Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Vergelijkbare documenten
Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Laerskool Olifantsvallei

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

2 nd Chances... Wiskunde

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Wrestling Federation Stoeifederasie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

SMART SWIPE SOLUTIONS bied 'n totale geïntegreerde betalings- en skikkingsoplossing vir skole, skool benodigdhede, verkoopspunte, ouers en studente.

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

FAKTORE EN VEELVOUDE

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: MOSIES

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Hier trap ons diep spore...

Omsendbrief 19/ Junie 2015

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Bankstate LPF Systems BK

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Paulus en sy vriende vertel ander van God

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Daar is altyd drie opsies:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Laerskool Voorpos. Saalopening. 19 Junie 2017

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Foto-redigering vir sun.ac.za

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Ondervoorsitter: Danie Momberg

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GROOTFONTEIN KUIERFEES

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Transcriptie:

Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns: Oop A, -B, -C en o/11a) 06:30 Mininetbal: Geen oefening nie Rugby: Geen oefening nie Netbal: Geen oefening nie Naskool sluit 16:00 VRYDAG 27 April Vryheidsdag SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! MAANDAG 30 April Skoolvakansiedag Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! DINSDAG 1 Mei Werkersdag Rugby (o/9 & o/10 & o/11): Oefening 16:00 17:00 Rugby (o/12 & o/13): Oefening 17:00 18:00 WOENSDAG 2 Mei Kaskar: Kompetisie sluit Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15-14:00 (gr. 1-2), 14:00-15:00 (gr. 3-7) Seniorkoor: Oefening 13:45 15:15 (saal) Rugby (o/9): Oefening 14:00-15:15 Rugby (o/10 & o/11): Oefening 15:15-16:30 Rugby (o/12 & o/13): Oefening 15:30-17:00 Bulletjierugby: Oefening 16:30-17:30 1.1 KASKAR Ons wil graag n beroep op almal doen om met die borgvorms te woeker. Kaskar is ons skool se grootste fondsinsamelingsprojek en jaarliks word hierdie gelde gebruik om ons skool n beter skool vir elke Tygie te maak. Kompetisie sluit 2 Mei en daar is groot pryse op die spel. Daar is opwindende pryse te wen: Algehele wenner: R5000 Makro-koopbewys Algehele tweede plek: R2500 Makro-koopbewys Algehele derde plek: R1500 Makro-koopbewys Die senior- en junior wenklas wen n uitstappie na Bounce. Daar is ook kontantpryse vir die drie leerders wat die meeste geld insamel per graad. Elke leerder kom slegs in aanmerking vir een prys. 1.2 REGISTRASIES 2019 Inskrywings het 16 April 2018 geopen en sluit 28 Mei 2018. 1.3 TYGIES PRESTEER Perdry: Baie geluk aan Mia Dupper wat die afgelope naweek aan die SANESA Western Mounted Games deelgeneem het en 2 eerste plekke, 3 tweede plekke en 3 derde plekke behaal het. Sy is ook aangewys as reserwe kampioen. 1

1.4 DISSIPLINÊRE STATUS Die leerders van graad 4 tot 7 het op Donderdag 19 April hulle dissiplinêre status soos bygewerk tot 28 Maart ontvang. Ons versoek u as ouer om u kind se vorm met hom/haar te bespreek, dit te onderteken en teen Vrydag 4 Mei aan die voogonderwysers terug te stuur. Dit is baie belangrik dat die vorms moet terugkom skool toe aangesien dit ons enigste kontrole is om te bepaal of u bewus is van u kind se dissiplinêre status. 1.5 WINTERSDRAG Die oorskakelingstydperk is vanaf 18 April tot 11 Mei. Vanaf 14 Mei moet die leerders dan wintersdrag aantrek. Maak asb. seker dat u kind se klere gemerk is en dat hy/sy die regte wintersdrag dra. n Vergunning word aan die gr. 1- tot 3-leerders gemaak om gedurende die winter daagliks hul LOklere te dra. Die res van die leerders (gr. 4-7) mag net LO-klere op die dae wat hul LO het aantrek. 1.6 FUNDIPAY-KONTANTLOSESTELSEL Sien brief op bl. 3. Mattheus 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. 2

FUNDIPAY-KONTANTLOSESTELSEL Ons kom al nader aan die amptelike bekendstelling van ons FundiPay-kontantlosestelsel en indien u nog nie geregistreer het nie, is dit nou u laaste kans. Die amptelike bekendstelling vind plaas op Donderdag 3 Mei en die leerders wat reeds die armbandjies gebruik staan n kans om prettige pryse te wen. Al hoe meer leerders verkies n kontantlose omgewing. Die FundiPay-stelsel is daarop gemik om n moeitevrye, kontantlose oplossing te bied deur die gebruik van innoverende tegnologie. Waarom kontantloos? Kontant het nog altyd koning gekraai, maar dit raak al hoe belangriker vir leerders om vertroud te raak met n toekoms waar elektroniese geld al hoe meer die norm gaan wees; FundiPay bied aan ouers die geleentheid om hulle leerders voor te berei vir die skuif van kontant na elektroniese en digitale transaksies; Leerders behoort te weet waar hulle geld vandaan kom en ons stelsel sal hulle geleidelik help om te leer hoe geld elektronies beweeg van verbruiker na n diensverskaffer. Die FundiPay-kontantlosestelsel maak dit makliker vir skole om betalings vinnig en veilig te aanvaar terwyl dit aan ouers n eenvoudige alternatief vir kontant bied. Indien u graag u kind/ers wil registreer, kliek op die volgende skakel: https://forms.office.com/pages/responsepage.aspx?id=txwaltfpguytns2lycw8ttvoursoe6hkjc NP69Mrxb1UM0hPUVFXMzJOQkYzSU01Nzg2RDQwSEpSSy4u Sodra u kind/ers geregistreer is, kan u geld oorplaas na die FundiPay-stelsel met u persoonlike verwysingsnommer wat u per SMS sal ontvang. Teken aan op FundiPay en plaas die geld na die kontantbeursie oor ten einde te verseker dat u kind n armbandjie kry waarmee hy/sy kan koop en betaal. Die armbandjies kos R25 tot en met die amptelike bekendstelling, waarna die normale prys van R50 per armbandjie van toepassing sal wees. Indien u reeds geregistreer het gee ons asseblief terugvoer op die volgende skakel of via WhatsApp of e-pos: Kliënte terugvoer: https://cashless.fundi.co.za/home/feedback Ons kontakbesonderhede: E-pos: Fundipay@fundi.co.za of WhatsApp: 084 0666 777 Ons sien uit daarna om van u te hoor. Groete. FundiPay-span 3

4

5

6

7

8