PAARL SKOOL PROSPEKTUS
|
|
|
- Joost Jacobs
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 PAARL SKOOL PROSPEKTUS
2 INHOUDSOPGAWE 1. Voorwoord 2. Toelatingskriteria 3. Bykomende Dienste 4. Kommunikasie tussen Ouers en die Skool 5. Gelde 6. Skoolure 7. Kurrikulêr 8. Buitekurrikulêre Bedrywighede 9. Busvervoer 10. Afwesigheid 11. Leerlingraad 12. Skoolreëls 12.1 Kleredrag 12.2 Hare 12.3 Skool en Gange 12.4 Bussies 12.5 Tasse 2
3 1. VOORWOORD (2010) Die Paarl-skool het sy ontstaan in 1978 gehad na aanleiding van die inisiatief wat uitgegaan het van 'n groepie mense in die Paarl vir die bou van 'n skool vir serebraal gestremde leerders. Uit erkentlikheid vir dié poging, is besluit om die skool na die Paarl te vernoem -vandaar dus die Paarl-skool. Die Paarl-skool beskik oor die dienste van 'n groot personeel. Afgesien van die onderwys-personeel, beskik die skool ook oor 'n multidissiplinêre span van fisio-, arbeids-, en spraak- terapeute, sielkundiges en leerondersteuners wat, naas die behandeling van leerders, ook funksioneer as 'n evaluasiekliniek. 2. TOELATINGSKRITERIA Die kriteria wat hieronder uiteengesit word, moet slegs as riglyne beskou word en nie as afgebakende grense nie. Leerders wat nie binne die kriteria val nie, sal volgens meriete beoordeel word vir hulpverlening en moontlike proefopname. 2.1 As serebraal gestremde leerder moet die kind: drie jaar of ouer wees; deur 'n geneesheer as serebraal gestremd gediagnoseer wees; kan baat by die onderwys- en terapieprogram soos Paarl-skool dit aanbied, dit wil sê oor die verstandelike potensiaal (vermoë) beskik om voordeel uit die program te trek; vanweë die aard en omvang van sy\haar gestremdheid, nie binne die gewone onderwys- stelsel tot sy\haar reg kan kom nie en dus aangewese is op buitengewone onderwys ten einde in hulle bepaalde onderwysbehoeftes te kan voorsien. 2.2 Die toelating van serebraal- en liggaamlik gestremde kinders word, na gelang van hulle ouderdom en die aard en omvang van hul gestremdheid, op meriete oorweeg. 2.3 As spesifiek leergestremde leerders moet die kind: verkieslik nie ouer as 12 jaar wees nie; oor 'n gemiddelde tot bo-gemiddelde intellektuele vermoë beskik; 'n beduidende skolastiese agterstand ten opsigte van taalvaardighede, leesvermoë, spel- of rekenvaardighede toon; 3
4 2.3.4 geen sintuiglike, fisiese of emosionele afwyking wat primêr vir die genoemde agterstand verantwoordelik gehou word, toon nie spesifieke uitvalle ten opsigte van perseptuele vaardighede, aandag- en konsentrasievermoë of enige vaardigheid wat die leerproses ten grondslag lê, toon; nie binne die gewone onderwysstelsel met behulp van die remediërende fasiliteite tot hulle beskikking, tot die volle verwesenliking van hul potensiaal kan kom nie. 3. BYKOMENDE DIENSTE 'n Pediater besoek die skool op gereelde basis. Afsprake met die pediater kan deur die verpleegkundige by Paarl-skool gereël word. 'n Oor-, Neus- en Keelspesialis besoek die skool op aanvraag. Afsprake kan deur die spraakterapeute gereël word 'n Ortopediese chirurg besoek ook die skool een maal per maand. Afsprake kan deur middel van die fisioterapeute gereël word. Mondhigiëniste - studente besoek die skool een maal per maand om na die leerders se tand- versorging om te sien. Studente-opleiding: By alle dissiplines Opleiding van studente vind by al die afdelings plaas waar studente onder toesig betrokke is by die terapie en onderrig van leerders. 4. KOMMUNIKASIE TUSSEN OUERS EN DIE SKOOL Ouers word aangemoedig om te eniger tyd met die skoolhoof, adjunkhoofde of sielkundiges in verbinding te tree indien hulle enigiets in verband met hul kind wil bespreek. Minstens twee oueraande word in die loop van 'n skooljaar gereël, gewoonlik gedurende die eerste en derde kwartaal, waar die ouers geleentheid kry om hul kind se skolastiese vordering met die leerkragte te bespreek. Ouers word uitgenooi om van hierdie geleenthede gebruik te maak. Die ouers van leerders wat terapie ontvang, sal minstens een maal per jaar persoonlik deur die betrokke leerder se terapeut versoek word om die skool te besoek. Omsendbriewe word gereeld aan ouers gestuur met inligting oor skoolbedrywighede. Ouers word vriendelik, dog dringend, versoek om die 4
5 omsendbriewe te lees en te reageer as daar van hulle verwag word om 'n afskeurstrokie terug te stuur. Ouers word versoek om die skool op die hoogte van 'n leerder se adres- en telefoonnommerveranderinge te hou. Alle besoekers aan die skool moet asseblief by Ontvangs aanmeld. Ouers mag nie sonder toestemming die klaskamers besoek nie. Ouers word ook vriendelik gevra om nie die onderwysers gedurende skooltyd te skakel nie. Ouers kan terapeute skakel op tye soos onderling ooreengekom. Ouers word vriendelik versoek om die skool op die hoogte te hou van enige professionele behandeling (byvoorbeeld deur 'n dokter, sielkundige, oogarts, ens) wat die leerder buite skoolverband ontvang, om sodoende goeie samewerking en kontinuïteit te verseker. 5. GELDE Ouers is aanspreeklik vir die koste van ortopediese hulpmiddels (bv. spalke) wat deur die ortopediese chirurg en terapeute aanbeveel word. Ouers moet die verskaffer self daarvoor betaal en kan daarna van hul mediese fonds eis. Leerders wat van 'n vervoermiddel, (bv. rolstoel, fiets) gebruik maak, sal voorsien word van 'n dergelike vervoermiddel indien dit op daardie stadium beskikbaar is. Vervoermiddels word tydens skoolure gebruik en word nie namiddae huis toe geneem nie. Ouers word aangemoedig om sover moontlik die volle koste van hul kind se vervoermiddel te dra. Die vervoermiddel word dan die leerder se eiendom. Die instandhouding van die vervoermiddel word ten volle deur die ouer gedra. Voorskrifte vir medikasie soos deur die pediater voorgeskryf, word deur die verpleegkundige by die skool hanteer. Ouers sal 'n rekening vir die medikasie van die skool ontvang wat regstreeks aan die skool vereffen moet word. Na vereffening van die rekening, sal die ouers 'n afskrif van die voorskrif ontvang wat aan die mediese fonds gestuur kan word. 5.1 Skoolgeld Skoolheffing en koshuisgelde is op aanvraag beskikbaar. 5
6 6. SKOOLURE Maandag tot Vrydag: 07:55 tot 13:50 Pouses: 10:15 tot 10:35 12:35 tot 12:55 Indien skoolure gewysig word, sal ouers vroegtydig daarvan in kennis gestel word. 7. KURRIKULêR 7.1 Kursusse Die skool bied die volgende kursusse aan: Pre-primêr (vanaf driejarige ouderdom) Grondslagfase (Graad 1 tot Graad 3) Intermediêre fase (Graad 4 tot Graad 6) Senior fase (Graad 7 tot Graad 9) Praktiese klasse (Pr 1 tot Pr 6 en Werkvoorbereiding) Die praktiese klasse is uitsluitlik gereserveer vir serebraal- en liggaamlik gestremde leerders. 7.2 Sillabus Die sillabus van die Wes-Kaap Onderwysdepartement word gevolg. 7.3 Eksamens en toetse Intermediêre Fase Deurlopende evaluering vind plaas. Twee eksamens (Junie en November) Senior Fase Deurlopende assessering wat klastoetse, take en alle relevante take insluit. Twee eksamens (Junie en November) Dit is van kardinale belang dat ouers sal toesien dat alle take/projekte/opdragte/aanbiedings ens behoorlik voorberei en ingehandig word en met die nodige erns bejeën word. Die graad 9-leerders lê die Nasionale Gemeenskaplike Take van Assessering (GTA) af aan die einde van die jaar. 6
7 7.4 Vakkeuse (Senior Fase) Verwys na Bylae. 8. BUITE KURRIKULêRE BEDRYWIGHEDE 8.1 Sport 8.2 ACSV 8.3 Kuns 8.4 Koor Sport word gedurende die skooldag, en wel op Donderdae, gedurende die laaste twee periodes aangebied. Al die leerlinge (kleuters uitgesluit) word betrek en die leerlinge moet aangemoedig word om deel te neem. Die volgende sportsoorte word aangebied: Krieket, Rugby, Netbal, Swem, Landloop, Skaak Die volgende sportsoorte word slegs vir serebraal en liggaamlik gestremdes aangebied. Hokker, Velditems (atletiek), Matrolbal, Tafeltennis, Fietsry Graad 7 tot 9-leerders, asook leerders van die prakties 3 en 4-klasse, kan by die ACSV inskakel. Byeenkomste vind binne skoolure plaas. Kunsonderrig word Donderdae tydens die sportperiode aangebied vir leerders vanaf graad 4. Leerders wat belangstel sal deur die kunsonderwyseres geëvalueer word. Leerders vanaf graad 4 tot 9 word geselekteer om in die koor te sing. Die koor neem gereeld deel aan optredes en kompetisies. 8.4 Ander Sportbyeenkomste soos byvoorbeeld swemgalas en atletiekbyeenkomste, asook konserte en eisteddfods word aangebied. 7
8 9. BUSVERVOER Die skool beskik tans oor 'n hele aantal bussies wat gebruik word vir die vervoer van leerders van en na hulle huise. Alle leerders word by vooraf bepaalde punte opgelaai en afgelaai. Aangesien slegs 'n beperkte aantal plekke per bus beskikbaar is, kan daar nie aanvaar word dat wanneer 'n leerder van roete moet verwissel, daar plek beskikbaar sal wees nie. Ons sal egter ons bes doen om soveel moontlik persone te akkommodeer. Indien 'n leerder om die een of ander rede nie opgelaai moet word nie, moet u die bussiebestuurder of die skool vroegtydig in kennis gestel word - ook wanneer die betrokke leerder weer opgelaai moet word. Wanneer 'n nuwe leerder toegelaat word en daar nie plek op die bussie is nie, is dit die ouer se verantwoordelikheid om self vir vervoer te reël. Herstelwerk aan bussies weens kwaadwillige beskadiging deur leerders sal van die ouers van die betrokke leerders verhaal word. 10. AFWESIGHEID Skoolbywoning is verpligtend. Dokters-, tandarts- en ander afsprake moet buite skoolure gereël word. Indien 'n leerder afwesig is, moet 'n briefie ter verduideliking skool toe gebring word sodra hy/sy terugkom. Wanneer 'n leerder vir 'n lang tydperk afwesig gaan wees, byvoorbeeld weens 'n operasie, moet die skool daarvan in kennis gestel word. 11. LEERLINGRAAD Die leerlingraad word uit die graad 8- en 9-leerling saamgestel. Die groep staan die personeel by met die handhawing van dissipline en het spesifieke opdragte en take tydens saalbyeenkomste, pouses en ander geleenthede. 8
9 12. SKOOLREëLS 12.1 Skooldrag Alle skooldrag is verkrygbaar by SPORTSMANS WAREHOUSE (TYGERVALLEI) Somersdrag Dogters Voorgeskrewe kortmou gholfhemp met wapen Keuse van voorgeskrewe blou quantec kort- of langbroek, of broekromp Wit skoolsokkies Sportskoene: n kombinasie van wit en donkerblou. (Gr. 1-6 mag kaalvoet wees of bruin sandale dra, maar slegs by kortbroek/broekromp, NIE by langbroek nie) Haarbykomstighede slegs wit of donkerblou. (Geen juweliers- ware nie, behalwe silwer- of goue oorkrabbertjies knoppietipe of klein ringetjie). NB: slegs een oorbel per oor. Seuns Voorgeskrewe kortmou gholfhemp met wapen. Keuse van voorgeskrewe quantec kort-of langbroek. Wit sokkies, (geen gekleurde strepe of handelsmerke nie). Sportskoene: n kombinasie van wit, swart, grys en donker-blou (Gr. 1-6 mag kaalvoet wees of bruin sandale dra, maar NIE by n langbroek nie). Geen ander bykomstighede word toegelaat nie! Senior Fase (Gr. 7-9) Voorgeskrewe quantec langbroek en kortmou gholfhemp asook wit skoolsokkies (meisies) en wit sokkies sonder enige gekleurde strepe of handelsmerke vir seuns. Sportskoene: wit of n kombinasie van wit en donkerblou. Die dogters het n keuse van die quantec langbroek of broekromp Wintersdrag Dieselfde vir dogters en seun Voorgeskrewe skoolsweetpak met wapen Voorgeskrewe reënbaadjie met wapen Voorgeskrewe langmou golfhemp met wapen 9
10 Wit skoolsokkies (meisies) en wit sokkies sonder enige gekleurde strepe of handelsmerke vir seuns, en sportskoene : Wit of n kombinasie van wit en donkerblou. Sportdrag 12.2 Hare Dogters Voorgeskrewe kortmou gholfhemp Voorgeskrewe quantec kortbroek (sport) Voorgeskrewe sweetpakbaadjie in winter opsioneel Seuns Voorgeskrewe kortmou gholfhemp Voorgeskrewe quantec kortbroek (sport) Voorgeskrewe sweetpakbaadjie in winter opsioneel Sien Gedragskode Haarbykomstighede: Dogters - navy-blou of wit Algemeen GEEN armbande, ringe of hangertjies mag skool toe gedra word nie. Oorkrabbertjies (soos knopies, goud of silwer) vir dogters is toelaatbaar. Leerders moet gepaste sportdrag, soos deur elke sportsoort vereis word, tydens sportgeleenthede dra. Die Nuwe verskaffer is Sportsman s Warehouse, Tygervallei. Dit sal vanaf einde November 2009 daar beskikbaar wees. Ouers sal dus alle bestellings en aankope self daar moet gaan doen. Ons het n groot aantal behoeftige leerders in die skool en wil ouers versoek om asseblief enige bruikbare, tweedehandse skooldrag aan die skool te skenk om in hierdie behoefte te kan voorsien Klerebank Goeie tweedehandse skoolklere word ook by die skool se klerebank verkoop. Tweedehandse skoolklere kan ook aan die skool geskenk word. 10
11 12.4 Skool en Gange Geen leerder mag voor skool of gedurende een van die pouses in die skoolgebou wees sonder die toestemming van 'n onderwyser nie. Spesiale reëlings word tydens reëndae getref Wanneer daar in die gange beweeg word, moet daar sover moontlik links gehou word. Rolstoele en fietse beweeg in dieselfde ry en teen dieselfde spoed as die ander leerders Slegs leerders wat toestemming het, mag 'n serebraal of liggaamlik gestremde kind wat 'n rolstoel of fiets gebruik, help of sy rolstoel stoot. Geen ander leerder mag op 'n fiets of rolstoel ry of 'n serebraal of fisies gestremde op sy rolstoel of fiets rondstoot nie Daar mag nie in die gange of klaskamers geëet word nie Daar mag nooit in die gange gehardloop of met fietse en rolstoele gejaag word nie. Wanneer klasse verwissel, moet dit ordelik geskied Bussies Daar word aan elke leerling 'n sitplek toegewys wat hy nie na willekeur mag verander nie Die bussiebestuurder bepaal sy aandag by die verkeer. Lawaai, opstanery of ongehoor- saamheid versteur sy aandag Daar mag nie by die vensters uitgehang word nie en ledemate mag nie by vensters uitgesteek word nie Daar mag nie op die bussies geëet of gedrink word nie Leerders word nie gedurende skoolure in of naby die bussies toegelaat nie Leerders wat veiligheidstoeltjies benodig se ouers is verantwoordelik vir die aankoop daarvan. Die skool onderneem om die veiligheidstoeltjies in die bussie te installeer. Dit bly die ouers se eiendom en word aan die ouer terugbesorg by skoolverlating van sy kind. Sitplekgordels word, waar nodig, deur die skool verskaf en geïnstalleer. 11
12 12.6 Skooltasse Skooltasse moet netjies en stewig wees sodat die skoolboeke in 'n goeie toestand kan bly. Seilsakke is slegs aanvaarbaar as skooltas indien daar 'n stewige raamwerk in die sak is. Daar mag nie op die tasse gekrap of geteken word nie. SIMBOLIEK VAN DIE SKOOLWAPEN Die veldgedeelte van die skild word gevorm deur wit en swart vertikale balke wat die skemerwêreld aandui waarin die serebraal- en leergestremde kinders hulself aanvanklik bevind. In hierdie omstandighede kom daar vir hulle lig deur onderwys, wat voorgestel word deur 'n ingeboë punt wat na bo oopgaan en waarop 'n oop rooi roos geplaas is. Die teenstelling in kleure maak dit 'n treffende wapen. Die spreuk, "Fide et Amore", wat beteken "deur geloof en liefde", dui op die benadering van die skool tot die kinders. SKOOLLIED - PAARL-SKOOL Ons is bly Ons is bly daar's 'n skool in Brackenfell wat ons op die pad van grootword lei. Ons kan leer, ons kan leef, ons kan groei en ons kan glo met ons voet op aard' en oog na bo. Ja, nog kosbaarder as al die pêrels is wat die Paarl-skool vir kinders doen. Ons wat glo en weet van Eén wat liefde is wil mekaar in liefde dra. Ons wat glo en weet van Een wat liefde is wil mekaar in liefde dra. Die Hoof Paarl-skool Posbus 14 BRACKENFELL 7561 Tel: (021) /6 Faks: (021) e.pos: [email protected] webtuiste: 12
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok
SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.
1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse
SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.
1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam
SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en
SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna
Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.
Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls
Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Laerskool Horison Graad
Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: [email protected] Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad
TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: [email protected] TOEGEWINGSPROTOKOL
BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).
Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,
VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul
VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul veiligheid. 2 Leerders mag nie buite die skoolterrein
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019
OMSENDBRIEF NR. 1/2019 9 Januarie 2019 Geagte Ouers / Voogde 1. WELKOM Dit is altyd wonderlik om elke ouer/voog en leerders op die eerste dag van die nuwe skooljaar hartlik te verwelkom. n Spesiale woord
1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.
STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
Ons Prospektus 1. WELKOM
Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit
Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool
Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool 1 Een van die uitstaande kenmerke van Paarl-skool, is die wyse waarop n gees van optimisme op alle vlakke geskep word. Elke klein oorwinning word met
AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: [email protected] LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
2 nd Chances... Wiskunde
Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek
Jan Krielskool PROSPEKTUS. Skoolstraat Posbus 17 Kuilsrivier 7579
Jan Krielskool PROSPEKTUS Skoolstraat Posbus 17 Kuilsrivier 7579 Telefoonnommer: (021) 9031108/9 Faksnommer: (021) 9031220 E-pos: [email protected] www.jankriel.co.za SKOOLHOOF Mnr MJ Burger ADJUNKHOOFDE
1. Ek en my nuwe skool
1. Ek en my nuwe skool Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Skoolgebou en skoolterreinreëls Verken die skoolterrein en geboue: stap saam met leerders om die skoolterrein en geboue bekend
A B C Toekenning. 15 Februarie 2003
A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?
AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM
SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite
LAERSKOOL GEORGE-SUID KLEREDRAGBELEID Saamgestel deur die Klerekomitee Goedgekeur deur die Beheerliggaam Personeel en leerders van Laerskool George-Suid is trots op hul skool, asook hul skoolen sportdrag.
Foto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK
LAERSKOOL BELLPARK TEL: (021) 919-0002 / (021) 919-0111 Sandfordstraat FAKS: (021) 919-0411 BELLVILLE E-POS: [email protected] 7530 WEBBLAD www.bellpark.co.za P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR Skoolhoof
AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U
DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses
BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut
Weeksdae 07:45-14:30 (Die kantoor is op Saterdae, Sondae, openbare vakansiedae en skool vakansiedae gesluit.)
AMPTELIKE INLIGTING i. Amptelike adres: Die Hoof Laerskool D F Malherbe Posbus 12035 Lumier 1905 (h/v Sullivan en Dvorakstrate) Telefoon : (016) 932-2182 (016) 932-2146 Faks : (016) 932-4777 E-pos [email protected]
MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS
MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3
LAERSKOOL GARSFONTEIN
LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou
VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY
VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter
REKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing
HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID
HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool
AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF
November 2012 Beste Graad 8-ouer Namens die personeel is dit vir ons baie aangenaam om u en u kind by die Hoërskool Jan van Riebeeck te verwelkom. Ons sien uit na n gelukkige en vervullende verbintenis
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)
Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: [email protected] WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!
RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal
GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017
POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: [email protected] Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike
LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.
LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid
SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G.
A.5 SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE A. Aantree 2 B. Gange 2 C. Klaskamers 2 D. Speelterrein 3 E. Snoepwinkel 4 F. Afwesigheid 4 G. Selfone 4 H. Kleredragreëls : Gewone Klere Dag 4 I. Algemeen 5 J. Toilette/Kleedkamers
Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:
Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur
/0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...
uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring
uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers
LAERSKOOL GARSFONTEIN
LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou
-15- SIMBOLIEK: GESKIEDENIS:
-15- SIMBOLIEK: Die skoolwapen bestaan uit n Skotse dissel wat gevorm is in n lourierkrans met die letters SC aan weerskante van die Skotse dissel en met die skool se leuse Voorwaarts daar onder. Omdat
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 11-jaareindvraestel verwag kan word. Daar is
Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.
KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 [email protected] Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke
BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART
1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019
POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: [email protected] Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike
Graad 7-inligtingsbrief
Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....
