By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

Vergelijkbare documenten
Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom.

MORVET. Morvet Vleisbees Kuddegesondheids Bestuurs Program

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

Voorkoming is beter as genesing

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Kodes vir Afkeurredes

DIEREGESONDHEID GESONDHEIDSPLAN VIR SKAPE VIR VERBETERDE PRODUKSIE EN REPRODUKSIE

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Galsiekte ( Anaplasmose)

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

RAMSEM K.I. & EMBRIOSENTRUM

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

2015 AKADEMIESE JAAR

Misbruik van weidingspermitte vanuit Lesotho 11 April 2013

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voordele in die gebruik van Diatomiet

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

Diere ouer as 9 maande met geen vorige blootstelling aan die besmette draer bosluise nie het die grootste risiko om hierdie siektes op te doen

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

NASIONALE VLEISBEESAANTEKENING EN -VERBETERINGSKEMA

Somer. Winter. Behoefte. Fosfaat Voorsiening. Okt. Okt

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

RPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

TEMA : HOE BOER EK INTENSIEF OP N HOE LYK DIE OMGEWING?

AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA

Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee?

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

Naskool Tel:

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

Algemene vrae - skenkers

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

KONTANT BESTUUR BELEID

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

BEMAGTIGINGSPLASE STRATEGIESE VENNOTE UITLEG. Elandsvlei is later verdeel tot 2 ekonomiese eenhede, elk vir JAS Cloete en Manie du Plessis.

51 prestasie 4.9 Prosedures vir direksie se toesig oor prestasie (ekonomiese, omgewings- en maatskaplike prestasie)

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

Sitrus Aanplanting Bestuur

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA KANTOOR VAN DIE REGISTRATEUR. Webbeleid. Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 291/14

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Dokument L Oudit van Skema

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT

Antwoord: Ek het die gesprek tussen boere en ander belangstellendes oor die siek koei op LBW se gespreksforum met groot belangstelling gevolg.

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

LEWENDE HAWE EN WILD

VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

SIEKTEMONITERING- EN VOORLIGTINGSTELSEL VIR DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF

LEWENDE HAWE EN WILD

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Sentraalbeplande stelsel

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

BUITELANDSE BELEGGINGSPLANNE. Maak gebruik van buitelandse geleenthede om u welvaart te laat groei

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

(3) DIE VEENYWERHEID...3

SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

Statistieke met een oogopslag

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kalk & Gips. Kalsiet. Dolomiet. Gips. Bron Ligging CaCO3 MgCO3 KKE %

Thabazimbi Skou JULIE 17

EUROPA Trust Company 2

VEEARTSENYDIENS. Dr. R. A. Alexander, Direkteur van Veeartsenydiens.

INHOUD VOEDING VAN VARKE...4 PLUIMVEE...4 VEEARTSENYKUNDE...5 ANATOMIE...6 BAKTERIOLOGIE...6 BRUCELLOSE...6 BLOEDNIER...6 TUBERKULOSE...

Gids vir Lewende-voordeel eise

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

RIGLYNE VIR VEEPRODUKSIE TYDENS DROOGTE

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE

SMART SWIPE SOLUTIONS bied 'n totale geïntegreerde betalings- en skikkingsoplossing vir skole, skool benodigdhede, verkoopspunte, ouers en studente.

Les 14: Entrepreneurskap

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Transcriptie:

BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë te Hadeda Landgoed, Hoewe 230 Vyfhoek, Potchefstroom. By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer. Daar word op die welstand van die enkel dier asook die kudde of trop diere gefokus tov kliniese gesondheid en voorkomende geneeskunde op n kudde benaderings basis. Produksie en reproduksie sukses van die diere, is hoog op die prioriteits lys by Morvet om sodoende n bydra te lewer tot die finansiële sukses van die boer. 1. Bul geslags geskiktheids toetsing en sertifisering. 2. Semen ontledings. 3. Bees Tuberkulose en Besmetlikke misgeboorte toetsings vir veilings, skoue en uitvoer doeleindes. 4. Alle ander toetse en sertifisering soos verlang vir uitvoer doeleindes. 5. Skede spoelings en skede skrapings vir Trichomoniase en Vibriose toetsing. 6. Bepaling van BVD draer toestande. 7. Algemene entings, interne en eksterne parasiet beheer programme. 8. Biosekuriteits beplanning van nuut ingekoopte bulle. 9. Algemene kliniese toestande.

1. Dragtigheids ondersoeke en geslagskundig geasosieerde gevalle. 2. Vaste tyd kunsmatige inseminasie programme. 3. Toetsing vir Bees Tuberkulose en Besmetlikke misgeboorte vir veilings, skoue, uitvoere en jaarlikse roetine. 4. Bepaling van BVD status asook BVD virus draer toestande. 5. Alle toetse en sertifisering soos verlang vir uitvoer doeleindes. 6. Bloed toetse ter bepaling van blootstelling aan Lewerslak besmetting 7. Biosekuriteits beplanning van nuut ingekoopte reproduksie diere. 8. Algemene teel, entings, interne en eksterne parasiet beheer programme. 9. Posisioneer en verskaf van alle produkte soos benodig tov behoefte, weerstands risiko ontwikkeling en waarde vir geld. 10. Algemene kliniese gevalle.

1. Alle produksie en reproduksie geasosieerde melkery werk. 2. Estrus sinkronisasie en KI programme. 3. Uiergesondheid, SST bepalings, antibiogramme en geskikte antibiotika posisionering. 4. Jaarlikse Bees Tuberkulose en Besmetlikke misgeboorte toetsings. 5. BVD virus blootstellings bepalings mbv bloed toetse. 6. BVD beheer program ontwikkeling en gesikte entstof posisionering. 7. Algemene teel, entings, interne en eksterne parasiet beheer programme. 8. Posisioneer en verskaf van alle produkte soos benodig tov behoefte en weerstands risiko ontwikkeling.

1. Skandering vir dragtigheids bepaling by kleinvee. 2. Ram vrugbaarheids toetsing. 3. Alle toetse en sertifisering soos vereis vir uitvoere. 4. Miseier tellings, produk posisionering en wurmeier reduksie toetsing tov interne parasiet beheer. 5. Algemene teel, entings, interne en eksterne parasiet beheer programme. 6. Posisioneer en verskaf van alle produkte soos benodig tov behoefte, weerstands risiko ontwikkeling en waarde vir geld. 7. Algemene kliniese gevalle. 1. Toetsing en sertifisering van stoet hingste en merries tov ECM voor die dekseisoen. 2. Uitvoering van toetse en sertifisering soos verlang vir die uitvoer van diere. 3. Voorsien meeste noodsaaklikhede tov perde hantering asook middels. 4. Voorsien perde entstowwe, ontwurming asook uitwendige parasiet beheer middels. 5. Algemene kliniese veeartsenykundige werk.

Laboratorium dienste. 1. Ondersoek van bloedsmere, impressie smere vir siektes soos Rooiwater, Galsiekte, Sponssiekte. 2. Ondersoek van bul en ram semen monsters. 3. Wurmeier tellings, eier reduksie bepalings in die mis van vee. 4. Verwerking en voorbereiding van nadoodse monsters vir histopatologie en bakteriologie ontledings. 5. Direkte verbinding met patoloë en bakterioloë. 1. Geakredeteerde entstof verskaffer en verspreider. 2. Alle entstowwe op ys verpak om koue ketting tot op die plaas te verseker. 3. Alle inligting tov entstof behoeftes, posisionering en nuutste navorsings inligting. 4. Voorsiening van alle entstowwe vir die gebruik in voerkrale, melkerye, vleisbees kuddes, kleinvee (skaap en bok) asook vir perde.

1. Verskaffers van inligting en programme tov produk posisionering vir die beheer van inwendige en uitwendige parasiete. 2. Algemene bestuurs programme tov produksie, reproduksie en voerkraal stelsels. 3. Posisionering en verskaffing van entstowwe tov seisoens veranderinge by alle produksie diere. 4. Verskaffing van n wye reeks van produkte van verskeie farmaseutiese instansies om aan die behoeftes van alle produksie sisteme te voldoen. 5. Verskaffing van n wye reeks van instrumente wat benodig word met produksie dier boerdery. 6. Verskaffing van verskeie hondekos reekse.

1. Opleiding van Tegniese Verkoops Adviseurs in dieregesondheid. 2. Aanbieding van CPD geakrediteerde dae vir veeartse. 3. Aanbieding van inligtings en boeredae. 4. Aanbieding van produk bekendstellings geleenthede vir verskeie farmaseutiese instansie 120 100 80 60 40 Ejaculates with 2.0 x 106/ml Ejaculates with > 2.0 x 106/ml 20 0 Groep C Groep T3 5. Doen van geregistreerde proewe vir verskeie dieregesondheids instansies.