Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

Vergelijkbare documenten
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

FAKTORE EN VEELVOUDE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Plantstruktuur en Plant Voedsel

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Les Plan Twee. Habitats

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

AFDELING A: KEUSEVRAE

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Lees en Leesgereedheid

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Jesaja sien die Toekoms

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afvalbevegters. Die. Afvalbevegters

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Hoe kies n mens n troeteldier?

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

God sorg vir ons. Israel spandeer 40 jaar in die woestyn. Ontmoeting 18

Meganiese stelsels en beheer:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Doeltreffende Energieverbruik

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

6. Die Weer: natuurverskynsels

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

LAERSKOOL ELARDUSPARK. Skryfbehoeftes vir 2018

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Hoe om vlae aan te bied

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Elektriese Stroombane

Hersiening NUWE TESTAMENT JAAR 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Foto-redigering vir sun.ac.za

SAAMBRINGLYSIE: WAPADRAND GGA/N AUGUSTUS 2018

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Die planeet aarde beweeg

Les 14: Entrepreneurskap

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Wiskunde. Werkboek. Geagte Ouers/Voogde

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

PROBLEEMOPLOSSING. Antwoord: nr 1. Antwoord: nr 2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Transcriptie:

HERWINNINGSPROJEK Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale tydens vervaardiging Minder ingevoerde rou-materiale benodig Inkomstebron vir ons Gemeente Beperk / voorkom rommelstrooiing Bevorder n skoner en gesonder omgewing Minder en kleiner stortingsterreine Bevorder Trots op ons omgewing Dit is ons verantwoordelikheid teenoor die natuur. Dit verminder aardverwarming. Byna alle plastiek is gemerk wat die tipe plastiek aantoon. Soek herwinningstekens wat die harsidentifikasie-kode aantoon. Plaas die plastiek is die regte sak gemerk met hierdie kodes:

HERWINNINGSPROJEK Kom word deel van ons gemeente se herwinningsprojek. Bring vir ons jou plastiek, glas, blikkies, papier en ou batterye. As jy mooi kyk na die plastiek, is die meeste plastiek gemerk met n teken soos hierdie Daar is n nommer in die middel van die drie sirkel pyle. Die nommer in die middel dui die tipe plastiek aan. Daar is 7 verskillende tipes plastiek: Die sakke by die herwinningsterrein is gemerk met die nommers van die plastiek. As jy kans sien daarvoor, plaas die verskillende plastiek in die regte sak. As jy nie seker is nie, los die sak met die ongesorteerde plastiek by die herwinningsprojek in n swart sak en ons sal dit sorteer. Dit is natuurlik meer interessant om die verskillende plastiek reg te kan plaas en dit maak dit ook baie makliker vir ons. Ons wil nog steeds jou herwinningsmateriaal hê. Die glas is makliker: Haal die prop af en gooi die glas in die glashouer en die prop in een van die ander sakke: As dit n plastiek prop is, in die Plastiek PROPPE-SAK en as dit metaal is in die METAAL-PROPPE-SAK. Ons sal die Plastiek PROPPE-SAK sorteer. Kyk vir die nommer aan die binnekant van die plastiek prop as jy wil en gooi dit in die sak vir die spesifieke plastiek. Gooi die blikkies in die houer vir Aluminium blikkies of in die houer vir Magnetiese blikkies. Plaas die papier in een van die houers gemerk vir; Karton-, Wit- Papier, Koerantpapier, Tydskrif- (glans-) papier of Ander-Papier. Ons herwin alle herlaaibare batterye, maar nie alkaliese (sinkkoolstof) flitsbatterye nie. Bring vir ons jou Plastiek, Glas, Aluminium, Papier en Batterye en help om die projek n sukses te maak. Word deel van die projek.

SAK 1

SAK 1 Skroef die proppe af en gooi in die sak wat ooreenstem met die plasiek kode. As jy nie seker is nie, gooi die proppe in die Plastiek Proppe-sak. Gekleurde gladde, deursigtige of gedeeltelik deursigtige bottels; gebruik vir Koeldrank, Asyn en Water. Coke bottels (deurskynend) Sprite bottels (groen) Water / Oasis bottels (blou) As jy kans sien, trek die plastiese sticker af en gooi die sticker in sak 4:

SAK 2

SAK 2 Skroef die proppe af en gooi in die sak wat ooreenstem met die plastiek kode. As jy nie seker is nie, gooi die proppe in die Plastiek Proppe-sak. Wit Growwe struktuur bottels gebruik vir Melk, Sjampoe, Conditioner en Bleikmiddel + sekere Plastiese proppe Melk bottels (wit) Gekleurde houers (enige kleur) nie sagte druk bottels nie Winkelsakkies (harde tipe) Sekere Plastiese Proppe van houers As jy kans sien, trek die plastiese sticker af en gooi die sticker in sak 4:

SAK 3

SAK 3 Gietstukke van plastiek, velle ( sheets ) en bedekkings (soos oor tafels); gebruik vir Elektriese kabels, Skoensole, Pype, Boekoortreksels Plastiese broodborde Boekoortreksels en dividers Pype (harde plastiek) Plastiese velle ( sheets )

SAK 4

SAK 4 Skroef die proppe af en gooi in die sak wat ooreenstem met die plasiek kode. As jy nie seker is nie, gooi die proppe in die Plastiek Proppe-sak. Sagte druk-bottels, sagte plastiek velle ( sheeting ), sagte sakke en sagte plastiese pyp Sagte sakkies soos Swart vulles sakke Kling wrap Sagte plastiese velle ( sheeting ) Plastiese Stickers logo s wat om houers is Sagte plastiese pyp Die plastiese stickers, ook van ander houers, kom in hierdie sak, sak 4:

SAK 5

SAK 5 Harde maar buigbare plasties, gietvorms van plastiek en vesels (tou). Roomys houers, Botterbakkies, Tupperware bakkies/houers, wasgoedseep emmers Tou Toekniphouers Plastiese meubels Beskermende Vloerteëls / vloerbedekking

SAK 6

SAK 6 Sagte en baie ligte plastiek; gietvorms vir verpakking, plafonhoeke en stroke / gietvorms van polistireen vir hitte isolasie Voedsel verpakking en houers Gietvorms vir verpakking van duursame toerusting Bolletjies Polistireen vir verpakking van toerusting Isolasie stroke en gietvorms.

SAK 7

SAK 7 Harde plastiek van Polycarbonaat en Acrylonitrile Butadene Styrene (ABS); gietvorms vir verskeidenheid van aanwendings soos Buise, Plate, Veiligheidsbrille, bottels, CD s en Lego s Water houers / bottels Deursigtige plate Veiligheidsbrille Buise / pype CD s Lego s

Plastiek PROPPE-SAK Plastiek proppe van houers verskil in materiaal. Die meeste proppe is tipe 2: PE-HD, High Density Polyethylene of tipe7: gewoonlik HD + LD maar nie almal nie. Die meeste proppe is aan die binnekant van die prop gemerk met die plastiek nommer. Skroef die prop van die houer af en gooi in die sak met die nommer wat ooreenstem met hierdie nommer. Indien jy nie seker is nie, gooi die plastiek proppe in hierdie sak: die Plastiek Proppe-sak. 7 HD+LD Melk-houer 2 PE HD Coke geen nommer 7 HD+LD Melk-houer 7 HD + LD Vrugtesap 2 PE-HD Melk houer 2 PE-HD Mengkoeldrank 7 HD+LD Karringmelk 2 PE-HD Bleikmiddel 7 HD+LD Seep-houer 5 PP Seep-Emmer en deksel

METAAL PROPPE-SAK Skroef die metaal proppe af van glashouers en gooi die proppe in hierdie sak. As die prop van plastiek is, skroef die prop af en gooi in die sak wat ooreenstem met die plastiek kode. As jy nie seker is nie, gooi die proppe in die Plastiek Proppe-sak.

HOUER VIR GLAS

HOUER VIR GLAS Verwyder die prop van die leë glashouer/bottel en gooi die glas in hierdie houer. Glas wat verkoop word moet gebreek wees. Net bottels en houers asseblief. Ruite en windskerms is nie geskik nie. Glas kan enige kleur wees.

ALUMINIUM BLIKKIES

ALUMINIUM BLIKKIES Blikkies moet Aluminium wees sonder yster. (Die toets vir aluminium is dat dit nie magneties is nie). Blikkies moet verkieslik platgetrap wees.

MAGNETIESE BLIKKIES

MAGNETIESE BLIKKIES Blikkies met yster is magneties. Skei hierdie blikkies van die aluminium blikkies. Blikkies moet verkieslik platgetrap wees. Gooi magnetiese (yster) blikkies in hierdie sak.

PAPIER KARTON-PAPIER

KARTON-PAPIER KARTON-PAPIER ook bekend as Old Corrugated Cardboard of OCC. Dit is ongebleikte, wasvrye papier met n geriffelde binnelaag. Verbode items moenie meer wees as 1% nie en dit is: Metaal, Plastiek, Glas, Tekstiel, Hout, Sand, Sintetiese materiaal en Sintetiese papier. Uitgooimateriaal mag nie meer wees as 2% nie. Dit is alle ander papier wat nie in hierdie klassifikasie pas nie. Papier moet droog wees. Bind asseblief in bondels

PAPIER WIT-PAPIER

WIT-PAPIER WIT-PAPIER is wit papier wat gebruik was vir drukwerk of kopieerwerk soos kantoorpapier, wit rekenaar-papier wit kopieerpapier, briefhoofde, wit notaboek-papier en wit koeverte. Daar mag geen Verbode items teenwoordig wees nie soos: Metaal, Plastiek, Glas, Tekstiel, Hout, Sand, Sintetiese materiaal en Sintetiese papier. Uitgooimateriaal mag nie meer wees as 2% nie. Dit is alle ander papier wat nie in hierdie klassifikasie pas nie. Papier moet droog wees. Verwyder enige binders en karton buiteblaaie indien dit n boek is.

PAPIER KOERANT-PAPIER

KOERANT-PAPIER KOERANT-PAPIER ook bekend as Old News Print of ONP.. Dit is koerante. Verbode items moenie meer wees as 1% nie en dit is: Metaal, Plastiek, Glas, Tekstiel, Hout, Sand, Sintetiese materiaal en Sintetiese papier. Uitgooimateriaal mag nie meer wees as 3% nie. Dit is alle ander papier wat nie in hierdie klassifikasie pas nie. Papier moet droog wees. Bind asseblief in bondels.

PAPIER TYDSKRIF-PAPIER

TYDSKRIF-PAPIER TYDSKRIF-PAPIER. Dit is tydskrifte met of sonder glanspapier. Verbode items moenie meer wees as 1% nie en dit is: Metaal, Plastiek, Glas, Tekstiel, Hout, Sand, Sintetiese materiaal en Sintetiese papier. Uitgooimateriaal mag nie meer wees as 3% nie. Dit is alle ander papier wat nie in hierdie klassifikasie pas nie. Papier moet droog wees. Bind asseblief in bondels

PAPIER ALLE ANDER-PAPIER

ALLE ANDER PAPIER ALLE ANDER PAPIER is dié papier wat nie by die ander kategorië pas nie. Verbode items moenie meer wees as 1% nie en dit is: Metaal (verwyder die metaal van die karton lêers), Plastiek (verwyder die proppe van kartonhouers), Glas, Tekstiel, Hout, Sand, Sintetiese materiaal en Sintetiese papier. Papier moet droog wees. Trap die houers plat asseblief.

BATTERYE

BATTERYE Alle Batterye, hoofsaaklik herlaaibare batterye maar NIE Alkaliese flits-batterye (sinkkoolstof batterye) nie.