LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Vergelijkbare documenten
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN

Laerskool Olifantsvallei

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Laerskool Olifantsvallei

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :

Laerskool Horison Graad

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Nuusbrief 12 Desember 2018

PAARL SKOOL PROSPEKTUS

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12)

Leerling-inligting: Van: Graad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

HOËRSKOOL SPORTBELEID

Laerskool Gamtoosvallei

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

HOËRSKOOL PORTERVILLE

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Laerskool Olifantsvallei

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Omsendbrief 19/ Junie 2015

LAERSKOOL MIKRO. Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) * Faks: (021)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GROOTFONTEIN KUIERFEES

REKORD- EN EINDEKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Transcriptie:

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar. Laerskool Eikestad het ook n Klerebank waar goeie tweedehandse klere teen bekostigbare pryse aangekoop kan word. Kontak gerus die skool vir enige inligting. Nuwe klere - Ouers moet daarop let dat die volgende klere verander: Wynrooi Gholfhemp se materiaal verander na technosheen. Die Atletiekhemp vir Gr 4-7 Seuns en Dogters Hokkie-, netbal- en tennisdrag vir Gr 4-7 Dogters Hokkiekouse Gr 1-7 en Krieketkouse vir Gr 4-7 Kort wit sportsokkie met navy strepe vir netbal- en tennisdrag vir dogters. Soos wat die produksie van die klere voltooi is, sal dit by De Jagers beskikbaar wees. Leerders speel/oefen intussen in die ou sportdrag. Maak gebruik van die Klerebank indien benodig totdat dit beskikbaar is by De Jagers. SKOOLDRAG Somer: Gr 1 3 Seuns: Wynrooi gholfhemp met donkerblou quantec kortbroek. Dogters: Wynrooi gholfhemp met donkerblou quantec broek-rokkie. Skoene: NIE VERPLIGTEND oorwegend wit tekkies met kort wit sokkies mag deur die seuns en dogters gedra word. Winter: (seuns en dogters Gr 1 7) Skoolsweetpak met óf wynrooi gholfhemp óf donkerblou polonek. Skoene: VERPLIGTEND - oorwegend wit tekkies met kort wit sokkies mag deur die seuns en dogters gedra word. Die moulose wynrooi trui mag slegs deur Gr 4 7 leerders oor die wit katoenhemp/skoolrok gedra word. Die langmou wynrooi oopknooptrui mag slegs deur Gr 7 dogters Maandae tot Donderdae oor die skoolrok gedra word. Die wynrooi Fleecetop is n addisionele Winter artikel en kan Maandae tot Donderdae bo-oor die gholfhemp/donkerblou polonek en onder die sweetpakbaadjie gedra word. Vrydae word die volledige sweetpak vir Gr 1 6 leerders vir saalopening gedra. 1

Gr 7 seuns: Maandae tot Donderdae die skoolsweetpak met wit tekkies óf die Somerskooldrag met skoene, donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep en sweetpakbaadjie. Vrydae en spesiale saalgeleenthede: VERPLIGTEND: Swart skoolskoene en donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep by die Somerskooldrag. Winter met die sweetpakbaadjie. Gr 7 dogters: Maandae tot Donderdae die skoolsweetpak met wit tekkies óf die Somerskoolrok met skoene, donkerblou Opaque kouse en sweetpakbaadjie. Vrydae en spesiale saalgeleenthede: VERPLIGTEND: Swart skoolskoene en donkerblou Opaque kouse by die skoolrok en die sweetpakbaadjie. Somer Gr 4 7 Seuns: Donkerblou formele kortbroek met wit katoenhemp met skoolwapen op sak geborduur. Die moulose wynrooi trui mag oor die wit katoenhemp gedra word. Die sweetpakbaadjie mag oor die wit katoenhemp gedra word. Skoene : Gr 4 6 Seuns: NIE VERPLIGTEND. Swart skoolskoene en donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep. Gr 7 seuns : VERPLIGTEND. Swart skoolskoene en donkerblou skoolsokkie met geel en wynrooi streep. Dogters: Wynrooi en donkerblou dogtersrok. Die moulose wynrooi trui mag oor die skoolrok gedra word. Die langmou wynrooi oopknooptrui mag slegs deur Gr 4-7 dogters Maandae tot Donderdae oor die skoolrok gedra word. Die sweetpakbaadjie mag oor die skoolrok gedra word. Skoene : Gr 4 6 Dogters: NIE VERPLIGTEND. Swart skoolskoene met kort, wit sokkies. Gr 7 dogters: VERPLIGTEND. Swart skoolskoene met kort, wit sokkies. Reënbaadjie: n Wynrooi reënbaadjie met Laerskool Eikestad op die linkerbors geborduur, kan bo-oor die skooldrag gedra word vir beskerming teen reën. Dit vervang egter nie die sweetpakbaadjie nie en moet in die skoolgebou uitgetrek word. Plain wynrooi of donkerblou reënbaadjies word egter ook toegelaat. 2

Tasse: n Donkerblou of wynrooi tas met versterking en ten minste A4-grootte word voorgeskryf. Geen tasse met Etiket-name in ander kleure word toegelaat nie. Tasse op wiele mag slegs buite die skoolgebou op die wiele gesleep word. In die gange moet die tas egter gedra word. Sportsak: Die Eikestad sportsak is wynrooi met die geel bande en Laerskool Eikestad op een kant gedruk. Akker-rugsakkies met leerder se naam op geborduur vir sporttoere. (word deur die skool per geleentheid bestel) Haarbykomstighede dogters: Slegs donkerblou en wynrooi haarbykomstighede word vir die dogters toegelaat. Donkerblou pet met skoolwapen voorop: Die donkerblou skoolpet mag met alle sportdrag gekombineer word. SPORTDRAG KDA/LO: Gr 1 7 Seuns: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Dogters: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok (Gr 1-3) en kortbroek(gr 4-7). SOMERSPORTDRAG Swemdrag: 0/7 0/13 Voorgeskrewe donkerblou en wynrooi skoolswembroek met geel swempet met Laerskool Eikestad op gedruk. Atletiek: 0/7 0/9 Seuns: Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp met donkerblou quantec kortbroek. Dogters: Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok of kortbroek. Eikestad Eikestad Atletiekhemp is ook beskikbaar vir 0/7 0/9, maar is nie verpligtend nie. Kleuresportdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en donkerblou quantec kortbroek. 3

Atletiek: 0/10 0/13 Eikestad Atletiekhemp en donkerblou quantec kortbroekie. Kleuresportdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en donkerblou quantec kortbroek. Mini-Krieket: 0/7 0/9 Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek met wit kriekethoed of donkerblou pet met skoolwapen op. Wedstryde: Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Krieket: 0/10 0/11 en 0/13 B, C en D Wynrooi gholfhemp en wit kortbroek met wit kriekethoed of donkerblou pet met skoolwapen op. Lang hokkie -sokkies met oorwegend wit tekkies. Krieket 0/13 A: Tennis Seuns 0/7 0/11: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Donkerblou skoolpet met skoolwapen op. Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Tennis Dogters 0/7 0/9: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok of kortbroek. Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Tennis Dogters 0/10 0/11: Tennisdrag vir dogters (dieselfde as hokkie- en netbaldrag). Donkerblou skoolpet met skoolwapen op. Oorwegend wit tekkies en kort wit sportsokkie met navy strepe. Tennis Seuns en Dogters 0/13: 4

WINTERSPORT Hokkie Seuns: 0/7 0/9: Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Oorwegend wit tekkies met Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Dogters 0/7 0/9: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok. Oorwegend wit tekkies en Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Seuns 0/10 en 0/11: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec kortbroek. Oorwegend wit tekkies met Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Dogters 0/10 en 0/11: Hokkiedrag vir dogters (dieselfde as tennis- en netbaldrag). Oorwegend wit tekkies met Eikestad hokkiesokkies. Hokkie Seuns en dogters 0/13: Mini-Netbal 0/7 0/9 Somerskooldrag: Wynrooi gholfhemp en donkerblou quantec broekrok. Oorwegend wit tekkies en kort wit sokkies. Netbal 0/10 0/12 en 0/13 C en D Netbaldrag vir dogters (dieselfde as tennis- en hokkiedrag. Oorwegend wit tekkies en kort wit sportsokkies met navy strepe. Netbal 0/13 A & B Rugby 0/7 0/9 Wynrooi Eikestad rugbytrui met geel kraag en donkerblou rugbybroekie (nie quantec). 5

Rugby 0/10 en 0/11 Wynrooi Eikestad rugbytrui met geel kraag en wit rugbybroekie. Rugby 0/13 Eie unieke rugbytrui en wit rugbybroekie. Omdat hulle as die eerste spanne van die skool gesien word, sal hul uitrusting n geringe wysiging toon. Materiale en kleure, asook ontwerpe, moet ooreenstem met die skool se amptelike kleure en moet deur die sporthoof en klerekomitee van die skool goedgekeur word. Indien hul van n borg gebruik maak, moet dit voldoen aan die reëls soos uiteengesit in die borgebeleid. Wit langmou oefenhemp: Dit word gedra bo-oor oefenklere. Ideaal vir sporttoere. Dit vervang nie die sweetpakbaadjie tydens wedstryde nie. Nie-verpligtend. BUITE-SPORT: (NIE-SKOOLSPORT) Indien n Buite-sport wel Eikestad as n span verteenwoordig moet hul klere ook aan die skool se reëls voldoen. Materiale en kleure, asook ontwerpe, moet ooreenstem met die skool se amptelike kleure en moet deur die sporthoof en klerekomitee van die skool goedgekeur word. Indien hul van n borg gebruik maak, moet dit voldoen aan die reëls soos uiteengesit in die borgebeleid. 6