NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

FAKTORE EN VEELVOUDE

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Nota vir die onderwyser/es:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

Les 14: Entrepreneurskap

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

INSTRUKSIES EN INLIGTING

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 9 AFRIKAANS VRAESTEL

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Transcriptie:

Gasvryheidstudies 1 oe/november 2006 NSS NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 GSVRYHEISTUIES NOVEMER 2006 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en 'n antwoordblad. Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Lees L die vrae aandagtig deur voordat dit beantwoord word. LLE vrae vanaf FELING tot FELING E is VERPLIGTEN. FELING moet op die aangehegte NTWOORL beantwoord word. FELING,, en E moet in die NTWOOREOEK beantwoord word. Skryf netjies en leesbaar.

FELING VRG 1 1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( - ) langs die vraagnommer (1.1.1-1.1.10) op die antwoordblad neer. VOOREEL: 1.0 Vitamien kom hoofsaaklik voor in... lemoene. vleis. melk. brood. NTWOOR: 1.0 1.1.1 'n Voorbeeld van 'n nie-kommersiële voedselverskaffingsdiens is 'n... kitskosrestaurant. gastehuis. bed en ontbyt. hospitaal. 1.1.2 ie persoon wat vir die voorbereiding van fyngebak en nageregte verantwoordelik is: Rotisseur Patissier Entre métier Poissonier 1.1.3 ie temperatuur van 'n koelkamer moet... wees. 18 º 1 º en 5 º -18 º tot -24 º 0 º tot 4 º 1.1.4 Indien daar 'n brand in die hotel uitbreek, moet die werknemers... die hotel voor die gaste verlaat. hulle besittings bymekaarmaak en ontruim. kalm bly en nie begin hardloop nie. alle deure en vensters oopmaak.

1.1.5 Hierdie apparaat word vir verbruining en rooster van voedsel gebruik: aine-marie Salamander Kantelpan Mikrogolfoonde 1.1.6 Wat moet die kelner eerste doen wanneer 'n gas in 'n rystoel arriveer? Hom-/Haarself voorstel en vra wie die gasheer is ie gaste laat sit 'n Spyskaart vir die gaste by die deur gee ie gaste groet en verwelkom 1.1.7 Voedsel wat gou en maklik bederf is... grane. olies. pluimvee. geblikte kos. 1.1.8 it is belangrik om waarskuwingstekens te gebruik wanneer... skoongemaak word. vloere mure stowe roosters 1.1.9 Om die verkleuring van 'n appel te voorkom, moet die appel met... besprinkel word. sout suurlemoensap water suiker 1.1.10 ie hoofrede waarom voorraad roteer moet word, is om... stoorkamers interessant te laat vertoon. die skoonmaak van stoorkamers te vergemaklik. seker te maak dat kos nie vermors nie. alle verpakte voedsel te akkommodeer. (10 x 1) (10)

1.2 Gee ('n) woord(e) of term(e) vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord(e) of term(e) langs die vraagnommer (1.2.1-1.2.5) op die antwoordblad neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 ie term wat perfek gekookte pasta beskryf, ferm, maar sag wanneer dit gebyt word ie nutriënt wat kinders help om te groei 'n Ligte gereg wat aan die begin van 'n maaltyd bedien word om die eetlus aan te wakker ie gereedskap wat spesiaal ontwerp is om dun repies skil van 'n lemoen of suurlemoen te verkry 'n Vasgestelde spyskaart teen 'n vasgestelde prys (5) 1.3 Skryf die korrekte term vir elk van die tipes koffie wat beskryf word neer. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1-1.3.5) op die antwoordblad neer. 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 aar is geen kaffeïene in die eindproduk teenwoordig nie Sterk, swart koffie wat in klein koppietjies na ete bedien word Koffie word toegelaat om te trek vir 'n kort rukkie voordat die dompelaar na onder gedruk word 'n Kombinasie van gelyke dele van espresso en skuimerige melk Word in 'n lang glas met ys bedien (5)

1.4 Pas die terme in KOLOM by die beskrywings in KOLOM. Skryf slegs die letter ( - L) langs die vraagnommer (1.4.1-1.4.10) op die antwoordblad neer. KOLOM KOLOM 1.4.1 1.4.2 1.4.3 edek edruip Verroom om twee of meer bestanddele te kombineer om voedsel in die oond in droë hitte gaar te maak 1.4.4 1.4.5 Kap Sauté die vinnige gaarmaak van kos deur hitte wat uitgestraal word deur 'n rooiwarm element 1.4.6 raai om voedsel met sous te bedek 1.4.7 1.4.8 1.4.9 1.4.10 lansjeer Meng Rooster Stowe E F G groente wat in warm water gedompel word om die skilletjie te verwyder om voedsel in baie klein stukkies te sny klamhittegaarmaakmetode waar kos teen 'n lae hitte, in 'n klein hoeveelheid vloeistof, vir 'n lang tyd gekook word H droë kookmetode deur warm olie te gebruik I om suiker geleidelik in botter in te klop totdat dit lig en donsig is J om te kook tot dit halfgaar is K om warm vet oor voedsel te drup terwyl dit gerooster word om dit klam te hou L om voedsel in warm olie of gesmelte botter te rol (10) TOTL FELING : 30

FELING : GSVRYHEISKONSEPTE VRG 2 Skryf die hooffunksie van elk van die volgende personeel in die gasvryheidsbedryf neer: 2.1 2.2 2.3 Saucier Poissonier Rotissier (1) (1) (1) [3] VRG 3 Lees die onderstaande artikel en beantwoord die daaropvolgende vrae: R20M-HOTEL WOR IN SOWETO GEOU 'n 48 kamer-hotel word in Soweto teen 'n koste van R20 miljoen gebou. ie hotel sal as die Freedom Square Hotel bekend staan. aar word verwag dat die hotel 'n vierster-gradering sal ontvang wanneer dit oopmaak. Martinus van Schalkwyk, die Minister van Omgewingsake en Toerisme, het 'n paar weke gelede die perseel besoek en het gesê dat die hotel sal help om toerisme te bevorder. Twee onlangse studies oor toerisme in Soweto het getoon dat groot getalle besoekers ontvang word, maar dat besoekers nie lank bly of geld daar spandeer nie. 'Ons moet toerismeprodukte diversifiseer deur verskillende opsies soos bed en ontbyt-, akkommodasie vir rugsakreisigers en ook hoëklashotelle aan te bied. Ons het sulke ontwikkelings nodig om nuwe dimensies aan ons toeriste te bied, deur byvoorbeeld besigheidstoeriste na 'n gebied wat tradisioneel net vakansie-toeriste getrek het, te bring.' [ron: The Hotel and Restaurant - Mei 2006] 3.1 3.2 espreek RIE voordele wat hierdie hotel vir die gemeenskap van Soweto kan inhou. Vergelyk bed-en-ontbyt-akkommodasie met hotelakkommodasie. Teken die tabel oor en voltooi dit in die antwoordeboek. (3) ed en Ontbyt Hotel (6) 3.3 Noem die VIER funksionele areas wat sal verseker dat hierdie hotel goed funksioneer. (4) 3.4 Identifiseer RIE poste, vanaf die hoogste tot die laagste, wat in die kombuis van hierdie hotel beskikbaar sal wees. (4) [17] TOTL FELING : 20