DEBITEURE REKONSILIASIES

Vergelijkbare documenten
PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

(6) Laste Niebedryfsbates

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

Opstel van 'n proefbalans

Module 1 Finansiële Rekeningkunde

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

FINANSIëLE REKORDHOUDING VIR 'n BOERDERY. deur PHILIP THEUNISSEN

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

KONTANT BESTUUR BELEID

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

MEMORANDUM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

Departement Rekeningkunde

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Bankstate LPF Systems BK

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Transcriptie:

57 DEBITEURE REKONSILIASIES Krediet verkope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die debiteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat koop teken weer dieselfde transaksie in sy krediteuregrootboek aan. Indien beide partye die transaksie korrek aanteken moet die een se debiteurerekening ooreenstem met die ander een se krediteurerekening. Dit is goeie besigheidspraktyk om maandeliks hierdie vergelyking te doen en verskille tussen die twee stelle rekords op te volg. Hierdie proses word rekonsiliasie genoem. Debiteurestate word maandeliks aan debiteure gestuur en die transaksies wat op die debiteurestaat voorkom behoort deur die debiteur met die transaksies op sy krediteurestelsel vergelyk te word. Debiteure stuur saam met die betaling n betalingsadvies om aan te toon watter verkoopsfakture betaal word. Deur die betalingsadvies te gebruik om die betaling na verkoopsfakture te allokeer kan bepaal word watter fakture betaal is en watter fakture nog uitstaande is. Verskille tussen die twee stelle rekords kan as gevolg van die volgende wees: - Duplisering van fakture - Berekeningsfoute op fakture - Ontvangste van gelde verkeerdelik geallokeer - Tydberekeningsverskille ( Verskillende datums van maand afsluitings) - Fakture wat verlore raak en nie in een van die stelsels aangeteken is nie 57

58 KREDITEURE REKONSILIASIES Krediet aankope in n entiteit word in sy rekeningkundige stelsel in die krediteuregrootboek aangeteken. Die entiteit wat verkoop teken weer dieselfde transaksie in sy debiteuregrootboek aan. Indien beide partye die transaksie korrek aanteken moet die een se krediteurerekening ooreenstem met die ander een se debiteurerekening. Dit is goeie besigheidspraktyk om maandeliks hierdie vergelyking te doen en verskille tussen die twee stelle rekords op te volg. Hierdie proses word rekonsiliasie genoem. Die entiteit ontvang maandeliks state wat deur sy krediteure aan hom gestuur word en die transaksies wat op die staat voorkom behoort met die transaksies op sy krediteurestelsel vergelyk te word. Die entiteit stuur saam met die betaling n betalingsadvies om aan te toon watter aankoopsfakture betaal word. Deur die betalingsadvies te gebruik om die betaling na verkoopsfakture te allokeer kan bepaal word watter fakture betaal is en watter fakture nog uitstaande is. Verskille tussen die twee stelle rekords kan as gevolg van die volgende wees: - Duplisering van fakture - Fakture wat nie aangeteken is nie - Betalings wat verkeerd geallokeer is. - Kredietnotas wat nie deur die krediteur uitgereik is nie. - Tydberekeningsverskille (Maandeind afsluiting verskil) 58

59 ALGEMENE GROOTBOEK Die algemene grootboek is die rekord van elke rekening se transaksies. Die totale van die kasboek, verkopejoernaal, aankopejoernaal, kleinkasjoernaal en alle ander joernale word na die algemene grootboek oorgedra. In die algemene grootboek word die dubbel inskrywing duidelik waargeneem. Die proefbalans word vanaf die algemene grootboek opgestel. Alle inkomste en uitgawe rekeninge in die algemene grootboek word op jaareinde na die opgelope wins/(verlies) oorgedra en begin die finansiële jaar met nul. Alle bates, laste en eienaarsbelang word op jaareinde oorgedra en die eindsaldo van die jaar vorm die openingsaldo van die volgende finansiële jaar. 59

60 JOERNAALINSKRYWINGS. Joernaalinskrywing kan gebruik word vir korreksies of voorsienings bv: - Debiteure en krediteure korreksies - Afskryf van slegte skulde - Voorsiening vir depresiasie - Transaksies in die grootboek te herallokeer. Joernaalinskrywings word aangeteken in of die debiteurejoernaal (transaksies wat te doen het met debiteure), of die krediteurejoernaal (transaksies wat te doen het met krediteure) of die algemene joernaal (transaksies wat te doen het met alle ander rekeninge). n Debiteure ontvangste van MAN ten bedrae van R 5 000 is verkeerdelik na AJC se rekening geallokeer. Debiteurejoernaal DT KT MAN 5 000.00 AJC 5 000.00 Herallokasie van MAN se ontvangste MAN AJC001 1/1/200X Debiteure Jnl 5,000.00 AJC 1/1/200X Debiteure Jnl 5,000.00 1/1/200X KOJ 5,000.00 n Krediteure betaling aan KVB ten bedrae van R 7 520 is verkeerdelik na GHJ geallokeer. Krediteurejoernaal DT KT KVB 7 520.00 GHJ 7 520.00 Herallokeer KVB se betalings KVB 1/1/200X Krediteure Jnl 7,520.00 AJC001 GHJ 1/1/200X KBJ 7,520.00 1/1/200X Krediteure Jnl 7,520.00 60

61 KLJ n debiteur se rekening ten bedrae van R 6 780 is oninvorderbaar en moet afgeskryf word Debiteurejoernaal DT KT KLJ 6 780.00 Slegte skuld 6 780.00 KLJ se rekening afgeskryf KLJ AJC001 Slegte skuld 1/1/200X Debiteure Jnl 6,780.00 1/1/200X Debiteure Jnl 6,780.00 Waardevermindering op n voertuig voorsien ten bedrae van R 15 000 Algemene Joernaal DT KT Waardevermindering 15 000.00 Opgelope waarde. Voertuie 15 000.00 Waardevermindering voorsien op voertuie Waardevermindering 1/1/200X Alg Jnl 15,000.00 AJC001 Opgelope waardevermindering - Voertuie 1/1/200X Alg Jnl 15,000.00 61

62 n Betaling aan WWW vir skryfbehoeftes ten bedrae van R 1 250 is verkeerdelik uit die KBJ na skoonmaakmiddels geallokeer. Algemene Joernaal DT KT Skryfbehoeftes 1 250.00 Skoonmaakmiddels 1 250.00 Herallokeer betaling van WWW Skoonmaakmiddels AJC001 1/1/200X KBJ 1,250.00 1/1/200X Alg Jnl 1,250.00 Skryfbehoeftes 1/1/200X Alg Jnl 1,250.00 62

63 SPESIFIEKE TRANSAKSIES AANGAAN VAN LENINGS n Lening is n ooreenkoms wat later oor tyd betaal word vir n item wat op skuld aangekoop is. Die lener sal n bedrag kapitaal leen en as vergoeding rente betaal aan die persoon van wie die lening bekom is. Daar kan ooreengekom word dat rente op verskillende maniere bereken word maandeliks, kwartaliks of jaarliks. Wanneer die lening teboek gestel word, word die rente wat ooreengekom is vooruit bereken (uitgestelde finansieringskoste) en saam met die bedrag geleen (kapitaal) in die boeke aangeteken. Die twee items moet dan saam in berekening gebring word om die verpligting wat ontstaan het te erken. (Sien amortisasie tabel). Soos die rente betaal word, verander dit van n uitgestelde uitgawe na n werklike uitgawe en word dit as n uitgawe erken en verreken teen die uitgestelde finansieringskoste. Sou die lening voor die tydperk waarop terugbetaling ooreen gekom is terugbetaal word, sal die oorblywende uitgestelde finansieringskoste teen die lening se saldo verreken word om die kapitale saldo (aflosbedrag) te bepaal. Sou die rentekoerse gedurende die tydperk van die lening gewysig word deur die bank sal die uitgestelde finansieringskoste dienooreenkomstig verander en teen die lening se saldo reggestel word. 63

64 LENINGS 1 Leen R 150 000 by die bank en betaal die lening terug in maandelikse paaiemente teen 'n rentekoers van 10%. 2 Die geld van die lening word in die bankrekening inbetaal 3 Die paaiemente is R 10 000 per maand en word uit die bank betaal PERIODE PAAIEMENT KAPITAAL RENTE KAPITAAL SALDO UITSTAANDE UITSTAANDE 0 150,000.00 160,000.00 1 10,000.00 8,750.00 1,250.00 141,250.00 150,000.00 2 10,000.00 8,822.92 1,177.08 132,427.08 140,000.00 3 10,000.00 8,896.44 1,103.56 123,530.64 130,000.00 4 10,000.00 8,970.58 1,029.42 114,560.06 120,000.00 5 10,000.00 9,045.33 954.67 105,514.73 110,000.00 6 10,000.00 9,120.71 879.29 96,394.02 100,000.00 7 10,000.00 9,196.72 803.28 87,197.30 90,000.00 8 10,000.00 9,273.36 726.64 77,923.95 80,000.00 9 10,000.00 9,350.63 649.37 68,573.31 70,000.00 10 10,000.00 9,428.56 571.44 59,144.76 60,000.00 11 10,000.00 9,507.13 492.87 49,637.63 50,000.00 12 10,000.00 9,586.35 413.65 40,051.28 40,000.00 13 10,000.00 9,666.24 333.76 30,385.04 30,000.00 14 10,000.00 9,746.79 253.21 20,638.25 20,000.00 15 10,000.00 9,828.01 171.99 10,810.23 10,000.00 16 10,000.00 9,909.91 90.09 900.32-64

65 JOERNAAL DT KT LENING 150,000.00 BANK 150,000.00 BANK 10,000.00 LENING 10,000.00 BANK 10,000.00 LENING 10,000.00 1 UIT. FINANSIERINGSKOSTE 10,000.00 LENING 10,000.00 UFK TE BOEKGESTEL 2 RENTE 1,250.00 UFK 1,250.00 RENTE BEREKEN OP PAAIEMENT 3 RENTE 1,177.08 UFK 1,177.08 RENTE BEREKEN OP PAAIEMENT 65

66 ALGEMENE GROOTBOEK 31/12/2002 DATUM OMSKRYWING TOTAAL DATUM OMSKRYWING TOTAAL RENTE BETAAL 1 KBJ 1,250.00 2 KBJ 1,177.08 LENING 1 KBJ 10,000.00 1 BANK 150,000.00 2 KBJ 10,000.00 1 JNL - UFK 10,000.00 UITGESTELDE FINANSIERINGSKOSTE 1 JNL 10,000.00 1 JNL - RENTE 1,250.00 2 JNL - RENTE 1,177.08 BANK 1 KOJ 150,000.00 1 KBJ 10,000.00 2 KBJ 10,000.00 66