Lot 1 : RLH Lot 2 : RLH Lot 3 : RLH Lot 4 : RLH BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017

Vergelijkbare documenten
SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul

Nuusbrief - September 2016

VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Bonga Bonsmaras Confido Bonsmara Abraham Manser

Emok Bonsmaras Edward Hansen

VEILING BOEREDAG. Woensdag 21 Mei 08H30. Donderdag 22 Mei 11H00

Sussex Genetiese Evaluasie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Tel: Faks: Sel: e-pos:

Kodes vir Afkeurredes

BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE

PIONIERSVEILING LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL Vrugbaarheid

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

Dorper Ramme waarvan semen beskikbaar is: (Des 2011)

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL:

KAROO KALAHARI. Meatmasters. 3de PRODUKSIEVEILING DONDERDAG, 4 Mei 2017 Upington Skougronde 11:00 70 RAMME 200 OOIE. 12 Beproefde ramme

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

Assesseringsrubrieke

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Bankstate LPF Systems BK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Hoë potensiaal skaapras sonder grense

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014

Thabazimbi Skou JULIE 17

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

UITGAWE 03 LOGIX NUUSBRIEF

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

1 Waar ek vandaan kom

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Algemene vrae - skenkers

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Les Plan Twee. Habitats

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.

Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE. Die Winsbees. Afrikaans

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Beestelersgenootskap

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sitrus Aanplanting Bestuur

Transcriptie:

BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017 Geagte belangstellendes en kopers Ons doen die beskrywings van die veilingsbulle op navraag van ons kliënte. Die doelstelling is om tersaaklike inligting te gee oor die voorkoms en gebruiksgeskiktheid van die bulle addisioneel tot die syfers in die katalogus. Die beskrywings is gebaseer op baie jare se ondervinding in die teling van Bonsmaras en produksie van vleisbeeste. Ons poog om daarmee n bruikbare hulpmiddel te voorsien, om die bulle te evalueer. Terraro Bonsmaras Thomas Horn Lot 1 : RLH 14-0004 Veral geskik vir: gebruik as moederlynbul, produksie van groot osse, speenkalfproduksie, korrektiewe paring op klein koeie, kruising met kompakte Bos taurus-tipe koeie Raamgrootte: groter as mediumraam Beskrywing: baie groot kapasiteit, respiratoriese tipe, gladde haar Teelwaardes: gemiddelde teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT en naspeen groei, baie hoë teelwaarde vir skrotumomtrek, moeder Elite-Silwer koei Lot 2 : RLH 14-0010 Veral geskik vir: osproduksie, gebruik as moederlynbul, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Beskrywing: sterk manlikheid, baie manlike kop, baie goeie lengte, goeie breedte en diepte, donker pigment, dra baie vleis, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: teelwaarde vir geboorte DIR effens beter as rasgemiddeld, teelwaardes vir speen DIR, speen MAT en skrotumomtrek by rasgemiddeld, hoë teelwaarde vir naspeen groei, vrugbare moeder Lot 3 : RLH 14-0017 Veral geskik vir: osproduksie, kruising met Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: mooi manlikheid, goeie kapasiteit, sterk rug, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: gemiddelde teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei, baie hoë teelwaarde vir skrotumomtrek Lot 4 : RLH 14-0020 Veral geskik vir: gebruik as versbul, kruising met Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: baie sterk manlikheid, respiratoriese tipe, goeie lengte, sterk rug, gladde haar, goeie skede, korrekte beenstruktuur

Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, redelik hoë teelwaarde vir speen MAT, hoë teelwaarde vir skrotumomtrek Lot 5 : RLH 14-0024 Veral geskik vir: speenkalfproduksie, osproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie Beskrywing: goeie lengte, donkerrooi kleur, sterk pypbeen, korrekte beenstruktuur, skrotum korrek aangeheg Teelwaardes: gemiddelde teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, goeie moeder Lot 6 : RLH 14-0041 Veral geskik vir: osproduksie, gebruik as moederlynbul, kan op verse gebruik word, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en grootraam Zebu-tipe koeie Raamgrootte: kleiner as mediumraam Beskrywing: kompakte tipe bul, mooi manlikheid, sterk agterkwart, goeie kapasiteit, mooi breedte en lengte, dra baie vleis, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: teelwaardes vir geboorte DIR, speen DIR en naspeen groei effens bo rasgemiddeld, baie hoë teelwaarde vir speen MAT, hoë teelwaarde vir skrotumomtrek, moeder Elite-Brons koei Lot 7 : RLH 14-0061 Veral geskik vir: osproduksie, speenkalfproduksie, kan op verse gebruik word, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Beskrywing: mooi manlikheid, groot kapasiteit, goeie breedte en lengte, dra baie vleis, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT en naspeen groei, baie hoë teelwaarde vir skrotumomtrek Lot 8 : RLH 14-0068 Beskrywing: groot kapasiteit, sterk agterkwart, mooi manlikheid, sterk rug, dra baie vleis, donker pigment en donkerrooi kleur, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: hoë teelwaarde vir speen DIR en skrotumomtrek, teelwaarde vir naspeen groei by rasgemiddeld BAIE

Hoanob Bonsmaras E.Freyer & Sns. Lot 9 : EFC 14-0033 Veral geskik vir: produksie van groot osse, korrektiewe paring op kleinraam koeie, gebruik as moederlynbul, kruising met klein- tot mediumraam Zebu/Bos taurushalfkruisings koeie en klein Bos taurus-tipe koeie Raamgrootte: grootraam Beskrywing: effens laatryp tipe, goeie diepte, lengte en breedte, sterk rug, dra baie vleis, gladde haar, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei, hoë teelwaarde vir speen MAT, baie goeie moeder Lot 10 : EFC 14-0038 Beskrywing: indrukwekkende bul, baie sterk manlikheid, baie goeie lengte, goeie breedte, dra baie vleis, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek Lot 11 : EFC 14-0039 Veral geskik vir: gebruik as versbul, produksie van vroegryp osse, gebruik as mederlynbul, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met medium- tot grootraam Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en grootraam Zebu-tipe koeie Raamgrootte: kleiner as mediumraam Beskrywing: sterk manlike kop, sterk manlikheid, baie goeie lengte en breedte, baie gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaarde vir speen MAT, teelwaarde vir skrotumomtrek by rasgemiddeld, baie goeie moeder Lot 12 : EFC 14-0056 Veral geskik vir: speenkalfproduksie, osproduksie, kruising met Zebu-tipe koeie Beskrywing: sterk manlikheid, baie sterk agterkwart, goeie lengte en breedte, donkerrooi kleur, skrotum goed aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, goeie moeder Lot 13 : EFC 14-0082 Veral geskik vir: gebruik as versbul, gebruik as moederlynbul, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Raamgrootte: effens kleiner as mediumraam Beskrywing: mooi kapasiteit, sterk agterkwart, goeie lengte en breedte, sterk rug, gladde ghaar, kort skede, goeie skrotum, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, geboorte MAT en skrotumomtrek

Lot 14 : EFC 14-0093 Veral geskik vir: gebruik as moederlynbul, osproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: goeie manlikheid, dra baie vleis, respiratoriese tipe, sterk rug, donker pigment, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaardes vir speen DIR en skrotumomtrek, teelwaarde vir speen MAT bo rasgemiddeld, teelwaarde vir naspeen groei by rasgemiddeld, goeie moeder Lot 15 : EFC 14-0097 Beskrywing: sterk manlike kop, groot kapasiteit, sterk bespiering, gladde haar, effens ligrooi kleur, sterk pypbeen, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaarde vir speen DIR, hoë teelwaardes vir speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, baie goeie moeder en MOONTLIKE STOETBUL Lot 16 : EFC 14-0122 Veral geskik vir: gebruik as versbul, gebruik as moederlynbul, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: goeie manlikheid, mooi agterkwart, goeie lengte en diepte, respiratoriese tipe, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, baie hoë teelwaarde vir speen MAT, baie goeie moeder Lot 17 : EFC 12-0250 Veral geskik vir: gebruik as versbul, produksie van vroeg markklaar osse, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met grootraam Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie Raamgrootte: klein- tot mediumraam Beskrywing: baie sterk manlikheid, goeie lengte en breddte, sterk bespiering, donker pigment, gladde haar, kort skede, skrotum korrek aangeheg Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, teelwaardes vir speen DIR en speen MAT effens bo rasgemiddeld, hoë teelwaarde vir skrotumomtrek, vrugbare moeder Hochland Bonsmaras Hans Peter Deloch Lot 18 : HBD 13-0075 Veral geskik vir: speenkalfproduksie, produksie van groot osse, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Raamgrootte: groter as mediumraam Beskrywing: indrukwekkende bul, sterk manlikheid, goeie kapasiteit, goeie lengte, dra baie vleis, donkerrooi kleur, gladde haar, korrekte beenstruktuur

Teelwaardes: teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei effens bo rasgemiddeld, hoë teelwaardes vir speen MAT en skrotumomtrek, goeie moeder Lot 19 : HBD 14-0030 Veral geskik vir: osproduksie, speenkalfproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie Beskrywing: mooi manlikheid, dra baie vleis, groot kapasiteit, manlike kop, gladde haar, goeie skede, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: teelwaardes vir speen DIR, naspeen groei en skrotumomtrek effens bo rasgemiddeld, baie hoë teelwaarde vir speen MAT, baie goeie moeder Lot 20 : HBD 14-0033 Veral geskik vir: osproduksie, speenkalfproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: groot kapasiteit, dra baie vleis, goeie lengte en breedte, gladde haar, kort skede, korrekte skrotum, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, goeie moeder BAIE Lot 21 : HBD 14-0045 Veral geskik vir: speenkalfproduksie, osproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Raamgrootte: effens groter as mediumraam Beskrywing: indrukwekkende bul, mooi manlikheid, geweldige kapasiteit, dra ongelooflik baie vleis, baie goeie diepte en breedte, goeie lengte, gladde haar, kort skede, korrekte skrotum, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei, teelwaardes vir speen MAT en skrotumomtrek effens bo rasgemiddeld Lot 22 : HBD 14-0071 Veral geskik vir: gebruik as versbul, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: baie sterk manlikheid, baie goeie lengte, goeie agterkwart, sterk rug, respiratoriese tipe, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, teelwaarde vir geboorte MAT effens beter as rasgemiddeld