LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY

Vergelijkbare documenten
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Naskool Tel:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK OM STUDIELENING

Pre-Graad R / Graad R

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Wher e l ittle is gre at

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

2015 AKADEMIESE JAAR

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

INLIGTING 2018 GRAAD 8

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Tjokkerjol Speelgroepie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER. Slegs vir skool se gebruik GESLAG: M V LINKSHANDIG: REGSHANDIG:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

2017 AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Kruis Kinders Centurion

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

Transcriptie:

LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY Kerkstraat/Church Street BRACKENFELL 7560 Tel. (021) 981 2147 Fax (021) 981 0057 admin@brackies.co.za (Algemeen) marietjie@brackies.co.za (Toelatings) finance@brackies.co.za (Finansies) www.brackenfellprimary.co.za AANSOEK OM TOELATING VUL ASSEBLIEF DIE VOLGENDE VORMS IN 1. AANSOEK OM TOELATING TOT LAERSKOOL BRACKENFELL 2. BYLAE D: VRYWARINGSVORM FINANSIES 1. FINANSIëLE ONDERNEMING 2. OMSENDSKRYWE 06/2014 BEGROTING SAAM MET DIE INGEVULDE VORMS HIERBO GENOEM, MOET DIE VOLGENDE DOKUMENTE OOK AAN DIE SKOOL VOORSIEN WORD: GEEN AANSOEKVORM OM TOELATING SAL AANVAAR WORD ALVORENS ALLE DOKUMENTE, SOOS VERSOEK, NIE AANGEHEG IS NIE. TOEGANG TOT DIE SKOOL KAN GEWEIER WORD INDIEN DOKUMENTE VERVALS EN/OF INLIGTING VERKEERDELIK DEURGEGEE OF WEERHOU WORD. VERPLIGTE DOKUMENTASIE/MOET SAAM MET DIE AANSOEK INGEHANDIG WORD. 1. DOKUMENTE WAT OUDERDOM BEVESTIG: ID/Geboortesertifikaat 2. BEWYS VAN IMMUNISASIE: Kliniekkaart. 3. BEWYS VAN OUERS SE ADRES BINNE DIE BEDIENINGSGEBIED: Munisipale/telefoonrekening of koop-/huurooreenkoms/bankstaat. 4. Oorplasingsvorm, rapport en portefeulje van leerling (indien vanaf ander skool oorgeplaas word). 5. LAASTE RAPPORT 6. ID DOKUMENTE VAN BEIDE BIOLOGIESE OUERS/DOKUMENTE VAN WETTIGE VOOGSKAP. 7. ASIELAANSOEKERS/VLUGTELINGSTATUS (opgedateerde, wettige permit) 8. AANBEVELINGSBRIEF VAN HUIDIGE PLAASLIKE PREDIKANT/BURE (kontaknommers ingesluit). BAIE BELANGRIK: Nasorg-aansoekvorms is by die NASORGKANTOOR beskikbaar. KANTOORGEBRUIK: Datum uitgereik Datum ontvang Aansoek afwagtend Aansoek aanvaar Prospektus ontvang Ja Nee Aansoek afgekeur Toelatingsno: Graad: Finansies/Kwytskelding JA NEE KONTAKNO. VAN OUERS Aansoek onttrek Rede vir onttrekking

AFDELING A LEERDERREGISTRASIE INLIGTING IS U TANS OUERS VAN DIE JA / NEE Indien wel, naam, van en graad van ander leerlinge: SKOOL? Leerdernommer Registrasiedatum Leerder se van Leerder by hierdie skool toegelaat in graad Klasindeling Hoofstroom Multigraad (HULPBRON) Leerder se volle name Geslag van die leerder Manlik: Vroulik: Ras (volgens ordonnansie) Wit Brui n Swar t Zoelo e Xhos a Indiër Geboortedatum Identifikasienommer (ID) Adres van leerder Vorige skool bygewoon Adres vorige skool bygewoon Rede vir skoolverlating Huistaal van leerder Taal onderrig Kerkverband (voluit) Naam en telefoonnommer van familiedokter (plaaslik) Mediesefondsnaam/kontakbesonderhede Datum waarop leerder bogenoemde skool verlaat het Handvoorkeur van leerder Regshandig Linkshandig Ewehandig Hoogste graad geslaag Jaar waarin hoogste graad geslaag is Aantal kinders in die familie Posisie in familie (bv. 1ste, 2de, 3de) In watter graad is u oudste kind in dié skool? Is die leerder geregistreer vir maatskaplike toelaag? As ja, ontvang die leerder ʼn maatskaplike toelaag? Watter siektes het leerder gehad? Onderstreep en voeg by. Ander belangrike chroniese siektes waaraan leerder ly of gely het, bv. Asma, Epilepsie, Diabetes. Meld ook behandeling. Operasies wat leerder gehad het. Verskaf datum en aard van operasie. Onderstreep siektes waarteen leerder geïmmuniseer is. INDIEN IMMIGRANT: 1. Datum van immigrasie : 2. Land van herkoms : 3. Permanente burgerskap 4. Asielsoeker Geregistreer: JA NEE Ontvang toelaag: JA NEE Ander Masels, Duitse Masels, Kinkhoes, Waterpokkies, Pampoentjies.. Tuberkulose, Witseerkeel, Kinkhoes, Tetanus, Masels, Duiste Masels, Pampoentjies, Poliomiëlitis.. Ja:. Nee: Ja: Vervaldatum :..

AFDELING B FAMILIEBESONDERHEDE Besonderhede aangaande ouers (vader, moeder) of voogde (indien daar twee ouers is, is albei geregtig om by ʼn verkiesing van ʼn Skoolbeheerliggaam te stem. Die inligting moet dus ten opsigte van elke ouer of voog verstrek word: OUER 1 OUER 2 (Geen voog tensy wettige aanneming voltrek is.) (Geen voog tensy wettige aanneming voltrek is) I.D. NOMMER: I.D. NOMMER: TITEL EN VOLLE NAME:.. VAN: TITEL EN VOLLE NAME:.. VAN:. RAS (volgens ordonnansie) Wit Bruin Swart Indiër Xhosa Zoeloe STRAATADRES (waar leerder woon):.... STRAATADRES: POSKODE: TEL: (H) : (W) (SEL):. EPOSADRES:.. BEROEP: NAAM VAN FIRMA EN DIENS/PRODUK GELEWER:. WERKADRES: WERK TELEFONNOMMER:... Het die leerling enige afgesterwe ouers? Moeder Vader POSKODE:.. TEL: (H):.. (W):. (SEL).. EPOSADRES: BEROEP: NAAM VAN FIRMA EN DIENS/PRODUK GELEWER:. WERKADRES:.... WERK TELEFOONNOMMER :.. Beide ouers Geen HUWELIKSTATUS Ongetroud Getroud Enkel Geskei Vervreemd Armoede aanduider: Indiens Werkloos Armoede aanduider: Indiens Werkloos VOORSIEN ASSEBLIEF EEN SELFOONNOMMER OM BY DIE SKOOL SE BOODSKAPSTELSEL VAN SMS E IN TE SLUIT: AFDELING C Godsdiensonderrig en beoefening: Meld of u, as ouer of voog van bogenoemde leerder, enige gewetensbeswaar het dat hy/sy aanwesig is wanneer godsdiensonderrig gegee word. JA: NEE: Indien ja, sal die leerling in die gang sonder toesig met leesaktiwiteite of eie godsdiensbeoefening voortgaan. Met toestemming mag ʼn leerling selfs in die klas bly en voortgaan met eie godsdiensaktiwiteite of leeswerk, terwyl die res van die klas met Christelike godsdiensbeoefening voortgaan.

AFDELING D LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY LAERSKOOL BRACKENFELL : TOESTEMMING EN VRYWARING Hiermee gee ek, die ondergetekende, in my hoedanigheid as vader/moeder/voog toestemming dat... (kind se naam) KAMPE, TOERE, WEDSTRYDE, UITSTAPPIES, ENS. mag bywoon. Ek verstaan en aanvaar dat sulke reise, en/of uitstappies op die uitsluitlike risiko van my seun/dogter onderneem word en dat ek, my eksekuteure, my eggenote en voormelde kind, in my hoedanigheid as vader/moeder/voog, sowel as my persoonlike hoedanigheid, die Onderwysowerheid, Beheerliggaam, die Skoolhoof en sy personeel, hiermee vrywaar en kwytskeld van enige en alle eise van welke aard ook al, asook enige en alle verlies of skade aan eiendom sowel as liggaamlike beserings van my voormelde kind, wat mag ontstaan of voortspruit uit enige en alle bedrywighede gemeld. Ek neem kennis dat die Skoolhoof en sy personeel sulke voorsorg as redelik in die omstandighede blyk te wees, vir die veiligheid en welvaart van my kind sal tref. Ek verklaar verder dat, na die beste van my wete, genoemde kind nie aan enige aansteeklike siekte ly nie. In die geval van ʼn ongeval of siekte verleen ek verder toestemming dat gemelde kind/kinders na ʼn dokter of hospitaal geneem mag word vir behandeling indien die situasie dit noodsaak. Spesiale omstandighede (bv. gebreke, allergieë, nie-aansteeklike siektes of toestande, ens.) ten opsigte van bogenoemde kind waarvan die organiseerders na my mening kennis moet dra:...... OUER/VOOG SE NAAM EN ID NO: (Drukskrif asb.) :... ADRES :......... TELEFOON : (H)...(W)... MEDIESE FONDS :... LIDNOMMER :... OUER/VOOG SE HANDTEKENING:... DATUM :...

LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY FINANSIES FINANSIëLE ONDERNEMING AAN LAERSKOOL BRACKENFELL (Skrap indien nie van toepassing nie.) Ons/Ek, (Vader/voog) (Moeder) in ons/my hoedanigheid as die wettige ouers/voog van (hierna genoem die LEERDER ) onderneem hiermee ten gunste van die Laerskool Brackenfell (die Skool) soos volg: SKOOLFOOIE (Laerskool Brackenfell) 1. Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die skoolgelde te betaal en ek/ons begryp dat: Die jaarlikse skoolgeld ʼn verpligte bedrag sal wees, soos deur die meerderheid van ouers by die jaarlikse begrotingsvergadering goedgekeur. Skoolgeld vooruitbetaalbaar is en wel op die eerste skooldag van die jaar met die volgende betaalopsies (merk asseblief watter opsie u die beste pas). a. Die volle bedrag kan in een bedrag aan die begin van die skooljaar betaal word OF b. Die skoolgeld mag in 10 maandelikse paaiemente betaal word (omkring u voorgenome opsie hieronder). Ek onderneem om die fooie by wyse van ʼn maandelikse debietorder teen my bankrekening te betaal. Maandeliks per tjek/kontant/internetoorbetaling. Die eerste paaiement is betaalbaar op die sewende dag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die skoolfooie betaalbaar is, en daarna teen die 7de van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die 7de dag van November van die betrokke jaar. Volgens familiereg is die biologiese ouers gesamentlik aanspreeklik vir die betaling van skoolgeld, ongeag hul huwelikstatus. In die geval van wanbetaling van skoolgeld, sal beide biologiese ouers deur die skool gedagvaar word ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye. Kragtens Artikel 40 en 41 van die Suid-Afrikaanse Skolewet mag die skool betaling van hierdie verpligte skoolgeld afdwing. Die biologiese ouers onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs-/kliëntfooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet doen om skoolgelde te verhaal.

Ouers wat nie in staat is om skoolgelde te betaal nie, mag om vrystelling en/of gedeeltelike vrystelling aansoek doen. Beide biologiese ouers moet die nodige dokumente voltooi. Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van skoolgelde, op die skoolrekenaarstelsel of ander stelsel bewaar. Indien u rekords verskil met die bedrag soos op u staat aangedui, stel asseblief die finansiële kantoor skriftelik in kennis. Die Skoolbeheerliggaam sal geregtig wees om die bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat die betaler skriftelik daarvan in kennis gestel word. Ooreenkomste is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20. HANDTEKENING VADER/VOOG HANDTEKENING MOEDER VOLLE NAAM - VADER/VOOG VOLLE NAAM - MOEDER

LAERSKOOL BRACKENFELL PRIMARY finance@brackies.co.za 021 981 2147 (T) 021 981 0057 (F) 12 November 2014 (021) 981 0057 (F) Geagte Ouers OMSENDSKRYWE : 06/2014 FINANSIES : BEGROTING 2015 Die begroting vir 2015 is op Dinsdag, 2014-11-11 aanvaar. Gemelde begroting is dus gewettig en bindend en op alle betrokkenes van toepassing. Alhoewel die begroting aanvaar is, moet daar gepoog word om besparings te bewerkstellig. Gemelde word in belang van die ouers beoog, in die lig van die huidige ekonomiese klimaat van inflasie en swak groei. Die gehalte en standaard van opvoeding en onderrig mag egter nie deur beoogde besparings benadeel of ingekort word nie. 1. Finansiële komitee Skoolhoof : J.W. Groenewald Tesourier : J. Louw se betrokkenheid by die SBL eindig op 2014/12/31. n Tussentydse plaasvervanger word tot Maart 2015 deur die SBL benoem. Kwytskelding/Invordering : Dr. G. Smit Adjunkhoofde/Begrotings : W. Cloete Bestuur E. Olivier (Gr. R-3/PP/Nasorg) Snr. Administratiewe beampte : B. de Beer Kassier : E. Alberts Geregistreerde ouditeurs : Boshoff Visser Ingelyf KERNBESLUITE 2. Onderriggelde 2.1 Gr. 1-7 : R8000-00 per jaar per leerder (10 maande Feb. Nov.).Dit word op elke leerder van n biologiese gesin gehef. Aansoek om kwytskelding van onderriggeld vir 3de en 4de leerder van gesin sal op meriete hanteer word. 2.1.1 7,5% afslag as die totale onderriggeld voor of op 28 Februarie 2015 betaal word. 2.2 Gr. R : R9000-00 per jaar per leerder (9 maande, eerste betaling reeds in 2014 betaalbaar). Alle leerders betaal onderriggeld. 2.2.1 Let Wel : Gr. R is selfonderhoudend, dus : geen betaling, geen onderrigdiens. Leerders kan vanweë wanbetaling onderrig geweier word. 2.2.2 7,5% afslag op volle vooruitbetaling van onderriggeld voor of op 28 Februarie 2015.

- 2-2.3 Musiekfooie Kwartaalliks. 2.3.1 Klawerbord en kitaar : geprivatiseer. 2.4 Let wel : Toere en uitstappies word nie by die onderriggeld ingesluit nie. Gemelde word deur ouers gefinansier wanneer dit benodig word. 3. Kwytskelding en afslag Volledige of gedeeltelike kwytskelding word op meriete en volgens departementele voorskrifte hanteer. Pre-primêr is selfonderhoudend en is dus uitgesluit. Aansoeke moet egter voor of op 28 Februarie 2015 gedoen word. n Gebrek aan inkomste wat deur die loop van die jaar in kwytskelding van fooie kan manifesteer, sal op meriete hanteer word. Alle formules vir die berekening daarvan is by die finansiële kantoor beskikbaar. Aansoekvorms is by die skool beskikbaar. Alle kwytskeldings moet aan departementele regulasies en ordonnansies voldoen. Ouers moet daarop let dat, indien hulle in gebreke bly om onderriggeld sonder formele en/of amptelike kennisgewing te vereffen, hulle summier aan prokureurs/geldinvorderaars oorhandig sal word. Alle kostes in dié verband sal van die ouers verhaal word. Die goedgekeurde begroting is ter insae (per afspraak alleenlik) te Laerskool Brackenfell. Die geouditeerde state van die 2014 boekjaar sal in April 2015 vir insae beskikbaar wees. Baie dankie aan alle betrokkenes. Ek glo dat hierdie begroting, met beoogde besparings, baie konserwatief is, maar steeds tot voordeel van die Laerskool Brackenfell sal wees en dat elke leerder daaruit voordeel sal trek. Die uwe J.W. GROENEWALD SKOOLHOOF

TOEVOEGSEL TOT LAERSKOOL BRACKENFELL: TOELATINGSBELEID LAERSKOOL BRACKENFELL : PARALLELMEDIUM SKOOL (ENGELS/AFRIKAANS) Die toelatingsbeleid is saamgestel en gegrond op die regte van individue soos in die Grondwet van die RSA, Nasionale Opvoedingsbeleid Wet 27 van 1996 en die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 vervat. Die toelatingsbeleid maak n integrale deel van die goedgekeurde grondwet van die SBL uit. Die volgende sone is deur die WKOD as bedieningsgebied goedgekeur : Noordelike grens : Langebergweg Suidelike grens : Brackenfell Stasie en treinspoor Oostelike grens : Okovangoweg Westelike grens : R300 Leerlinge binne hierdie grense moet voorkeur geniet by toelatings, mits daar plek is in die klasse wat sy/haar moedertaal (huistaal) aanbied. Die profiel van geskikte kandidate vir Laerskool Brackenfell: Die onderwyser: leerder verhouding mag nie 1:35 in gr. 1-7 oorskry nie. Indien wel, moet grondige redes voorsien word. Die skool behou die reg om te toets of n student Engels of Afrikaans magtig is om vas te stel of die leerder by die onderrig sal baat. Indien die leerder nie daaraan voldoen nie, moet hy/sy na n ander skool verwys word (soos deur die wet voorgeskryf). Leerders met spesiale behoeftes moet goedkeuring vanaf die WKOD kry vir akkommodasie. Laerskool Brackenfell se religieuse beleid en taalbeleid geld vir aansoekers. Die kandidaat sal binne die voedersone van die skool saam met sy ouers of wettige voogde woonagtig wees. Die kandidaat sal n burger van RSA weees. Die kandidaat sal oor n wettige geboortesertifikaat beskik. Die kandidaat sal oor n kliniekkaart beskik wat tot datum van toelating voltooi is. n Gewaarmerkte mediese sertifikaat dat hy/sy ten volle geïmmuniseer is, kan aanvaar word. n Kandidaat wat oorgeplaas word, moet bewys kan lewer van n oorplasingsertifikaat, vakke geslaag en afgehandelde werk/take. Toelating sal slegs gefinaliseer word indien verslae en rapporte van die vorige skool vir insae beskikbaar gestel word. n Geskikte kandidaat sal Afrikaans/Engels as huistaal magtig wees, dit verstaan, kan praat en kan skryf. Engels sal deur die kandidaat as eerste addisionele taal verstaan word. n Ideale kandidaat en sy ouers/wettige voogde, sal voor toelating n onderhoud met n lid van die toelatingskomitee suksesvol deurloop. Ander kandidate vir toelating : Dieselfde voorafgaande profiel is op alle kandidate van toepassing. Kandidate van wie die ouer/s binne die bedieningsgebied werksaam is of kandidate wie se ouers buite die bedieningsgebied woon en werk, kan en mag die hele toelatingsproses deurloop,maar toelating kan nie gewaarborg word nie. Klasse vir spesifieke taalgroepe kan vol wees.

Word op n waglys geplaas aangesien leerlinge, aan wie Laerskool Brackenfell die naaste is, voorkeur vir toelating geniet. Die SBL grondwet bepaal dat opvoedingsgeleenthede aan leerlinge vanaf ouderdom 5a tot 13a gebied sal word. Leerders moet 6a oud word in hul gr.r-jaar en 7a oud word in gr.1. Indien daar nog plek beskikbaar is, mag leerders wat voor 30 Junie 5a oud word, vir toelating oorweeg word. Die SBL bepaal dat die volgende getalle leerlinge vir onderrig van gehalte aanvaarbaar is: Gr.R: 180 leerlinge ( n maksimum van 30 leerlinge per klas). Slegs 120 plekke word vir Afrikaanssprekende leerlinge en 60 plekke vir Engelssprekendes gereserveer. In alle ander grade word slegs 210 leerlinge toegelaat : 140 Afrikaanssprekendes 70 Engelssprekendes Twee multigraad-hulpklasse word bedryf: Junior-klas Gr.1-3 18 leerlinge maksimum (9 Afrikaans en 9 Engels) Senior-klas Gr. 4-7 15 leerlinge maksimum (Afrikaans & Engels) NB : Alle leerlinge, van waar ook al, met beurse of spesiale onderrigbehoeftes, mag aansoek doen en sal toegelaat word indien plek beskikbaar is. Vanweë die parallelmedium status van Laerskool Brackenfell word alle lesse en aanbiedings in n spesifieke klas slegs in n leerling se moedertaal/huistaal (Engels/Afrikaans) aangebied. Waglyste kan en mag gehou word van leerlinge wat binne die bedieningsgebied woonagtig is, maar onvolledige aansoeke ingedien het. Let daarop dat alle aansoeke en gesprekke met ouers aangeteken en gedateer word en wel n rol speel in die posisie op die waglys, maar dit verseker nie n plek nie. Let wel: Die feit dat n individu binne die gebied woonagtig is, verseker nie n plek in die skool nie. Ouers wat op die waglys geplaas is of word, moet aansoek doen by ander skole in die omgewing of hul inligting aan die Distrikskantoor (0219007000) deurgee. Indien daar wetswysigings is, sal die beleid dienooreenkomstig gewysig word.