NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

MEMORANDUM KWARTAAL 1

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

(6) Laste Niebedryfsbates

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FINANSIËLE state. Senwes GROEP 5-JAAR Oorsig. benadering. oorsig. verslae. die besigheid. korporatiewe beheer. volhoubaarheid.

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

DEBITEURE REKONSILIASIES

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

DESIGN REKENINGKUNDE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 18 bladsye.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER MEMORANDUM (Afr 2)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

Transcriptie:

SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Rekeningkunde DBE/Feb. Mrt. 015 VRAAG 1 1.1 BEGRIPPE 1.1.1 1.1. 1.1. 1.1. 1. BANKVERSOENING 1..1 Verduidelik hoe hierdie verlies van R 000 in die boeke hanteer sal word. Verduidelik hoe Roy so 'n verlies in die toekoms kan vermy. Verskaf TWEE punte. 1.. Bereken die korrekte saldo in die Bankrekening op 1 Oktober 01. 6 1.. Gee 'n gepaste rede vir die inskrywing van die Bankversoeningstaat vir die bedrag foutiewelik gedebiteer, R 500.

Rekeningkunde DBE/Feb. Mrt. 015 1.. Die kantoorassistent van Manto Handelaars neem geld uit die kasregister om betalings vir besigheidsuitgawes te maak. Verduidelik waarom dit slegte rekeningkundige praktyk is. Verskaf EEN punt van advies aan Roy. 1. KREDITEUREVERSOENING 1..1 Bereken die korrekte saldo vir ML Verskaffers in die Krediteuregrootboek van Nkomazi Handelaars. Gebruik R7 06 as jou beginpunt. Saldo volgens Grootboek 7 06 8 1.. KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 0 SEPTEMBER 01 Saldo volgens Krediteurerekeningstaat 0 71 7 TOTALE PUNTE 5

Rekeningkunde DBE/Feb. Mrt. 015 VRAAG.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad van 15 televisiestelle op 8 Februarie 015 deur die EIEU-metode te gebruik. 7. Bereken die koste van verkope. Bereken die gemiddelde winsopslag % vir die jaar behaal. 6. Verskaf 'n berekening om te bewys of die inligting wat die skoonmaker gegee het, waar is of nie. 6

Rekeningkunde 5 DBE/Feb. Mrt. 015. Jane is bekommerd dat die finale voorraad van 15 televisiestelle nie geskik vir haar onderneming is nie. Verskaf 'n berekening of syfers om haar mening te staaf en verduidelik. Berekening/Syfers: Verduideliking:.5 Lewer kommentaar of Jane se strategie om verkooppryse te verander voordelig vir die besigheid was of nie. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf..6 Verskaf TWEE punte om Jane te help om die interne beheer van die besigheid te verbeter. TOTALE PUNTE 5

Rekeningkunde 6 DBE/Feb. Mrt. 015 VRAAG.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term/begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A E) langs die vraagnommer (.1.1.1.5)..1.1.1..1..1..1.5 5..1 GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtig: 1 000 000 gewone aandele Uitgereik: 7 BEHOUE INKOMSTE Saldo op 1 Julie 01 Gewone aandeledividende Saldo op 0 Junie 01 10 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE Netto handelsdebiteure 10

Rekeningkunde 7 DBE/Feb. Mrt. 015.. BARGAIN HANDELAARS BPK. BALANSSTAAT OP 0 JUNIE 01 BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste/Tasbare bates BEDRYFSBATES TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG Gewone aandelekapitaal Behoue inkomste NIE-BEDRYFSLASTE Lening: Drake Bank BEDRYFSLASTE Handels- en ander betaalbare bedrae TOTALE EKWITEIT EN LASTE 8

Rekeningkunde 8 DBE/Feb. Mrt. 015.. Bereken die netto batewaarde (NBW) per aandeel op 0 Junie 01... Lewer kommentaar oor die prys aangebied vir die terugkoop van aandele. Haal toepaslike finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings/persentasies) aan om jou antwoord te staaf...5 Bereken Kyle Mason se persentasie aandeelhouding na die voorgestelde terugkoop van aandele op 1 Augustus 01. As 'n aandeelhouer, verduidelik jou kommer oor die voorgestelde terugkoop van aandele. Verskaf TWEE vrae wat jy vir die direkteure op die algemene jaarvergadering sal vra. 6 TOTALE PUNTE 75

Rekeningkunde 9 DBE/Feb. Mrt. 015 VRAAG.1 Wat is die hoofdoel van 'n Kontantvloeistaat?. Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b, c en d) in die Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 1 Oktober 01. a b c Bewerkings Bedrag d 9. CLASSICO BPK. KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 1 OKTOBER 01 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant gegenereer van bedrywighede 1 985 500 Rente betaal (175 500) Belasting betaal Dividende betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE

Rekeningkunde 10 DBE/Feb. Mrt. 015. Besluite deur direkteure Rede om John se opinie te ondersteun Rede om die direkteure se besluit te ondersteun (behalwe om die kontantvloei te verbeter) Meer aandele uitgereik Vaste bates verkoop 8.5 Bereken die vuurproefverhouding. Bereken die verdienste per aandeel. Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang. 5 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.

Rekeningkunde 11 DBE/Feb. Mrt. 015.6 Die direkteure stel voor dat die besigheidsbedrywighede in die nuwe finansiële jaar uitgebrei moet word. Een van die direkteure het voorgestel dat die uitbreidings deur 'n lening van R1 000 000 gefinansier moet word, in plaas van die uitreik van aandele aan die publiek. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om sy mening te staaf. 6.7.7.1 Bereken die bedrag dividende wat Bongani vir die finansiële jaar geëindig 1 Oktober 01 sal verdien..7. Behoort Bongani met die dividendbeleid van Classico Beperk tevrede te wees? Haal aan en verduidelik toepaslike finansiële aanwysers om jou antwoord te staaf.

Rekeningkunde 1 DBE/Feb. Mrt. 015.7. Haal aan en verduidelik EEN toepaslike finansiële aanwyser, behalwe dividende, om hom te ontmoedig om sy aandele te verkoop. Jou antwoord moet die werklike syfer/verhouding/ persentasie insluit. TOTALE PUNTE 75

Rekeningkunde 1 DBE/Feb. Mrt. 015 VRAAG 5 5.1 PRINCESS BIN-FABRIEK 5.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 8 FEBRUARIE 015 Primêre koste Totale produksiekoste Koste van produksie van klaarprodukte 16 5.1. INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 8 FEBRUARIE 015 Bruto wins Bedryfsuitgawes Netto wins vir die jaar 1

Rekeningkunde 1 DBE/Feb. Mrt. 015 5. ROB SE POTLODE 5..1 Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid. Neem kennis dat vaste koste van R6 800 in 01 tot R8 000 in 01 toegeneem het. 5.. Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 0 Junie 01. Beskou jy die vlak van produksie as bevredigend of nie? Haal syfers aan en verduidelik om jou mening te staaf. 5.. Identifiseer EEN probleem met die veranderlike koste. Haal toepaslike syfers aan om jou antwoord te staaf. Maak TWEE voorstelle wat hy kan gebruik om die geïdentifiseerde probleem op te los. 6 TOTALE PUNTE 5

Rekeningkunde 15 DBE/Feb. Mrt. 015 VRAAG 6 6.1 Verduidelik die belangrikheid daarvan om begrote syfers met werklike syfers vir dieselfde tydperk behaal, te vergelyk. 6. Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die Debiteure-invorderingskedule vir die begrote tydperk Maart tot Mei 015. a b c 6. Bereken die volgende: 6..1 Bereken die begrote totale verkope vir Maart 015. 6.. Bereken die begrote bedrag vir betalings aan krediteure gedurende Mei 015. 6.. Bereken die begrote salarisse van die winkelassistente vir April 015.

Rekeningkunde 16 DBE/Feb. Mrt. 015 6.. Bereken die % verhoging in die salaris van die bestuurder wat in Mei 015 verwag word. 6..5 Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na verwagting op 1 April 015 verkry sal word. 6. 'n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om Brakpan Skryfbehoeftewinkel aan te beveel vir die verskaffing van skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen as Vukile hom R0 000 kontant betaal. Gee Vukile raad in die verband. Noem TWEE punte.

Rekeningkunde 17 DBE/Feb. Mrt. 015 6.5 Identifiseer DRIE oorbetalings vir April. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Verskaf 'n geldige rede vir elke oorbetaling om Vukile se besluit te ondertsteun. Oorbetalings met syfers Geldige rede 1 Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms voorkom kan word. 6 Noem TWEE ander strategieë wat Vukile en sy vrou in die toekoms kan oorweeg om die resultate van die onderneming te verbeter. TOTALE PUNTE 5 TOTAAL: 00