09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service. 18:00 Aanddiens

Vergelijkbare documenten
18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. Lofpr ing

Vinnige nuus. Lofpr ing. Lied 155: 1-3 Verhef ons harte tot U, Heer In die hemel is die Heer Sb 1-2: 1-3 Prys Hom die Hemelvors

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Kerugma om te verkondig: Jesus Christus is die Here

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

11:30 International Service. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir die pleitende sondaar

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing Lied 184: 1, 2, 4 Lofsing die Here Lied 214:1,2,3 Here, ons sal U loof Lied 525:1,3 Here, hoe blymoedig

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Prof Rikus Fick Tema: God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniel en jy.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Groot diensknegte

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

09:30 Oggenddiens 15:00 Pinksterdiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Bu Bederfdag. Oggenddiens. Aanddiens

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: As ons dan in Christus versadig is...

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 17:00 Buitediens. Ds Fanie Coetzee Tema: Wat op aarde (en in die hemel) help my gebed?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Here, in my sonde en nood, wag ek op U

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jaargang 6 # 12 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 02 April 2017

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Willem Steyn Tema: Hardwerkende mense wat slaap

09:30 Oggenddiens. 19:00 Hervormin diens by Cachet

Preek Romeine 1:16-17

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Tema: Troos mekaar met Christus se lewe en sterwe, die bron van ons hoop in lewe en dood.

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Raak b rokke! Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult. OP die Bult. OOR die Bult. IN die Bult (Die Here se lidmate in GK Potch Bult) (Die Here se

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Jesaja sien die Toekoms

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal Psa;m 103 : 19

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

n Tempel Leier besoek Jesus

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Lofpr ing

1 TESSALONISENSE 5:25

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Transcriptie:

Jaargang 4 #9 09:30 Oggenddiens 11:30 International Service Prof Ben de Klerk Theme: The focus of your eye of faith shows whether you have entered the Kingdom of God Scripture reading: John 3:1-21 Text verses: John 3:3,5,14,15 Ouderlinge en Diaken aan diens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Van Kruisdood tot in die Paradys onverwagse, onverdiende en tydige redding Ouderlinge: George Lotter & Daniël Maritz Diaken: Ina vd Walt 8 Maart 2015 Ds Willem Steyn Tema: Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie! Sing: Lied 159:1 Sing: Ps 118-2:1,5,7 Sing: Ps 110-2:1,2 (Kleuterbegeleiding) Sing: Ps 99-1:1 Skriflesing: Lukas 23: 26-43 Teks: Lukas 23:34 Sing: Sb 5-2:3,10 Sing: Sb 5-3:4-5 Amen: Sb 13-1 Sing: Lied 470:1,4 Sing: Lied 464:1-4 Sing: Lied 329 Skriflesing: Lukas 23:26-43 Teks: Lukas 23:43 Sing: Sb 4-7:1,2 Sing: Sb 3-4:1,2,3,5 Amen: Sb 13-2

oppispotkamp 13-15 Maart Manzini kampterrein Kostes: R100 Benodighede: eie braaivleis vir Vrydagaand, eetgerei en beddegoed. Ons vertrek DV 16:00 van G5 Koffiekamer af. WhatsApp jou oppispot vrae vir Willem of Gerhardus (of gooi dit in die vrae boks in die koffiekamer) G5 Bultbediening Gebed vir mense op die Bult: Informele Handelaars Hulle is oral waar jy ry. Smouse. Informele handelaars. Ons kom hulle teë wanneer ons in ons motors sit en wag om ʼn beurt te kry om regs te draai by die robot. Ons ry by hulle verby waar hulle hul selfgemaakte goedere langs die Wasgoedspruit uitstal. Elke oggend en elke aand laai hulle hul vrag op stootwaentjies om dit vir die nag êrens te gaan stoor al is dit onder ʼn boom. Waar slaap die mense? Waarheen gaan hulle vir gewone daaglikse behoeftes? Waar maak hulle hulself skoon? Wie is hulle? Is die meeste van hulle buitelanders? Waar is hulle gesinne? Ken hulle die Here? Die allerminste wat ons kan doen is om vir die mense te begin bid. Te bid dat die Here vir hulle in hulle omstandighede vrede, versorging en vervulling sal gee. Te bid dat hulle kan volhard en nie deel van die misdaadstatistiek in ons land word nie. Deur vir hulle te bid word hulle vir ons mense wat in ons harte en gedagtes kom en word hulle deel van ons bedieningsterrein hier op die Bult. 2 Liefdegawes by die deure 8 Maart Oggend: Christelike Onderwys ARSO Aand: Meelewingsfonds 15 Maart Oggend: Simonversorgingstrust Aand: Meelewingsfonds 22 Maart Oggend: GKSA Sustentasiefonds Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik? Christelike Onderwys Bevordering van onafhanklike Gereformeerde skole en onderwys. Admin Buro riglyn: R5 per lidmaat per jaar. (Een kollekte per jaar.) Stemmingsprogram rondom Paasgebeure Jy word hartlik uitgenooi na n Stemmingsprogram rondom die Paasgebeure met woord en musiek. Die program sal DV op 14 Maart om 19:00 begin. (Nie 21 Maart soos op die Kalender aangetoon nie.) Dit gaan in ons kerkgebou aangebied word en sal ongeveer n uur duur. Kom luister na Dirkie Nell (Verteller); Antoinette Olivier (Sopraan); Human Coetzee (Tjello) en Jetty van Rensburg (Orrel).

Baie dankie Verjaarsdae Die blomme was vir my n groot verrassing want ek het myself nie siek genoeg geag vir so n bederf nie. Dit het my egter baie moed gegee vir die gesukkel op een been. Wat n wonderlike gevoel om soveel liefde uit die gemeente te ervaar! Baie dankie Santie Eloff Liewe Bult familie Baie dankie vir die mooi, mooi blomme. Ons waardeer dit so! Dit troos so baie. Maar weet julle wat? Ons pragtige kind het nie gesterwe nie, ons kind is dood! Ons harte is gebreek, in duisend stukke. Kyk na die blomme, so onskuldig, kleurvol, wonderlik. Maar hulle sal ook doodgaan...! Wat gaan in die wêreld aan? Dis gebroke en so seer... want o God ons kind het nie gesterwe nie, sy is dood. Ons hét haar gesien, sy is dood! Kyk weer na die blomme. Skepping van God en hier om te troos. Ons kind het só van pragtige blomme gehou! Maar God het die dood oorwin, en die angel van die dood. Is menslike foute deel van die angel van die dood. Nee! Maar o God ons kind het nie gesterwe nie, sy is dood! En ons besef skielik, sy het nie gesterwe nie want haar gees lewe in heerlikheid. Ag dankie God. Maar hier op aarde is sy dood en sal ons haar nie weer sien nie. Kyk na die pragtige blomme van God. In die hemel gaan hulle nie dood nie. Dankie Bult familie. God is hier, loof Hom. Want Tertia het nie gesterf nie, sy LEEF! Charles en Elsimarie Williams n Lidmaat van ons Internasionale diens benodig n strykyster en n verwarmer. Kontak asseblief die kerkkantoor as jy hiermee kan help. 3 Vandag, 8 Maart Jannie Brink 074-158-5724 Chanté Roos 20 071-484-9694 Johan Rost 082-491-1653 Helene van der Walt 082-558-4700 Maandag, 9 Maart Liez Rost 082-909-6057 Alta Verster 082-447-0476 Marié Wissing 082-924-8297 Dinsdag, 10 Maart Anneke du Toit 082-418-8499 Ingrid van der Walt 076-304-9355 Donderdag, 12 Maart Johnry Ford 20 084-900-6267 Soné Muller 19 071-689-9351 Johan Reynecke 083-703-9158 Lusilda Schutte 082-725-1055 Martha van der Walt 082-941-5190 Vrydag, 13 Maart Elsje Werkman 082-320-4965 Onthou om asb vroegtydig jou foto vir die kerkkantoor te stuur as jy volgende week verjaar. Dan kan ons dit op die dataprojeksiebord wys. Op hierdie manier leer ons mekaar maklik ken! Teeskinkbeurte 8 Maart Wyk 26 (Maritha de Jager - 0824649800) Wyk 27 (Marina Grobler - 0832337756) 15 Maart Wyk 28 (Retha van Wyk - 0839671511) Wyk 30 (Jacoba van Rooy - 0835078567) 22 Maart Wyk 31 (Elsa Reinecke - 0834580384) Wyk 33 (Wilma Herbst - 0829657525) Baie dankie!

Meelewing Ons leef in die tyd saam met Charles en Elsimarie Williams (082-491-1745). Hulle dogter Tertia het verlede week onverwags in die Here ontslaap nadat ʼn bloedklont uit haar been losgeraak en in haar longe beland het. Alhoewel sy ʼn geruime tyd aan depressie gelei en onder behandeling daarvoor was, het niemand so iets verwag nie. Ons dank hulle reeds vir die troos van die Here en bid dat sy vrede, wat ons nie kan verstaan nie, oor harte en gedagtes die wag sal hou. Ons is dankbaar vir twee babas wat in die laaste week gebore is. Baie geluk aan Erik en Louise Wyma (082-922-6797) met die geboorte van Francois, en aan Izak en Willemijn de Kock (082-447-0693) met die geboorte van Henrieke. Baie geluk aan Koos en Daleen Grobler (082-920-8277) wat nog n kleinkind ryker geword het. Ons is dankbaar saam met Shama Louwrens (082-694-7201), wat vandag die geleentheid kry om belydenis van haar geloof te doen. Mag die Here jou ryklik seën in jou verhouding met Hom. Preke vir Gr. 1-3 kinders Ons het gaan luister na ons ouers met Gr.1-3 kinders oor die kinders se deelname aan die eredienste, asook hulle verstaan van die preke. Ons wil hierdie groep van 23 kinders help deur die preke tydens ere dienste te tolk tot op hulle verstaansvlak. Ons het laas week ons eerste begeleiding gehad met 11 kinders, en dit was sommer baie lek ker! Ons het n diensgroep vir hierdie bedie ning begin: prakties beteken jou deelname, dat die predikant die preek vir jou stuur voor Sondag, sodat jy dit kan lees, waarna jy dan die kinders tydens die preek help om te lui ster deur hulle aandag te vestig op wat die predikant sê en of vir hulle te verduidelik wat die hoofgedagte van die preek is. Kontak asb vir ds Willem of Henriëtte van der Zwan (henriettevdz@gmail.com). 4 Die diensgroep wil meehelp dat lidmate, wat van Potchefstroom tot by Venterskroon opgelaai word, met die Woord en (waar van toepassing) sakramente opgebou, onderrig, versterk en vertroos word. So word die opdrag om die evangelie oor die Bult uit te dra nagekom. Die bydrae wat die diensgroep hiertoe lewer is om finansiële ondersteuning te gee sodat die bedienaar van die Woord (prof Letsosa) en die deelnemers aan die erediens na n sentrale punt vervoer kan word. Verder om met woorde en dade die dienswerk daar te ondersteun. Maandeliks word n gesprek met prof Letsosa en sy vrou gevoer oor die vreugde en behoefte van die bediening aan die lidmate. Daar is vir minstens 50 van die 52 Sondae vanjaar lidmate en besoekers van plase en vanuit Ikageng na die sentrale punt vervoer sodat hulle aan eredienste en kategetiese werk kon deelneem. Van die lidmate op plase het gesinne wat ter wille van skoolonderrig in Ikageng moet bly. Lidmate kom ywerig kerk toe en in hulle armoede het hulle as wyk van Cachet in 2014 R30000 as kerklike bydrae afgedra. Plaaslike Bybelverspreiding Besit jy Bybels wat nie meer gebruik word nie en dalk ook in n gehawende toestand (selfs met ontbrekende bladsye) is? Dit word herstel en versprei onder behoef tige persone in Promosa en onder gevang enes. Selfs Engelse Bybels en ander geestelike boeke is welkom. Gee dit asb af by die kerkkantoor voor 29 Maart.

Liturgiese Werkgroep Die belewing van die gemeenskap deur ons lidmate saam in en van die erediens vereis dat ons op n gereelde grondslag oor alle aspekte hiervan sal besin. Hiervoor het ons die ondersteuning van al ons lidmate nodig en die Liturgiese Werkgroep is n forum hiervoor. Daarom word alle lidmate uitgenooi hulle belewenis te deel op enigeen of almal van die volgende maniere: Kom word deel van die Liturgiese Werkgroep wat sowat drie keer per jaar ontmoet by die Kerksaal van 19:00 tot 20:30 en die volgende ontmoeting is op 16 Maart 2015. Kom neem net deel aan die gesprek van die Liturgiese Werkgroep om spesifieke sake te bespreek. Die Liturgiese Werkgroep sal ook graag wil hoor van julle ervarings, behoeftes en bydraes om die belewenis van die erediens op Sondae die belewenis van die erediens van ons lewens te maak. Dit sal tot voordeel wees van die die intense groei in die geloofsgemeenskap in ons lidmate! Skakel met die kerkkantoor of Lou van Wyk (084-520-1086). Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor Welkom hier! Hendrik Janse van Rensburg 072-225-6245 Gerrit, Susan, Elsuné en Mienke Els 082-858-1367 / 082-069-8662 Johandi Ebersohn 082-411-3700 Valerie Louw 073-717-5148 Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting. GESOEK: OUDERLINGE Word deel van die Musiekbediening Indien jy n instrument bespeel of n sterk sangstem het, het ons jou nodig! Kontak Hanlie Steyn (083-654-8652) as jy belangstel. Ons gemeente het in die laaste jaar amper met 100 lidmate gegroei. Daar word dus gereeld nuwe wyke geskep en dit beteken dat ons n tekort aan ouderlinge het. Ons benodig 5 ouderlinge vir wyke, en 4 ou derlinge vir kleingroepe. As jy van iemand weet wat die gawes ontvang het om in die gemeente te dien deur n ouderling te wees, kan jy met die predikante daaroor gesels of die kerk kantoor kontak. Ons het reeds n paar name ontvang, maar daar is nog geleentheid om name deur te gee! Geskenkpakkies vir Venterskroon Onthou om klere of enige items wat jy nie meer gebruik nie na die kerkkantoor te bring. Ons gaan op die 16e Mei geskenkpakke maak vir die gemeente in Venterskroon. 5

ADVERTENSIES VAKANSIE DRAKENSBERGE Houtchalet in Drakensberge in Cathkin-vallei, naby Drakensberg Sun. Slaap 8 persone. Pragtige uitsig en staproetes. Helikopter ritte en glybaan in bos beskikbaar. R690 per dag en minimum van 3 dae. Beskikbaar van 23 Maart tot einde 2015. Skakel Dewey by 018 294 5367 of bel of SMS na 083 294 9230. Arie en Marié de Kruijff van die Melaatse Sending in Mosambiek wil graag die volgende verkoop: - Elektriese pottebakkerswiel in goeie toestand. Sluit verskeidenheid van pottebakkerstoebehore in. Prys R2000 - Campmor Safari Bowtent met skullcap - 2,4 X 2,4 m, in goeie toestand. Prys R3000 Navrae: Cobus vd Walt, sel 083-768-0474 Vir kunsklasse of raamwerk kontak Celia Kruger by 074-180-3449. Kontak ons Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za Cashier Wanted at Hello Sushi at Canal Crossing. R4000 p/m. Working time: 12:00-21:00. Off day: Once a week (every Tuesday). Contact no: 083-454-3102 Ds Fanie Coetzee: 082-520-5168 fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: 082-854-3587 steyn.willem@gmail.com Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502 Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552 Koster (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525 Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204 Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782 Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939 Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881 Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863 Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811 Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843 Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939 Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620 Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511 G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587 Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570 Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652 Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150 Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086 Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843 Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525 Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282 Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525 Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG