God eer Josef die slaaf

Vergelijkbare documenten
Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Jona en die Groot Vis

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesaja sien die Toekoms

Pragtige Koningin Ester

n Tempel Leier besoek Jesus

Jona en die Groot Vis

Die Groot Muur van Nehemia

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die Kerk se Geboorte

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Toe God alles gemaak het

Simson, God se sterk Man

Toe God alles gemaak het

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Elisa, Man van Wonderwerke

Petrus en die Krag van Gebed

Welkom by Die Storie God se storie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Paulus se Verbasende Reise

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GOD EERT JOZEF, DE SLAAF

Om n hindernisbaan te bou: Die hindernisbaan gaan die hoogte en laagtepunte in Josef se verhaal voorstel. Potifar se vrou

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

GOD EERT JOZEF, DE SLAAF

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Die Groot Gebod dennis de wet

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Ontmoeting 16. Welkom. Wyding. Woord. (Klein stukkies sjokolade kan dan aan elke kind uitgedeel word.)

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org Bible for Children, PO Box 3, Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie. Afrikaans Josef was verkeerdelik in die tronk gesit deur sy vorige eienaar, Potifar. Josef was baie gehoorsaam en behulpsaam in die tronk. Die bewaarder het Josef vertrou om die tronk te organiseer. Omdat God met Josef was het die tronk n beter plek geword vir almal. Die skinker en bakker van die koning was ook in die tronk. Hoekom is julle so hartseer? het Josef hulle gevra. 1 2

Niemand kan ons drome uitlê nie, het die mans gesê. God kan! het Josef gesê. Vertel my jul drome. Jou droom beteken in drie dae sal jy terug wees in Koning Farao se guns, het Josef aan die skinker gesê. Onthou my en vra Farao om my vry te laat. 3 4 Die bakker se droom was slegte nuus. Jy gaan gedood word binne drie dae, het Josef gesê. Altwee drome het waar geword. Die skinker het vergeet van Josef tot Farao ontsteld wakker geword het eendag. Ek het n droom gehad, sê Farao. Nie een van sy wyse manne kon sy droom uitlê nie. Die bakker het onthou van Josef in die gevangenis en Farao van hom vertel. 5 6 Farao het dadelik vir Josef laat haal. U droom is n boodskap van God, het Josef aan die koning gesê. Egipte gaan sewe vrugbare jare hê en sewe jare van verskriklike droogte. 7 Beplan nou om voedsel te stoor gedurende die goeie jare, het Josef aan Farao gesê, anders gaan jou mense sterf van die honger in die maer jare. God is met jou, het Farao verklaar. Jy word aangestel oor Egipte, net onderdanig aan my. 8

Sewe jare van oorvloed het gekom, daarna het die sewe maer jare gekom. Voedsel was skaars oral behalwe in Egipte waar hulle wyslik groot voorrade gestoor het. In Josef se veraf tuisland het sy familie honger gely. Mense van alle lande het na Egipte gegaan om graan te koop. Julle moet ook gaan, sê Jakob aan sy seuns, anders gaan ons van die honger omkom. Met hul aankoms in Egipte het hul reggemaak om voedsel te gaan koop. 9 10 Die seuns van Jakob het laag gebuig voor die heer in beheer van Egipte. Hulle het Josef, hul broer nie herken nie, maar Josef het geweet wie hulle is. Josef het sy drome as kind onthou. God het hom verhef bo sy broers. 11 12 Josef was baie wys. Hy het hard met hulle gepraat en hul broer Simeon gevangene gehou. Neem voedsel en gaan huis toe. Wanneer julle terug kom bring jul jongste broer saam, het hy beveel. 13 14

Dan sal ek weet jul is nie spioene nie. Die broers het gedink dat God hulle nou straf omdat hulle Josef verkoop het as slaaf jare gelede. Jakob en sy seuns was deurmekaar. Ons geld is terug gesit in ons graan sake. Die heerser het gesê ons moet Benjamin saam neem. 15 16 Jakob wou nie dat Benjamin saam gaan nie, maar gou was die kos weer klaar. Die broers moes terug gaan Egipte toe en Benjamin saam met hulle. Sodra Josef Benjamin sien het hy die bediendes opdrag gegee om n groot fees voor te berei. Die broers is genooi na die fees. Is julle vader wel? het Josef gevra. Miskien het hy gedink daaraan om die hele familie bymekaar te bring. 17 18 Josef wou ook uitvind of sy broers jammer is oor hulle sonde van jare gelede. Na die ete het hy hul beskuldig van diefstal. My heer neem eerder my lewe, het Juda gesmeek. Josef het geweet dit was Juda wat voorgestel het dat hy verkoop moet word, duidelik het hy verander. Vir jul straf gaan ek Benjamin hou as my slaaf, sê Josef. 19 20

Hy kon sy liefde vir sy familie nie langer wegsteek. Josef het al die Egiptenare uit gestuur. Hy het begin ween, Ek is Josef jul broer wat jul aan die Egiptenaars verkoop het. Verbaas en bang het die broers niks gesê nie. 21 22 Josef het sy broers bemoedig. God het my n heer gemaak in Egipte sodat ek jul lewens kon red in die droogte. Gaan haal my vader en ek sal na julle ook kyk. Jakob en Josef is herenig in Egipte en die hele familie het in oorvloed geleef. 23 24 God eer Josef die slaaf n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Genesis 39-45 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130