Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde Graad 4. November 2016

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

MEMORANDUM KWARTAAL 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Transcriptie:

1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies : 1. Hierdie vraestel bestaan uit vier vrae. 2. Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 3. Nommer jou antwoorde presies soos dit op die vraestel genommer is. 4. Toon alle bewerkings en berekeninge duidelik aan. 5. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders gemeld. 6. Rond alle finale antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Trek n streep na elke vraag! 8. Skryf netjies en leesbaar Vraag 1 Sam werk in die staatsdiens. Hieronder word Sam se salarisstrokie vir September 2015 getoon. Bestudeer die dokument en beantwoord die vrae wat volg. Salarisstrokie vir Mnr S van Wyk Betaaldatum : 15/09/2015 Jaarsalaris (salariskerf) : A Verdienste Aftrekkings Salaris R 13 625,25 LBS R 2 350 Behuising toelaag R 500 Pensioen (7,5% van bruto salaris) B Mediese Fonds R 1 562 Bruto Salaris R 14 125,25 Netto Salaris C

Bedrag in Rand 2 1.1 Bereken A, Sam se salariskerf (jaarsalaris). (2) 1.2 Bereken B, Sam se pensioenfonds bydrae. (2) 1.3 Bereken eers Sam se totale aftrekkings en bepaal dan C, Sam se netto salaris. (3) 1.4 Sam het sedert 2005 n enkelbedrag belegging. Die waarde van die belegging aan die einde van elke jaar word in die grafiek hieronder getoon. Enkelbedrag Belegging : S van Wyk 35000 30000 25000 20000 15000 10000 5000 0 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 Jaar 1.4.1 Indien die waarde van die belegging aan die einde van 2006 R 11 200 was, bereken die stygingskoers (rentekoers) tussen die einde 2005 en die einde van 2006. Gebruik : (4) 1.4.2 Gedurende watter jaar het die belegging die meeste rente verdien? Verduidelik hoe jy dit op die grafiek kan sien. (3) 1.4.3 Indien die belegging se waarde aan die einde van 2014 R 27 730 was, en die rentekoers nie verander het nie, bereken die waarde van die belegging aan die einde van 2015. (4) [18]

3 Vraag 2 Gebruik die kaart hieronder om die vrae wat volg te beantwoord. 2.1 Wat is geleë op die hoek van Kevdastraat en Kismetlaan? (A2) (1) 2.2 Gee die ruitverwysing vir die Azaadville Muslim Skool. (1) 2.3 n Nuwe inwoner bly in Amir Ali Singel (B1 en B2). Verduidelik vir hom hoe om by die naaste vulstasie uit te kom. (3) 2.4 Wat is die begin- en eindpunt van die volgende aanwysings : Kyk Noord. Draai links in Baagh Straat, draai regs in Minara Laan, ry tot by die T-aansluiting. Reg oorkant die T-aansluiting is die eindpunt. (2)

4 2.5 Indien die skaal van die kaart 1 : 150 000 is, wat is die werklike afstand tussen die poskantoor en die vulstasie op die hoek van Taj Mahal Straat en Medina Straat. (km) (4) Vraag 3 [11] Linda het n besigheid wat halssnoere van krale verkoop. Die grafiek hieronder toon dat haar maandelikse inkomste en uitgawes afhanklik is van die aantal halssnoere wat sy maak en verkoop. 3.1 Linda se maandelikse uitgawes bestaan uit n vaste maandelikse huur vir haar stalletjie en die koste van die materiaal wat sy gebruik om die halssnoere te maak. Hoeveel huur betaal sy elke maand? (1) 3.2 Gebruik die inkomste-grafiek en toon deur berekening dat Linda elke halssnoer vir R 30 verkoop. (4) 3.3 Gebruik die uitgawe-grafiek en toon deur berekening dat dit Linda R 10 kos om een halssnoer te maak. (5)

5 3.4 Skryf n vergelyking neer om die verwantskap tussen : 3.4.1 Linda se maandelikse inkomste en aantal halssnoere verkoop. (2) 3.4.2 Linda se maandelikse uitgawes en aantal halssnoere verkoop (3) te beskryf. 3.5 Gebruik nou jou vergelykings van vraag 3.4 en bereken die gelykbreekpunt van Linda se besigheid. Toon al jou bewerkings. (4) 3.6 Wat is die kleinste aantal halssnoere wat Linda moet verkoop indien sy 50 % wins vir die maand wil maak? Gebruik die volgende : sowel as die grafiek om te probeer en tref wat die waardes is wat jy moet gebruik. (4) [23] Vraag 4 Laerskool Witpoort besluit om die vloer van hul skoolsaal met swart en grys teëls te teël. Die saal is L-vormig. n Reghoekige verhoog is teen een muur in die saal gebou soos in die skets aangetoon. Die verhoog gaan nie geteël word nie. (Let Wel : Die skets is nie n skaaltekening nie) Die grootte van die vierkantige teëls wat hulle gaan gebruik is 50 cm x 50 cm

6 4.1 n Skaaltekening van die skoolsaal moet gemaak word. Bepaal die skaal (in eenvoudigste vorm) indien die lengte van die noordelike muur 60 mm op die skaaltekening moet wees. (4) 4.2 Bereken die oppervlakte van die vloer (verhoog uitgesluit) wat geteël moet word. Gebruik : Oppervlak van n reghoek = lengte x breedte. (wenk : verdeel die saal in n aantal reghoeke om jou te help) (5) 4.3 Die teëler vereis dat 5 % meer teëls as vir die werklike oppervlakte gekoop moet word om toe te laat vir snywerk en breekskade. Bereken hoeveel vierkante meter teëls gekoop moet word. (3) 4.4 Daar is 12 teëls in elke houer. Bereken die oppervlakte wat met een houer teëls geteël kan word in vierkante meter. (Wenk : Doen eers n herleiding en dan die berekening) (3) 4.5 Hoeveel houers teëls moet aangekoop word om die saal te teël, wat die 5 % ekstra insluit. (3) 4.6 Die teëler het n patroon voorgestel sodat die verhouding swart teëls tot grys teëls 4 : 1 is. Bereken die getal vol (volledige) houers swart teëls en grys teëls wat gekoop moet word. (5) 23 Totaal : 75