is soos volg: Opbrengs: Verdienste en dividende per aandeel: Aandeelprys: Moontlike areas vir toekomstige verbetering: Dankie vir u volgehoue harde werk. Ek sal vir u stem by die AJV. Die uwe PUNTE 18 70

Rekeningkunde 15 DoE/Model 2008 VRAAG 5 5.1.1 KAMBULO BPK. BALATAAT OP 30 JUNIE 2008 BATES Nie-bedryfsbates Bedryfsbates TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE Gewone aandeleelhouersbelang Nie-bedryfslaste Bedryfslaste TOTALE EKWITEIT EN LASTE 35

Rekeningkunde 16 DoE/Model 2008 5.1.2 Wat is die minimum aantal nuwe aandele wat Joan Kambo moet koop om die beheer van die maatskappy te behou? 5.1.3 Wat moet Joan Kambo as HUB van Kambulo Bpk. doen alvorens sy die nuwe aandele kan koop? Verduidelik kortliks deur TWEE punte te verskaf. 5 5.2.1 (a) Waarom is hierdie ouditeursverslag aan die aandeelhouers gerig? 3 (b) Wat beteken die verwysing na GR (SA)? 2

Rekeningkunde 17 DoE/Model 2008 (c) Verduidelik kortliks hoe die firma Trew & Frank tot die mening wat hulle in die verslag huldig, gekom het. Gee TWEE punte. (d) Behoort die aandeelhouers tevrede te wees met dié verslag? Verduidelik. 3 (e) Watter stappe sal deur professionele liggame soos die SAIGR gedoen word indien Trew & Frank aangekla sou word van nalatigheid met die uitreiking van hierdie mening? Watter gevolge kan dit vir Trew & Frank inhou? 5.2.2 (a) Is YB Goode regverdig deur die regter en die maatskappy Felon Bpk. behandel? Verduidelik kortliks.

Rekeningkunde 18 DoE/Model 2008 (b) Indien jy 'n groot aandeelhouer in Felon Bpk. was, na watter persoonlikheidseienskappe sou jy oplet met die aanstelling van 'n HUB en ander direkteure om soortgelyke probleme in die toekoms te voorkom? Gee TWEE punte. 5.2.3 (a) Gee 'n voorbeeld van 'n maatskappy wat aan hierdie vereiste van die King Kode voldoen het. Verduidelik kortliks die bydrae wat die maatskappy tot die gemeenskap lewer. 3 (b) Jy het 'n opmerking gehoor dat maatskappye hoofsaaklik moet omsien na die belange van die aandeelhouers en nie na die belange van die breër gemeenskap nie. Verduidelik waarom hierdie siening nie vandag ondersteun sal word nie. PUNTE 75

Rekeningkunde 19 DoE/Model 2008 VRAAG 6 6.1 Wat word bedoel met belasting op toegevoegde waarde en teen watter koers word BTW bereken? 6.2 Bereken die volgende: 2 6.2.1 Die BTW-uitsetbedrag van die KOJ 6.2.2 Die BTW-insetbedrag van die KBJ 6.2.3 Die BTW-uitsetbedrag van die DJ 8 6.3 Dui vir Ivy aan hoe die BTW-totale van die volgende joernale na die Algemene Grootboek oorgeboek moet word. Sommige van die besonderhede is reeds vir jou voltooi. Joernaal Debiet Krediet Bedrag KOJ Bank?? KBJ??? DJ??? DAJ BTW-uitset/-kontrole Debiteurekontrole R6 930 KJ BTW-inset/-kontrole Krediteurekontrole R58 170 KAJ Krediteurekontrole BTW-inset/-kontrole R7 210 AJ?? R1 260 AJ?? R560 12

Rekeningkunde 20 DoE/Model 2008 6. Bereken die bedrag BTW wat aan SAID oorbetaal moet word met betrekking tot Augustus 2008. 6.5 Ivy het nie genoeg geld in haar bankrekening om die BTW aan SAID te betaal nie. Die banksaldo is tans ongeveer R50 000 oortrokke. Watter raad sal jy aan haar gee om: Die probleem nou op te los Die probleem in die toekoms op te los PUNTE 30