MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Vergelijkbare documenten
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

BERGRIVIER. Munisipaliteit / Municipality TARIEF BELEID

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

KONTANT BESTUUR BELEID

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER & SKULDINVORDERINGSBELEID

AANSOEK OM STUDIELENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

Pre-Graad R / Graad R

EUROPA Trust Company 2

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Les 14: Entrepreneurskap

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

MUNISIPALITEIT SKULDBELEID 2016/2017

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Employment Tax Incentive (ETI) Act

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

ANNEXURE E BYLAE: KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGSBELEID

BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID. Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdienste Mev. K.B. Eister ( )

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Vereiste tov van aansoeke

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

ARBEIDSREG ABR214. T:

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Die 3 Groot Menere. Maatskappyewet. Werkstukke vir Hoofstuk 6 - DEEL 3

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Toepaslike Eenheidstandaarde

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

Gids vir Byvoordele eise

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Transcriptie:

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016

Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE... 4-5 1.4 VEREISTES VERWAG VAN DEERNIS GEVALLE... 5 1.5 KANSELLERING VAN SUBSIDIE... 5 2

AANHEF Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings- en klantesorgbeleid moet aanvaar, onderhou en implementeer. Artikel 97 van die Stelsels Wet beskryf dat die beleid voorsiening moet maak vir hulpbehoewende debiteure wat ooreenstem met die belasting en tariefbeleid en enige nasionale beleid vir hulpbehoewendes. Daarom aanvaar die Munisipale Raad van Matzikama Munisipaliteit die Deernisbeleid, soos uiteengesit in hierdie dokument. 3

ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES 1.1 BEFONDSING 1.1.1 Die bron van befondsing van die subsidie vir hulpbehoewendes is die billike aandeelbydrae aan die munisipaliteit uit die Nasionale Regering se begroting. Die bedrag wat aldus verkry word verteenwoordig die hoeveelheid gratis dienste wat verskaf kan word. Die toegekende bedrag van die billikheidsdeel en die getal aansoeke sal die subsidiebedrag per huishouding bepaal. 1.2 REGISTRASIE PROSES 1.2.1 Eerstens word alle eiendomme met waardasies tot maksimum R120 000.00 (honderd en twintig duisend rand) geevalueer vir deernissubsidie. 1.2.2 Tweedens mag die totale inkomste per eiendom nie R4 500.00 per maand oorskry nie. 1.2.3 Slegs inwoners waarvan die waardasie van die eiendom R120 000.00 oorskry, maar die inkomste minder as R4 500.00 p/m is, moet bewys van inkomste van totale huishouding lewer vir kwalifisering van subsidie. 1.2.4 Die proses van aansoek vir deernissubsidie sal in die plaaslike media en radiostasie bekend gestel word voordat die nuwe termyn aanvang neem. 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE 1.3.1 Vullis en riolering word gesubsidieer. Insluitend dreintrekking teen die tarief van die standaard riooltarief. 1.3.2 Elektrisiteit word gesubsidieer met 50 kwh en kwalifiserende huishoudings sal na voorafbetaalde elektrisiteitsmeters moet oorskakel en die voordeel trek om teen die verlaagde tarief tot slegs 150 kwh per maand voorafbetaalde krag aan te koop soos van tyd tot tyd deur die Raad bepaal gedurende die begroting proses. 4

1.3.3 Water vir deernisgevalle word gesubsidieer tot 10 kl. 1.3.4 Nie-uitgeboude grafpersele teen die heersende tarief en n gratis nie-uitgeboude graf aan alle kinders onder 12 jaar oud, vir alle inwoners wat op die laaste voltooide en goedgekeurde deernisregister verskyn. Slegs inwoners wie se name op die goedgekeurde deernis register verskyn sal kwalifiseer vir korting op grafgelde. 1.3.5 Die raad sal poog om bestaande agterstallige bedrae van hulpbehoewende huishoudings slegs eenmalig af te skryf. Die Direkteur Finansies sal volmag hê om n goedgekeurde aansoeker se skuld onmiddellik af te skryf. Voorafbetaalde krag van verbruikers sal beklok word indien verbruike onbekostigbaar word. 1.4 VEREISTES VERWAG VAN DEERNIS GEVALLE 1.4.1 Die Raad behou die reg voor om geregistreerde deernisgevalle te besoek vir evaluering van finansiële omstandighede. Die onus rus op geregistreerde deernisgevalle om die kantoor kennis te gee sodra die finansiële omstandighede verbeter of ander inwoners die eiendom bewoon. 1.4.2 Absolute eerlikheid met die verskaffing van inligting. 1.5 KANSELLERING VAN SUBSIDIE 1.5.1 Huishoudings sal van die skema uitgesluit word, indien: i die hoof van die huishouding nog n eiendom besit; ii die subsidie van goedgekeurde aansoekers sal gestaak word indien met voorafbetaalde meters gepeuter word; iii voortgesette oudits daarop dui dat daar n verbetering is in die finansiële omstandighede van die huishouding; iv oudits daarop dui dat inwoners die eiendom bewoon wat nie verklaar is nie; v die rekeninghouer nie die eiendom bewoon nie; vi enige vorm van besigheid bedryf word vanaf die eiendom, ingesluit onwettige handel. 5